Can’t see this mail? Click here to view it online

- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies

 

Nuusbrief 613

18/08/2016

E-posadres:

Krities Afrikaans

LitNet: Beautiful in Beaufort-Wes

Pasverskyn

Al wat ek weet

Hoe verduidelik jy waarom jy al twee keer jou polse met ’n knipmes probeer oopkerf het? Gabriel vind die uitweg in die wêreld van performance poetry, waar hy sy woede in woorde kan omsit en dit vir ’n gehoor uitbasuin.

Skrywer: Marita van der Vyver
Genre: Jeugroman
Uitgewer: LAPA
Prys: R160

Menings

"Beautiful in Beaufort-Wes": Koos en Kannetjie Kombuis skryf oor twee kante van 'n saak

Koos Kombuis, Kannetjie
Menings

"Die oorspronklike eienaar(s) van kopiereg in ’n liedjie is die skrywer(s) van die lirieke en die komponis(te) van die toonsetting."

Wayde van Niekerk: ’n Held is vróég vir ons gebore

Heindrich Wyngaard
Menings

"Dit sou ’n Maandagoggend wees soos geen ander tevore nie, en dit begin met die geknal van ’n afsetter se pistool."

Koalisievorming: Wen ten alle koste, of is daar nog plek vir beginsels?

Bettina Wyngaard
Rubrieke

"Is daar regtig ’n 'greater good' wat die prysgee van beginsels aanvaarbaar maak?"

Ommietafel: Afrikaans is nie die “issue” nie

Jean Oosthuizen
Afrikaanse Taalmuseum en -monument-portaal

"Sommige lede van die paneel het hulle kinders in Engelse skole gesit en ander in Afrikaanse skole. Maar almal was dit eens dat Afrikaans ʼn volwaardige plek in die samelewing moet beklee naas al die ander landstale."

In ie gees van ie volk se stem!

Olivia M Coetzee
Rubrieke

"Jirre, seёn vi Afrika
Mag haa gies hoeg op styg
oo die veliede se stank,
Hoo haa gebede, asseblief
Jirre help vi’ ôs en
Jirre seёn vi ôs amal."

Die moeras van armoede

Jason Lloyd
Rubrieke

"Die onlangse sosiale debat – veertig jaar ná die bekendmaking van die Erika Theron-verslag – oor bruin armoede het weereens die aandag op dié ellende van bruines geplaas."

Regsalmanak: Twee juriste

Gustaf Pienaar
Rubrieke

"Die sterfdatums van twee bekende regsgeleerdes word gedurende Augustus herdenk: adv Beauclerk Upington, wat op 23 Augustus 1938 oorlede is, en hoofregter John Stephen Curlewis, wat op 24 Augustus 1940 gesterf het. Albei se vaders was óók juriste."

Dank die hemel vir die Afrikaanse media

Ed Herbst
Seminare en essays

Ed Herbst skryf oor ondersoekende joernalistiek in die Suid-Afrikaanse medialandskap.

Play your child healthy

Izak de Vries
Blogs

"Ordinary games can help our kids with school-readiness and overcome various obstacles related to development. As a parent we need to make our kids develop both fine and gross motor skills. How? By playing with them!"

Einstein-kompetisie, aangebied deur LitNet Akademies

Einstein-kompetisie: Kortlys

LitNet
Einstein-kompetisie

Watter jong navorsers het in die Einstein-kompetisie uitgeblink? LitNet Akademies kondig hiermee met trots die kortlys aan.

LitNet Akademies

’n Ondersoek na die verwerwing van klanke deur middel van musiek deur vreemdetaalstudente van Afrikaans

Jaydey Sass, Elbie Adendorff
LitNet Akademies (Opvoedkunde)

"Die studie toon dat studente wat na Afrikaanse musiek luister, tipiese klanke wat in Afrikaans voorkom en moontlik nie in ander tale nie, of wat problematies is ten opsigte van uitspraak, makliker en vinniger verwerf en duideliker uitspreek."

Die vrou, swangerskap en die dier in die kortverhaal “Katvoet” deur Riana Scheepers: ’n fenomenologiese ondersoek

Carien Smith
LitNet Akademies (Geesteswetenskappe)

"Hierdie navorsing gee ’n nuwe blik op die verskynsel van die liggaam, liggaamlike eienaarskap, die vrou, die ervaring van swangerskap en die ervaring van die vrou se swanger liggaam, veral in die Afrikaanse letterkunde."

Die balans tussen kliniese regsopleiding en regstoegang per se in ’n regskliniek – ’n delikate spankoord

Marc Welgemoed
LitNet Akademies (Regte)

"Die uiteindelike bevinding is dat studente-opleiding die belangrikste faktor is en dat regstoegang daaruit voortvloei en dit aanvul."

Leefstyl

#DIGKUNSVIRALMAL: Tuin van digters – 16 tot 18 September 2016

LitNet
Feeste

Die Breytenbach Sentrum op Wellington se "Tuin van digters" vind vanjaar van 16 tot 18 September plaas.

Kinderteateronderhoud oor voorgeskrewe boek se Vlooi en die sneeuman

Margit Meyer-Rödenbeck, Naomi Meyer
Skole

"Een keer 'n jaar kan kinders hulle storieboekkarakters in aksie sien op die Kunstekaap-verhoog. Dit help die kinders om 'n lewendige prentjie by hulle boeke te sit, en dit is ook 'n uur waarin hulle saam met die karakters kan reis op 'n avontuur wat hulle verbeeldings te bowe gaan."

Teaterresensie: A Man of Good Hope by die Baxter-teater

Emma Kotze
Teater

"Met toenemende globale druk rondom vlugtelinge en emigrante, is hierdie verhaal meer relevant as ooit tevore en dra dit ’n noodsaaklike boodskap van medemenslikheid oor."

Fotokompetisie: "Ons praat Afrikaans; diverse mense – een taal"

LitNet
Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns

R45 000 op die spel in hierdie fotokompetisie wat daarop gemik is om die diversiteit van Afrikaanssprekende individue regoor Suid-Afrika en die wêreld ten toon te stel.

Gedigte op die McGregor-fees: "Voices on Fire"

LitNet
Feeste

Uitnodiging vanaf die organiseerders: "Of jy nou akademies skryf of net oor hoe baie jy van jou koffie hou, jy en jou woorde is welkom. Kom kuier saam met ons en geniet die samesyn en woordkuns van ons land se wonderlike digters."

Programme: The Star Soweto Literary Festival 2016

LitNet
Books and writers

The Star Soweto Literary Festival 2016 takes place at the Soweto Theatre from 19 to 21 August 2016 and entrance is free.

Interview: Montagu Youth Arts Festival 2016

Helen Gooderson, Naomi Meyer
Lifestyle and entertainment

"Every year we see growth and development in artists participating."

Midlands Literary Festival 2016

Darryl David
Lifestyle and entertainment

KZN's premier book festival, the Midlands Literary Festival, is just around the corner, one weekends away, on 27–28 August.

Boeke en skrywers

Boekresensie: Huilboek deur Ryk Hattingh

Reinhardt Fourie
Resensies

"Ryk Hattingh se Huilboek is ’n boek wat wys hoe ou herinneringe en nuwe ervarings gloedvol kan saamsmelt om ’n onopgesmukte verhaal te vertel."

Review: Bearings by Isobel Dixon

Michael King
Books and writers

"I suppose that what impressed me most about the collection is the display by a poet in full control of both the art and the craft of poetry, revealing a keen mind and an insightful intellect, always light and sparkling, never plodding or ponderous, yet always touching on what is important."

Boekresensie: Tussen die klippe deur Hans du Plessis

Nini Bennett
Resensies

"Soos in As die wind kom draai ontgin Du Plessis aardse simboliek op ’n meesterlike wyse. So word die klippe eindelik die verkondiging van ’n tasbare liefde tussen mense, en die filosofie van die waarheid loop parallel met dié van die liefde."

Resensie: Vloeibare middelpunt deur Martjie Bosman

Dewald Koen
Resensies

"Lesers moet hulself nie deur die ooglopende eenvoud van sommige gedigte laat mislei nie. Bosman se spel met woorde is soos ’n goedgeorkestreerde simfonie van klanke en beelde wat die sintuiglike waarnemingsvermoë van die leser op kreatiewe wyse prikkel."

Foto's: De Malle BoekBazaar 2016

Naomi Bruwer, Francois Verster
Feeste

Die jaarlikse BoekBazaar het verlede week by De Malle Meul op Philadelphia plaasgevind.

Uitnodiging: Jan Rabie & Marjorie Wallace-gedenklesing deur SJ Naudé

LitNet
Boeke en skrywers

SJ Naudé lewer op 23 Augustus die Jan Rabie & Marjorie Wallace-gedenklesing by die UWK.

Uitnodiging: Bekendstelling van Joan Hambidge se Indeks

LitNet
NB-Uitgewersportaal

Die bekendstelling van Joan Hambidge se Indeks vind op 22 September 2016 in The Book Lounge in Kaapstad plaas.

Onderhoud: Hans Heese oor Amsterdam tot Zeeland: Slawestand tot Middestand?

Hans Friedrich Heese, Naomi Meyer
Skrywersonderhoude

"Slawerny kom as 'n gewettigde stelsel van dwingelandy nie meer voor nie. Tog het persone wat in totale armoede grootword, of in onkunde, nie regtig vrye keuses om uit te oefen nie."

Internasionale erkenning vir die jong Afrikaanse skrywer Frederick J Botha

PEN Afrikaans
PEN Afrikaans

Die 28-jarige Frederick J Botha het met sy kortverhaal “Please help, God bless” die langlys van ses vir die PEN International New Voices Award 2016 gehaal.

Riet de Jong-Goossens, Spui25: By die oorhandiging van Bijna familie

Riet de Jong-Goossens
NeerlandiNet

"Het boek is klaar, het werk is af, het is volbracht."

Skryfwerk

Please help, God bless

Frederick Botha
PEN Afrikaans

Frederick J Botha het met hierdie kortverhaal die langlys van ses vir die PEN International New Voices Award 2016 gehaal.

'n Vrugtekoek by die huweliksherdenking

Dawid de Villiers
Fiksie

"Met die wag op die aanloopbaan spot ons nog oor die naam Phoenix, wat verwys na ’n voël wat in vlamme verbrand en sterf – en weer uit die asse hergebore word. Met die opstyg by OR Tambo is ons gewaarsku dat dit ’n rowwe vlug gaan wees. ’n Kaap van storms wag ons in."

Geheelbeeld

Jemima Meyer
Poësie

"breekgoed breek goed ..."

The Beggar

Sundeeka Mungroo
New writing

"His lips mouth the word 'Please'."

Dogs

Jaco Fouché
New writing

"For days the dog was subdued and miserable. It lay in the kitchen, not eating, but occasionally sighing through its nose."

Hou hierdie oomblikke in 'n dagboek vas

Dorette Bester
Kuberklas Kreatief

"Toe ek my oë oopmaak, ontmoet ek en die dagboekskrywer mekaar in die middel van ’n tweede kans."

Eldoradopark

Christa Kleynhans
Poësie

"Die ontploffing van petrolbomme soos Nuwejaarfonteine van loutering.
Die oproer soos feesviering ..."

Breytenbach Sentrum se skryfskool fokus op manuskripontwikkeling

LitNet
Skryfsake en rubrieke

Die kursus is so ontwerp dat deelnemers betyds hul boek kon voltooi om in te skryf vir die gesogte jaarlikse romanwedstryd, wat deur NB-Uitgewers aangebied word en op 1 September 2017 sluit.

Kese-koekedoor

Hennie van Deventer
Blogs

As jy kan lag met ’n traan, is die omgekeerde seker ook moontlik – jy kan grens met ’n grinnik.

KONTAK

litnet@litnet.co.za

021 886 5169


© 2016 LitNet. Alle regte voorbehou | All rights reserved