Can’t see this mail? Click here to view it online

- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies

Nuusbrief 582

13/01/2016

Krities Afrikaans

LitNet: Jou sewe lesse

Menings

Sewe lesse wat #PennySparrow my leer

Bettina Wyngaard
Rubrieke

"Ek is moeg daarvoor dat mens jou nie kan draai in hierdie land sonder dat iemand jou moet herinner aan jou kleur nie."

This cannot go on

Anton Taylor
Opinion

"And I ask: How would you feel, today, if your dad weren’t once allowed into Claremont at night? If you knew that your family had been systematically and purposely undermined for hundreds of years?"

Regsalmanak: Hy sou met haar trou, mits ...

Gustaf Pienaar
Rubrieke

"Die twee koerduifies het in grommende katte verander: Die meisie het Harris gedagvaar vir die geld wat hy haar geskuld het."

Kanker en sosiale media

Carla van der Spuy
Seminare en essays

Hul lewensreis is ligter as hulle dit op Facebook deel, vertel kankerstryders, soos wat Carla van der Spuy in hierdie bydrae skryf.

Blogs

Digterlike Koran / Poetic Qur’an
Izak de Vries

"Ashraf Fayadh, ’n 35-jarige Palestynse digter en kunskurator, wat in Saoedi-Arabië woon, is op 17 November 2015 ter dood veroordeel deur ’n hof in Saoedi-Arabië vir die 'misdaad' van afvalligheid."

Mpho Tutu se troue: die laaste strooi wat die gaykameel se rug breek?

Bettina Wyngaard
Rubrieke

"Die knoop wat Mpho Tutu verlede week deurgehaak het, kan die gesprek rondom menslike seksualiteit met rasse skrede vorentoe stuur, of dit heeltemal tot stilstand ruk."

Regsalmanak: Ceres se akkerbome

Gustaf Pienaar
Rubrieke

"Mnr Malherbe was 'n boer van Ceres se wêreld wat sy kapitaal, soos dit 'n wyse man betaam (is daar indertyd geglo), in eiendom gesteek het."

Regsalmanak: Dink twee keer voor jy appèl aanteken

Gustaf Pienaar
Rubrieke

"Kyk, om 'n balju van die hof te wees, is nie aldag 'n maklike werk nie. 'n Balju se taak is om dagvaardings, hofbevele en dies meer by mense en instansies te gaan aflewer."

Omtrent taalberegtiging in hoër onderwys

Gert van der Westhuizen
Seminare en essays

"Daar is 'n nasionale gesprek nodig oor die noodsaak van universiteite om akademiese hooftale te bevorder."

Regsalmanak: Om skoolhoof te wees hou ook maar sy eie risiko’s in

Gustaf Pienaar
Rubrieke

"Twee graad 1-leerlinge van 'n laerskool te Kraaifontein in die Kaap het in 1980 op 'n oggend voor skool gespeel toe daar 'n lelike ongeluk was waarin een van hulle ernstig beseer is. Dit het later tot 'n skadevergoedingsaksie gelei."

Die Afrikaanse wingerd se kleurrykheid

Jason Lloyd
Rubrieke

In die voorwoord in die onlangs vrygestelde Kleur: my lewe, my lied, die (outo)biografie wat Wicomb saam met Amos van der Merwe geskryf het, verwys Adam Small na “die tweeslagtigheid van Wicomb se wit-bruin-grootword”.

Skryfwerk

Skryf nou in vir die Sanlam-reisverhaalslypskool tydens Woordfees 2016

LitNet
Skryfsake en rubrieke

LitNet bied op 5 Maart ’n reisverhaalslypskool aan met skrywers Johan Bakkes, Gerrit Rautenbach en Nanette van Rooyen aan die woord.

Met kitaar, kopdoek en baret

Johann de Jager
Poësie

Johann de Jager bring hulde met 'n Randall Wicomb-gedig.

Terwyl die skemer daal

Albert Short
Fiksie

"En dan draai een van die lampe af sonder dat iemand daaraan vat, en die susters kyk verstyf daarna, ongekoude kos wat lank in hulle monde bly lê."

Herfsskool weer met trots in 2016 aangebied

LitNet
ATKV-Portaal

Die jaarlikse Herfsskool vir skrywers word vanjaar weer deur die ATKV-Skryfskool van die Noordwes-Universiteit aangebied en bekendes uit die skryfwêreld sal as aanbieders optree.

Virginia Woolf’s River Ouse (an experimental poem in eleven haiku)

Abigail George
New writing

"Search Woolf’s voyage out ..."

Fiksie: 'n Moerse klug?

Christiaan J de Swardt
Fiksie

"Dis iewers in die toekoms. Verkiesingskoors is weer verby. Kruisies is getrek, bederf en weerhou."

In memoriam

'n Droewe dag vir die spinnekoppe van Mars

Marita van der Vyver
In memoriam

"Ons het David Bowie al dansend gevolg, soos die kinders van Hamelin die magiese rottevanger gevolg het, waarheen hy ons ook al wou lei."

Chris Barnard gegroet

Izak de Vries
In memoriam

Op Woensdag 6 Januarie 2016 is afskeid geneem van Chris Barnard tydens ’n gedenkgeleentheid by die huis wat hy en Katinka Heyns op Onrus gedeel het.

Rus in vrede, Chris

Abraham H de Vries
In memoriam

"Chris kon 'n storie uitdink op die ingewing van die oomblik (soos 'n gewone mens 'n leuen), dis hoekom sy 'Chriskrasse' nie essays is nie, dis propvol stories. Dis ook hoekom hy opdragwerke kon lewer wat dan hoog aangeprys en selfs bekroon is."

Vir Randall Wicomb: 'n huldeblyk

Hans du Plessis
In memoriam

"Ons huldig ’n groot man met ’n groot stem omdat sy talent nie onder die maatemmer gebly het nie, maar omdat hy dit onselfsugtig gedeel het met enigiemand wat wou luister na die stem wat nie gou gaan stil raak nie."

Bertie du Plessis

Kosie de Villiers
In memoriam

"Bertie du Plessis is op 17 Desember 2015 na ’n kort siekbed aan kanker oorlede."

Chris Barnard 15.7.1939–28.12.2015

ATKV
In memoriam

Die gevierde Afrikaanse skrywer Chris Barnard is vroeg Maandagoggend 28 Desember in Pretoria oorlede. Hy was 76 jaar oud.

Drikus "Brixton" Barnard: Toe klim ek ook op die bandwagon

Karien du Plessis
In memoriam

Brixton Barnard

Danie Marais

Geakkrediteerde akademiese artikels

Die nugtere mistiek van Andrew Murray

Pieter GR de Villiers
LitNet Akademies (Godsdienswetenskappe)

"Hierdie revisionêre herbesinning oor Murray se mistiek onderstreep dat die mistiek, soos Murray geskryf het, ’n wesenlike, selfs natuurlike, kenmerk van godsdienstige ervaring is en daarom ’n noodsaaklike plek in die godsdienstige diskoers het."

'n Prosesevaluering van 'n verkeersoortrederswerkopdrag

Carel van Wyk, Mariëtte Joubert
LitNet Akademies (Geesteswetenskappe)

"Dit het dalk tyd geword dat daar in Suid-Afrika se regstelsel meer voorsiening gemaak word vir doeltreffende rehabilitasieprogramme eerder as blote boetes of tronkstraf."

Die Belharbelydenis, die Bybel en Jesus van Nasaret

Sakkie Spangenberg
LitNet Akademies (Godsdienswetenskappe)

"Hoekom het die bevrydingsteoloë eers in die 20ste eeu ontdek dat die Drie-eenheid aan die kant van armes en onderdruktes staan? [...] Kry ons nie hier met twee weersprekende godsbeskouings te doen nie: (i) die God van die staat en die magtiges, en (ii) die God van die onderdruktes en armes?"

Leefstyl

Just Jinjer: "It was like making dinner with the family again"

Henry Cloete
Musiek

"We have always been very open to criticism within the band, simply because we truly know and trust where we’re coming from with each other."

ATKV-Mediaveertjies 2016: skryf nou in

LitNet
ATKV-Portaal

Die sluitingsdatum vir inskrywings vir die 2016 ATKV-Mediaveertjies is Vrydag, 5 Februarie 2016.

US Woordfees se teateraanbod die beste ooit

LitNet
US Woordfees

"Die 2016 US Woordfeestoneelprogram bied voorwaar iets vir elke smaak. Van 'n klug tot drama, eenpersoonsoptredes tot groot rolverdelings, klassiek tot splinternuut geskryf."

Kaapse landskapkunstenaar keer terug na wortels

LitNet
Kuns

Die UK Irma Stern Museum bied vanaf 12 Desember 2015 tot 23 Januarie 2016  ’n uitstalling aan wat die kunstenaar se lewenslange passie vir die Kaap en die see weerspieël: Alice Elahi – a Capetonian at Heart.

Blogs

Somer in die bos
Hennie van Deventer

"Weet julle watter hartsplesier dit is as die hemele oor die Bosveld oopskeur en die reën in ondeurdringbare grys vlae neergiet?"

Boeke en skrywers

In samehorigheid met Ashraf Fayadh

PEN Afrikaans
PEN Afrikaans

Op Donderdag 14 Januarie gaan 76 organisasies in 29 lande gedigte voorlees in solidariteit met Fayadh en as protes teen sy gevangenskap en doodsvonnis.

Alba Bouwer (1920–2010)

Erika Terblanche
ATKV-Skrywersalbum

“Die langste reis vir elke enkele mens op aarde is die reis van mens tot mens. Dit is ’n reis wat in ’n leeftyd nooit voltooi word nie.” Lees oor die lewe en werk van Alba Bouwer.

Boekresensie: Kamee deur Roela Hattingh

Thys Human
Resensies

"Kamee is inderdaad ’n kortverhaaldebuut om oor opgewonde te raak."

Blogs

Afstand en verwydering
Crito

"Dis ’n aardige gevoel om in ’n deel van die wêreld te sit waar daar oorstromings is, en op die internet te lees dat dit tuis al droër word."

Chris Barnard (1939–2015)

Erika Terblanche
ATKV-Skrywersalbum

“Ek weet uit dure ondervinding ’n roman is op sy heel beste tot nét voor jy die eerste sin neergeskryf het. Daarná, sin vir sin, begin jy sy moontlikhede beperk.”

Boekresensie: In sneeu geskryf deur Francois Loots

Danie Botha
Resensies

Gayseks en 'n moord. 'n Boek gebaseer op die werklikheid.

Kennisgewings

Aankondiging: Bun Booyens tree uit as redakteur van Die Burger in Maart 2016

LitNet
Menings

"Hier is indrukwekkende jong talent by die koerant asook ’n stewige senior struktuur. Die koerant sal in uitstekende hande wees."

Direkteur: Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM), Paarl

LitNet
Afrikaanse Taalmuseum en -monument-portaal

Die ATM verlang die dienste van ’n geskikte kandidaat as uitvoerende hoof vanaf 1 Julie 2016.

Uitnodiging vir nominasies vir die R500 000 Jan H Maraisprys

Dioné Prinsloo
Akademies en skole

Doen nou aansoek vir die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns se nuut ingestelde Jan H Maraisprys. Nominasies word ingewag tot 25 Januarie 2016.

Skole

Wiskunde is nie "a bag of tricks" nie

Amanda le Roux
Skole

"Watter getal is tussen 6 en 8? Daar is 'n oneindige aantal getalle tussen 6 en 8."

Wiskundebegrip is soms belangriker as wiskundepunte.

2015-matriekuitslae: 'n blink toekoms wink

LitNet
ATKV-Portaal

"Die toename in die 2015-slaagsyfer onder leerders van skole wat armer areas bedien, is verblydend – sowel as die feit dat die gaping in die slaagsyfers van skole in bevoorregte areas en skole in armer areas vernou het."

Matriekuitslae: die onderwyser se skuld

Mettie
SêNet-briewe

"Die matriekuitslae 2015 is bekend. Die ontleedmesse werk oortyd ... "

Uit die argief

Uit die argief: Afrikaans: Kombuis, paleis, kerkhof?

Leon Rousseau
Uit die argief

"Eugène Marais het 100 jaar gelede die 10 reëls van 'Winternag' geskryf en daarmee gewys dat Afrikaans die vermoë het om soos Aspoestertjie uit die kombuis te kom en ’n prinses te word."

Uit die LitNet-argief: Ik ben een Afrikaan

Chris Barnard
Uit die argief

"Afrikanerskap was vir baie van ons ’n ongemaklike baadjie om te dra, maar nie Afrikaans nie. Afrikaans was nooit net ’n uniform nie – dit was en bly ’n onderdak." Hierdie bydrae vorm deel van LitNet se skrywersberaad "Briewe deur die lug" (2000)

KONTAK

litnet@litnet.co.za

021 886 5169


© 2015 LitNet. Alle regte voorbehou | All rights reserved