Can’t see this mail? Click here to view it online

- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies

 

Nuusbrief 631

12/01/2017

Krities Afrikaans

LitNet: Jou kompetisie

Fresh off the press

Fees Must Fall

This book maps the contours of student discontent a year after the start of the #FeesMustFall revolt. Student voices dissect coloniality, improper compromises by the founders of democratic South Africa, feminism, worker rights and meaningful education. In-depth assessments by prominent scholars reflect on the complexities of student activism and its impact on national and university governance, and offer provocative analyses of the power of the revolt.

Editor: Susan Booysen

Wits University Press
Price: R350

Gedigkompetisie


Skryf voor 28 Februarie 2017 ’n gedig oor jou huis, jou woning, jou tuiste en staan ’n kans om R1 000 kontant of ’n boekpakkie propvol lekker boeke los te slaan.

Menings

Onderhoud met Stephanus Muller: Dekolonisering van musiek

Stephanus Muller, Naomi Meyer
Onderhoude

"Dekolonisering bied ’n noodsaaklike lens waardeur van die mees aktuele en dwingende kwessies en uitdagings in tersiêre musiekbeoefening en -studie herbedink kan word."

Stephanus Muller, intreerede as nuwe professor in Musiek, Universiteit Stellenbosch, gelewer op 10 Mei 2016

Stephanus Muller
Seminare en essays

"Openings is ingrypings.
 Openings wat van buite af geskied, skeur oop.
 Openings beteken opskaal.
 Openings is broos."

Kettinggesprek: Frank Hendricks gesels met Michael le Cordeur oor Ons kom van vêr

Michael le Cordeur, Frank Hendricks
Skrywersonderhoude

"Vir bruin mense was Afrikaans dus nie net ‘n taal van verdrukking nie, maar ook ‘n taal van bevryding en vandag ‘n taal van versoening."

An interview with the daughters of Judith Mason

Tamar Mason, Petra Mason, Herman Lategan
English

The artist Judith Mason (78) died in White River on 29 December 2016. Herman Lategan decided to ask her daughters Tamar and Petra what they remember about their strong, gentle mother.

Verwoerd-nostalgie: ’n teken van die tye?

Bettina Wyngaard
Rubrieke

“Ek het groot hoop vir hierdie pragtige land. Ons moet egter leer om mekaar die voordeel van die twyfel te gee. Elke dag. Oor en oor.”

Ontsluit die fondse van kennis: Estelle Kruger gesels met Henry Fillies

Henry Fillies, Estelle Kruger
Onderhoude

Dit is die begin van ’n nuwe skooljaar en die land gons nog oor verlede jaar se matriekuitslae. Orals lees mens van geweldige ongelykheid in Suid-Afrikaanse skole. Maar nie almal sit net en toekyk nie. Aslam Fataar en Henry Fillies is besig met navorsing in skole binne werkersklasomgewings. En hul positiewe bevindings binne die gemeenskap laat mens nadink.

Leiers en loskoppe

Jason Lloyd
Rubrieke

"Ek wonder of die DA se ... leier Mmusi Maimane oor die moed, wil of vermoë beskik om sy party se 'loskoppe' ... in toom te hou en te temper?"

Spore van verwoesting na Boland se brande

Jean Oosthuizen
Menings

"Van die historiese Augusta-Kleinbosch se pragtige herehuis in Dal Josafat by die Paarl is net murasies oor."

Wat kies jy as die huis brand?

Willem Pretorius
Menings

“Dis toe ons besig is om water met emmers uit my buurman se swembad te skep om op sy brandende grasperk te gooi dat die vraag my kop inkom. Wat sou jy red?”

Onderhoud: Waar het die spoor van Afrikaans as onderrigtaal begin?

Christo van Rensburg, Naomi Bruwer
Onderhoude

"Teen 1840, en selfs miskien vroeër, was Afrikaans die onderrigtaal in die bekende Dorp Street Madrasah."

Regsalmanak: Caveat subscriptor

Gustaf Pienaar
Rubrieke

"Die Romeine het al eeue gelede gewaarsku: caveat subscriptor – 'koper, wees versigtig!'"

'n Feit soos 'n koei

Angus
SêNet-briewe

"Laat my dink aan my skooldae ..."

Boeke en skrywers

Deon Meyer (1958– )

Erika Terblanche
ATKV|LitNet-Skrywersalbum

"Ek glo aan die LLS-benadering: Lees, Leef en Skryf. Daar is geen beter oefening vir skryf as lees nie." Deon Meyer se ATKV|LitNet-skrywersalbum is nou volledig bygewerk.

Paralipomena: Ernst van Heerden leest Elisabeth Eybers

Yves T'Sjoen
Boeke en skrywers

"De dichter en criticus Ernst van Heerden (1916–1997), met een academisch verleden in Amsterdam en na de Tweede Wereldoorlog aan de Universiteit Gent, is honderd jaar geleden geboren. Opmerkelijker dan dit biografische feit is de literaire nalatenschap."

Onderhoud: Op ’n dag, ’n hond deur John Miles

John Miles, Naomi Meyer
Skrywersonderhoude

“Soveel dinge wat die onderwyser in die hede ervaar, word snellers na die verlede; voortdurend ontstaan assosiasies met insidente in die verlede; die hede word ten dele ’n herbelewenis. Die toekoms bly moontlikheid, ’n potensiaal.”

Onderhoud: Hannes van Wyk oor Vroue na aan my hart

Hannes van Wyk, Liné Enslin
Skrywersonderhoude

"Wat ek wou regkry met die boek, is dat vroue sal besef dat dinge waaroor Sandra Prinsloo haar bekommer, bekommer hulle hulle ook oor; dinge wat vir Brümilda snaaks is, is ook vir hulle snaaks."

Interview: Say again? The other side of South African English by Jean Branford and Malcolm Venter

Malcolm Venter, Naomi Meyer
Books and writers

"In the same way that we have Australian English, American English, and so on, we have South African English. Obviously all of these Englishes have a lot in common with British English, but they also have many unique aspects."

Book review: Travels with my father by Karen Jennings

Mathilda Slabbert
Books and writers

"For me, this book is an unsparing quest for meaning on so many levels and one certainly deserving of the highest accolades."

Boekresensie: Wildernis deur Wilbur Smith

Org Potgieter
Resensies

"Wilbur Smith is hier weer, soos in al sy ander boeke, die meesterlike storieverteller wat geslaagde karakters met uiteenlopende persoonlikhede – goed en sleg – saamsnoer in ’n verhaal wat op ’n spannende einde afstuur."

Boekresensie: Een nag en ’n bietjie deur Hester Kruger

Martie Retief-Meiring
Resensies

"Hier is ’n besonderse boekvertelling in ’n besonderse styl."

Boekresensie: Suikersoetsonde deur Dina Botha

Ilse de Korte
Resensies

"Lekker, ontspannende leesstof wat my weer in die liefde en ridderskap en sjarmante mans laat glo."

Press release: Lucy’s dream by Joline Young

LitNet
Books and writers

Lucy’s dream is an engaging children’s story that reveals slices of life of a little girl living in the fishing community in Simon’s Town up until the 1960s.”

LitNet Akademies

Die leerpraktykvorming van plattelandse werkersklasleerders gegrond op hulle fondse van kennis

Henry Fillies, Aslam Fataar
LitNet Akademies (Opvoedkunde)

"Die argument kan dus gestel word dat individue nie alleen nuwe dinge oor die tyd heen leer nie, maar dat hulle leer inherent deur hulle lewenservarings beïnvloed word soos wat hulle mense en nuwe gedagtes teëkom, op ’n manier wat hulle nie vooraf kan bepaal of sien nie ..."

Wenners van die ATKV-SA Akademiepryse 2016

LitNet
Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns

'n LitNet Akademies-artikel word weer bekroon met ’n ATKV-SA Akademieprys. Hier is die ses wenners van 2016 se toekennings.

Skole

LitNet-spens

LitNet
Drama

Is jy op soek na ’n dramateks of monoloog vir ’n praktiese eksamen of Eisteddfod? LitNet het ’n versameling dramatekste (insluitend teatertekste, radiodramas en kabarettekste) in die LitNet-spens!

Leefstyl

Onderhoud met Ingrid Glorie: Deelnemers van Week van de Afrikaanse roman 2017 bekend

Ingrid Glorie, Naomi Meyer
Feeste

Die name van die Afrikaanse skrywers wat in September en Oktober op ’n literêre avontuur deur die Lae Lande gaan, is bekend. Naomi Meyer gesels met Ingrid Glorie, koördineerder van die derde Week van de Afrikaanse roman.

Jackal and the Wind: "Ons doen dit net vir pure genot"

Henry Cloete
Musiek

"Ons klassifiseer onsself nie onder een spesifieke genre nie, maar bring alle elemente van musiek by ons liedere in."

Persvrystelling: Volmaanpiekniek by die Taalmonument

LitNet
Afrikaanse Taalmuseum en -monument-portaal

Kom beskou die volmaan van nader vanaf die Afrikaanse Taalmonument op Paarlberg – by die eerste Volmaanpiekniek van die jaar op Vrydag 13 Januarie 2017.

Skryfwerk

Streek (vir Judith Mason) deur Johann de Lange

Johann de Lange
In memoriam

Hierdie gedig is by die gedenkdiens van Judith Mason voorgelees deur haar kleinseun, Simon Attwood, en ook op die gedenkbladsy afgedruk.

Op ’n skemeraand so koel soos trane

Jaco Fouché
Poësie

“Haar gesig was goedhartig, ’n stoel by ’n vuur,
Haar lyf nou slank: chef de partie op dieet.”

Mens

Jaco Fouché
Poësie

“Wat is verkwisting as dit nie hierdie vrees om elfuur in die aand is nie?
Wat is vrees as dit nie oor verlies gaan nie?”

Geluk by die ongeluk

Dewald Koen
Fiksie

"Ek lê in my te klein koshuisbed (of liewer -bedjie) en klou aan my deken vas soos iemand wat nog nooit ’n kombers besit het nie. Ek luister na die geluide om my."

PEN Afrikaans se aanlyn New Voices-slypskool: Tweede kommentaar op "Onder eng'le" deur Jaco du Plooy

PEN Afrikaans, Izak de Vries, Danie Marais
PEN Afrikaans

Lees Izak de Vries en Danie Marais se kommentaar op Jaco du Plooy se kortverhaal, "Onder eng'le".

PEN Afrikaans se aanlyn New Voices-slypskool: Tweede kommentaar op "Die vlieg en die waiter" deur Elisha Zeeman

PEN Afrikaans, Izak de Vries, Danie Marais
PEN Afrikaans

Lees Izak de Vries en Danie Marais se kommentaar op Elisha Zeeman se kortverhaal, "Die vlieg en die waiter".

Die rooi hand

Tiens
SêNet-briewe

"Dit is die winter van 1918, skemeraand en koud teen die Barkly-bergpas uit ..."

KONTAK

litnet@litnet.co.za

021 886 5169


© 2017 LitNet. Alle regte voorbehou | All rights reserved