| Menings | Opinion |
 |
Essay
Die Afrikaanse Woord word tagtig |
Jean Oosthuizen
"Dit kan vertroosting of ontnugtering bring. Dit spreek van humor, liefde en genade, maar ook van hartseer, oorloë en wreedhede. Vir sommige is dit heilig en ander noem dit ’n sprokiesboek. Die Bybel, die mees gelese maar sonder twyfel ook die mees omstrede boek, vier dié week sy tagtigste verjaarsdag in Afrikaans."
|
| |
 |
Rubriek: Hotnotsgot
Wit skoene |
Jason Lloyd
"Hy het wraggies wit skoene aangehad. Dit het egter nie daar geëindig nie. Hy het ook ’n wit broek gedra. Ook ’n wit baadjie. 'Net soos in die ou dae,' het ’n kollega die volgende dag aan my gesê nadat ek hom van die rare verskynsel vertel het."
|
| |
 |
Opinion
Popping the Potchefstroom bubble |
Leigh Schaller
"Next time you’re driving into Potchefstroom, you may hear a plop sound. Don’t worry, none of your tyres has burst. You’re just entering the Puk (Potchefstroom University) bubble. You’re perfectly safe from the outside world. In fact, there is no need to stress too much about anything that extends further than the Mooi River from now on."
|
| |
| Vermaak | Entertainment |
 |
Clover Aardklop-onderhoud
Ses Snare sing slegs Afrikaans by Clover Aardklop 2013 |
Giep van Zyl, Naomi Bruwer
"Ons speel die musiek waarvan ons hou, verwerk dit vir ses stemme en ses akoestiese kitare en laat dit heel anders klink."
|
|
• Clover Aardklop 2013: Volledige program |
| |
 |
KlankKas-onderhoud
Laudo Liebenberg: "Ons het ’n tawwe paar jaar gehad ..." |
Henry Cloete
"Nou 'self-managed' en 'independent', lyk die toekoms rooskleurig en met ’n skoon blaadjie kan óns die 'shots call' van wat volgende moet gebeur."
|
| |
 |
| Jakob Marengo: Lest we forget – ’n musical |
Aldo Behrens
"’n Halwe potsierlike Namatannie wie oor haar Siebie en haar man se afsterwe huil dat dit ’n teaterbelewenis word. Hulle huil my oë elke repetisie vol trane. Oorlat hulle so opreg oor hulle se hond huil – ’n oerhuil oor die eeue heen."
|
Namibiese Woordfees
• Liefdesbriewe
• Namibiese Woordfeesprogram 2013 |
| |
| Sanlam Sing'it |
 |
Liriekskryfwerkswinkel
Skaaf aan jou lirieke met Koos Kombuis, Hunter Kennedy en Luna Paige |
LitNet bring vanjaar vir jou 'n eksklusiewe geleentheid om by SA se bekendste liriekskrywers en musikante te leer!
Plek: Paul Bothner Music N1 City
Datum: 6 September 2013
Tyd: 10:00–14:00
Kaartjies kos R300.
Skakel 021 886 5169 of stuur 'n e-pos aan singit@litnet.co.za om te bespreek.
|
| |
 |
Lees lirieke | Read lyrics
Lees die jongste inskrywings
Read the latest entries |
Cloud
by Gerad Franzsen |
Sugar lips
Chantal Neasham |
My fluisterskree
JL van der Walt |
The writing on the wall
Rashid Martin |
Verlore vriend
TJ Potgieter |
| |
| Kuberklas |
 |
| Meester: Nuwe blaadjie |
Danie Cronjé
Net nie vandag nie!
|
| |
 |
US Woordfees
Wat’s nuus?: Boekoorhandiging aan US Woordfees se WOW-projek |
| Riaan Cruywagen, wie se boek Wat's nuus? by die uitgewershuis Naledi verskyn het, het onlangs tydens 'n Kaapse draai 'n paar honderd boeke namens die uitgewery oorhandig aan die US Woordfees se Woorde Open Wêrelde-projek.
|
| |
 |
| Voornaamwoorde: PowerPoint-skyfies |
Jorindi Treurnich
'n Les oor voornaamwoorde.
|
| |
| Nuwe skryfwerk |
 |
Reispapier
Is almal dan helde? |
Rentia Bartlett-Möhl
Rentia vra: "Waarom identifiseer ons so met die mite van die held? Is ons almal op ’n heldereis?"
|
| |
 |
Poësie
Bewolk, kans op neerslag |
Loftus Marais
"[...] en tydens die dink vir gedigskryf
die skuinsstrepies reën, tot dun akute vereenvoudig?"
|
| |
 |
Poësie
Stil lewe |
Joan Hambidge
"Ons liefde se vervaldatum
het aangebreek. In my badkamer
staan grimering en klein allerlei."
|
| |
Poetry
• Stormy weather, by Heidi Henning
• Through a haze of menthol, by Wesley Roodt |
| |
 |
Competition
Sol Plaatje European Union Award Poetry Award 2013 |
| Entries for the third Sol Plaatje European Union Poetry Award for poetry in all 11 South African languages have reopened! Winning poems will form part of a poetry anthology that honours the spirit of Sol Plaatje, the activist, linguist and translator, novelist, journalist and leader. The deadline for submissions is now Monday, 9 September 2013. |
| |