|
|
- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies
|
|
Nuusbrief 610
28/07/2016
|
Krities Afrikaans
|
LitNet: Jou Hennie Aucamp |
A Year of Seasonal dishes
Compiled by South Africa’s most established food magazine, A Year of Seasonal dishes provides recipes for each month of the year using ingredients in season.
Food and Home Entertaining
Publisher: Human & Rousseau
Price: R350 |
 |
|
Einstein-kompetisie, aangebied deur LitNet Akademies |
 |
Het opaal van Karel Schoeman
Herman Meulemans
NeerlandiNet
"Het heeft 20 jaar geduurd om alle delen van het Stemme-drieluik in het Nederlands te vertalen."
|
 |
Boekresensie: Bly, die US Woordfeesbundel 2016
Marius Crous
Resensies
"In die voorwoord van dié versameling noem die US Woordfeesdirekteur Saartjie Botha dat die Woordfeesdireksie vir sy 'lesende gehoor' graag iets meer ter herinnering wou gee as net ’n T-hemp. Derhalwe is besluit om ’n bundel kortverhale saam te stel van 24 gepubliseerde skrywers se werk. Dank die heelal vir hierdie wyse besluit."
|
 |
Kô lat ons sing Adam Small
Jean Oosthuizen
In memoriam
"Small se huldigingsgeleentheid is gekenmerk deur gelag, sang en dans. 'Laat dié vermoë vir jou ʼn skild word teen die bitterheid,' skryf hy voor in sy digbundel Kitaar my kruis wat hy opgedra het aan Jannie wat alreeds lag."
|
 |
Boekresensie: Hartbreker deur Cecilia Steyn
Henriëtte Loubser
Resensies
"Iemand het eendag gesê daar is niks so opwindend, maar tog ook so dramaties, soos jong liefde nie. En met haar Tienerharte-reeks, en spesifiek dan nou met Hartbreker, kry Cecilia Steyn dit reg om hierdie belangrike fase in die lewe van jongmense met deernis, begrip en groot sukses uit te beeld."
|
 |
Rondom hierdie week se resensies
Crito
Blogs
"Marius Crous het weer my aandag dadelik getrek deur ’n verband te trek tussen Ilse van Staden se bundel Waar die oog van stil word (Boeke24) en die musiek van Debussy. Dit is ’n interessante vergelyking, en het my end-uit laat lees aan die bespreking."
|
 |
Hlaudi vs die SAUK-8
Bettina Wyngaard
Rubrieke
"Die enigste manier waarop persvryheid beskerm kan word, is om die waghonde tande te gee."
|
 |
Esther Peeren, Spui25: "(On)zichtbare bedienden in Upstairs, Downstairs"
Esther Peeren
NeerlandiNet
"Bedienden worden vaak aangeduid als verdwijnende of spectrale lichamen, duidend op hun gelijktijdige aanwezigheid als bediende en afwezigheid als persoon: een bediende staat altijd klaar voor het geval ze nodig is, maar wordt tot op dat moment geacht als het ware in het behang te verdwijnen."
|
 |
'n Onderhoud oor die SBA se Brugboumentorskapprojek
Jan Mouton, Nelmari Kemp, Naomi Meyer
Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans-portaal
Die Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans bou taalbrûe. Te midde van taaldebatte by Suid-Afrikaanse universiteite, is die SBA besig om voort te gaan met projekte om jongmense deur middel van taal te bemagtig.
|
 |
Persvrystelling: SA Akademie verwelkom hofuitspraak oor UV
LitNet
Universiteitseminaar
"Die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns doen 'n dringende beroep op UV-owerhede om die hofuitspraak ernstig op te neem en deeglik te besin oor die UV se pad vorentoe waarin veeltaligheid met 'n plek vir Afrikaans 'n rol speel."
|
 |
Taallekkertes 1
Karien Brits
Blogs
"Een van my gunstelingtydverdrywe is om tale te vergelyk en ek hoop hierdie klein stukkie vergelyking gaan jou ook weer opgewonde maak."
|
 |
Bobaas-Boulders
Hennie van Deventer
Blogs
"Ons het skaars begin om die heerlike geriewe en merkwaardige uitsigte op die eksklusiewe watergat van die boskamp Boulders te ontdek, toe twee verwelkomingskomitees opdaag."
|
 |
Filmresensie: Twee grade van moord
Suzette Kotzé-Myburgh
Film
"As ek net een rede moet gee waarom dit die moeite werd is om hierdie fliek te gaan kyk, hier is dit: Sandra Prinsloo."
|
 |
kykNET Silwerskermfees 2016: ’n Fees van rolprente
LitNet
kykNET Portaal
Al die rolprente wat vanjaar by die kykNET Silwerskermfees vertoon gaan word, asook die rolverdelings van die vyftien kortfilms wat hulle debuut by die fees maak, is pas bekend.
|
 |
Filmresensie: Youth
Suzette Kotzé-Myburgh
Film
"Net soos met The Great Beauty dra Sorrentino sy boodskap oor met betowerende, enigmatiese tonele wat vervloei tussen werklikheid en die irreële."
|
 |
Ma’ ek meen ma’
Riette Rust
Fiksie
"Dis vanweë sy klein oppervlak dat ’n klippie in die skoen jou so irriteer, het ou Bles met die deurskynende beehive ons op skool geleer."
|
 |
Smoke break
Marthé McLoud
Poësie
"soos die langsame inaseming van ’n sigaret se rook ..."
|
 |
Silence
Sundeeka Mungroo
New writing
"To stop listening to it."
|
|