|
|
- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies
|
|
Nuusbrief 635
10/02/2017
|
Krities Afrikaans
|
LitNet: Jou eerste slukkie |
Misverstand
Misverstand is die dertiende roman van een van Suid-Afrika se gewildste skrywers. ’n Roman oor die ontnugtering van die middeljare, die lewe se onweerswolke wat dikwels dreig, en oor bande tussen mense wat beskut.
Skrywer: Marita van der Vyver
Uitgewer: Penguin
Prys: R240 |
 |
|
 |
LitNet Eerste slukkie: Sink deur Brett Michael Innes
LitNet
Boeke en skrywers
LitNet publiseer voortaan uittreksels uit pasverskene boeke. Dié lusmakers verskyn op LitNet as "eerste slukkies". Proe nou aan Brett Michael Innes se Sink, in Afrikaans vertaal deur Elna van der Merwe.
|
 |
Sink: An interview with Brett Michael Innes
Brett Michael Innes, Naomi Meyer
Books and writers
“The choice of the title is to do with the water connection in the narrative, as well as the emotional state that all the characters are in. It is a limbo of pain and circumstance, a place of entrapment.”
|
 |
Boekresensie: Hermann Giliomee: Historikus – ’n Outobiografie
Heinie Heydenrych
Resensies
"Die waarheid het egter ’n manier om uiteindelik uit te kom en die lys van 18 werke in die outobiografie net voor die register, waarvan Giliomee óf alleenouteur óf medeskrywer was, getuig van sy meriete as historikus en denker."
|
 |
Malhuis – ’n gesprek met Anel Heydenrych
Anel Heydenrych, Trisa Hugo
Skrywersonderhoude
"Ek dink daar is geweldig baie skrywers wat die 'ligter' kant van die lewe ontgin en karakters skep wat nie met die donker poele van die lewe gekonfronteer word nie, maar ongelukkig is die lewe nie vir almal maklik nie."
|
 |
PEN Afrikaans Nuusbrief: Februarie 2017
Danie Marais
PEN Afrikaans
Oor: ledegeld vir 2016 en twee uitstaande kwitansies; sensuur by die SAUK – die tugsaak teen Thulani Msimang; die finale weergawes van kortverhale in ons aanlyn New Voices-slypskool vir belowende jong skrywers; vrae en antwoorde oor uitgewerskontrakte; Trippel-7, deel 2; 'n oorsig van al die Afrikaanse resensies en boekbesprekings in Januarie wat digitaal beskikbaar is; nuwe Afrikaanse boeke in Januarie en Februarie
|
 |
Abraham H de Vries (1937–)
Erika Terblanche
ATKV|LitNet-Skrywersalbum
Abraham H de Vries het gister sy 80ste verjaarsdag gevier. Lees oor sy lewe en werk in die ATKV|LitNet-Skrywersalbum. |
 |
Regering moet skuld dra vir swak onderwys
Danie van Wyk, Jean Oosthuizen
SA Skoleseminaar | Schools Seminar
"Ouers, onderwysers, skoolbeheerliggame en geestelike instansies kan nie meer toeskouers wees en toekyk hoe die onderwys van hul kinders en kleinkinders deur ’n groep onbevoegde en onbekwame individue tot in die grond bestuur word sonder enige reaksie van hul kant nie."
|
 |
’n Veertjie vir Albie Louw
Philip de Vos
In memoriam
"Met die tortelduifie se gekoer in die begeleiding, sal ek elke keer as ek daarna luister, onthou dat Albie ’n deel was van my lewe."
|
 |
Albie Louw (1926–2017)
ATKV
In memoriam
Albie Louw en Nico Carstens is op dieselfde dag, 10 Februarie 1926, gebore. Op 26 Julie 2010 het die ATKV dié twee konings van die Afrikaanse ligte musiek vereer.
|
Leefstyl |

|
 |
Koos Roets, ’n onderhoud
Koos Roets, Christiaan J de Swardt
Film
Christiaan J de Swardt gesels met die bekroonde rolprentmaker Koos Roets oor kreatiwiteit, erkenning en kritiek.
|
 |
Filmresensie: La La Land
Suzette Kotzé-Myburgh
Film
"So tussen die pret en vrolikheid deur raak hierdie fliek geleidelik donkerder en ernstiger, sodat die bittersoet einde my behoorlik onkant betrap het."
|
 |
Kommapunt by die US Woordfees – ’n onderhoud
Du Toit Albertze, Liné Enslin
US Woordfees
"Verskillende mediums, soos sang, fisieke teater, digkuns en storievertelling, word gebruik om die gehoorlede in die binnekamer van die spelers se privaatste herinneringe in te laat."
|
 |
Water
Olivia M Coetzee
Poësie
"In 20 dae is daa nie mee waterie.
Die krane se drip gan ophou,
die arm kinners ennie arm oumense
gan vi Dood eeste onmoet"
|
 |
Wanbalans
Alida Marais
Poësie
"en soms as dit donker was
het ek myself met lig omgord"
|
|