Can’t see this mail? Click here to view it online

- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies

 

Nuusbrief 670

12/10/2017

E-posadres:

Krities Afrikaans

LitNet: Jou Afrika

Pasverskyn

Mentje, kind van Pas-Opkamp

Sy is so verskriklik eensaam. So verskriklik bang. Haar hart is verskriklik stukkend. Mentje, ’n Nederlandse oorlogswesie, beleef die Tweede Wêreldoorlog in al sy genadeloosheid in ’n geheime kamp. Terselfdertyd sluit ’n Suid-Afrikaner by die Britse Leër aan. Mentje red sy lewe by die slag van Arnhem. 

Skrywer: Irma Joubert
Uitgewer: LAPA
ISBN: 9780799385939
Prys: R295

Leefstyl

ARTiculate Africa 2017: A book and art affair

Mikhail Peppas, Sanabelle Ebrahim
Lifestyle and entertainment

"The showcase engages literature and visual arts enthusiasts in conversations around industry best practices and provides an opportunity for the public to meet bestselling and upcoming writers and artists." Mikhail Peppas and Sanabelle Ebrahim share Visual voice's photos of the festival.

ARTiculate Africa 2017: Enkele indrukke

Clinton V du Plessis
Feeste

"Jy sal ver moet gaan soek om na nog so ’n uiteenlopende, imponerende lys sprekers onder een dak te kan luister."

ARTiculate Africa 2017: On bended knee, we fight back

Fred Khumalo
Opinion

"My pen is my machine gun. My words are my bullets. I committed myself a long time ago that I shall use my words to fight injustice wherever it shows up."

Week van de Afrikaanse Roman 2017: Letterkundig symposium en slotfeest

Herman Meulemans
NeerlandiNet

"Het slotfeest, een coproductie van de Week van de Afrikaanse roman en de Universiteit Gent, ging ’s avonds door in de Bonbonnière-zaal en het Binnenhof van het charmante theater Tinnenpot in het hart van de stad."

Week van de Afrikaanse roman 2017: video's en foto's (2)

Hanné Koster
NeerlandiNet

Die Week van de Afrikaanse roman 2017 het van 29 September tot 8 Oktober plaasgevind. Hanné Koster deel nog foto's en video's van geleenthede in Amsterdam, Den Haag, Culemborg en Utrecht.

Week van de Afrikaanse roman 2017: fotoblad deur Maurice Jörissen

Maurice Jörissen
NeerlandiNet

Die Week van de Afrikaanse roman 2017 het van 29 September tot 8 Oktober plaasgevind. Maurice Jörissen deel sy foto's van die Zuid-Afrikahuis en die restaurant Andries in Culemborg.

Aardklop Pronk Podium: Wenners bekend gemaak

LitNet
Aardklop

Die wenners van Aardklop se splinternuwe tiener- en studenteprojek, Pronk Podium, is nou bekend. Hierdie projek skep ’n platform vir jong teatermakers.

Zuid-Afrikahuis: Programma, November 2017

LitNet
NeerlandiNet

Die Zuid-Afrikahuis bied in November ’n opwindende program aan, met onder andere filmvertonings en musiekdokumentêre, asook gesprekke oor fotografie, kultuur en gedeelde verledes.

Menings

Afrikaans: the language of dissent

Menán van Heerden
Opinion

"The language also bears the imprint of a fierce tradition of anti-imperialism, anti-colonialism, of an all-embracing humanism and anti-apartheid activism."

Het Suid-Afrika meer misdadig geword sedert demokrasie?

Bettina Wyngaard
Rubrieke

"Hoe sou ons verhaal anders kon lyk as ons mekaar begin raaksien en iewers verby die wantroue probeer werk? Sou ons dan nog steeds wonder oor misdaadstatistieke?"

’n Muishond is nie ’n Springbok nie

Frans Rautenbach
Rubrieke

"As ’n mens Suid-Afrika se rugbyprestasie wil meet, dan is dit seker maar te verstane dat ons onsself teen die goudstandaard in wêreldrugby wil meet, en dit is Nieu-Seeland."

DJ Opperman-gedenklesing 2017: foto's en video's

Liné Enslin
Akademies en skole

"Die DJ Opperman-gedenklesing, aangebied deur die Departement Afrikaans en Nederlands (US), het op 5 Oktober 2017 plaasgevind. Willie Burger was die spreker en die lesing se onderwerp was 'Opperman en die Afrikaanse literatuurkritiek'. Hier is ’n paar foto's en video's van die geleentheid."

PEN Afrikaans Nuusbrief: Oktober 2017

Danie Marais
PEN Afrikaans

Oor: vakature: bestuurder van PEN Afrikaans; die notule van ons AJV 2017 in Wellington en die verslae wat daar gelewer is; PEN Afrikaans se nuwe bestuur; resensiekursus in samewerking met Netwerk24 en NB-Uitgewers; wenners van die 2017 kykNET-Rapport-boekpryse; in memoriam: Ryk Hattingh; ’n oorsig van Afrikaanse resensies en boekbesprekings in September; nuwe Afrikaanse boeke in Oktober

In memoriam: Ryk Hattingh (26 Julie 1957 – 10 Oktober 2017)

LitNet
In memoriam

"Skrywer en vertaler Zirk van den Berg het NB-Uitgewers vanuit Nieu-Seeland ingelig oor Hattingh se afsterwe vanoggend, 10 Oktober 2017. Hy is oorlede aan ’n hartaanval. Hy laat sy vrou en drie kinders agter."

Ryk Hattingh: “Hy was iemand wat die lewe gevréét het.”

Zirk van den Berg
In memoriam

"Ryk het gesê hy probeer die onmoontlike met Huilboek: hy probeer vir Outa Toon, wat dood is, lewend maak. Ek wens ek kon so iets regkry. Ek wens ek kon vir Ryk terugsit in sy huis, terug in die lewe waarin hy hom so verlustig het."

In memoriam: Ryk was genadeloos eerlik

Willem Pretorius
In memoriam

"Ryk Hattingh was ’n anargis wat ’n genadeloos eerlike sin kon skryf."

Ryk Hattingh: A tribute to my friend

Neil Sonnekus
In memoriam

"Ryk Hattingh was fearless and melancholy and caring and mad and good and contrary and generous, and had more originality in his little finger than most people have in a lifetime."

Uit die argief

Uit die argief: US Woordfees: Ryk Hattingh is almal se vriend

Jean Oosthuizen
Uit die argief

"Die wêreld is vir my ’n verskrikking in sy wese. Om te skryf is my verweer teen dié verskrikking." Ryk Hattingh is op 10 Oktober oorlede. Lees in LitNet se argief oor sy Woordfees-optrede.

Commendatio: kykNET-Rapport Boekprys vir fiksie 2017 – Huilboek, Ryk Hattingh

Frederik de Jager
Uit die argief

"Huilboek is ’n prestasie in hoe groot kragte in beweging gestel kan word deur ’n minimum aan woorde en vertoon – ’n waardige wenner van vanjaar se kykNET-Rapportprys vir fiksie."

Boekresensie: Huilboek deur Ryk Hattingh

Reinhardt Fourie
Uit die argief

"Ryk Hattingh se Huilboek is ’n boek wat wys hoe ou herinneringe en nuwe ervarings gloedvol kan saamsmelt om ’n onopgesmukte verhaal te vertel."

Onderhoud: Ryk Hattingh oor Huilboek

Ryk Hattingh, Naomi Meyer
Uit die argief

"Ons moet revolusies eerder as vakansies beplan."

Boeke en skrywers

Nuwe stemme 6 – 6 vrae vir die gepubliseerde digters

Liné Enslin
Skrywersonderhoude

"Nuwe stemme 6 het pas by Tafelberg verskyn. Bibi Slippers en Charl-Pierre Naudé is die samestellers van dié bundel, ’n versameling van die beste verse van Afrikaans se opkomende digters."

Nuwe stemme 6: ’n onderhoud met Solette Swanepoel

Solette Swanepoel, Menán van Heerden
Onderhoude

"Dit is wonderlik om met iets abstrak soos woorde en idees te kan werk, maar om op die ou end iets konkreet, ’n tasbare produk, te hê."

Dan Sleigh (1938–)

Erika Terblanche
ATKV|LitNet-Skrywersalbum

“’n Violis sou nie wou hê iemand moet aan sy strykstok of viool iets verander nie – hoekom kan dieselfde respek nie vir taal geld nie?” Lees oor Dan Sleigh se lewe en werk.

Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Mentje, kind van Pas-Opkamp deur Irma Joubert

LitNet
Du Toitskloof Wyne | LitNet Eerste Slukkie

LitNet publiseer uittreksels uit boeke wat pas verskyn het. Lees ’n gedeelte uit Mentje, kind van Pas-Opkamp deur Irma Joubert, aangebied deur Du Toitskloof Wyne.

Nou, hier deur Corné Coetzee: ’n resensie

Dewald Koen
Resensies

"Onopgesmukte eerlikheid, die eenvoud en prag van die lewe, verganklikheid en humor maak van hierdie bundel ’n leeservaring soos min."

Dwarsklap deur Piet Matipa: ’n resensie

Bettina Wyngaard
Resensies

"Sy verwondering oor en bewondering vir die taal slaan egter oral deur in sy kleurvolle en verbeeldingryke gebruik van woorde, die manier waarop hy vars beelde oproep, en sy geesdrif om in Afrikaans te skryf."

Uittogboek deur Johan Myburg: ’n resensie

Helize van Vuuren
Resensies

"Dis nie moeilik om in die idee van die dooie taal Latyn, indertyd nog lewende spreektaal, ’n parallel met die gevreesde lot van Afrikaans te lees nie."

Oorlog en terpentyn deur Stefan Hertmans: ’n lesersindruk

Johan Schoeman
Lesersindrukke

"Hierdie teks is ’n persoonlike ervaring van waarde in ’n realiteit wat alte dikwels ’n gebrek aan betekenis, samehang en allerhande vorme van moderne korrektheid voorhuigel. Dit beskryf ’n tyd voordat alles ’n kommoditeit geword het; ’n handelswaarde gekry het."

Aantekeninge teen die skemeruur deur Clinton V du Plessis: ’n lesersindruk

Barend van der Merwe
Lesersindrukke

"Du Plessis se skryfwerk wemel van eietydse vraagstukke en karakters. Die heengaan van ikone soos David Bowie en Leonard Cohen. Die politiek. Die pynlike apartheidsverlede. En daarby ingemeng kom outobiografiese motiewe."

Skrywersargiewe gaan landuit: ’n onderhoud met Fanie Olivier

Fanie Olivier, Naomi Meyer
Skrywersonderhoude

"Dit sou wonderlik wees as dorpe ’n plek kan inruim vir hulle skrywers, maar wie gee die geld en wie versorg dit later? Gaan kyk maar hoe lyk begraafplase op die platteland ..."

Die boosaardige broers Botha: ’n onderhoud met Adeline Radloff

Adeline Radloff, Naomi Meyer
Skrywersonderhoude

"Die stories borrel sommer so van orals uit."

Afrikaanse resensies en boekgesprekke in September 2017

PEN Afrikaans
PEN Afrikaans

Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in September 2017 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.

Bekendstelling: Gister is verby deur Juanita Aggenbach

LitNet
Boeke en skrywers

Jy word hartlik uitgenooi na die bekendstelling van Gister is verby op 28 Oktober in Stellenbosch, waar Juanita Aggenbach met Suzette Kotzé-Myburgh in gesprek sal wees.

Begin met die slot

Crito
Blogs

"Die res van die resensie is meevoerend geskryf – ’n resensent wat iets vir sy lesers te sê het, hetsy openlik of deur suggestie."

LitNet Akademies

Vonnisbespreking: Sosiale regte en private pligte – huisvesting op plase

IM Rautenbach
LitNet Akademies (Regte)

"Die Konstitusionele Hof beslis in Daniels v Scribante 2017 8 BCLR 949 (KH) dat okkupeerders ingevolge die Verblyfregwet die reg het om sonder toestemming van die eienaar van die grond of die persoon in beheer daarvan hul huise te verbeter om dit menswaardige huisvesting te maak."

Skryfwerk

Dag in Zagreb

Marthé McLoud
Poësie

"Skielik is sy kleurvol daar
met klingelende armbande
haar tjalie styf om haar getrek"

Die restaurant

Wietz Marais
Fiksie

"Die stad is ’n dier met buie. ’n Oerdier wat ’n mens verswelg en jou deel maak van hom sodat die definitiewe lyn waar jý ophou en die stad begin, vervaag."

Delikaat

Wilna Meintjes
Fiksie

"Sy het ’n walm gehad van gekneusde hoop en skerp parfuum ..."

Adam

Jacobus Swart
Poësie

"vooroor kantelend
in die grondwaartse boog
suiwer wiskunde tastend na
Die Ander"

Joan Hambidge lees ’n villanelle voor

Jacobus Swart
Poësie

"niks minder
niks meer
ek vat net dit wat myne is"

César Vallejo

Jacobus Swart
Poësie

"op jou pos
die daaglikse beoefenaar
van ’n verworwe
taai ontoegeeflike geduld
ander noem dit vakmanskap"

Breytenbach Sentrum se skryfskool (2017–2018)

Breytenbach Sentrum
Skryfsake en rubrieke

Aansoeke vir die Breytenbach Sentrum se vierde skryfskool sluit 20 Oktober.

KONTAK

litnet@litnet.co.za

021 886 5169


© 2017 LitNet. Alle regte voorbehou | All rights reserved