Can’t see this mail? Click here to view it online

- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies

Nuusbrief 584

28/01/2016

Krities Afrikaans

LitNet: Jou konvokasie

Menings

US-konvokasietoespraak: Die koei in die bos

Breyten Breytenbach
Universiteitseminaar

"Indien Afrikaans as omgangstaal, administratiewe taal, onderrigtaal hier sou verketter word en krimp, gaan dit uiteindelik tot ’n onvermydelike tot niet maak van ’n kosbare en geskakeerde instrument van bewuswording lei."

US-konvokasie 2016: Courage, compassion and complexity – reflections on the new Matieland and South Africa

Lovelyn Chidinma Nwadeyi
University Seminar

"Ladies and gentlemen, something is brewing in South Africa. I do not know the name of that something, but I know that it is irreversible and will continue to brew and boil over, whether we give it permission to do so or not."

US-konvokasie 2016: Afskeidstoespraak deur Christo Viljoen, uittredende president

Christo Viljoen
Universiteitseminaar

"Stellenbosch dien Suid-Afrika al vir 150 jaar. Hy wil voortgaan om dit deur sy gehalte en deur ’n inklusiewe kultuur en taalgebruik te doen. Daarvoor het hy selfstandigheid en ruimte en ons almal se samewerking nodig. Dan kan Stellenbosch wéér sê hy staan vir ’n idee."

US-konvokasie 2016: Universiteit Stellenbosch: Vorentoe!

Wim de Villiers
Universiteitseminaar

"Deur Engels as onderrigtaal te gebruik, sorg ons dat ons toeganklik is vir meer mense. Maar daar is steeds ’n groot behoefte aan en vraag na Afrikaans, daarom duur ons aanbod daarin voort." Rektor en visekanselier Wim de Villiers se mededelings aan die US-konvokasie.

Haal af die Bosch se maskers, vra Maties

Jean Oosthuizen
Universiteitseminaar

Byna 2 000 stemgeregtigde oud-Maties het Dinsdagaand hulle opwagting gemaak by die US-konvokasievergadering. Jean Oosthuizen lewer verslag.

US-konvokasie 2016: Foto's en video's

Naomi Bruwer
Universiteitseminaar

Die grootste konvokasievergadering in twee dekades is Dinsdagaand in die Coetzenburg-stadion op Stellenbosch gehou. Kyk na foto's en video's.

University Seminar 2016: Achille Mbembe on the new politics of the South African student

Achille Mbembe, Hans Pienaar
University Seminar

"The students ... It’s a generation of people who are more and more convinced that they have been sold a lie ... And they are determined to put on the table some of the questions we have put under the carpet for a long time. All those difficult issues we have not tackled enough. And that shift, that cultural shift it seems to me is much more important than anything else, and it signals a new form of politics, at least on campuses."

Wit bevoorregting

Bettina Wyngaard
Rubrieke

"Hoe verduidelik mens 'wit bevoorregting' in eenvoudige terme?"

Het meertaligheid die boot gemis?

Jean Oosthuizen, Wannie Carstens
Onderhoude

"Afrikaanssprekendes is deel van hierdie land en het die reg om hier te wees. Die wyse waarop ons hierdie reg opeis, bepaal egter die uitkoms hiervan."

Hotnotsgot: Federalisme

Jason Lloyd
Rubrieke

"So, skaf provinsies en distriksmunisipaliteite af en gee vir elke dorpie sy eie munisipaliteit en plaas sodoende die regering terug in die hande van ons gemeenskappe."

Regsalmanak: ’n Storie oor ’n spinnekopwespe

Gustaf Pienaar
Rubrieke

In hierdie rubriek beskryf Gustaf Pienaar hoedat ’n wespe haar prooi nes toe sleep. Hy verwys ook na vorige rubrieke waarin vertel is hoe bye veroorsaak het dat mense hof toe gesleep is.

Jason Lloyd’s Open Letter to Redi Tlhabi

Jason Lloyd
Opinion

"Where was the evidence which suggested Van Rooyen’s incompetence?"

Tale maak deure oop

Karien Brits
Blogs

"Dit is weereens die slotsom waartoe ek gekom het toe ek onlangs in Pole gekuier het."

Boeke en skrywers

Boekresensie: Offerlam deur Chanette Paul

Riette Rust
Resensies

"Offerlam word geslaagd uit vier perspektiewe vertel. Paul se taalgebruik skitter en sy geur die teks gepas met Nederlandse en Vlaamse woorde. Die roman bied ’n verfrissende blik op die Belgiese kultuur. Die skrywer lewer gebalanseerd kommentaar op die misdaadsituasie in Suid-Afrika."

Boekresensie: Struisvoël deur Johan Fourie

Bibi Burger
Resensies

"Deur hierdie situering van die gebeure van tradisionele en postmoderne plaasromans in ’n breër Suid-Afrikaanse konteks bied Struisvoël ’n vars perspektief op Suid-Afrika se verlede en die invloed daarvan op die hede."

Book review: The seed thief by Jacqui L'Ange

Karina Magdalena Szczurek
Books and writers

"The Seed Thief is one of those rare books which deliver on all fronts and leave you completely satisfied."

Annelie Botes (1957–)

Erika Terblanche
ATKV-Skrywersalbum

“As ek nie daardie aar in my skryfwerk kan vóél pols nie, verloor ek my dryfkrag om verder te skryf.” Lees oor die lewe en werk van Annelie Botes in LitNet se ATKV-Skrywersalbum.

Offer

Izak de Vries
Blogs

"Hierdie blog is Jack Parow se skuld."

Uit die argief: Schrijven als Bach – Over leven en werken van JM Coetzee

Robert Dorsman
Uit die argief

"Tweemaal heb ik JM Coetzee ontmoet. Nou ja, ontmoet: die man ontmoet je niet, die overkomt je."

LAPA se Romanza Ridder: ’n Nuwe era van ridderlikheid

LitNet
LAPA Uitgewersportaal

Wil jy 'n moderne ridder nomineer? Hy kan geld wen.

'n Ander vrou se rok

Crito
Blogs

"My groot nuwejaarsvoorneme is ..."

LitNet Akademies geakkrediteerde artikels

Briewe aan ’n diva: die verswyging van gay-identiteit in Gordon Jephtas se briewe aan May Abrahamse

Hilde Roos
LitNet Akademies (Geesteswetenskappe)

In die 1980’s was Gordon Jephtas een van New York se mees gesogte répétiteurs, waar hy met operasterre soos Luciano Pavarotti, Joan Sutherland, Leontyne Price en Marilyn Horne gewerk het. Hilde Roos ondersoek hoe die konsepte van die geheimhouding van gay-identiteit, divaverering en die operaqueen in Jephtas se briewe aan May Abrahamse gestalte gekry het.

LitNet Akademies: Kitsgids

LitNet
LitNet Akademies

LitNet Akademies se kitsgids tot al die belangrikste inligting.

Skryfwerk

Skryf nou in vir die Sanlam-reisverhaalslypskool tydens Woordfees 2016

LitNet
Skryfsake en rubrieke

LitNet bied op 5 Maart ’n reisverhaalslypskool aan met die skrywers Johan Bakkes, Gerrit Rautenbach en Nanette van Rooyen aan die woord.

Kwaad oor die verlede

Vincent Oliphant
Poësie

"Om kwaad te bly
Oor dinge wat verby is ..."

Vonani Bila

Abigail George
New writing

"Only do this I tell myself.
Write a poem for yourself.
That narrative is interspersed
With both despair and hope."

Versamel-Fanie

Hennie van Deventer
Blogs

"Swaer Fanie van Wyk – ons groet hom Vrydag – was ’n aartsversamelaar. ’n Ware Versamel-Fanie. Bonsaiboompies was een van sy vele liefdes."

Skole

Graad 5-getalbegrip: werkkaart en memorandum

Marise Oberholzer
Notas, toetse en vraestelle

Leerders in graad 5: hier is gratis werkkaarte. Laai dit nou af en oefen.

Kuberklas Kreatief: Die toekoms

Dorette Bester
Kuberklas Kreatief

"My oë ontmoet die horison waar die sonsopkoms ‘n nuwe dag verklaar."

Leefstyl

Dan Patlansky skud Londen se Borderline

Stephen Fourie
Musiek

"Ek het met my eie oë gesien hoe Dan daardie Saterdagmiddag sy Fender Strat instem met die gebruiklike klanktoets voor ‘n optrede. Daar was geen duiwel nie. Máár: om presies 20h30 dieselfde aand was die duiwel behoorlik los."

Hanru Niemand: "Ek sing nou bietjie oor ander goed"

Henry Cloete
Musiek

"Vir my is die opnameproses nou primêr ’n boekstawing, ’n dokumentering van waarmee ek besig was."

Milan Murray: Fiësta-benoeming 'n welkome pluimpie

Milan Murray, Ilza Roggeband
kykNET Portaal

"Dis die 'vierde muur' wat my fassineer. Daardie gevoel dat ek inkyk in iemand anders se wêreld."

Wen saam met kykNET se Die Boekklub

LitNet
kykNET Portaal

Hou jy van lees? Verbeel jy jou jy kan 'n lekker TV-episode skep? Kyk wat jy moet doen om lekker boeke te wen. Die sluitingsdatum is 4 Februarie 2016. Kyk Dinsdae-aande na Die Boekklub op kykNET vir inspirasie.

Teateronderhoud: Amper, Vrystaat

Antoinette Louw, Cintaine Schutte, Naomi Meyer, Milan Murray
Teater

Ontmoet die drie susters wat mekaar van voor af in Amper in die Vrystaat moet leer ken. Amper, Vrystaat was die wenner van Beste Debuutproduksie by die Vrystaatse Kunstefees 2015, is pas vir vyf Fiësta-toekennings genomineer en is binnekort by Die Boer in Durbanville en die US Woordfees in Stellenbosch te sien.

Interview: A personal Disney fairytale

Carina Stander, Naomi Meyer
Film

"Once upon a time ..."

Filmresensie: Joy

Suzette Kotzé-Myburgh
Film

"Hoog aanbeveel vir almal wat hou van ’n eg menslike storie, en verpligtend vir elke jongeling met entrepreneuriese drome."

Verseker jou plek by die KKNK 2016: Verblyfopsies raak min

LitNet
ABSA KKNK

Die KKNK bied ’n wye spektrum vermaak, van klassieke teater en komedies tot optredes deur van die land se grootste musieksterre.

ATKV-Mediaveertjies 2016: Skryf nou in

LitNet
ATKV-Portaal

Die sluitingsdatum vir inskrywings vir die 2016 ATKV-Mediaveertjies is Vrydag 5 Februarie 2016.

Onderlangs

Hygliteratuur: Reën in die Vrystaat

Wilde Will
Hygliteratuur

"Die bande sing amper saam op die teerpad en hy besef dat hy opgewonde voel met sy drie weke vakansie wat voorlê."

Oor ons kantoorromanse wat nooit gebeur het nie

Maar net man
Bieg

"Ek wou maar net vir jou vertel wat ek in my kop wegsteek."

KONTAK

litnet@litnet.co.za

021 886 5169


© 2016 LitNet. Alle regte voorbehou | All rights reserved