Can’t see this mail? Click here to view it online

Leeskringprogramme vir 2019 ingewag

Oktober 2018

LitNet het onlangs boekvoorstelle van LAPA Uitgewers, Protea Boekhuis en Penguin Random House gepubliseer om leeskringe te help met beplanning vir hul leeslyste vir 2019. Die voorstelle verskyn hier onder.
Stuur asseblief vir ons julle nuwe program en enige bykomende of veranderde inligting na leeskring@litnet.co.za sodra jul programme vir 2019 bevestig is.

Leeskringinligting

Leeskringe in Suid-Afrika: 2018-jaarprogramme en -inligting

LitNet
Leeskringe

Van Barrydale tot Bethlehem, van Bultfontein tot Bellville – hier is 79 leeskringe! Stel jy belang in leeskringbesprekings van nuwe boeke? Wil jy graag by ’n leeskring aansluit? Hier is al die inligting en jaarprogramme vir 2018.

Leeskringkamer


Wil julle leeskring terugvoer gee oor ’n onlangse byeenkoms?
Stuur ’n foto van die geleentheid en ’n opsomming van die byeenkoms na leeskring@litnet.co.za.


Glenstantia Leeskring: Geskiedenis en hoogtepunte

Mariaan Ueckermann
Leeskringkamer

"Boeke, en die wêreld wat lees skep, word in hierdie klein leeskring na waarde geskat." Mariaan Ueckermann van Glenstantia Leeskring deel herinneringe en foto's van die leeskring se hoogtepunte die afgelope paar jaar.

Boeke vir leeskringe: Protea Boekhuis se keuse vir 2019

LitNet
Leeskringkamer

Leeskringe is op die oomblik besig met hul jaarbeplanning vir 2019 en LitNet het by uitgewers gehoor watter van hul boeke hulle spesifiek aanbeveel vir leeskringbesprekings. Hier is Protea Boekhuis se voorstelle.

Boeke vir leeskringe: Penguin Random House se keuse vir 2019

LitNet
Leeskringkamer

Leeskringe is op die oomblik besig met hul jaarbeplanning vir 2019 en LitNet het by uitgewers gehoor watter van hul boeke hulle spesifiek aanbeveel vir leeskringbesprekings. Hier is Penguin Random House se voorstelle.

Boeke vir leeskringe: LAPA se keuse vir 2019

LitNet
Leeskringkamer

Leeskringe is op die oomblik besig met hul jaarbeplanning vir 2019 en LitNet het by uitgewers gehoor watter van hul boeke hulle spesifiek aanbeveel vir leeskringbesprekings. Hier is LAPA se voorstelle.

Nuus: boeke en skrywers

Video: Opstokers, Fopdossers en Tweegatjakkalse word bekendgestel

Liné Enslin
Skrywersonderhoude

Herman Lategan se Opstokers, Fopdossers en Tweegatjakkalse is op Saterdag 6 Oktober by Protea Boekwinkel in Stellenbosch bekendgestel. Martie Retief-Meiring het met Herman gesels.

Annie Klopper “sing soos sy gebek is”

Natasha Harmse, Aletta Simpson
Boeke en skrywers

"Die konstante interaksie tussen feit en fiksie plaas weer eens klem op die outentieke aard van die roman, iets wat Annie, met verwysing na hip-hop, beskryf as 'keeping it real'." Lees hier oor Ryan Pedro se gesprek met Annie Klopper en kyk ook na ’n video-opname van die gesprek.

Elsa Joubert (1922–)

Erika Terblanche
ATKV|LitNet-Skrywersalbum

“Die verste reis wat ’n mens kan onderneem, is van mens tot mens, deur die hart.” Elsa Joubert se ATKV|LitNet-Skrywersalbum is nou volledig bygewerk. Lees meer oor haar lewe en werk.

Reza de Wet (1952–2012)

Erika Terblanche
ATKV|LitNet-Skrywersalbum

"Ek het ’n groot liefde vir my taal. Dit het ’n ryk tekstuur en baie kleurryke en verbeeldingryke idiome. Om in Engels te skryf, is nie so ’n intieme ondervinding nie." Lees oor Reza de Wet se lewe en werk in haar ATKV|LitNet-Skrywersalbum.

Afrikaanse resensies en boekgesprekke in September 2018

PEN Afrikaans
PEN Afrikaans

Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in September 2018 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.

Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Stof deur Alettie van den Heever

LitNet
Du Toitskloof Wyne | LitNet Eerste Slukkie

LitNet publiseer uittreksels uit boeke wat pas verskyn het. Lees ’n gedeelte uit Stof deur Alettie van den Heever, aangebied deur Du Toitskloof Wyne.

Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Kantelpunt deur Sophia Kapp

LitNet
Du Toitskloof Wyne | LitNet Eerste Slukkie

LitNet publiseer uittreksels uit boeke wat pas verskyn het. Lees ’n gedeelte uit Kantelpunt deur Sophia Kapp, aangebied deur Du Toitskloof Wyne.

Resensies, onderhoude en skrywersinligting vir November


Hier verskyn LitNet-inhoud wat in November vir leeskringe van belang kan wees, gebaseer op die leeskringe se jaarprogramme. Die inhoud kan boekbesprekings aanvul of agtergrond verskaf waarteen die materiaal gelees kan word.
Besoek https://www.litnet.co.za/category/boeke-skrywers vir nog inhoud. Gebruik die soekfunksie op LitNet om vinnig inhoud oor spesifieke publikasies op te spoor.

Video: Op ’n dag, ’n hond deur John Miles word bekendgestel

Naomi Bruwer
Boeke en skrywers

John Miles se jongste roman, Op ’n dag, ’n hond, is onlangs by Stellenbosch Protea Boekwinkel bekendgestel. Louise Viljoen het met hom gesels.

Rooi haring deur Schalk Schoombie: ’n resensie

Dewald Koen
Resensies

"Daar bestaan by my geen twyfel dat die oorgrote meerderheid lesers hierdie teks terdeë sal geniet nie. En wanneer die misterie rondom die moordenaar uiteindelik ontrafel word, kan jy maar net sê: 'Slaan my met ’n pap snoek!'"

LitNet Akademies-resensie-essay: Die taal van been deur Heilna du Plooy

Hennie van Coller
Resensies

"Kyk jy dieper as die skedel, vind jy die mens; ondersoek jy verskynsels soos vigs, regstellende aksie of geweldsmisdade, is daar altyd 'n ondergrond waarteen jy dit as 't ware moet 'lees' en begryp, en kyk jy dieper as die oppervlak van hierdie roman, vind jy weggesteekte lae betenisse."

Van plek-plek na Elders

Gerrit Rautenbach, Erns Grundling
Skrywersonderhoude

"Erns sit sy hand op my skouer en kyk my vierkant in die oë. Met so ’n skewe glimlag. 'Walk it off ...' Ek glo dis tyd vir ’n vliegkaartjie Spanje toe."

Queen of the Free State deur Jennifer Friedman: ’n resensie

AJ Opperman
Resensies

"Queen of die Free State kon as fiksie net so goed gewerk het, want hier word die kuns van storie-vertel vervolmaak. Soos wat sy ook later in haar lewe ’n loods geword het, is elke hoofstuk ’n ander vlug waarop sy jou neem."

KONTAK

litnet@litnet.co.za

021 886 5169


© 2018 LitNet. Alle regte voorbehou | All rights reserved