|
|
- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies
|
|
Nuusbrief 671
19/10/2017
|
Krities Afrikaans
|
Ware mense
De Graaff kontekstualiseer nie net die geskiedenis van die Khoi-Khoin en sy vele vertakkings nie, maar stel ook bepaalde eietydse leiersfigure in die onderskeie gemeenskappe aan die woord. Daarvolgens word die historiese kyk na legendariese kapteins soos die Korannas se Goliat Yzerbek, die Griekwas se Adam Kok, die Basters se Dirk Vilander, Abraham Swartbooi van die Namas en Frederik Vleermuis van die Oorlams afgewissel met De Graaff se persoonlike reisindrukke en die talle gesprekke wat hy met die waarskynlike nasate van bogenoemde leiers gehad het.
Skrywer: Bart de Graaff
Uitgewer: Protea Boekhuis
ISBN: 9781485307808
Prys: R250 |
 |
|
 |
Afrikaans is nie ’n minderheid nie
Jean Oosthuizen
Menings
"Die betekenis van Afrikaans vir families en jongmense – wat is die ekonomiese waarde van Afrikaans? Maak Afrikaans families ryker of armer? Wat is die groot geheim van suksesvolle Afrikaanssprekendes?"
|
 |
Aardklop 2017: A Kwaitopedia of Afrikaans terms and phrases
Menán van Heerden, Vuyiswa Xekatwane, Masello Motana, Kgomotso Neto Tleane
Opinion
"Using kwaito as an entry point, Nou die Las is an exercise in recollecting, defining and reclaiming Afrikaans and associated dialects, such as Tsotsitaal, as part and parcel of township culture."
|
 |
If the University of Cape Town wants to decolonise, it has to become Afrikaans
Hans Pienaar
University Seminar
| Universiteitseminaar
"British colonialism has been by far the most brutal and destructive national-scale force in South Africa’s history. And the University of Cape Town has played its role as engine for the dissemination of supremacist ideas and practices, emblematised by the statue of Cecil John Rhodes whose machine guns were so effective in the wars of subjugation he instigated and financed."
|
 |
Agentskap van die slavin: ’n onderhoud met Shamiega Chaudhari
Menán van Heerden, Shamiega Chaudhari
Onderhoude
"Die onderdrukte stem moet oopgevlek en hoorbaar gemaak word. Hoewel in die geval van Philida (en dit geld seker ook vir alle slawe) daar nie vir die slavinne gepraat kan word nie en hulle stories slegs agterhaal kan word, is dit tog belangrik dat ’n beeld van hierdie onderdrukking geskep en die stiltes verbreek word."
|
 |
Sekspeste in die werksplek: die Harvey Weinstein-sindroom
Bettina Wyngaard
Rubrieke
"Solank as wat mans nie hierdie tipe gedrag veroordeel nie, solank as wat vroue die skuld kry vir wat gebeur het, of blameer word omdat hulle nie vroeër gepraat het nie, het sekspeste toestemming om voort te gaan met hulle gedrag."
|
 |
Op grond waarvan kies die DA sy leiers?
Jason Lloyd
Rubrieke
"As die DA wel sy leiers op meriete kies ongeag velkleur, soos wat sy nuwe Wes-Kaapse leier, Bonginkosi Madikizela, beweer, sou hy en dié party se nasionale leier, Mmusi Maimane, waarskynlik nooit in hul huidige leierskapposisies binne die DA gedien het nie."
|
 |
’n Besoek aan die Zuid-Afrika Huis – en omswerwinge in Holland
Francois Verster
NeerlandiNet
"My missie was meerledig: ek wou in my hoedanigheid as maatskappy-argivaris van Naspers die argief en biblioteek van die Stichting Zuid-Afrika Huis besoek, en as daar tyd is ook ’n draai maak by ’s-Hertogenbosch, die stad waar my stamvader Jacobus Verster gewoon het voordat hy gedurende die tweede helfte van die 18de eeu na die Kaap gekom het."
|
 |
De Leerstoel Zuid-Afrika: Talen, Literaturen, Cultuur en Maatschappij wordt geïnstalleerd
Herman Meulemans
NeerlandiNet
"Op 10 oktober wordt er ook feest gevierd door het Gents Centrum voor het Afrikaans en de studie van Zuid-Afrika. In de schoot van dit onderzoekscentrum, onder voorzitterschap van Yves T’Sjoen, en de Faculteit Letteren en Wijsbegeerte wordt de Leerstoel Zuid-Afrika: Talen, Literaturen, Cultuur en Maatschappij plechtig geïnstalleerd. Hein Willemse, Universiteit van Pretoria, is de eerste titularis van de Leerstoel."
|
 |
The fifth Mrs Brink, a memoir by Karina M Szczurek: a book review
Izak de Vries
Books and writers
"Karina Brink is now crafting a life as Karina Szczurek, author, lover of others, and who knows what else. André Brink’s presence will always be with her on her journey, just as his writing and his work will remain with an entire generation of readers."
|
 |
Oorkant jou deur Juliana Coetzer: ’n lesersindruk
Trisa Hugo
Lesersindrukke
"Vir my moet enige verhaal waar sou kon wees om geloofwaardig te wees. Hierdie was veel meer as dit: dit was asof universele emosies en gedrag uit ’n bron van buite geneem is en op ’n vlak aangespreek is wat in ons almal se onbewuste teenwoordig is."
|
 |
Wintersrust deur Joyce Kotzè: ’n resensie
Francois Verster
Resensies
"Dis sonder pretensies van literêre gloeiings. Dit probeer nie pedagogies inlig nie, maar dit getuig van goeie kennis van die betrokke historiese milieu en tydgees."
|
 |
Boereverneukers: ’n onderhoud met Izak du Plessis
Izak du Plessis, Jean Oosthuizen
Skrywersonderhoude
"Hy is ’n veroordeelde moordenaar en hoewel daar nie bewyse is nie, word hy ook met ander mense se dood verbind. Ek dink ek sou bang wees vir Ralph Haynes. Maar mense wat hom geken het, sê hy kon jou begogel met sy sjarme."
|
 |
Alles begin met Anna deur Annemari Coetser: ’n resensie
Trisa Hugo
Resensies
"Dit behoort aanklank te vind by ’n wye lesersmark. Dit is soos Fees van die ongenooides – bedrieglik eenvoudig geskryf, sodat aanhangers van ligter boeke dit ook sal geniet. Tog het dit veel meer om die lyf as net ’n familiesage."
|
 |
Die einde van die storie deur Santie van der Merwe: ’n resensie
Yolanda Wessels
Resensies
"Haar bladsye lewer een na die ander waarheid op – dat mens altyd ’n keuse het, dat jy die kaptein van jou eie skip is. Die karakters se wroegings, hartseer en woede, onsekerheid en vertwyfeling is iets wat mens self as leser kan aanvoel – ons almal kan met baie van dié gevoelens of situasies identifiseer."
|
 |
Lig wankelend deur Gerard Scholtz: ’n FMR-resensie
Jaco Barnard-Naudé
Resensies
"Lig wankelend is ’n aangrypende herinnering daaraan dat ons grootste wens vir ons kinders, en dus vir die toekoms, moet wees dat hulle nooit die vernietigende gevolge van ’n oorlog in die gesig hoef te staar nie."
|
 |
Persvrystelling: HemelBesem en Internasionale Woordeboekdag
LitNet
Woordeboek van die Afrikaanse Taal-portaal
"HemelBesem is die nuwe beskermheer van Borg ’n Woord. Sy beroep op Afrikaanssprekendes is: 'Slegs met woorde maak die lewe sin: Jy kan my woord neem daarvoor. Neem eienaarskap van jou taal en borg ’n woord!'"
|
 |
Glip deur die tonnel na nuwe wêrelde
LAPA Uitgewers
LAPA Uitgewersportaal
Glip deur die tonnel en laai ’n RomanzaLiefde van LAPA op jou foon af. ’n Wonderland van lees wag op jou! As jy ouer as agtien is, skop jou skoene uit en skink die wyn wat ons daarmee saam aanbeveel.
|
 |
Substansie
Crito
Blogs
"Dit is nie elke week dat ’n mens twee resensies met soveel substansie te lese kry oor ’n belangrike publikasie nie." |
 |
Ryk Hattingh
Joan Hambidge
Poësie
"'My aard, soos ’n vonk,
is ook onkenbaar,' beskryf
jy jouself in
Huilboek"
|
 |
MA in Kreatiewe Skryfkuns by die Universiteit van die Vrystaat
LitNet
Skryfsake en rubrieke
(Aspirant-) skrywer, digter of literêre vertaler? Die UV bied aan jou ’n kursus waarvan die vernaamste oogmerk die ontwikkeling van ’n lewensvatbare publiseerbare manuskrip is. Die sluitingsdatum vir aansoeke vir studie in 2018 is 30 Oktober 2017.
|
 |
Jonathan
Hendie Grobbelaar
Fiksie
"Nou, meer as ooit, het sy hierdie lysie-gewoonte van haar broodnodig. Dit help dat sy al die nodige aktiwiteite moet onthou vir die afhandel van Theuns se lewe en sommer om haar te help fokus sodat sy nie in ’n bondeltjie verdriet verval nie."
|
 |
Die kind
Jethro Louw
Poësie
"Afrikaans het ’n kind
My hartse pint
Sy's die vrou van die wind"
|
 |
Ysige liefde
Trisa Hugo
Fiksie
"George staan vir ’n oomblik en kyk na die verweerde lyf in die enkelbedjie, dan vou hy die sagte grys kombersie om haar voordat hy die beddegoed weer om haar benerigheid reg skik."
|
 |
met apologie
Hanta Henning
Poësie
"my pa is in ’n nartjie
my ma is in kaneel"
|
 |
Manne en die "kwiens"
Hennie van Deventer
Blogs
"Dis mos maar van ons mansmense: spog graag oor die mooi meisies wat ons pad gekruis het, en dik meermale nog so ’n bietjie aan ook. " |
 |
’n Kas vol vriende
Maraja
Blogs
"Ek het al gevind (soos weereens die afgelope week) dat jy soms staatmakervriende vind in die moeilikste situasies." |
 |
Aardklop 2017: vele hoogtepunte
Ilza Roggeband
Aardklop
"Aardklop is op die regte pad. Die program is net groot genoeg om iets vir almal te wees. Daar is, benewens die toneel, komedie en musiek, steeds gesprekke, boekbesprekings en kunsuitstallings, asook stalletjies vir chip sticks en aarbeie-en-room."
|
 |
Booktown Richmond presents BookBedonnerd X (programme)
Darryl David
Feeste
BookBedonnerd X 2017 is taking place from 25 to 28 October. This year's exciting programme offers a wide variety of book talks, presentations, walkabouts, workshops and much more. The complete programme is available here.
|
 |
An inconvenient sequel: truth to power: ’n filmresensie
Suzette Kotzé-Myburgh
Film
"Hewige orkane en ekstreme vloede, vernietigende brande, droogtes en kosskaarste, die Noordpoolys wat teen ’n verbysterende pas smelt, stygende seevlakke – letterlik elke dag sal ’n mens nuusberigte daaroor sien."
|
 |
Vuil wasgoed: ’n filmresensie
Reney Warrington
Film
"Ek voorspel dit gaan ’n lokettreffer wees, maar nog belangriker, dit kan ’n nuwe tipe gehoor teaters toe lok."
|
 |
Persvrystelling: Nuwe Afrikaanse drama open by Baxter
LitNet
Teater
"Die dans van die watermeid speel van 1 tot 25 November in die Baxter Golden Arrow Studio. Die speelvak sal saamval met die tweede Teksmark wat deur Kunste Onbeperk aangebied word met die ondersteuning van NATi en die Baxter-teatersentrum."
|
 |
Persvrystelling: Sanlam WOW Spelfees-finaal
LitNet
US Woordfees
"Met meer as 150 skole en 420 leerders van reg oor Suid-Afrika, beloof die finale ronde van die Sanlam WOW Spelkompetisie vir 2017 groot opwinding – en erge senuwees vir die ma’s en pa’s wat die dag gaan bywoon."
|
|