|
|
- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies
|
|

Nuusbrief 581
17/12/2015
|
|
 |
O red ons liewe God van die taalklousulekomplot
Jaco Alant
Seminare en essays
"Kortom, mense ontwikkel hulle taal nie uit nood nie (lees: oor hulle nie Engels magtig is nie), maar omdat hulle hulself en hul kinders, hulle 'mense', om een of ander rede in hul taal wil laat geld."
|
 |
Gesprek: "Meneer, ek wil net iets word ..."
Estelle Kruger, Henry Fillies, Aslam Fataar
Onderhoude
Hoe styg 'n werkersklaskind uit bo sy omstandighede? Hier gesels drie opvoedkundiges oor hoe jou denke jou keuses beïnvloed.
|
 |
Twintig-sestien
Hennie Fritz
SêNet-briewe
"Die plek waar ek my dagtaak volvoer se deure het Vrydag reeds vir die vakansie gesluit."
|
Geakkrediteerde akademiese artikels |
 |
Johannes Meintjes en sy rare sin vir terloopse en toevallige detail
Humphries du Randt
SêNet-briewe
"n Uitstaande, en vir my nou aktuele kenmerk van een van ons veelsydigste Afrikaanse beeldende kunstenaars en skrywers wyle Johannes Meintjes van Molteno, was sy ongeëwenaarde ryk en rare sintuig om aan 'n oënskynlik toevallige retoriese besonderheid profetiese uitdrukking te gee ..."
|
 |
Boekresensie: Immer wes deur Irma Joubert
Elbie Adendorff
Resensies
"Immer wes verwoord nie net die verhaal van ’n vrou in oorloggeteisterde omstandighede nie, maar verwoord veral die verhaal van hoop en ’n toekoms uit oorlog uit."
|
 |
Oor die transkripsie van Vlam in die sneeu se liefdesbriewe
Erika Viljoen
Boeke en skrywers
"Die briewe ís baie intiem – maar die naïewe en ewige hoop daarin, die durende en universele verlange, die skreeusnaakse beskrywings van die tyd waarin hulle geleef het en die hartroerende alledaagshede bewerkstellig ’n gemaklike afstand waarin ons onsself herken."
|
 |
Red die SASNEV-gebou in Pinelands
Dorothea van Zyl
NeerlandiNet
Die Curatorium van die Willem de Zwijger Stichting in Nederland beoog om die gebou van die Suid-Afrikaanse Sentrum vir Nederland en Vlaandere (SASNEV) in Pinelands te verkoop. As jy nie saamstem met die verkoop van die gebou nie, teken hierdie petisie.
|
 |
Deon Meyer: die gas by die WAT se Woordpret
Willem Botha
Woordeboek van die Afrikaanse Taal-portaal
"Deon Meyer was op Vrydag 20 November die gas by die WAT se Woordpret. Bergsig Landgoed het hul Icarus-wynreeks kom bekend stel by die skepper van Ikarus se praatjie."
|
 |
Begrafnis op Stilbaai
Spesiale Verslaggewer
Fiksie
"'This way please, down Paradise Road,' sê ’n jong vrou vanaf een van die advertensieborde. Haar wit glimlag is net so natuurlik en spontaan as die van die mense in die strate. 'Sri Lanka – where dreams come true', lees ’n ander bord met President Rajapaksa se alomteenwoordige gesig daarop."
|
 |
Stadige klim na Groot Hoogtes
Jannie van Rensburg
Reis
"In my opkyk, sien ek die magiese berg voor my. Die sneeugletsers teen die piek gloei in die maan ..."
|
 |
Bieg: Alice op haar beste
GSA
Bieg
"Dit is 2-uur die middag en midde-in 'n hittegolf wat nou al meer as 'n week aanhou. Die temperatuur raak-raak aan die 40 grade, en ek kan nie wag om in te boek, en net in die swembad te spring om af te koel nie."
|
|