Can’t see this mail? Click here to view it online

- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies

 

Nuusbrief 616

8/09/2016

E-posadres:

Krities Afrikaans

LitNet: Jou rolprent

Pasverskyn

Perspektief en profiel

Akademies gesproke is Perspektief en profiel 'n onontbeerlike handleiding. Dit is tans die belangrikste beskouing van ons skryfwerk in Afrikaans en die begeleidende literêre gesprek.

Redakteur: HP van Coller
Genre: Literatuurgeskiedenis
Uitgewer: Van Schaik

Leefstyl

Die 2016 kykNET Silwerskermfees: 'n Bloutapyt vir plaaslike filmtalent

Adean van Dyk
kykNET Portaal

"Die diversiteit in onderwerp, tema en uitbeelding in vanjaar se kortfilms getuig van die rykdom wat
Suid-Afrika in jong storievertellers het."

Silwerskermfees-kortfilms verken eenderse tema: Spoor(loos) en Vlees van my vlees

Adean van Dyk
Film

"Spoor(loos) en Vlees van my vlees is eersteklas kortfilms en getuig van ons plaaslike storietalent wat op 'n groter gehoor wag."

Dis koue kos, skat – snaaks, maar sielvol

Reney Warrington
Film

"Dit is werklik snaaks, en nie enigsins soetsappig of pretensieus nie."

Filmresensie: Johnny is nie dood nie

Reney Warrington
Film

"Postrevolusie blues is ’n universele verskynsel en die gehalte van die film, die toneelspel en die musiek sal grense oorsteek."

kykNET Silwerskermfees-resensie: Shepherds and butchers

Adean van Dyk
kykNET Portaal

"Elke nou en dan slaan ’n film jou wind uit, hetsy weens die manier waarop dit jou verbeelding kaap of weens die storie wat dit vertel."

Nuwe film oor Adam Small bekendgestel

Izak de Vries
Menings

"Waarom bly Small relevant vir vandag se jongmense?"

Onderhoud: Anna-Mart van der Merwe sélf tuis voor die kospotte

Anna-Mart van der Merwe, Yolanda Wessels
Leefstyl

Anna-Mart van der Merwe oor haar rolle in die film Dis koue kos, skat en in die teaterproduksie The Painted Rocks at Revolver Creek: "Wat ‘n geskenk en voorreg!"

“Geskryf in ons eie taal”

Menán van Heerden, Blaq Pearl
Skrywersonderhoude

Blaq Pearl se selfgepubliseerde digbundel Karadaaa!!! is in Afrikaaps en Engels geskryf. Sy tree vanjaar by die Open Book Festival in Kaapstad op. Menán van Heerden het meer gaan uitvind oor haar jongste projek.

Teaterresensie: Clybourne Park by die Fugardteater

Maryke Roberts
Teater

"... met sy indringende kyk na ras en eiendom en al die wanopvattings wat daarmee saamgaan, kan dit net sowel in jou woonbuurt en vriendekring afspeel."

Teaterresensie: The Painted Rocks at Revolver Creek by die Fugardteater

Danie Botha
Teater

"Deur die drama heen is baie verwysings na ons landsake van gister en vandag. Dis kragtige uitsprake waarmee ’n mens heel menslik kan saamstem of verskil. Dit ontroer ook."

Die SBA se koorfees: Afrikaans Sing!

Nelmari Kemp
Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans-portaal

"Die uitgangspunt was juis dat ons kore van verskeie kulture en agtergronde saambring. Groot fokus is geplaas op gemeenskapskore wat andersins nooit geleentheid sou kry om op 'n teaterverhoog op te tree nie."

Menings

Suid-Afrikaanse universiteite: Nie alles is verlore nie

Raymond van Diemel
Universiteitseminaar

"Suid-Afrika kan dit beswaarlik bekostig dat sy universiteite heeltemal oor die afgrond tuimel. Die gevolge is eenvoudig te senutergend om aan te dink."

Student, waardeer jou studie

Jaco Fouché
Universiteitseminaar

"Nog ander besef dat die punt van opvoeding nie sosiale bevordering is nie, maar doeltreffender denke, die verbetering van die wêreld. Dit sal sekerlik doeltreffende denke verg om die kwessies van hierdie seminaar op te los, die wêreld te verbeter."

As universiteite verengels, hoe gemaak met opvoedkundestudente wat by Afrikaanse skole gaan skoolhou?

Alta Engelbrecht, Gert van der Westhuizen, Estelle Kruger
SA Skoleseminaar | Schools Seminar

"Om opgelei te word as onderwyser deur medium van Engels is die realiteit vir meer as 90% van onderwysstudente aan Suid-Afrikaanse universiteite."

XhosAfrika-netwerk en Afrikaanse Taalraad: Verbod op inheemse tale by skole onaanvaarbaar

Afrikaanse Taalraad
Die Afrikaanse Taalraad-portaal

“Die Afrikaanse Taalraad en XhosAfrika sal klagtes oor taalgebruik by skole opvolg en ons wil ouers aanmoedig om met ons in aanraking te kom.”

'n Hond k@k hare

Bettina Wyngaard
Rubrieke

"Ek wil dit onomwonde stel: om dit af te maak as ’n eenvoudige geskil rondom ’n skool se netheidsreëls is om die hele punt van die protes te mis."

Tokai: hokaai of koebaai?

Izak de Vries
Menings

"Daar is geen twyfel nie dat dennebome, hoe wonderskoon hulle ook al is, nooit die prag van ons fynbos sal kan vervang nie. Tog: ons woon in ’n stad en daardie bome het vir baie dekades al vir duisende mense ’n welkome plek gebied om oefening te kry – vir my ook."

Regsalmanak: Oor fyn-van-nerf verkeersbeamptes

Gustaf Pienaar
Rubrieke

"Hy het nooit enige opset gehad om aankomende motoriste van die lokval te waarsku nie en het gevolglik ook nie die opset gehad om die verkeersbeamptes in die uitvoering van hulle pligte te verhinder nie."

Boeke en skrywers

Oorsig oor die Suid-Afrikaanse boekmark en Afrikaanse boeke

Nicol Stassen
Boeke en skrywers

"Waar algemene boekhandelaars tien jaar gelede net meer as 1,5 miljoen Suid-Afrikaanse boeke kon verkoop, het hulle in 2014 amper 3,6 miljoen Suid-Afrikaanse boeke van die hand gesit. Binne hierdie gunstige mark vir Suid-Afrikaanse uitgewers, is die posisie van Afrikaanse uitgewers besonder rooskleurig."

Boekresensie: Hy kom met die skoenlappers deur Valda Jansen

Karin Schimke
Resensies

"Hierdie verhaal is nie, kom ‘n mens agter, ‘n elegie aan ‘n verlore minnaar nie, maar ‘n elegie aan ‘n self wat soek geraak het agter skanse wat begin as blote mure maar mettertyd begin inkelder."

Mense agter boeke: Leana Lategan, Museumgeesteswetenskaplike by NALN

Leana Lategan, Jaco Botha
Boeke en skrywers

"Die gemene deler van hierdie keuse (my top 10 boeke van alle tye) is vir my die wyse waarop die skrywers hulle karakters hanteer en die brose web van menseverhoudings weef."

Video: Swartval deur Martin Steyn word bekendgestel

Naomi Bruwer
LAPA Uitgewersportaal

Martin Steyn se jongste roman, Swartval, is onlangs by Stellenbosch Protea Boekwinkel bekendgestel. Jonathan Amid het met hom gesels.

Foto's: Protea Skrywersfunksie 2016

Naomi Bruwer
Boeke en skrywers

Protea Boekhuis se Kaapse skrywerspartytjie het vanjaar by Simonsvlei Wynlandgoed plaasgevind.

Boekresensie: Die formidabele Ling Ho deur Johan Kruger

Maryke Roberts
Resensies

"Die formidabele Ling Ho is ’n moet-lees as jy suf is van die kritiek, openbare bakleiery en agter-die-hand-geskinder oor korrupsie en wanbestuur. Dis die ideale geleentheid om vir Johan se waarnemingsvermoë oor die alledaagse lewe in Suid-Afrika, maar ook vir jouself, te lag."

PEN Afrikaans Nuusbrief: September 2016

PEN Afrikaans
PEN Afrikaans

Oor: Resultate van die virtuele stemming vir 'n nuwe ondervoorsitter, betrokkenheid by taalpolitiek, lidmaatskap van die Taalraad, versoening, wysiging van PEN Afrikaans se grondwet, ere- en lewenslange lidmaatskap; internasionale erkenning vir Frederick Botha; 'n aanlyn slypskool vir belowende jong skrywers; PEN Afrikaans by die Tuin van Digters, Wellington; nuwe Afrikaanse boeke in September

Bietjie plus, baie minus

Crito
Blogs

"As ek Brits was, sou die een vraag wat ek graag beantwoord wou hê, hierdie een wees: 'Hoe vergelyk my boek met Rykie s’n?' Daardie antwoord kry sy nie."

Einstein-kompetisie, aangebied deur LitNet Akademies

Die liefdeslewe van miskruiers: V&A met Einstein-kompetisie-wenner Anneke Schoeman

Anneke Schoeman, Imke van Heerden
Einstein-kompetisie

Anneke Schoeman is pas as die wenner van die Einstein-kompetisie aangewys. Imke van Heerden het met die jong Einstein oor haar liefde vir insekte gesels.

Einstein-kompetisie-foto’s: Miskruiervang in die mis

Anneke Schoeman, Caitlyn Nauschutz
Einstein-kompetisie

Anneke Schoeman se kewerkoors het almal aangesteek. Hier deel sy foto's van 'n onlangse besoek aan die Mount Sheba-natuurreservaat.

LitNet Akademies

Stereotipering van rotsklimmers: Ware helde of soekers na rampspoedige roem?

Handré Brand
LitNet Akademies (Geesteswetenskappe)

Waarom is sekere individue bereid om die bykans onmoontlike te waag, of om die uiterste grense van risiko’s te toets?

’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling en die Afrikaanse Standaard Vertaling van die Nuwe Testament

Philip du Toit
LitNet Akademies (Godsdienswetenskappe)

"Ofskoon ’n verstaan van die Gees en die vlees as twee heilshistoriese en eskatologiese bestaanswyses staan teenoor die interpretasie om die Gees en vlees te sien as ’n voortdurende stryd tussen die 'sondige aard/natuur' van die mens wat ’n stryd voer met die inwonende Gees, hoef die eskatologiese verstaan nie ook te lei tot triomfalisme nie."

Die nuwe artikel 145(9) van die Wet op Arbeidsverhoudinge – uniek, maar welkom

Dawid de Villiers
LitNet Akademies (Regte)

"Werkgewers sal nie meer daarby baat om die hersiening uit te rek nie. Inteendeel, dit kan die monetêre remedie wat ’n werknemer uiteindelik kan kry, drasties vergroot."

Skryfwerk

#jesuisceque

Jacques de Viljee
Fiksie

"Dan hoor hulle die gille, wat skreiend deur die aandlug weergalm, uit ‘n ander wêreld opgeroep, deur elke straat en mensehart, wat nou onheilspellend stiller klop."

If you arrive

Renier Palland
New writing

"If you arrive at my window ..."

'n Leserlose skrywer, reis

Johann de Jager
Poësie

"Amper bo, by Piekniekbos verby,
staan – dort oben wunderbar
’n solo rotskanteel
met ’n bekendheid
wat mens vaag verbeel."

hier, die land | here, this land

Luan Staphorst
Poësie

"jy is ons ineenryger van asem
jy is ons ineensnoerder van stem
jy is ons ineen alomheen"

KONTAK

litnet@litnet.co.za

021 886 5169


© 2016 LitNet. Alle regte voorbehou | All rights reserved