|
|
- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies
|
|

Nuusbrief 590
10/03/2016
|
Krities Afrikaans
|
 |
Italië vir die randarm reisiger
Suzette Kotzé-Myburgh
Reis
"Hou die oë oop vir konserte, museums of uitstallings met gratis toegang. Danksy Google het ek ’n puik stadstoer in Milaan beleef ..."
|
 |
US Woordfees-foto's: Anton Goosen word 70
Gerrit Rautenbach
US Woordfees
Liedjieboer Anton Goosen se 70ste verjaarsdag is met 'n huldigingskonsert op vanjaar se US Woordfees gevier. Gerrit Rautenbach deel 'n paar kiekies.
|
 |
US Woordfees 2016: LivingIt Ubuntu Jeugfilmfees
Ronel Geldenhuys, Naomi Meyer
Film
Wat is die doel van die LivingIt Ubuntu Jeugfilmfees? "Om ‘n platform te gee aan die stem van die jeug vir ‘n wêreld van eenheid, gemeensaamheid en vrede."
|
 |
US Woordfees 2016: Philida van die Delta
Izak de Vries
ATKV-Portaal
"Philida van die Delta is gemeenskapsteater, maar min sou dit sê as hulle daar was. Die deelnemers, die orkes en die skrywers is meestal plaaswerkers in diens van Solms-Delta-wynlandgoed. Enige persoon wat al die Delta Soetstemme en die Delta Langbroek-orkes beleef het, sal weet hulle is puik."
|
 |
Misdirected anger towards Afrikaans
Khethiwe Marais
University Seminar
"Why is there such lethargy and dithering on the commitment to the effective recognition and implementation of multilingual policy, especially with regard to the indigenous languages of South Africa? Why do these languages not play a central role in society in general and education in particular?"
|
 |
Het vernieuwde Zuid-Afrikahuis, een impressie
Hendrik-Jan de Wit
NeerlandiNet
"De patiënt [Zuid-Afrikahuis] is weer in opperbeste conditie. Dat is wat mij direct treft bij de ontvangst in dit monumentale grachtenpand. Zeker de beroemde deurbel schalt nog altijd door de marmeren gang, maar het geluid klinkt opgewekt en bijna jeugdig."
|
 |
Repliek: Elke teks is 'n vorm van taalhandeling
Henning Snyman
Menings
"Persoonlik wil ek die teks fundamenteel lees en die skoonheid en diepte daarvan vir die leser probeer uitwys; 'n betekenis van die teks oopmaak, eerstens deur die wendinge en 'mistiek' van die taalmiddele."
|
 |
My taal is my lewe
Anzil Kulsen
Seminare en essays
"Waar is die gemene deler? Kan ons nie konsentreer op dit wat ons gelyk maak, dit wat ons een maak nie?"
|
 |
Oor rassisme: Die ATKV bou aan ons erfenis
Izak de Vries
ATKV-Portaal
"Tydens die uitsending het Bekker aan Gouws gevra waarom die ATKV geld sou spandeer op ’n resepteboek. Gouws se antwoord was: 'Dit is ons erfenis. Die ATKV wil hierdie erfenis help bewaar.'"
|
 |
US Woordfees: Wat nou, Suid-Afrika?
Jean Oosthuizen
NB-Uitgewersportaal
"Al word die engel Gabriël Suid-Afrika se volgende president sal dit nog sewe jaar duur om die gemors in die land reg te maak."
|
 |
Boekonderhoud: Grusame leesstof wat boei
De Wet Potgieter, Jean Oosthuizen
Skrywersonderhoude
Watter van hierdie stories het jou as hardebaard koerantman en mens die meeste geraak? "Baie beslis die geval van die vermiste meisies wat deur die pedofiel Gert van Rooyen ontvoer is. Ek het daardie smartlike tog om die meisies op te spoor van meet af beleef."
|
 |
Amraal @ US Woordfees 2016
LitNet
NB-Uitgewersportaal
In 2015 haal Marinda van Zyl se Amraal die kortlys van NB-Uitgewers se Groot Afrikaanse Romanwedstryd. 'n Bekendstelling van hierdie boek het by US Woordfees 2016 plaasgevind.
|
 |
Leon Rousseau (1931–2016)
Erika Terblanche
ATKV-Skrywersalbum
“Tradisionele stories is deel van ’n volk se kultuur. Dit gee die kind die gerusstellende gevoel dat hy êrens tuis hoort.” Leon Rousseau se skrywersprofiel is nou volledig bygewerk.
|
 |
Lank en lekker, kort en kragteloos
Crito
Blogs
"Ek glo nie Kapp kan kla oor die kaliber resensent wat sy hier gekry het nie. ’n Resensent wat substansieel ’n bydrae maak, en sowel boek as skrywer respekteer."
|
 |
Van opera tot “politopera”? Nuwe strominge in Suid-Afrikaanse operakomposisie en -resepsie
Mareli Stolp
LitNet Akademies (Geesteswetenskappe)
Operakomposisie in Suid-Afrika het veral sedert 2010 opvallend toegeneem en dit is opmerklik dat die temas van nuutskeppings in die operagenre toenemend resoneer met onderwerpe en inhoud wat vir Suid-Afrika ter sake is. Hierdie artikel het ten doel om bondige oorsigte van agt operas wat sedert 2010 gekomponeer is, aan te bied, tesame met ’n kritiese beskouing van sekere aspekte van die werke.
|
 |
Oupa-groetjie
Jean le Roux
Poësie
"Laasnag val daar 'n boom in die donker ..."
|
|