|
|
- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies
|
|
Nuusbrief 622
20/10/2016
|
Krities Afrikaans
|
For Friends & Family
In For Friends & Family you will find all the necessary recipes you are looking for, ranging from breakfast, starters and mains to baking and pudding. So cook something and invite your friends and family over. It's time for creating new memories.
Writer: Nicky Stubbs
Publisher: Human & Rousseau
Price: R358 |
 |
|
 |
Resensie: ATKV se Filmverse 2 spreek beelde
Adean van Dyk
Film
"Al 12 gekose gedigte en die mate waarin dit geanimeer is, is ’n hupstoot vir beide die animasiekuns en die digkuns, wat nuwe generasies van kunstenaars en skrywers sal aanwakker tot die potensiaal wat die Suid-Afrikaanse kunste inhou."
|
 |
Maurice se boot
Maurice Jorissen
NeerlandiNet
Tydens Amsterdamse geleenthede soos die Afrikaanse Kultuurfees Amsterdam en die Week van de Afrikaanse roman, het Maurice Jorissen, analis van die Amsterdamse Handhaving, geliefd geraak onder Suid-Afrikaners. Saam met sy vrou, Nanette, neem hy skrywers, musikante en akteurs in sy boot, die Queen of Liberty, uit op die Amsterdamse gragte.
|
 |
’n Country song vir Jack
Gerard Rudolf
In memoriam
"Ek maak my oë toe. Daar staan Jack, kaalvoet in daardie vroegsomermiddag in ’n straat in Melville."
|
 |
In memoriam: Jannie Earle
Jacques van der Elst
In memoriam
"Hy het indringende mensekennis gehad en kon mense se motiewe in moeilike situasies raak opsom. Hy was trouens ook van plan om hom ná sy aftrede by die Taalraad opnuut toe te wy aan traumaberading, wat vir hom ’n eerste liefde was."
|
 |
#FeesMustFall: Danny Titus on burning libraries and human rights
Danny Titus, Hans Pienaar
Universiteitseminaar | University Seminar
"It will therefore be of relevance as a South African civil society in particular to emphasise our international law obligations to the government, to work more strenuously towards the domestication of international instruments and to integrate it in our litigation as well as judicial decision-making."
|
 |
From racial difference to common citizenship: A hair-raising issue
Jerome Joorst
SA Skoleseminaar | Schools Seminar
"The youth have for more than 20 years been asked to keep calm and focus on uniting our country (during President Mandela’s time), to allow for the economy to grow (during the Mbeki period) and to let the adults speak (during the Zuma period)."
|
 |
#GelykeKanse-persverklaring: Fondsinsameling vir Afrikaans
LitNet
Universiteitseminaar | University Seminar
"Ons eerste mikpunt is om R1 miljoen in te samel om deur middel van ’n hofuitspraak die US te dwing om gelyke behandeling aan Afrikaans en Engels as voertaal en kommunikasietaal te gee."
|
 |
Regsalmanak: Die Kruger-monument
Gustaf Pienaar
Rubrieke
"Dit is ’n verhaal oor Suid-Afrika se politieke intriges en staatsreg van dekades gelede. Vandag sien die staatkundige bestel natuurlik drasties anders daar uit."
|
 |
SASNEV en Gents Centrum voor Afrikaans
Yves T'Sjoen
NeerlandiNet
"Het is evident dat studenten in Zuid-Afrika méér kansen moeten krijgen en een ruimere betoelaging ontvangen dan wat nu in de respectievelijke bilaterale akkoorden is voorzien."
|
 |
Jaco Botha (1972–2016)
Erika Terblanche
ATKV|LitNet-Skrywersalbum
“Om te skryf is vir my instink. Dis soos om asem te haal. Dis die enigste ding wat werklik sin maak en die enigste dryfveer in my lewe.” – Jaco Botha
|
 |
Gustav Schoeman Preller (1875–1943)
Erika Terblanche
ATKV|LitNet-Skrywersalbum
"Solank daar Prellers in Afrikaans werksaam is, sal die meul aanhou met maal!" – WEG Louw oor Gustav Preller
|
 |
Tien vrae: Duane Aslett oor Goudduiwel
Duane Aslett, Naomi Meyer
Skrywersonderhoude
"Ek het ʼn jare lange belangstelling in die legende van die Krugermiljoene – hoe die legende ontstaan het, waarom, die waarheid daarvan ens – en het gevoel dit sal as interessante agtergrond vir ʼn roman dien ..."
|
 |
Nuut by LAPA in Oktober
LAPA Uitgewers
LAPA Uitgewersportaal
LAPA spog met ’n lekker versameling nuwe boeke in Oktober.
|
 |
Karen Zoid word Beskermvrou van Borg ʼn Woord
LitNet
Woordeboek van die Afrikaanse Taal-portaal
"Borg ʼn Woord is een van die wyses waarop die maatskappy die voltooiing van die grootste projek ooit in belang van Afrikaans wil verseker."
|
 |
Aangenaam
Crito
Blogs
"Ek sien uit daarna om meer resensies deur Marx te lees."
|
 |
Jaco Botha en LitNet se nuwe skryfwerk
LitNet
Skryfwerk
Die LitNet-redaksie neem met 'n swaar hart afskeid van Jaco Botha, wat op 18 Oktober oorlede is. Hier is praktiese reëlings ten opsigte van die Nuwe Skryfwerk-afdeling.
|
 |
Die koekie
Lien Botha
Fiksie
"Goeienaand, my naam is Lavinia, ek weet steeds nie eintlik wat ek hier doen nie want myns insiens het ek nie juis ’n probleem nie."
|
 |
parasiete
Jemima Meyer
Poësie
"almal geniet verniet
gebroke brood ..."
|
 |
As die wind waai
Hannatjie Vorster
Fiksie
"Die prent is plat en leweloos, dink sy. Daar is iets mistroostigs aan die boom se blare wat so neerdwarrel aarde toe. Die hele prentjie is weemoedig."
|
 |
Die mier bring wysheid
Jozua Loots
SêNet-briewe
"Ja, hier naby jou onder ’n Karoobossie wemel dit van die miere, daardie rooimiere wat so ’n lekker brandhou kan byt."
|
 |
Revolusie
Anze Bezuidenhout
Poësie
"Chaos word wild gesaai
in ’n donker tornado-draai ..."
|
Uit die argief: Skryfwerk deur Jaco Botha |
 |
Totsiens Knysna
Jaco Botha
Poësie, 2016-02-03
"Al daardie water en wind van miljoene jare skeur in een oomblik deur sy brose hart"
Verlange
Jaco Botha
Poësie, 2016-02-03 |
|