Can’t see this mail? Click here to view it online

- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies

Nuusbrief 579

3/12/2015

LitNet: Jou medalje

LitNet Akademies

LitNet Akademies word bekroon met twee ATKV SA Akademie-pryse

LitNet
Akademies

Twee van die vier ATKV SA Akademie-pryse vir geesteswetenskaplike artikels is vanjaar aan LitNet Akademies-artikels toegeken.

Aanspreeklikheid weens ’n late: Versoening tussen die tradisionele en nuwe toets vir deliktuele onregmatigheid, of nie?

Johann Neethling
LitNet Akademies (Regte)

"Aangesien ons howe ’n konserwatiewe benadering tot die uitbreiding van Aquiliese aanspreeklikheid volg en daar nie voldoende positiewe beleidsoorwegings was wat aanspreeklikheid rugsteun nie, verdien die slotsom dat die late nie onregmatig was nie, instemming. Dan geld die basiese uitgangspunt in ons reg dat skade rus waar dit val (res perit domino)."

Doksa en verwerkliking van leeridentiteitspraktyke van hoërskoolleerders in ’n landelike werkersklasdorp

Henry Fillies, Aslam Fataar
LitNet Akademies (Opvoedkunde)

Henry Fillies en Aslam Fataar fokus in hierdie artikel op die aanpassings wat werkersklasleerders moet maak om hul leerpraktyke te bou. Hulle bied insig in wat dit verg om ’n leerder in ’n landelike werkersklasdorp te wees. Die artikel bied veral begrip van hul produktiewe leeridentiteitspraktyke te midde van diepgewortelde armoede.

Sinskonstruksies kenmerkend van Afrikaanse regstaal

Eleanor Cornelius
LitNet Akademies (Geesteswetenskappe)

"Lekelesers ondervind gereeld probleme met die taalgebruik in regsdokumente soos parlementswette en in verbruikersdokumente soos koopooreenkomste en testamente."

Opvoedkunde-gesprek

Priorities for research in the field of education

Aslam Fataar
Opinion

"Resisting the popular media projection that education is in crisis, I ask instead what kind of research is able to bring the complexity of our current educational experiences into fuller view."

Afrikaans vir almal – 'n onderhoud

Jean Oosthuizen, Isabel Uys
Skole

"Dit maak dit vir leerders maklik om huiswerk en eksamenvoorbereiding te doen."

University Seminar 2015

US-Raadsbesluit: US verbind tot meertaligheid sonder uitsluiting

LitNet
Seminare en essays

"Die Raad verklaar onomwonde dat taal nooit enige hindernis mag wees vir enige student wat voorgraads of nagraads aan die US wil studeer, en nie óf Afrikaans óf Engels magtig is nie."

Monolingualism, not Afrikaans, must fall

Desmond Painter
Opinion

"Afrikaans does not pose a problem that can be resolved simply by replacing it with English."

Oor Afrikaans en die toekoms daarvan

Tom McLachlan
Seminare en essays

"As die hoëvlakgebruik van Afrikaans nog verder afgeskaal word, is daar weinig hoop dat die ander inheemse tale beduidende vordering sal maak."

Aan die Rektor en Visekanselier: die konfederasie van 40 Afrikaanse lidorgansiasies reageer

Jacques van der Elst
Seminare en essays

"Ons wys u daarop dat enige onderwysinstelling die opdrag het om kennisproduksie en hulpbronontwikkeling vir sy studente te ontsluit en wel in ’n taal wat hulle die beste ken."

US-bestuur se taalvoorstelle: Departement Afrikaans en Nederlands praat

Departement Afrikaans en Nederlands, Universiteit Stellenbosch
Seminare en essays

"Ons is bekommerd oor die potensiële verskraling van Afrikaans as akademiese en administratiewe taal ..."

LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2015

#litnetwoord2015: Eerste golf inskrywings

LitNet
LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2015

Wat is jou Afrikaanse woord van die jaar 2015? Lees die eerste golf inskrywings.

Alfred Schaffer se woord van die jaar 2015

Alfred Schaffer
LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2015

Wat is Alfred Schaffer se #litnetwoord2015?

Antoinette Louw se woord van die jaar 2015

Antoinette Louw
LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2015

Wat is Antoinette Louw se #litnetwoord2015?

Bettina Wyngaard se woord van die jaar 2015

Bettina Wyngaard
LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2015

Wat is Bettina Wyngaard se #litnetwoord2015?

Breyten Breytenbach se woord van die jaar 2015

Breyten Breytenbach
LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2015

Wat is Breyten Breytenbach se #litnetwoord2015?

Bun Booyens se woord van die jaar 2015

Bun Booyens
LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2015

Wat is Bun Booyens se #litnetwoord2015?

Coenie de Villiers se woord van die jaar 2015

Coenie de Villiers
LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2015

Wat is Coenie de Villiers se #litnetwoord2015?

Darryl David se woord van die jaar 2015

Darryl David
LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2015

Wat is Darryl David se #litnetwoord2015?

Dominique Botha se woord van die jaar 2015

Dominique Botha
LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2015

Wat is Dominique Botha se #litnetwoord2015?

Jason Lloyd se woord van die jaar 2015

Jason Lloyd
LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2015

Wat is Jason Lloyd se #litnetwoord2015?

Joan Hambidge se woord van die jaar 2015

Joan Hambidge
LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2015

Wat is Joan Hambidge se #litnetwoord2015?

Karina Magdalena Szczurek se woord van die jaar 2015

Karina Magdalena Szczurek
LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2015

Wat is Karina Magdalena Szczurek se #litnetwoord2015?

Kirby van der Merwe se woord van die jaar 2015

Kirby van der Merwe
LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2015

Wat is Kirby van der Merwe se #litnetwoord2015?

Koos Kombuis se woord van die jaar 2015

Koos Kombuis
LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2015

Wat is Koos Kombuis se #litnetwoord2015?

Marita van der Vyver se woord van die jaar 2015

Marita van der Vyver
LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2015

Wat is Marita van der Vyver se #litnetwoord2015?

Max du Preez se woord van die jaar 2015

Max du Preez
LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2015

Wat is Max du Preez se #litnetwoord2015?

Peter Snyders se woord van die jaar 2015

Peter Snyders
LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2015

Wat is Peter Snyders se #litnetwoord2015?

Pieter-Dirk Uys se woord van die jaar 2015

Pieter-Dirk Uys
LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2015

Wat is Pieter-Dirk Uys se #litnetwoord2015?

SP Benjamin se woord van die jaar 2015

SP Benjamin
LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2015

Wat is SP Benjamin se #litnetwoord2015?

Stef Bos se woord van die jaar 2015

Stef Bos
LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2015

Wat is Stef Bos se #litnetwoord2015?

Stephanus Muller se woord van die jaar 2015

Stephanus Muller
LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2015

Wat is Stephanus Muller se #litnetwoord2015?

Boeke en skrywers

Donker stroom: Eugène Marais veelsydig, dubbelsinnig

Frederik de Jager
Resensies

'n LitNet Akademies-resensie-essay oor Carel van der Merwe se Donker stroom: Eugène Marais en die Anglo-Boereoorlog

Resensie: The Good Story deur JM Coetzee en Arabella Kurtz

Marianne de Jong
Resensies

"Die boek is nie bloot gemik op literêre belangstellendes en Coetzee-aanhangers nie. Lesers wat self al terapie, veral psigoanalitiese terapie, beleef het, sal identifiseer met die pasiënt se frustrasie as 'n terapeut nie 'n 'waarheid' oor homself, sy familie of sy baas wil onthul nie. Hulle sal waarskynlik saamstem met Coetzee se verbygaande opmerking dat psigoanalitiese terapie lank en duur is."

In memoriam: Mark Behr

Hettie Scholtz
In memoriam

"As hy so goed kan skryf as wat hy praat, sal ek dit uitgee, het ek belowe. Ons het spoedig begin korrespondeer en nie baie lank daarna nie, bring hy vir my die eerste manuskrip van Die reuk van appels."

Spoke om die lyf en die teks: Mark Behr praat prontuit

JB Roux
Uit die argief

"Hoe gouer wit mense en wit skrywers – beide Afrikaans en Engels – toegee dat ons oorloë tussen 1652 en 1994 gerig was op die beskerming van rassebevoorregting, hoe meer sinvol en kreatief kan ons voortgaan met die viering van ons verbasterde identiteite en veelvuldige lojaliteite."

Lesersindruk: Recce deur Koos Stadler

Willem Krog
Resensies

Wie en wat was die recce? Willem Krog skryf: "Koos Stadler maak op vele vlakke korte mette met die mites."

Stadig oor die klippertjies

Crito
Blogs

"As ek mag reageer op Gisela Ullyatt se betoog in haar resensie van Hendrik J Botha se Atropos (Boeke24) ..."

Jeugresensie: Jasper op hoërskool deur CF Beyers-Boshoff

Daneel Swart
Jeugresensies

"Jasper-hulle vang baie kattekwaad aan, maar hulle is eintlik ouens met goeie harte."

’n Goeie dag vir boomklim

Izak de Vries
Blogs

"Soek jy 'n Kersgeskenk vir 'n boekwurm van so tussen elf en veertien?"

Menings

Ricardo: die sanger en die tyd waarin hy geleef het

Heindrich Wyngaard
In memoriam

"Maar toe kom die (onheilige?) drie-eenheid van democracy en majority rule en national demographics en só het ons stelselmatig van die medialandskap begin verdwyn, randfigure geraak, gemarginaliseer deur die nuwe magshebbers en die vasklouers aan die ou orde, en het ons byna uitsluitlik in die poniekoerante te lande gekom."

Comments: Niq Mhlongo on the writer as an agent of change

Olinka Nell, Breyten Breytenbach, Megan Hall, Marcia Love, Estelle Bester
Comments

"Consider for a moment the effect on a bookseller’s enthusiasm when the writers we respect and admire dismiss our efforts on a public forum. Such damage is hard to undo."
– Olinka Nell responds to Niq Mhlongo's essay.

Regsalmanak: Die "kousale ketting" in strafsake

Gustaf Pienaar
Rubrieke

Wie se mes het die vrou se dood veroorsaak: haar aanvaller s'n, of die dokter se operasiemes?

Nuwe skryfwerk

die reggemaakte huisman

Koos Kombuis
Poësie

"hy is
'n reggemaakte huisman.
hy lê op opgemaakte beddens rond
en knip sy toonnaels
in die spervuur van kersfees en nuwejaar."

Leefstyl

Silver for LitNet at Arts Journalism Awards

LitNet
Theatre

LitNet is among the websites and blogs awarded at this year's Arts Journalism Awards.

De Wallen: "Ons is maar van nature bietjie links van die regering"

Henry Cloete
Musiek

"Dit is op die ou end van die dag wat my laat opstaan in die oggend. Ek kan op enige given dag die twee albums in my hande vashou en net dankbaar wees vir die beste vyf jaar van my lewe."

Gangs of Ballet: "We had to reinvent ourselves"

Henry Cloete
Music

"At the end of the day you have human beings creating music to communicate to other human beings, which is a simple but essential concept."

Onderlangs

Bieg: Wie Alice is

GSA
Bieg

"Die 'probleem' is ons het lief geword vir mekaar ..."

KONTAK

litnet@litnet.co.za

021 886 5169


© 2015 LitNet. Alle regte voorbehou | All rights reserved