Can’t see this mail? Click here to view it online

- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies

Nuusbrief 589

3/03/2016

Krities Afrikaans

LitNet: Jou lusmaker

Leefstyl

Lusmaker-video: Afrikaanse Kultuurfees Amsterdam

LitNet
NeerlandiNet

AKA 2016 skop oor 'n maand af. Raak solank opgewonde met hierdie LitNet-vervaardigde video-terugblik op die vorige (2013-) fees, wat Festival voor het Afrikaans geheet het.

Onderhoud: Afrikaanse Kultuurfees Amsterdam-hooforganiseerder aan die woord

Carina Claassens, Naomi Meyer
NeerlandiNet

"Stichting Festival voor het Afrikaans wil deur middel van kultuuraktiwiteite wys dat Afrikaans 'n springlewendige taal is met 'n ryk kultuurlewe."

US Woordfees: Liedjieboer Anton Goosen word 70

Jean Oosthuizen, Anton Goosen
US Woordfees

Die liedjieboer en onmiskenbare vader van Afrikaanse rock wat Afrikaans cool gemaak het, word hierdie maand 70 jaar oud. Jean Oosthuizen het met Anton Goosen gesels oor sy lewensfilosofie, sy rebelsheid teenoor die establishment en sy liefde vir Afrikaans.

Aardklop is dood, lank lewe Aardklop

Ilza Roggeband
Feeste

Aardklop: "'Dis te vinnig!' wil jy uitroep."

Teaterresensie: Sweeney Todd, the demon barber of Fleet Street

Maryke Roberts
Teater

Sweeny Todd is 'n makabere musikale riller uit die boonste rakke.

Inglorious: Rockmusiek is dood … lank lewe rock!

Stephen Fourie
Musiek

"Daar’s geen twyfel nie: Inglorious het die potensiaal om die vure hoog te laat brand vir rockmusiek in 'n groot stadion."

Film review: The Assignment

Reney Warrington
Film

"The prospect of watching a home-grown, Joburg-based thriller about a (yes, female) journalist scooping a major story was an exciting one. We undoubtedly have the stories to tell and the talent to tell them. Our movie industry is, furthermore, producing quite remarkable thrillers, comedies, dramas, etc. Sadly, The Assignment is not remarkable at all."

Menings

Perspektiewe op ’n postkoloniale Suid-Afrika en die Afrikaanse universiteit

Wynand Greffrath
Universiteitseminaar

"Universiteite was om demografiese en sosio-ekonomiese redes by verstek bestem om die lokus van hierdie ingrypende ontwrigting te wees."

Ope brief aan die rektor van die Universiteit van Pretoria

Johann Rossouw
Universiteitseminaar

"Maar Professor, deur Afrikaanse studente uit te sluit kan u tog nie hoop om die woedende uitgeslotenes tegemoet te kom nie?"

Die studenteproteste: Ontploffing of inploffing?

Bettina Wyngaard
Rubrieke

"Nou is nie die tyd om polities korrek te wees nie."

Is Turkye 'n oorlogsone?

André-Pierre du Plessis
Seminare en essays

Die Russe en die Duitsers bly dié somer vir die eerste keer weg van Turkye. Dit is daarom die beste tyd nog om te kom kuier, skryf André-Pierre du Plessis uit Istanboel.

Een op 'n slag

Anzil Kulsen
Menings

"Ek is in ’n afgesonderde deel van die Noord-Kaap, ’n deel met soveel geskiedenis, soveel kulturele rykdom waaroor stories geskryf kan word. Hoekom beland ek altyd in situasies waar ek agterna voel of ek self sielkundige behandeling moet kry?"

US Woordfees 2016: Wanneer ryk en arm hande vat in Stellenbosch

Izak de Vries
US Woordfees

"Min mense weet van die mooi inisiatief wat gelei word twee universiteitskoshuise op Stellenbosch om ’n langdurige en daadwerklike verskil te maak aan ’n buurt op die dorp."

ATKV-Handevat: Waar protes en dade handevat

Izak de Vries
ATKV-Portaal

"Strauss sê trauma word dikwels vermom, dit is die nar in die klas, die stouterd wat dikwels die ergste getraumatiseerd is. Dit is hoekom soveel van die jonger leerders vir ’n onderwyseres 'Mamma' sê, sy is dikwels die enigste mamma wat daar is. Talle ouers is gewoon afwesig."

Uit die argief: Toespraak deur Leon Rousseau by Human & Rousseau se vyftigste verjaarsdag

Leon Rousseau
Uit die argief

Uit LitNet se argief: "Human & Rousseau Uitgewers is vandeesmaand 50 jaar oud. Om iets van die firma se oorsprong te verstaan, is dit nodig om meer as 50 jaar in die verlede terug te flits, na 1956."

In memoriam: Koos Human onthou Leon Rousseau

Koos Human
In memoriam

" ...vir my was ons samewerking en vriendskap vervullend en betekenisvol."

#SmutsMustFall? Toe nie – danksy Epidermix 372

Gustaf Pienaar
Rubrieke

"Gelukkig merk ek (vir die eerste keer) dat die beeldjie uit ‘n soort hars vervaardig is en dat dit 'skoon' gebreek het. Straks sal dit maklik herstel kan word."

Ek het 'n droom ...

Fanie Cronjé
SêNet-briewe

"Die soms tragiese gebeure die week laat mens dink ..."

Cordate Korona

Hennie van Deventer
Blogs

"Dit was in 1976 en ons is Amerika toe op ‘n sabbatsjaar. Natuurlik wou ons soveel as moontlik van die land sien – maar so goedkoop as moontlik."

Ons wil hom graag by die huis hê

Durbanville Kinderhuis
Blogs

"Ons doen ons bes om ons inwoners sou gou doenlik terug te plaas by die huis."

Boeke en skrywers

US Woordfees 2016: Bettina Wyngaard oor Slaafs

Bettina Wyngaard, Naomi Meyer
Skrywersonderhoude

"Ek dink juis omdat woorde die krag het om mense se denke te verander, voel soveel leiers bedreig deur skryfwerk, veral as dit krities teenoor hulle regime is."

Boekresensie: Toe Elvis ophou sing deur Juanita Aggenbach

Maryke Roberts
Resensies

"Toe Elvis ophou sing gee ’n binnekyk in alkoholisme en die uitwerking daarvan op ’n gesin – hoewel Melanie se karakter die sentrale fokus is."

Boekresensie: Rympies vir pikkies en peuters, saamgestel deur Riana Scheepers, Suzette Kotzé-Myburgh en Gertie Smit

Henriëtte Loubser
Resensies

"Kinderletterkunde beklee immers ‘n baie belangrike plek in die totale opvoedingsproses van jong kinders. Elkeen van die samestellers van hierdie pragwerk verdien ‘n pluim in die hoed!"

Sean Tucker is Romanza se Ridder

LAPA Uitgewers
LAPA Uitgewersportaal

"Sean Tucker is hierdie jaar se Romanza Ridder-wenner en hy voldoen aan die Ridder-vereistes: Hy wen harte met beide sy looks én persoonlikheid."

PEN Afrikaans Nuusbrief: Maart 2016

PEN Afrikaans
PEN Afrikaans

Oor: Afrikaans in die spervuur op kampusse; die reaksie van boekeredakteurs op die onlangse gesprek rondom die stand van Afrikaanse resensies; die Trippel 7-projek; verwikkelinge rondom die beoogde nuwe kopieregwetgewing; in memoriam: Leon Rousseau en Anton Prinsloo; ’n nuwe Afrikaanse prys vir resensente; nuwe Afrikaanse boeke in Maart 2016

Lesersindruk: How long will South Africa survive? deur RW Johnson

JB Roux
Boeke en skrywers

"Anders as met die eerste [gelyknamige] boek voorsien Johnson ’n amper hopelose toekoms vir Suid-Afrika: miskien gaan dit beter, maar nie voor dit veel slegter gegaan het nie."

Nederlandse vertalers van Mede-wete vir Filter Vertaalprijs benoem

LitNet
NeerlandiNet

Alfred Schaffer, Robert Dorsman en Jan van der Haar se Nederlandse vertaling van Antjie Krog se jongste digbundel is benoem vir die gesogte Nederlandse vertaaltoekenning, die Filter Vertaalprijs.

Book review: Letters of stone by Steven Robins

Karina Magdalena Szczurek
Books and writers

"Letters of stone is a monument to a story which refused to be forgotten."

African Library: Lagoon by Nnedi Okorafor

Annie Gagiano
Books and writers

"Lagos is simultaneously the topic and setting of this text, and was also the title the author originally gave this fascinating modern fantasy novel."

The South African Independent Publishers Awards 2016

Darryl David
Books and writers

"Booktown Richmond is proud to announce, for the second time, the South African Independent Publishers Awards – awards that recognise excellence in the burgeoning field of self-published books in South Africa."

AD Keet (1888–1972)

Erika Terblanche
ATKV-Skrywersalbum

“As ek net een reël in Afrikaans geskryf het, wat sal voortleef, is ek tevrede.”

Speelsheid en humor

Crito
Blogs

"Karel Schoeman is lank beskou as een van die heilige beeste van die Afrikaanse letterkunde. Die resensie wat Wium van Zyl ’n week gelede gepubliseer het van Imperiale Somer: Suid-Afrika tussen oorlog en unie 1902-1910 beskou ek as ’n goeie een."

LitNet Akademies

Die sekurokratisering van die Suid-Afrikaanse staatkundige bestel – ’n tendensbepaling

André Duvenhage
LitNet Akademies (Geesteswetenskappe)

"Die plaaslike verkiesing van 2016 en hoe veiligheidsinstellings aangewend word, kan ’n belangrike rigtingwyser wees vir die manier waarop die staat in die toekoms veiligheidsinstellings gaan plaas en aanwend."

Vakature: Lektoraat: Departement Afrikaans: Oos-Londenkampus

LitNet
NetWerk

Aansoeke van geskikte kandidate word ingewag. Sluitingsdatum: 4 Maart 2016.

LitNet Akademies: Kitsgids

LitNet
LitNet Akademies

LitNet Akademies se kitsgids tot al die belangrikste inligting.

Wen

Nuwe Geskiedenis-blokraai: Hoofstuk 1

Gerrit Rautenbach
Skole

Knap jou geskiedenis op saam met blokman Gerrit Rautenbach, en wen lekker boeke op die koop toe.

Skryfwerk

Die treinreis

Hannatjie Vorster
Fiksie

"Die trane is nie ver nie, maar ’n man van nege mag nie huil nie."

Afskeid

Meyerlene Mathey
Poësie

"Wilde Sonneblom
O wilde Sonneblom ..."

Onderlangs

Bieg: Van ken mekaar tot wat doen ons nou?

Wilde Will
Bieg

"Ons het geweet dat ons by mekaar moet uitkom ..."

KONTAK

litnet@litnet.co.za

021 886 5169


© 2016 LitNet. Alle regte voorbehou | All rights reserved