|
|
- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies
|
|
Nuusbrief 599
13/05/2016
|
Krities Afrikaans
|
Het jy met te min geld afgetree om in jou
behoeftes te voorsien?
Draai jou sente om Skrywer: Abrie Coetzee
LAPA-Uitgewers
Prys: R120
|
 |
|
 |
#Grabouwprotes
Bettina Wyngaard
Rubrieke
"Moet ek regtig glo dat hierdie leierlose groep op hulle eie op die idee gekom het om munisipale eiendom, skole en nasionale hulpbronne vir vernietiging te teiken?"
|
 |
Decolonising the curriculum: Darwin’s dangerous idea and economic development
Kamal Kweku Yakubu
University Seminar
"In the above, the interdependence between me, the writer, and you, the reader; between Kropotkin and Darwin; between Fourie and Ramose; and so between different human populations and the primacy of humane, ethical and equitable relations is thus the only discernible law of nature according to ubuntu and African philosophy."
|
 |
Regsalmanak: "Die tjek is innie pos"
Gustaf Pienaar
Rubrieke
"Sedert so ver terug as die Romeinse Ryk ’n eeu voor Christus is die tjek al ’n erkende wyse van betaling, maar sy dae is in baie lande van die wêreld getel."
|
 |
#GelykeKanse: FW de Klerk leen sy steun aan die inisiatief
LitNet
Universiteitseminaar
"FW de Klerk gee dryfkrag aan die veldtog wat dwarsoor Suid-Afrika en uit die buiteland ondersteuning ontvang vir hul inisiatief en wat vanweë die relevante grondwetlike kwessies van menseregte, gelykwaardigheid en veeltaligheid groot belangstelling uitlok."
|
 |
Bankrot slaghuis
oester
SêNet-briewe
"Waarom die gode altoos die mense op my pad bring ..."
|
 |
Stamboekbaadjies
Uit Melkbos
Blogs
"Albei vertoon trots die wolmerk. Myne is die ouer model, kyk die breër lapelle. Jack s’n het egter minder as myne 'gekrimp'. Nogal jaloers daarop."
|
 |
Kristalvlakte: Onderhoud met Amy Jephta
Amy Jephta, Naomi Meyer
Teater
"Mense kan partykeer in Kaapstad rondloop met blinddoeke. Daar's 'n ander wêreld aan die ander kant van die N2 wat hulle nooit aan hoef te dink nie. Ek hoop my woorde forseer mense om daardie lewens te oorweeg."
|
 |
Kristalvlakte: Onderhoud met Tertius Kapp
Tertius Kapp, Naomi Meyer
Teater
"Aan die ander kant is Kristalvlakte nie so eenvoudig soos aktivistiese teater nie – dit wil nie vir jou een enkele boodskap oordra nie, dit wil die verbeelding in ’n posisie plaas om op nuwe maniere te dink oor ’n sosiale probleem of verskynsel."
|
 |
Dansende Digtersfees 2016: Dans, digters, dans
Bibi Slippers
Feeste
"Soos met die vorige twee feeste is daar in die nadraai van die voorlesings gedans, en alhoewel die luim merkbaar minder uitbundig was as vorige jare ... was die handjievol dansers wat alles ten spyt voete gestamp en lywe geskud het, bewys dat niks die digkuns of die dans sal stuit nie."
|
 |
Hendrix se "Voodoo child" ontmoet Händel se Messias
Stephen Fourie
Musiek
"Voorheen was hierdie gebou slegs die Händel Museum en kon mens Hendrix se woonstel op uitnodiging besoek, aangesien die boonste verdiepings van die huis verbind is. Nou staan dit bekend as Händel & Hendrix in London."
|
 |
LitNet Akademies-resensie-essay: Soos familie deur Ena Jansen
Gerrit Olivier
Resensies
"Méér as inligting word hier meegedeel, meer as insig in ’n komplekse en durende sosiale en literêre verskynsel. As leser voel ’n mens dat jy deur Jansen se respekvolle en menslike benadering ook deurgaans opgevoed en gestig word."
|
 |
Resensie: Amraal deur Marinda van Zyl
Philip John
Resensies
"Amraal staan in ander opsigte ook nader aan Fiela se kind as aan die ander genoemde tekste deurdat dit geklassifiseer kan word as 'goeie gewilde fiksie' ..."
|
 |
Boekresensie: Oorlogswinter deur Jan Terlouw
Coenraad Walters
Resensies
"Dít is dalk die belangrikste rede waarom soveel mense as moontlik – en bowenal jong lesers – Oorlogswinter moet lees: stories is kragtige hulpmiddels om mense se perspektief op die wêreld te beïnvloed ..."
|
 |
WAT: Om Hennie Aucamp te onthou
Lina Spies
Woordeboek van die Afrikaanse Taal-portaal
"Woordeboeke is die lewensbloed van enige taal ... Dit het Hennie geweet, en ook dat elke taal se voortbestaan net verseker is deur die gebruik van sy woordeskat - nie net in die alledaagse omgang nie, maar op die hoogste vlakke van denke, wetenskap en literatuur."
|
 |
Trek vertel die stories wat ons moet deel
Johan Anker
Uit die argief
"In breë trekke handel Trek oor die gedwonge verskuiwing van die bruin mense uit die middedorp van Wellington gedurende die laat ’50’s en vroeë ’60’s van die vorige eeu. Dit bied egter ook ‘n breër kyk op die verskuiwings tussen plaas en dorp, en selfs, teen die einde van die teks, die verskuiwing na ander vastelande."
|
 |
My Vader
Estelle Zeeman
Poësie
"Gee ons vandag ons daaglikse glutenvrye brood ..."
|
 |
Einstein-kompetisie: Eerste 50 inskrywings
LitNet
Einstein-kompetisie
Waaroor doen jong Afrikaanssprekendes by universiteite navorsing? Watter idees word tans deur hulle uitgedink en ontwikkel? Lees die eerste 50 inskrywings vir die Einstein-kompetisie.
|
 |
Einstein-kompetisie: Shaun Frazao
Shaun Frazao
Einstein-kompetisie
Shaun is besig met sy meestersgraad in politieke kommunikasie aan die Noordwes-Universiteit (Potchefstroomkampus). Sy navorsing fokus op sosiale-media-aktivisme.
|
 |
Einstein-kompetisie: Tilani du Preez
Tilani du Preez
Einstein-kompetisie
Tilani du Preez is 'n gekwalifiseerde psigometris en is besig om haar meesters in bedryfsielkunde te voltooi.
|
 |
Einstein-kompetisie: Luther van der Mescht
Luther van der Mescht
Einstein-kompetisie
Luther sal Oktober vanjaar as nadoktorale genoot aan die Ben-Gurion Universiteit in Israel begin werk waar hy met een van die wêreld se voorste navorsers in die parasitologiese veld sal saamwerk.
|
 |
Einstein-kompetisie: Johan Ferreira
Johan Ferreira
Einstein-kompetisie
Johan is 'n doktorsgraadstudent in wiskundige statistiek aan die Universiteit van Pretoria. Hy het al meermale saam met wêreldkenners in gerekende vaktydskrifte in beide Afrikaans en Engels gepubliseer en is ook 'n hoboïs van beroep.
|
 |
Einstein-kompetisie: Lieschen Venter
Lieschen Venter
Einstein-kompetisie
Lieschen is tans besig met haar doktorale studie, waarin sy 'n simulasiemodel van die Suid-Afrikaanse basiese-onderwysstelsel bou om die impak van beleide op verskillende skooltipes te toets.
|
 |
Einstein-kompetisie: Charles Tait
Charles Tait
Einstein-kompetisie
Charles Tait doen sy meestersgraad in Afrikaans aan die Nelson Mandela Metropolitaanse Universiteit.
|
 |
Einstein-kompetisie: Mariëtte Joubert
Mariëtte Joubert
Einstein-kompetisie
Mariëtte is sedert Januarie 2015 voltyds in privaat praktyk en lewer hoofsaaklik forensiese dienste, wat kriminele en traumawerk insluit. Sy is sedert 2014 verbonde aan die Universiteit van die Vrystaat as ‘n navorsingsgenoot en ook nou ’n ad hoc-dosent.
|
 |
Einstein-kompetisie: Rudolph Scharneck
Rudolph Scharneck
Einstein-kompetisie
Rudolph Scharneck is ‘n predikant in Greytown en doktorale student in Nuwe Testament aan die Universiteit van Pretoria.
|
 |
Einstein-kompetisie: Risha Lötter
Risha Lötter
Einstein-kompetisie
Risha werk as opvoedkundige tolk by die Universiteit Stellenbosch en is deeltyds besig met haar meestersgraad in tweedetaalstudies.
|
|