Can’t see this mail? Click here to view it online

- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies

 

Nuusbrief 683

26/01/2018

E-posadres:

Krities Afrikaans

LitNet: Taal of toegang?

Pasverskyn

Rakelings. Ter gelegenheid van de oprichting van de Gentse leerstoel Zuid-Afrika: talen, literaturen, cultuur en maatschappij

Rakelings bundelt twee uitgebreide opstellen en een reeks literair-journalistieke "mini-essays". Het boek opent met bijdragen over de beeldvorming van Zuid-Afrika in de Nederlandse en Vlaamse literatuur aan het begin van de twintigste eeuw en tijdens de Eerste Wereldoorlog. Beide teksten onderzoeken met een term van Mathijs Sanders in Europese papieren. Intellectueel grensverkeer tijdens het interbellum (2016) de "transnationale broederschap" tussen Nederland, Vlaanderen en Zuid-Afrika.

Skrywer: Yves T'Sjoen
Uitgewer: Woolf
ISBN: 9789082507645

Menings

Toegang vs taalregte: ’n ander ingesteldheid

Heindrich Wyngaard
SA Skoleseminaar | Schools Seminar

"Maar hoe anders sou dit nie (kon) wees (nie) indien die skoolgemeenskap – beheerraad, personeel en ouers – op ’n ander wyse gereageer het as om bloot die 'Ons is vol'-bordjie op die hek te hang, soos ’n 'Geen parkering beskikbaar'-kennisgewing by sportbyeenkomste of musiekkonserte? Wat daarvan as hulle gesê het: 'Kom gerus binne, maar gee net kans dat ons plek vir julle kan inrig'?"

Afrikaanse onderwys onder beleg

Danie van Wyk
SA Skoleseminaar | Schools Seminar

"Laat ons die taal depolitiseer en destigmatiseer deur Afrikaanse onderwys ’n vriendelike gesig/beeld te gee en dit gelykstaande te maak aan 'uitnemend' en 'presterend'. Slegs dan sal die Lesufi’s van hierdie wêreld hul gesindheid en ingesteldheid jeens die taal verander en dit omarm as deel van die Suid-Afrikaanse werklikheid."

Gaan ons uiteindelik ’n/die Derde Afrikaanse Taalbeweging beleef?

Wannie Carstens
Seminare en essays

"Hierdie beweging sal wel moet uitgaan van die jonger Afrikaanse gemeenskap. Die ouer gemeenskap is te besmet deur die geskiedenis en hulle sal moet terugstaan."

Ramaphosa: The man who would be king deur Ray Hartley: ’n resensie

Frans Rautenbach
Boeke en skrywers

"Waar Ramaphosa: The man who would be king my onkant betrap het, is dat dit my gelaat het met ’n ietwat ongewone gevoel in hierdie dae: een van hoop."

’n Huldeblyk aan Hugh Masekela

Stephanie Vos
In memoriam

"Op die verhoog was Masekela ’n kunstenaar met groot charisma en ’n vlymskerp sin vir humor. Hy was ’n 'entertainer' in die diepste sin van die woord: hy kon ’n gehoor fyn lees en hul in die palm van sy hand hou."

A tribute to Poet Laureate Keorapetse “Bra Willie” Kgositsile

Fred Khumalo
In memoriam

"I was heartened by the realisation of many that all the young generation needed to do was dip into your intellect and swim in your poetry to appreciate better the work that has been done. There was no need to reinvent the spear. The time was to accept the spear from the hands of the elders, and charge forward."

Seks, kuns en die waarheid

Marita van der Vyver
Seminare en essays

"En tog ondersteun ek ’n beweging soos #MeToo of Hollywood se Time's Up-veldtog of die massiewe vroue-optogte die afgelope naweek oral in die VSA, want dit maak dit vir miljoene vroue moontlik om te begin droom dat ons ten minste die toekoms kan verander."

Waar is ons helde?

Bettina Wyngaard
Rubrieke

"Waar is die Suid-Afrikaners wat bereid is om die status quo van suurstof te ontneem? Waar is die Suid-Afrikaners wat bereid is om die regte ding te doen?"

Die Christelike godsdiens en die “ander”

Sakkie Spangenberg
Menings

"Denver Breda roer ’n hele aantal sake aan in sy artikel 'Die Kaap van baie kerke' (11 Jan 2018), maar één tema loop soos ’n goue draad deur sy stuk: die rol van Christensendelinge en -predikers in die ondermyning van die KhoeSan se 'tale, identiteit, kulture en menslikheid' en die rol wat die baie Christelike kerke tans behoort te speel."

Jy kannie ’n failure wies van ’n failed education system nie

Denver Breda
Menings

"Hierdie education vertel ons nie dat ons nie net van ons land verloor het maar was ook forseer om ons eie tale op te gee en ’n vreemde identiteit aan te vat. ’n Identiteit wat ons tot vandag aan klou waar ons onsself ‘trotse bruin mense’ noem."

Voertaal

Besoek Voertaal.nu!

LitNet

LitNet het pas saam met die Stichting Zuid-Afrikahuis in Amsterdam ’n nuwe webwerf van stapel gestuur. Afrikaans, Nederlands, gewoon voor iedereen.

Voertaal is ook op Facebook

LitNet

Besoek Voertaal se Facebook-blad om op hoogte te bly van die artikels wat daar verskyn.

Teken in op Voertaal se nuusbrief

LitNet

Voertaal se gratis nuusbrief word elke tweede week per e-pos uitgestuur en bied ’n oorsig van die artikels wat verskyn het.

Vier nuusvinke op Voertaal

LitNet

Hou Voertaal dop vir die nuusvinke Hans Pienaar, Heindrich Wyngaard, Mike van Graan en Martie Meiring se menings oor sake van die dag.

Flitsberigte op Voertaal

LitNet

Kyk daagliks uit vir flitsberigte deur Voertaal se nuusverslaggewers, Jean Oosthuizen, Ingrid Glorie en Michaël Vandamme.

Lees op Voertaal

In memoriam: Hugh Masekela

Ingrid Glorie
Cultuur

"Met zijn muziek protesteerde hij tegen de apartheid, tegen de Zuid-Afrikaanse regering, tegen armoede en onderdrukking. Een groot deel van de Zuid-Afrikaanse bevolking voelde zich aangesproken door zijn werk."

Ervaar Kaap-Maleise kookkuns in die Bo-Kaap

Paul Murray
Culinair

"’n Baken van Kaap-Maleise kookkuns is Biesmiellah, ’n restaurant in die Bo-Kaap wat teen die hange van Leeukop geleë is. ’n Bietjie hoër teen die hang is daar ’n skouspelagtige uitsig oor Kaapstad, veral in die aand."

Het uur van de wolf

Michaël Vandamme
Menings

"Ze komen vaak terug in mythen en sagen, en dit op zowel een positieve als negatieve manier. Denken we maar aan Romulus en Remus, waarbij de wolf de rol van ersatz-moeder speelt."

Kapenaars berei hulle voor vir Dag Zero

Jean Oosthuizen
Flitsberichten

"Indien die provinsie se inwoners nie daarin slaag om genoeg water te bespaar voordat dit begin reën nie, sal alle watertoevoer na huishoudings op Dag Zero gestaak word en sal daar geen water in die krane wees nie. Noodplanne is vir Dag Zero in werking gestel."

Nederland en rugby

Deon du Plessis
Menings

"Ek is baie bevoorreg om deel te wees van die toekoms van hierdie pragtige sport in Nederland."

Boeke en skrywers

Vroue van Atlantis saamgestel deur Anastasia de Vries en Eldridge Jason: ’n resensie

Anzil Kulsen
Resensies

"Met die lees van elk van hierdie vroue se verhale is daar ’n gevoel van bemagtiging, ’n soort aanmoediging dat die leser self beter behoort te doen, meer betrokke behoort te raak en ’n verskil behoort te maak."

Drie vroue en 'n meisie deur Hans du Plessis: ’n resensie

Elbie Adendorff
Resensies

"Drie vroue en ’n meisie is Hans du Plessis se nuutste roman en is onlangs deur LAPA uitgegee. Die keurige voorblad gee reeds ’n aanduiding van die belangrikste temas in hierdie roman, naamlik dat dit ’n verhaal is oor vroue, diamantdelwery, ’n ongenadige landskap en vooroordeel: 'Vooroordeel is die een sonde wat niemand onaangeraak laat nie.'"

Closet: The remarkable wardrobe of Nataniël: ’n resensie

Frederick Botha
Resensies

"In plaas van ’n kas vol donker geheime en pynlike herinneringe is Nataniël se kas gevul met dramatiese en unieke uitrustings wat kenmerkend van hierdie ikoniese Suid-Afrikaanse persoonlikheid is."

Hartlam, kortverhale oor die liefde, saamgestel deur Gerda Taljaard en Deborah Steinmair

Madri Victor
Resensies

"Dit is ’n relevante bundel wat die leser ’n wye perspektief op die liefde bied: erotiek, obsessie, teistering, verlange, verwerping, kameraadskap, deernis, durf, hoop – Hartlam gee die leser ’n voyeuristiese blik op hierdie fasette en meer."

Blou is nie ’n kleur nie deur Carin Krahtz: ’n resensie

Henriëtte Loubser
Resensies

"Blou is nie ’n kleur nie slaan jou asem weg. Dit pluk aan jou binnegoed. Dit betrap jou onverhoeds in ’n leeservaring wat jou soms duiselig sal laat."

Soen deur Jan Vermeulen: ’n resensie

Henriëtte Loubser
Resensies

"Soen spreek die soeke na ’n eie identiteit aan. Wie is ek? Waar pas ek in?"

LitNet Akademies

Van “housecoat” tot sekuriteitsuniform: die voorstelling van ’n aantal kledingstukke in Marlene van Niekerk se prosa

Marius Crous
LitNet Akademies (Geesteswetenskappe)

"Die onderskeie kledingstukke (en hul assosiasies met spesifieke karakters) toon aan die leser dat klere meer is as net die snit, materiaal of kleur daarvan. Uit die ontleding van die tekste blyk dit ook dat klere ten nouste gekoppel word aan identiteit en dat klere selfs simbolies kan wees van ’n omruil en uitruil van identiteite."

Skryfwerk

Liefde is ... Inskrywings (I)

LitNet
Skryfkompetisies

Dit is binnekort Valentynsdag en LitNet nooi jou uit om ’n gedig met die tema "Liefde is ..." te skryf. Hier is die eerste inskrywings wat vir die kompetisie ontvang is. Die kompetisie sluit op 14 Februarie 2018.

Liefde is ... Inskrywings (II)

LitNet
Skryfkompetisies

Dit is binnekort Valentynsdag en LitNet nooi jou uit om ’n gedig met die tema "Liefde is ..." te skryf. Hier is nog inskrywings wat vir die kompetisie ontvang is. Die kompetisie sluit op 14 Februarie 2018.

As die aarde bewe …

Marthé McLoud
Fiksie

"Die dreuning van stemme gaan voort in die kombuis, nou ’n bietjie sagter. Dan skielik al hoe harder. Sy wip soos sy skrik toe ’n bord in skerwe spat."

Bybel in Kaaps: Die Hooglied van Salomo (deel 3)

Olivia M Coetzee
Bybel in Kaaps

"Sy wange soes die kruiebeddings daa waa die lekke kruie groei, sy lippe is soes lelies, wat drup van mirre."

Stigma

Abigail George
Poetry

"Barefoot in the sunny road of my dreams, I tell myself this./ Babies cry. All babies cry."

Blufgesig

Elani Venter
Fiksie

"In haar wêreld van glans en goud is tyd geld, en geld is god. En tussen die lyne van die drie-eenheid van Tyd, Geld en God is die foutgrens weglaatbaar klein. Moenie laat ons jou ooit vang dat jy dit vergeet nie, oorkoepel die stille slagspreuk die sielkundige mynveld waar Mammon koning kraai."

Die tafeltjie langs Judges-rylaan

Hennie Barnard
Fiksie

"Die Vrydag voor hy haar terugneem huis toe, wil hulle die aand gaan uiteet, maar Hanko noem dat die Honda lol. Want hy soek ’n rede om vir Beatrice naby ’n kolossale elektroniese advertensiebord by Cresta te kry."

The healing room

Abigail George
Poetry

"Moses’ forty years in the wilderness
became my own. I am a machine. A new leaf. I know
how to restore my own soul."

Leefstyl

Indrukke en foto's van Fokofpolisiekar - Kirstenbosch-somerkonserte Januarie 2018

Stephen Fourie
Musiek

"Die Karre is steeds honger, angstig, dringend, omstrede, relevant en weer eens gereed om ’n hele klomp middelklas Afrikaners se emosies om te krap."

Persvrystelling: Kunstenaarsbeurse beskikbaar vir bywoning van die US Woordfees 2018

LitNet
US Woordfees

"Met die nuwe Kunstenaarsbeurse bied die Woordfees vyf kunstenaars die geleentheid om hul kreatiewe batterye te herlaai en vanjaar se fees ten volle te beleef." Aansoeke sluit op 12 Februarie 2018.

Persvrystelling: KKNK se 24ste feesprogram prikkel kunskierheid

LitNet
KKNK

“’n Kenmerk van die 24ste Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) se program is dat dit ’n familiefees is. Die program bied iets vir almal, met snykantteater, uiteenlopende musiek en hope jeug- en kindervermaak.”

KONTAK

litnet@litnet.co.za

021 886 5169


© 2018 LitNet. Alle regte voorbehou | All rights reserved