|
|
- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies
|
|
Nuusbrief 674
10/11/2017
|
Krities Afrikaans
|
Enemy of the People
Enemy of the People is the first definitive account of Zuma’s catastrophic misrule, offering eyewitness descriptions and cogent analyses of how South Africa was brought to its knees – and how a people fought back. When Jacob Zuma took over the leadership of the ANC one muggy Polokwane evening in December 2007, he inherited a country where GDP was growing by more than 6% per annum, a party enjoying the support of two-thirds of the electorate, and a unified tripartite alliance. Today, South Africa is caught in the grip of a patronage network, the economy is floundering and the ANC is staring down the barrel of a defeat at the 2019 general elections. How did we get here?
Authors: Adriaan Basson and Pieter Du Toit
Publisher: Jonathan Ball
ISBN: 9781868428182
Price: R240
|
 |
|
 |
Is ons musiek outentiek? (Deel 1)
Luna Paige
Musiek
"Gehore moet begin waag. Moet ook begin soek tussen al die strome van klanke en beelde waarmee hulle elke dag gebombardeer word. Die gemeenskap moet weer honger raak vir kuns. Eerlike en opregte kuns." Luna Paige gesels met Schalk van der Merwe, Anton Goosen, Amanda Strydom en David Kramer.
|
 |
Gaan spoor jouself op in Klein-Tibet
Gerrit Rautenbach
Reis
Het jy al ooit gewonder of daar méér is? Of daar ’n deel van jouself is wat jy nog moet leer ken? As jy meer van jouself en meer van jou plek in die lewe wil ontdek, kan Streetschool die antwoord wees met hul unieke toere, avonture en werkswinkels in Dharamsala in die noorde van Indië. Gerrit Rautenbach het gaan kyk hoe werk dit doer in die Himalaja.
|
 |
V.I.T.O., die Nam-Afrikaanse rapper wat sy wortels omhels
Annie Klopper, Vito Heyn
Onderhoude
"Om Namakwalands te wees is om met trots plat te praat, sonder om jou aksent te verander as jy in die stad kom. Dis om steeds jou Namakwalandse tradisie uit te leef waar ook al jy in die wêreld is. Dis om die Namakwalandse kleure met trots te dra."
|
 |
Knysna Fine Art vier 20 jaar: ’n onderhoud met Trent Read
Corlie de Kock, Trent Read
Kuns
Knysna Fine Art-galery vier in November sy 20ste bestaansjaar met ’n groot groepsuitstalling. Hiermee ’n tweetalige gesprek tussen Trent Read en Corlie de Kock oor die geskiedenis van die Read-familie, Knysna Fine Art en die toekoms van eietydse kuns in Suid-Afrika.
|
 |
Hip-hop en edutainment: ’n onderhoud met rymkletser Siep
Menán van Heerden, Siep
Onderhoude
"Afrikaans die mooiste taal het baie dialekte – mense underestimate my onmiddellik as ek praat in my slang, my dialek, maar oë raak gou groot as hulle kom meet hoe toor ek met woorde en soe word hulle ge-edutain."
|
 |
The play that goes wrong: ’n teaterresensie
Danie Botha
Teater
"Moet asseblief nie twee sekondes twyfel nie! Gáán na hierdie kragtige komedie. ’n Mens moet heeltemal sonder ’n sin vir humor wees as jy glad nie sal glimlag, grinnik of skaterlag nie."
|
 |
Zuid-Afrikahuis: Programma, December 2017
LitNet
NeerlandiNet
By die Zuid-Afrikahuis in Nederland is daar in Desember ’n vertoning van ’n musiekdokumentêr oor Gert Vlok Nel en ’n Afrikos-kookwerkswinkel. Hier is nog inligting.
|
 |
Sensuur: The President's Keepers deur Jacques Pauw
Breyten Breytenbach
Menings
"Sensuur of ander intimiderende aksies om die waarheid omtrent die straffeloses se etiese verrotting te probeer fnuik, of die bekendmaking daarvan te verbied, gaan ’n klimaat van gevaarlike wantroue net vererger."
|
 |
#SwartMaandag: tragedie of volksmoord?
Bettina Wyngaard
Rubrieke
"Die hartseerste van hierdie hele aangeleentheid: solank as wat moorde in rasseterme geverf word, solank dit as politieke speelbal gebruik word, solank as wat sterftes in een ras as meer belangrik geag word as in ander rasse, gaan ons land verder uitmekaar geskeur word."
|
 |
The volksmoeder, ordentlikheid and whiteness
Menán van Heerden
Opinion
On 6 November, the launch of Sitting Pretty: White Afrikaans Women in Postapartheid South Africa took place in Cape Town. Christi van der Westhuizen, author of Sitting Pretty, was in conversation with Adam Haupt. Read a broad overview of the main discussion points and also listen to the entire discussion.
|
 |
zwart op wit: Kroniek van een Cultureel Verdrag
Yves T'Sjoen
NeerlandiNet
"Tussen velerlei archivalia met betrekking tot Breyten Breytenbach, geconserveerd in het Letterkundig Museum in Den Haag dat thans is herdoopt in Literatuurmuseum, bevindt zich een fraai uitgegeven brochure met als titel zwart op wit. een ander zuid-afrika."
|
 |
Johannes Calvyn (II)
Gerrit van Wyk Kruger
Seminare en essays
"Toe daar oorlog uitbreek tussen Frankryk en Duitsland, was Calvyn verplig om met ’n ompad na Parys terug te keer, en só beland hy toe geheel onbeplan in Genève, waar hy eintlik teen sy wil ingetrek is om die Hervorming daar te lei."
|
 |
PEN Afrikaans Nuusbrief: November 2017
PEN Afrikaans
PEN Afrikaans
Oor: PEN Afrikaans se nuwe bestuurder; die SSA eis dat Jacques Pauw se onthullende nuwe boek van die mark onttrek word; eerste aansoeke vir die PEN Afrikaans Vertaalfonds word ingewag; die Jan Rabie en Marjorie Wallace Skrywersbeurs; ’n oorsig van Afrikaanse resensies en boekbesprekings in Oktober; nuwe Afrikaanse boeke in November
|
 |
Press release: NB Publishers receives cease-and-desist letter
LitNet
Books and writers
"NB Publishers, the publisher of The President’s Keepers by Jacques Pauw, has received a cease-and-desist letter from the State Security Agency (SSA) demanding that we withdraw the book from the stores and retract parts of the book."
|
 |
Press release: Attorneys respond to letter from State Security Agency
LitNet
Books and writers
"Your generalised statement that the book is 'replete with inaccuracies' is not backed up by a single reference to any specific statement in the book that is alleged to be inaccurate." Willem de Klerk Attorneys, acting for NB Publishers and Jacques Pauw, the publisher and author of the book The President’s Keepers, has responded to a letter from the State Security Agency dated 1 November 2017.
|
 |
Press release: Impact of The President’s Keepers continues to spread
LitNet
Books and writers
"Not only has the public shown its disdain for the threatening tactics of the government by purchasing record numbers in record time of The President’s Keepers, but civil society organisations have come out publicly and vocally in support of the author and the publishers."
|
 |
Geluk, prof Chris!
Hennie van Deventer
Blogs
"Chris Barnard sou vandag 95 jaar oud gewees het. Oor minder as ’n maand word sy eerste hartoorplanting gedenk – op 3 Desember 1967 in die Groote Schuurhospitaal in Kaapstad." |
 |
Tussen vriende deur Derick van der Walt: ’n resensie
Elbie Adendorff
Resensies
"Tussen vriende hanteer, behalwe die tema van vriendskap en verhoudinge, ook temas soos ontrouheid, kanker, kinders wat oorsee bly, ouderdom en siekte, kinders wat na hulle ouers moet omsien, die besluit om te emigreer of nie."
|
 |
Press release: The 2017 South African Literary Awards (SALAs) winners announced!
LitNet
Books and writers
"This year's winners of the South African Literary Awards (SALAs) were announced on Tuesday, 7 November 2017. Authors, poets, writers and literary practitioners whose works are continuously contributing to the enrichment of South Africa’s literary landscape were celebrated in an auspicious ceremony."
|
 |
Dark Traces awarded a Kirkus Star Review
Izak de Vries
Books and writers
LAPA Publishers (South Africa) and Catalyst Press (USA) are thrilled to announce that Martin Steyn’s English fiction debut, Dark Traces, has been awarded a Kirkus Star Review. The Kirkus Star is one of the most prestigious recognitions in the book industry.
|
 |
Spieëlbeeld deur Franz Marx: bekendstelling
LitNet
Boeke en skrywers
Jy word hartlik uitgenooi na die bekendstelling van Spieëlbeeld op 2 Desember by die Drostdy Teater in Stellenbosch, waar Franz Marx met Jonathan Amid in gesprek sal wees.
|
 |
Vir die uitknip
Crito
Blogs
Wat is ’n goeie resensie, wonder Crito. Is dit een wat jou twee dae ná die lees steeds laat nadink? Is dit een wat jou die volgende dag boekwinkels laat stormloop? Of is dit een wat jy uitknip en invou in die boek waaroor dit handel? |
 |
Gespierde Afrikaans
LitNet
Akademies en skole
Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid? LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf. Kyk na ons lesers se voorstelle.
|
 |
Skryfkompetisie vir skoolleerders: "Ek voel anders as ander mense"
LitNet
Skryfkompetisies
As jy in graad 7 of in die hoërskool is, word jy uitgenooi om vir LitNet se skryfkompetisie in te skryf. Boekpakkies met leesstof vir die Desembervakansie is op die spel. Die tema van die skryfkompetisie is: “Ek voel anders as ander mense”. Inskrywings sluit op Donderdag 30 November 2017.
|
 |
Persverklaring: Die beoogde onderwyswetwysiging
Dioné Prinsloo
Akademies en skole
"Sou die Staat die mag hê om oor die medium van onderrig te besluit, bestaan daar ’n wesenlike gevaar dat leerders van die voordele van moedertaalonderrig ontneem kan word, veral gesien in die lig van die ideologiese stryd wat teen Afrikaans gevoer word."
|
 |
Prestasiebeurs van die Van Ewijck-Stigting weer beskikbaar
LitNet
NeerlandiNet
"Daar kan weer aansoek gedoen word vir die Van Ewijck-Stigting se prestasieprys van R75 000. Dit is ’n prys vir bewese prestasies wat reeds gelewer is en verband hou met die doelstellings van die Stigting wat kulturele betrekkinge tussen Suid-Afrika en Nederland in die ruimste sin bevorder."
|
 |
Myne!
Dorette Bester
Kuberklas Kreatief
"Maar aan watter kant van die tralies staan jy?"
|
 |
Bybel in Kaaps: Romeine 12
Olivia M Coetzee
Bybel in Kaaps
"Liewe in vriede met mekaa. Moenie te trots wiesie, maa wies gewillig om te meng met mense wat minner as djy het. Moenie vewaand wiesie."
|
 |
Om vry uit te stap
Chris Joubert
Fiksie
"Poppedoks Klopper woon in ’n rooi woonwa by ’n kampeerterrein digby Boksburgmeer. Poppedoks se hande is lomp, maar gewillig, en sy doen alles self in haar huisie op wiele."
|
 |
Spoor van ’n droom
Jacques de Viljee
Fiksie
"'Ons lakens is geskeurde vlerke,' het hy gesê-fluister en langs my kom lê. Ek het hom gesoen, my hare uit my oë gevee. Daar was ’n borrelrigheid voor my oë; my gedagtes het gevoel soos gekraakte ruite."
|
 |
Opperman se vuurdoop
Anna Ahllers
Fiksie
"Vandat Opperman hier aangekom het, is Vrydagaande nou grammofoonaande. Nou sit almal in die voorhuis en koud kry en die grammofoon speel 'Moonlight and roses' en 'Tennessee waltz', maar niemand dans nie."
|
 |
Die vismark
Stanley Cierenberg
Poësie
"die skuite het propvol ingekom
daar anderkant staan Smiley
trots op die snoek"
|
|