|
|
- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies
|
|
Nuusbrief 627
24/11/2016
|
Krities Afrikaans
|
Op ’n dag, ’n hond
’n Nuwe roman deur die bekroonde skrywer John Miles. Dieselfde temas geld as in sy vroeëre werk: ’n besinning oor die vervlietendheid van die menslike bestaan en die onontkombaarheid van die dood, deurgaans gekenmerk deur ’n amper moedswillige humor.
Skrywer: John Miles
Uitgewer: Human & Rousseau
Prys: R290 |
 |
|
 |
11 Kwatryne deur Johann de Lange
Johann de Lange
Poësie
"Drie dik polieste dromend op ’n ry,
’n vierde het elders sitplek gekry:
soos die Butcher Boys van Alexander
is elk vlesig deur sy droom verander."
|
 |
’n Kissie as
Johann de Lange
Poësie
"op ’n reëngrys dag moet jy
kaalvoet die water in by Drieankerbaai"
|
 |
Rooi in die reënboog
Juliana Coetzer
Fiksie
"'Suid-Afrika,' roep die Hollander opgewonde uit en groet ons met die hand soos ou vriende. Die omstanders kyk ons groepie nuuskierig aan. Ons noem opsetlik en effens hovaardig Madiba se naam asof ons hom persoonlik geken het, maar swyg oor die Springbokke."
|
 |
Droogte
Jan du Toit
Fiksie
"Dit is droog. Vader van genade, dit is dróóg. In die dertig jaar wat ek boer het ek nog nie só ’n erge droogte beleef nie."
|
 |
My hart is ’n soutpilaar
Caren Kearley
Poësie
"Hier moet jy my nou alleen los
buite die hekke van jou hel
in my triestige verdrietige bouval."
|
 |
toe vind ek jou
Susanne Pike
Poësie
"in Sunnyside se hokkies onthou ek
my woorde deur geld in gleuwe glip"
|
 |
’n leksel leef
Susanne Pike
Poësie
"as woorde klippe word
en jy opfetus
om gesteen te wees ..."
|
 |
LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2016
LitNet
LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2016
Wat is 2016 se vernaamste Afrikaanse woorde – woorde wat ontstel, prikkel, of die heersende gesprek saamvat? Laat weet ons teen 6 Desember 2016. Jy kan R1 000 kontant losslaan.
|
 |
Raka, ’n rally en die lang pad na Worcester
Ilza Roggeband
Menings
"Die Rally maak jou nederig, dit raak jou hart. Dit gaan nie eintlik oor wen of verloor nie, dit gaan oor ’n dag in jou lewe wat jou met ander oë na die wêreld laat kyk."
|
 |
Anglo-aardbewing
Ebbe Dommisse
Universiteitseminaar | University Seminar
“Hoe is dit moontlik dat die waardevolste hulpbron wat ’n kind na formele skoling kan bring, taal, konstant as ’n probleem hergiet word?”
|
 |
Derde Gentse colloquium over het Afrikaans
Yves T'Sjoen
NeerlandiNet
"Vanuit het buitenland ondersteunt het onderzoekscentrum alle pleidooien voor de studie van het Afrikaans en het gebruik van Afrikaans op universitaire campussen als wetenschaps- én onderwijstaal."
|
 |
Beginafrikaans
Christo van Rensburg
Menings
“[D]aardie eerste Khoi wat met die Nederlandse seelui kontak gemaak het, was die eerste sprekers van Afrikaans.”
|
 |
Rekeningkunde en taal
Karien Brits
Blogs
"My slotsom oor die rekeningkunde van taal: ’n taal is ’n bate wat nie aan waardevermindering onderhewig is nie."
|
 |
By die gedenkdiens van Jans Rautenbach
Anna-Marie Jansen van Vuuren
In memoriam
"Elke persoon wat wou, het ’n kans gekry om te getuig hoe hy hulle gehelp het – en op watter manier. Hierdie was nie die fliekman nie. Tog was dit steeds die dromer."
|
 |
Persvrystelling: Slawevrystelling-viering
LitNet
Afrikaanse Taalmuseum en -monument-portaal
Die Afrikaanse Taalmuseum en -monument hou Saterdag 3 Desember 2016 ’n slawevrystelling-viering in die Paarl. Die tema van die geleentheid is “Versoen met ons slawe-verlede”. Toegang is gratis.
|
 |
Dot Serfontein (1925–2016)
Erika Terblanche
ATKV|LitNet-Skrywersalbum
“Die lewe vat jou waarheen jy gaan. Jy berus jou maar daarby. Jou aanpassingsvermoë en jou humor dra jou.”
|
 |
Book launch video: The long wave |Dorado
Naomi Bruwer
Boeke en skrywers
Tom Dreyer's books The Long Wave (English) and Dorado (Afrikaans) were launched at Die Ouwe Klok last week. Dreyer was interviewed by Dawid de Villiers. Watch the video.
|
 |
Foto's: US Woordfees 2017 Programbekendstelling
Naomi Bruwer
US Woordfees
Die US Woordfeesprogram vir 2017 is op 17 November bekendgestel met ’n Langtafelete in Ryneveldstraat, Stellenbosch. Naomi Bruwer deel haar foto's van die geleentheid.
|
 |
Persvrystelling: ATKV-Rieldansfinaal
LitNet
ATKV-Portaal
Die ATKV-Rieldansfinaal vind op 3 Desember in die amfiteater van die Afrikaanse Taalmonument in die Paarl plaas. Kaartjies is by Computicket beskikbaar.
|
 |
Grootouers se rolle en belewenisse as hoofversorgers van hulle kleinkinders
Issie Jacobs, Susan Brink, Vera Roos, Sandra Steyn
LitNet Akademies (Geesteswetenskappe)
"In die Suid-Afrikaanse konteks word die sosiale konteks waarin grootouers hulle bevind, onderlê deur sosiale norme wat teenstrydig is met die opneem van primêre ouerskaprolle wat eintlik in ’n jonger lewensfase hoort."
|
|