|
|
- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies
|
|
Nuusbrief 625
10/11/2016
|
Krities Afrikaans
|
Fotostaatmasjien
Bibi Slippers se debuutbundel vier die mens en kultuur as fotostaatmasjien en die gedig as foutiewe fotostaat.
Skrywer: Bibi Slippers
Genre: Poësie
Uitgewer: Tafelberg
Prys: R200 |
 |
|
 |
Trump in die Wit Huis: hoe beïnvloed dit Suid-Afrika?
Bettina Wyngaard
Rubrieke
"Ek ys om te dink aan die effek van ’n Trump-orkaan in die res van die wêreld. Beslis het ons nie in Suid-Afrika onder die huidige regering die tipe leierskap en diplomatieke betrekkinge wat ’n boelierige Trump die hoof kan bied nie."
|
 |
Afrikaans vandag en môre
Hans du Plessis
Seminare en essays
"Ek het baie positiewe goed om oor Afrikaans te sê, ek is net nie oortuig dat die toekoms in die amptelikheid van Afrikaans lê nie!"
|
 |
Dot Serfontein: 30 April 1925 – 4 November 2016
Leana Lategan
In memoriam
"Haar beste werk sal as herinnering bly van iemand wat die kosbaarheid van die geskrewe woord nie onderskat het nie en dit haar lewensroeping gemaak het om skryfwerk van kwaliteit, en hartswarm leesgoed na te laat."
|
 |
Little drummer kids
Durbanville Kinderhuis
Blogs
"We want to encourage the young ones to perform on a regular basis at events in the community and are keen to make drumming costumes for them to look smart in."
|
 |
Foto-onderhoud: Bibi Slippers oor Fotostaatmasjien
Bibi Slippers, Naomi Meyer
Skrywersonderhoude
"Die 'foute' in die fotostate is wat in forensiese ondersoeke gebruik word om die masjien te eien. Dit was vir my ’n mooi metafoor vir die digter se stem ..."
|
 |
Book review: There's always tomorrow by Abner Nyamende
Karina Magdalena Szczurek
Books and writers
"The title of the novel refers to something that Gabashe is told by Madiba himself: 'There’s no time to spare. The time for suffering in the hands of an illegitimate government is now over. Our uniting slogan says there’s always tomorrow.'”
|
 |
PEN Afrikaans Nuusbrief: November 2016
Danie Marais
PEN Afrikaans
Oor: ons groet ’n paar groot geeste met ’n gedig van Antjie Krog vir haar ma, Dot Serfontein; ’n nuwe gedig van Breyten vir Afrikaans en Gelyke Kanse; die SAUK steeds besig met sy boelietaktiek en sensuur?; eerste leesverslae van Izak de Vries en Danie Marais op PEN Afrikaans se aanlyn New Voices-slypskool vir belowende jong skrywers; die Teksmark – ’n opwindende nuwe inisiatief vir die Afrikaanse teater; ’n konferensie oor moedertaalonderrig in Eersterust, Pretoria; belangrike besluite en verkiesingsresultate van die 82ste PEN International-kongres in Ourense, Spanje; nuwe Afrikaanse boeke in November.
|
 |
Karin Brynard (1957–)
Erika Terblanche
ATKV|LitNet-Skrywersalbum
“Spanning en adrenalien, as dit nie daar is nie, gaan jy jou leser verveel. Dan klap hy die boek toe.” Lees oor Karin Brynard se lewe en werk.
|
 |
Hierdie resensie
Crito
Blogs
"Hoe ’n mens ook al oor die resensie voel, ek is seker dat dit die wydsgelese resensie oor ’n digbundel is wat in baie jare verskyn het."
|
 |
Milla’s weeklacht
Riet de Jong-Goossens
NeerlandiNet
"Tijdens en na het lezen van Agaat, de roman van de Zuid-Afrikaanse auteur Marlene van Niekerk, kan men er nauwelijks aan ontkomen een link te leggen tussen dit tragische, bijtende verhaal en de antieke tragedie; zelfs de figuur van Antigone doemt hierbij op. Maar is dit wellicht niet slechts een wensgedachte?"
|
 |
Week van de Afrikaanse Roman 2016: Interview met Vamba Sherif
Vamba Sherif, Laura Engels
NeerlandiNet
“Tijdens de Week van de Afrikaanse Roman 2016 kreeg ik de gelegenheid om met Vamba [Sherif] te praten. Omdat mijn nieuwsgierigheid naar literatuur altijd de overhand krijgt, heb ik hem tijdens ons gesprek bestookt met allerlei vragen over zijn romans, over literatuur, naar wat hem inspireert in het leven en wat hem motiveert in het schrijven.”
|
 |
Bruin gesinne se belewenisse van die negatiewe uitwerking van ouerlike alkoholmisbruik
Estelle van den Berg, Awie Greeff
LitNet Akademies (Geesteswetenskappe)
"Met inagneming van die geskiedkundige agtergrond en huidige vlakke van alkoholmisbruik onder die bruin bevolkingsgroep in die Wes-Kaap ... is daar besluit om ’n verkennende, kwalitatiewe-ondersoek-ontwerp te gebruik om ’n beter begrip te kry van hoe hierdie gesinne deur die krisis van ouerlike alkoholmisbruik geraak word. Hierdie insig is belangrik, aangesien dit nuttige inligting vir voorkomingsprogramme kan bied."
|
 |
Foto's: Leesfees 2016
Marlene Malan
Feeste
Die vyfde Leesfees het verlede naweek op Prince Albert plaasgevind. Marlene Malan deel haar foto's.
|
 |
Filmresensie: Shepherds and Butchers
Suzette Kotzé-Myburgh
Film
"Hierdie fliek is eintlik verpligte kykstof. Dit belig ’n gruwelike stuk geskiedenis in besonderhede, en dit sal enige kyker se begrip van kompleksiteit oneindig verruim."
|
 |
Teksmark: vars platform vir die skep van verhoogtekste
Emma Kotze
Teater
"Bo en behalwe hierdie wonderlike geleentheid [om eie teatertekste te bemark] was dit ook baie opwindend om teatermakers, skrywers en vervaardigers tussen tonele deur met mekaar te sien gesels en onderhandel oor toekomstige projekte."
|
 |
Sweisbril
Joan Hambidge
Poësie
’n Gedig deur Joan Hambidge opgedra aan Jaco Botha
|
 |
Optiek
Joan Hambidge
Poësie
’n Gedig deur Joan Hambidge opgedra aan Jaco Botha
|
|