Can’t see this mail? Click here to view it online

- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies

 

Nuusbrief 874

04/11/2021


  Krities Afrikaans

LitNet: Jou belofte

Pasverskyn

Vlug


Skrywer:
Wilna Adriaanse
Uitgewer: Tafelberg
ISBN: 9780624092605

Milla Roux is ’n veearts wat by ’n rehabilitasiesentrum vir sjimpansees in die DRK werk. Spoedig begin die skermutselings tussen regeringstroepe en rebelle-organisasies die hele Kongo ’n gevaargebied maak, en kort voor lank is ook die rehabilitasiesentrum in die kruisvuur vasgevang. Saam met drie klein sjimpansee-wesies slaan ’n gewonde Milla op die vlug, vergesel van die enigmatiese Graham Saunders van die organisasie Dokters sonder grense.

Boeke en skrywers

Press release: Damon Galgut wins the Booker Prize

LitNet
Books and writers

"Damon Galgut, after several shortlist nominations, has finally received the global acknowledgement he richly deserves," said Steve Connolly, CEO of Penguin Random House SA and Damon’s local publisher.

Listen to a podcast from LitNet’s archives: The promise – Ron Irwin in conversation with Damon Galgut

Ron Irwin, Damon Galgut
Books and writers

Damon Galgut was in conversation with Ron Irwin a few months before The promise won the Booker Prize.

The promise by Damon Galgut: a book review

David Attwell
Books and writers

Read a book review from LitNet’s archives: "Arguably what distinguishes the brilliant writer from the indifferently good one is whether or not he or she is able to manipulate the chosen form, leaving it more resourceful, and pliable, for those who come after. On these terms, Damon Galgut is decidedly a brilliant writer. "

Wamuwi Mbao reviews Wild imperfections, compiled by Natalia Molebatsi

Wamuwi Mbao
Books and writers

"This remarkable collection runs to 200 pages of poems by 40 black women, some of whom are familiar crowd-drawers – think Nikki Giovanni, Gabeba Baderoon, Warsan Shire – while others have smaller but no less committed audiences."

Anschen Conradie resenseer Op ’n mooi dag deur Irna van Zyl

Anschen Conradie
Resensies

"Aanvanklik is die leser net so in die duister soos Kristien: Wie het die moord gepleeg en waarom? Waar is Louw?"

Op die man af – Freek Robinson lig die sluier oor ’n vol, opwindende lewe

Freek Robinson, Melt Myburgh
Skrywersonderhoude

"Tydens ’n nuuskonferensie in die Franse hoofstad het Madiba verrigtinge onderbreek toe hy vir Freek in die perskorps gewaar. Net daar, omring deur die wêreldpers, het Mandela vir Freek gegroet en hom vertel hoe hy hom in die tronk op TV dopgehou het."

#kouekoffie: ’n Onderhoud met Carla Lang

Naomi Meyer, Carla Lang
Skrywersonderhoude

"Selde dat ek ’n warm koppie koffie of tee gedrink kry. Ek is seker baie ma’s kan vereenselwig."

Die meisie met uitroeptekens in haar oë: Jaco Jacobs oor die titelverhaal in die bundel

Naomi Meyer, Jaco Jacobs
Skrywersonderhoude

"Dit gaan oor Kieran wat op ’n dag ’n jong graffitikunstenaar met rooi sneakers ontmoet wat hom met nuwe oë na sy baie geordende, deeglik-beplande lewe laat kyk. Dit gaan daaroor om nie bang te wees om met uitroeptekens te lewe nie."

Die meisie met uitroeptekens in haar oë: Annelie Ferreira oor haar kortverhaal "Betyds" in die bundel

Naomi Meyer, Annelie Ferreira
Skrywersonderhoude

Die meisie met uitroeptekens in haar oë is ’n lekkerlees-boek vir tieners. Onderwysers kan die stories in die klas aanwend as hulle op soek is na voorbereide leesstukke of begripstoetse. Annelie Ferreira praat oor haar verhaal en die twee hoofkarakters wat duisende kilometer van mekaar bly.

Sending as medemenslike lewenswyse – ’n lesersindruk oor die outobiografieë van Koos Oosthuysen en Lucia Oosthuysen

Wilhelm van Deventer
Lesersindrukke

"Terwyl Lucia afsonderlike stories skryf, verpak Koos sy herinneringe in ’n aaneenlopende kronologiese formaat. As egpaar van sestig jaar is dit vanselfsprekend dat hulle boeke gedeelde ervaringe en selfs hier en daar oorvleuelings sal insluit."

Gratis outobiografieë: Koos Oosthuysen se My lewe in drie tale en Lucia Oosthuysen se Dit laat my nie koud nie

LitNet
Boeke en skrywers

Koos, die Bybelvertaler, het as kind beter Xhosa gepraat as Afrikaans, Lucia het tot kort voor sy dood vir Steve Biko tuisonderrig gegee. Hulle verhale is nou gratis beskikbaar.

Persverklaring: ’n Nuwe bestuur vir PEN Afrikaans

LitNet
Boeke en skrywers

PEN Afrikaans kondig met trots aan dat ’n nuwe bestuur van dié skrywersvereniging, ’n plaaslike sentrum van PEN International, onlangs verkies is.

Press release: The Island Prize for debut African novelists

LitNet
Books and writers

Karen Jennings, Holland House Books and Karavan Press are delighted to announce a new competition for debut novelists from Africa: The Island Prize.

Open Book Festival 2021 announces stellar programme line-up for podcast series

LitNet
Books and writers

Open Book Festival has announced the stellar line-up for its new podcast series which runs from 8 to 24 November.

Boekbekendstelling: Die troebadoer deur Marié Heese

LitNet
Boeke en skrywers

Jy word vriendelik uitgenooi na die bekendstelling van Marié Heese se Die troebadoer op 17 November in Stilbaai.

Elders gesien: Dalene Matthee – g’n aansit, finish en klaar …

Elise Bishop
Elders gesien

"Dalene Matthee ... Sy’t van die Swartland gekom. Weskus se koers en had ’n effense bry. Lekker mens … swart krulkop, fyn sproete oor die neus, g’n make-up en plain down to earth. G’n aansit. Finish en klaar …"

Laaste lag

Crito
Blogs

Wat laat Crito lag? Dis Annelise Erasmus wat wil weet, in die aanhef tot haar resensie van Hans bars die bioborrel, van Rudie van Rensburg.

Op die redakteur se lessenaar

Op die redakteur se lessenaar: 29 Oktober tot 4 November 2021

LitNet
Op die redakteur se lessenaar

Hier is die jongste pasgepubliseerde boeke wat op die redakteur se lessenaar beland het.

Menings

Verkiesing 2021, die Groot Wegbly

Bettina Wyngaard
Rubrieke

"Sewe-en-twintig persent is nie aanvaarbaar nie. Dit kan nooit wees nie. Ons verdien beter."

Reguit met Robinson: ’n Zoom-gesprek met Dirk Kotzé

Freek Robinson, Dirk Kotzé
Onderhoude

Dirk Kotzé, ’n politieke kenner, beweer dat die Suid-Afrikaanse kieser identiteitspolitiek begin versaak om belangepolitiek aan te gryp.

Die knieval: Van versetsimbool tot opvoerigheid?

Frederik Rudolph van Dyk
Menings

"Daarom is die berugte foto van Protea-spelers in wisselende liggaamshoudings tydens die Teenrassisme-Gedenkoomblik tydens die T20-Wêreldbekerkriekettoernooi geensins skandalig nie. Die foto beeld in werklikheid die kosbare balans tussen gedeelde basiese gewaarwordinge enersyds en uiteenlopende bolangse politieke denkpatrone andersyds treffend uit."

Die onvoltooide verhaal van die Hardekraaltjie-begraafplaas

Chefferino Fortuin
Seminare en essays

"Alle begraafplase is betekenisvol, aangesien dit verskillende betekenisse en waardes vir verskillende gemeenskappe simboliseer."

Persverklaring: Prestasiebeurs van die Van Ewijck-Stigting weer beskikbaar

LitNet
Akademies en skole

Daar kan aansoek gedoen word vir die Van Ewijck-Stigting se Prestasie-prys van R75 000.

WAT-persverklaring: Amanda Strydom en Hannes van Wyk as beskermvrou en beskermheer aangewys

LitNet
Woordeboek van die Afrikaanse Taal-portaal

Die WAT maak vanjaar geskiedenis met die aankondiging dat Borg ’n Woord vir 2021–2022 beide ’n beskermvrou en beskermheer het! Amanda Strydom en Hannes van Wyk is onderskeidelik beskermvrou en beskermheer.

COVID-19: Die jongste | The latest

LitNet
Menings

COVID-19: Kry die feite | Get the facts

Nou op Voertaal

Om het hart terug te brengen door Annemarié van Niekerk: Het hart op de goede plaats

Hendrik-Jan de Wit
Literatuur

"Annemarié van Niekerks Om het hart terug te brengen leest als een heuse roman. Niet de 'how did it' drijft je verder te lezen, maar meer: waarom gebeurt dit? Het boek grijpt je bij de kladden, want de lijn van schuld, onschuld, liefde en geweld is niet zo strak te trekken als je soms zou willen."

Afrikaans: ’n skat vir Germaanse taalkundiges in die buiteland

Roné Wierenga
Academisch

"Selfs Patagoniese of Namibiese Afrikaans wil hulle nie soos egte Germaanse dames gedra nie en die gevolg is dat Afrikaans dikwels as verwysingspunt gebruik word om op vernuwing te wys en nuwe teorieë te toets." Roné Wierenga vertel meer oor die derde Afrikaans Grammar Workshop (Amsterdam) en die Zürich Workshop on Afrikaans Linguistics.

Hoe wend voorskoolse Afrikaans-Nederlandse kinders kodewisseling aan?

Monique Rabé
Academisch

Monique Rabé se meestersgraad in linguistiek en literêre teorie fokus op die wisseling tussen Afrikaans en Nederlands in tweetalige, voorskoolse kinders se spraak. Dié kinders is almal in Suid-Afrika woonagtig, en hulle word volledig vanaf geboorte tweetalig in Afrikaans en Nederlands grootgemaak. Sy sit die bevindinge van haar studie kortliks uiteen.

Universiteite met hof gedreig oor verpligte inentings

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"’n Taakspan is aangestel om ’n risikobepaling te doen van die verskillende faktore wat hierby betrokke is vir personeel en studente."

Groenkrag wink terwyl Eskom in die duister voortploeter

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Volgens Eskom word beurtkrag slegs as ’n laaste uitweg geïmplementeer om die stabiliteit van die kragstelsel te handhaaf."

Skokbeelde van polisie wat ’n betoger skop, stilstaande treine en elektriese motors

Milton Webber
In het nieuws

"Beeldmateriaal waarin gesien kan word hoe ’n polisiebeampte ’n man skop, word ondersoek, die Nederlandse treinstelsel kom tot stilstand, België soek elektriese motors, koronapasse nodig vir ’n koppie koffie, asielsoekers word meer, en 3M moet produksie staak."

Talle koalisies kom na reusewegblystem

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Die Suid-Afrikaanse politieke landskap het die afgelope week drasties verander en ’n nuwe era binnegegaan waar koalisiepolitiek aan die orde van die dag sal wees. Dit volg nadat die ANC vir die eerste keer sedert 1994 nie daarin kon slaag om landwyd en in talle munisipaliteite meer as 50 persent van die stemme te trek nie."

Persbericht ‒ Om erbij te horen: transtaligheid, saamhorigheid en het maken van Zuid-Afrikaanse sociale gemeenschappen

Voertaal
Academisch

Op 11 en 12 november vindt in Amsterdam een symposium plaats dat wordt georganiseerd door de Universiteit van Amsterdam, de Universiteit van Gent en het Zuid-Afrikahuis Nederland. Keynote sprekers zijn Antjie Krog en Quentin Williams. Indien u niet in Amsterdam aanwezig kunt zijn, bent u van harte welkom om de bijeenkomst online bij te wonen. Geregistreerde deelnemers zullen op 10 november een zoom link hiervoor ontvangen. U bent van harte welkom om als toehoorder aanwezig te zijn, maar u moet u wel voor 9 november registeren door dit formulier in te vullen.

Persbericht: Haagse literatuurprijzen toegekend aan Mischa Andriessen, Marieke Lucas Rijneveld en Erna Sassen

Voertaal
Literatuur

In het radioprogramma Kunststof zijn de winnaars bekendgemaakt van drie belangrijke Haagse literatuurprijzen.

Akademies en skole

Die COVID-19-pandemie en strukturele kwesbaarheid van dagloners in Windhoek, Namibië

Derick Blaauw, Anmar Pretorius, Rinie Schenck
LitNet Akademies (Ekonomiese en Bestuurswetenskappe)

"Die langtermyneffek op dagloners in Windhoek kan dus op maatskaplike en ekonomiese terreine verwoesting saai as in ag geneem word dat die meerderheid van die dagloners reeds voor die pandemie onder die broodlyn gelewe het (soos duidelik uit die resultate van hierdie studie blyk)."

Graad 10-Lewenswetenskappeleerders se sienings van die aanwending van gevallestudies in Lewenswetenskappeonderwys

Jhani Venter, Neal Petersen, Aubrey Golightly
LitNet Akademies (Opvoedkunde)

"Die leerders se algemene mening oor die gebruik van gevallestudies was positief. Die bevindings vanuit die empiriese ondersoek in hierdie studie het daarop gedui dat leerders hulle eie rol asook die rol van die onderwyser by die aanwending van gevallestudies as positief ervaar het." – Jhani Venter, Neal Petersen en Aubrey Golightly in LitNet Akademies.

Lesmateriaal vir Afrikaans-onderwysers: Jaco Fouché se kortverhaal oor vriendskap

Naomi Meyer, Jaco Fouché
Skole

"Sosiale interaksie is baie dikwels pynlik, veral vir eenkantkinders en -mense wat nie aan algemene verwagtinge voldoen nie, of dit nou op grond van voorkoms, fisieke swakheid, skugterheid is. Genadiglik word ’n mens groot en kry jy meer seggenskap oor jou bewegings. Miskien kan in die klas gepraat word oor gewildheid."

Indeks: notas, toetse en vraestelle

LitNet
Notas, toetse en vraestelle

Hier is al die gratis studiemateriaal vir skole wat op LitNet beskikbaar is, gelys volgens graad.

Leefstyl

Hunter Kennedy van Die Heuwels Fantasties gesels oor Volume

Hunter Kennedy, Izak de Vries
Musiek

"Daar is altyd ’n herbesinning aan die gang en ja, ons raak natuurlik ouer. Ons gaan nie ophou musiek maak binnekort nie."

"Sielvoeding sal plaasvind" | Brumelda Bell oor Die liedjiemakers en die Suidoosterfees-inry

Brumelda Bell, Izak de Vries
Suidoosterfees

"Die gehoor gaan inspired wees. Wie weet, miskien is een van die liedjies wat ons doen, die rede waar ’n persoon se lewe change in iets positive."

Die mengelmoes van Muslim en musician identities

Tasneem Daniels
Leefstyl

’n Review van die Britse TV-reeks We Are Lady Parts: "Maa om ’n punk Muslim-meisie te wies was mos ’n contradiction of some sorts. Die problem was dat innie Muslim-huis is ôs gelee dat musiek nie altyd kan integrate met ôse Islam nie ... Wat ek oek respect is dat die skrywers die decision gemaak’t ommie Amina ennie die hele Lady Parts band hulleself te vind binne-in Islam."

Squid game: ’n resensie

Leon van Nierop
TV

"Wees dus gewaarsku: Dis ’n reeks wat soos ’n parasiet stadig maar seker op jou groei, jou verlei en mislei, en uiteindelik oorbluf laat. Want hierna het selfs ek dit moeilik gevind om weer ’n reeks te vind wat so vindingryk en oorspronklik is. Maar op sosiale vlak is dit bitter gevaarlik ..."

Papryp papajas en pitte

Karen Hart
Kos en wyn

"Maar die heel, heel lekkerste bly die papajablatjang wat ek gekook het van papajas wat so ampertjies op die komposhoop beland het. Ek het net een klagte – die flessie hou nie lank nie."

LitNet se algemene blokkiesraaisel (no 5)

Estelle Kruger, Marianne Strydom
Leefstyl

Kliek hier vir ’n interaktiewe (digitale) weergawe van ons blokkiesraaisel wat op ’n slimfoon, tablet of dataprojektor gelaai, gelees en ingevul kan word, of vir die PDF-weergawe daarvan.

Persverklaring: ’n Hemelse skattejag wag by Taalmonument

LitNet
Afrikaanse Taalmuseum en -monument-portaal

Kapenaars en besoekers sal die skitterende sterrehemel – spesifiek die planeet Saturnus – van nader leer ken tydens die Afrikaanse Taalmuseum en -monument se eerste somerpiekniek op Paarlberg op Saterdag 6 November 2021.

Press release: OOOTH releases Who cares what you think – Acoustic Live DVD

LitNet
Lifestyle and entertainment

OOOTH launched their full Who cares what you think – Acoustic Live album online and at the same time Jason Oosthuizen decided to take on another pay-it-forward initiative, this time to raise awareness for gender-based violence and farm murders in South Africa. On the night they managed to raise just over a quarter million rand for these two causes.

Press release: Cape Town City Ballet leaps into spring with vibrant season line-up

LitNet
Lifestyle and entertainment

Cape Town City Ballet leaps into spring with a vibrant new programme that will put a spring in your step. The season will be presented at the Artscape Opera House from 6 until 13 November.

Press release: Constellations returns to Spier this summer with magical fireside encounters under a starry sky

LitNet
Lifestyle and entertainment

Spier, in association with Third World Bunfight, presents the second iteration of Constellations, a multi-layered outdoor presentation that will take place from 25 November to 18 December 2021.

Nuwe skryfwerk

Leeftye sonder jou

Danielle Leonhardt
Poësie

"En Poseidon en Eirene het saam met my op dolfyne geswem
Jesus het al vir my op die bongo’s gespeel
Met ’n boemelaar het ek al my diepste geheime gedeel"

Ek wil

Katryntjie
Poësie

"Ek wil vir jou die mooiste bos daisies kom gee
En met my ou vaal trui se mou jou hartseer wegvee."

Die besemmaker

Perlin Manewil
Poësie

"Hoekom is die besemmaker
se huis dan so vuil?
Hy maak dan elke dag
vir ander mense besems."

Dwaalstories

Anna-Karien Otto
Poësie

"My oupagrootjie Jan
het ’n man doodgeslaan
Hy verskyn in die hof
Sy hand word as gevaarlike wapen verklaar."

Privaatheidskennisgewing

LitNet: Privaatheidskennisgewing | Privacy notice

LitNet
Als oor LitNet

LitNet wil jou as leser die versekering gee dat ons daarop ingestel is om jou persoonlike inligting wat by ons in bewaring is, te beskerm. | LitNet would like to assure you as a reader that we are committed to protecting your personal information held by us.



Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid?
LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf.

KONTAK

litnet@litnet.co.za

021 886 5169


© 2021 LitNet. Alle regte voorbehou | All rights reserved