View this mail online here



LitNet: Jou hedonis
Nuusbrief | Newsletter 485
22.01.2014
 

  Vermaak

KlankKas-onderhoud:
Liela Groenewald: "My benadering was ’n bietjie hedonisties ..."

Henry Cloete

"Na seker 15 jaar van maar traak-my-nie-agtig musiek maak, het dit vir my na ’n groot, seer gaping begin voel om geen rekord van my musiek te hê nie, om dit nie te kan deel nie ..."

Filmresensie:
12 Years a Slave

Suzette Kotzé-Myburgh

"Die spesie mens se rou, brutale wreedheid is vir my onbegryplik. Ek het dit al in talle flieks uitgebeeld gesien, maar selde nog met so ’n groot emosionele impak as in 12 Years a Slave."

Onderhoud:
Klimtol – en 'n onderhoud met 2012 se Europese damesklimtolkampioen

Naomi Meyer, Corli du Toit

“Klimtolspeel is beslis 'n kunsvorm. Natuurlik is daar 'n groot tegniese aspek, en dit is wat die meeste beoordeel word by kompetisies. Die estetika word egter ook beoordeel en tel gewoonlik 30% van die totale punt.”

Suidoosterfees:
Saartjie Botha laat jou die wêreld anders sien – met Die rolbalspeler

Saartjie Botha, Naomi Meyer

"Daar is oomblikke in die stuk wat ons die gehoor glimpse gee van wat Hans kan sien. Dit gee 'n interessante dinamika dat die gehoor kyk na iemand wat nie sien nie, en gekonfronteer word met wat hulle sien, en wat hy sien."

Suidoosterfees:
Re-Imagine Kaapstad by 2014 se Suidoosterfees

Chris Koch, Naomi Bruwer

Die kunsuitstalling Re-Imagine Kaapstad is te sien by vanjaar se Suidoosterfees, 29 Januarie tot 2 Februarie plaas. Naomi Bruwer het vir die kurator, Chris Koch, gevra wat kunsliefhebbers by hierdie uitstalling kan verwag.

Music interview:
Taleswapper's Donny Truter off to Nashville (if his girl likes it)

Henry Cloete

"Without creative or pioneering thought we cannot evolve, we cannot break the boundaries of the ever imminent plague of the mundane and normalcy. We must go see live music. We must pay to get in if there is a cover charge and see the product of our fellow human."

Teaterresensie:
The tragedy of King Richard III by Maynardville

Danie Botha

"Toe Warrick Grier sy eerste woorde as Gloucester sê, begin mý “winter of … discontent”. Ek wanhoop. Gaan ons nou werklik die hele aand luister na en te doen hê met so ’n bejaarde, patetiese omie?"

Richard III
vir die eerste keer by Maynardville

Emma Kotze, Renata Redelinghuys

Festival:
Up the Creek 2014


At Up The Creek everyone comes together.
No VIP nonsense. No pretence. No cliques.
Just a beautiful river. Three epic stages.
Thirty awesome live bands and our country’s coolest comedy acts.

  KuberKlas

Suidoosterfees:
Agtervolger by die Suidoosterfees

Naomi Meyer, Dealan Fredericks, Elandré Schwartz, Nicolette van Schalkwyk

Agtervolger, vanaf 2014 die nasionale voorgeskrewe werk vir graad 8-leerders, word spesiaal vir die Suidoosterfees op die planke gebring. Die akteurs vertel van hul ervarings.

KuberKlas-notas
Inligting vir onderwysers en leerders: Voorgeskrewe gedigte vir graad 12 Afrikaans Huistaal


Op soek na inligting oor die voorgeskrewe gedigte van 2014 se graad 12 Afrikaans Huistaal-sillabus? LitNet bied gratis hulp. In hierdie tabel is die naam van die gedig, die digter en 'n skakel wat jou na 'n skrywersalbum van die betrokke skrywer neem.

  Wenner: Woord van die jaar

Suid-Afrika se Woord van die Jaar vir 2013: Wenner aangekondig!

Selfie is die Oxford-woordeboek se woord van die jaar. LitNet-lesers het laat weet wat hulle dink die Suid-Afrikaanse woord van die jaar behoort te wees. Die wenner ontvang R3 000 en haar naam is nou bekend ...

  Menings

Essay:
Die “Havenga-verslag” oor verkragtings en die mites daaromheen

Jan JP van der Merwe

"Volgens die vroue se getuienis in die ander verklarings was baie van die verkragtingspogings [tydens die ABO] onsuksesvol omdat daar dikwels te veel vroue en kinders by ’n plaashuis was, of die vroue so verbete teruggebaklei het, of weens die gebrek aan ’n private plek vir die Britse soldate om die daad te pleeg."

Regsalmanak:
Hoe 'n ampsbekleër sy pos moet ontruim

Gustaf Pienaar

"’n Voormalige Israelse premier, Ariel Sharon, het op 11 Januarie 2014 gesterf nadat hy agt jaar vantevore in ’n koma verval het na ’n massiewe beroerte. Die bewustelose Sharon is in verpleeginrigtings versorg sonder dat hy ooit sy amp formeel kon neerlê."

  LitNet Akademies

Regte:
Vonnisbespreking: Dogmatiese verkenning van die reg op privaatheid kry verdere erkenning in die regspraak Greeff v Protection 4U h/a Protect International 2012 6 SA 393 (GNP)

Johann Neethling

Die reg op privaatheid word gemeenregtelik en grondwetlik as ’n selfstandige persoonlikheids-
reg erken en beskerm, en riglyne vir die toekomstige ontplooiing van hierdie reg is grootliks uitgestippel ...

Geesteswetenskappe:
Woordspeling en die vorming van handelsname in gedrukte advertensiekommunikasie

Angeliqué van Niekerk

"Taal is een van die instrumente wat kopieskrywers gebruik om die teikenmark se aandag in advertensies te trek ... Om werklik funksioneel vir die bemarkingsboodskap te wees, moet die woordspel (aandag gevra) op die produk/diens of handelsnaam gerig wees."

  Nuwe Skryfwerk

Poësie | Poetry

Die oorgang
Dirk Hattingh

Morning blues
IngridJ

Magoebaskloof
Adriaan Coetzee


Lemon people
Heidi Henning

Poësiekompetisie:
Netdigters 2.0

Gladde vingers
André van der Merwe

C U L8R

André van der Merwe

Kuberparingsdans
André van der Merwe
Die mensdom moet die heeltyd gekoppel wees
Ockert J du Preez

Safely saved
Celia Claase

  Boeke & Skrywers

Resensie:
Skarlakenkoors, saamgestel deur Karin Eloff en Peter van Noord

Jaco Botha

"Dié groepswoeps erotiese verhale bied ’n verskeidenheid perspektiewe op seks en seksualiteit."

ATKV-Skrywersalbum:
SJ du Toit (1847–1911)

Erika Terblanche

“Mogelik sal ’n latere geskiedskrywer, as teenwoordige vooroordele al uitgestorwe en die tyd elke gebeurtenis na waarde sal gerangskik hê, die 14de Augustus 1875 opteken as ’n gedenkwaardige dag,”

LAPA-Uitgewersportaal
’n keer die Lekkerlitprys


Chanette Paul se roman Siende blind is aangewys as die wenner in die 2013-kompetisie ná al die lesers se stemme getel is.

South African Flowering Trees: Photos of book launch at Kirstenbosch

The aptly named Rob Wood, author of South African Flowering Trees, was represented by his son Alan and grandson Aden at the launch of his book at Kirstenbosch this week.

Boekgesprek:
Johann Nell: Sondag op 'n voëlplaas

Johannes Comestor

"Uit die voorafgaande blyk dat daar veral twee temas in die boek is. Enersyds gaan dit om polities korrekte politiek. In dié proses is die neiging om niewittes voorbeeldig voor te stel en wittes te diskrediteer. Andersyds word seks te berde gebring op maniere wat ooreenstem met wat tans in die mode is."

Boekgesprek:
Edith Wharton: A Backward Glance

Johannes Comestor

"'n Mens kan ook sê Wharton was soos die maan wat lig van die son weerkaats het. Henry James was daardie son; hierna James genoem. Ek skryf hier veral oor hom."

  Skryfsake

US Woordfees
Sanlam | LitNet Storie-slypskool


Hoe betower jy mense met jou verhaal vir ’n tydskrif sodat lesers dit wil lees, verhaleredakteurs dit wil publiseer en jy geld daarmee kan verdien? Skryf in vir hierdie skryfskool by die US Woordfees 2014 en kom leer by die meesters!

US Woordfees 2014: Volledige program

NB-Uitgewersportaal:
Nuwe Stories 3: Sluitingsdatum vir kortverhaalwedstryd om die draai


Die inskrywings vir Human & Rousseau en LitNet se jaarlikse Nuwe Stories-kortverhaalwedstryd vir skrywers onder 30 sluit reeds 6 Februarie 2014.

Die reëls en inskryfvorm is nou beskikbaar.

Suidoosterfees 2014: Gratis radiodrama-slypskool in samewerking met RSG

’n Radiodrama-slypskool word twee maal in samewerking met RSG gratis by die Suidoosterfees 2014 aangebied. Die datums en tye wanneer dié uitmuntende geleenthede bestaan, is Vrydag 31 Januarie 12:30–14:00 en op dieselfde dag weer 15:00–16:30 by die Kunstekaap.

NB-Uitgewersportaal:
Inskrywings vir Groot Afrikaanse Romanwedstryd 2015 nou oop


NB-Uitgewers wag vanaf 1 Januarie 2014 inskrywings in vir die Groot Afrikaanse Romanwedstryd 2015.

  LêNet

Hygliteratuur:
Rosig rooi 2

Miekie

“Dit is twee maande ná ons laaste sessie. Ek het al byna vergeet van Jessie en die Dungeon.”

Kersete
Vonkiedool



Hierdie week se LitNet Akademies-navorsers
Bioskets: Angeliqué van Niekerk
Woordspeling en die vorming van handelsname in gedrukte advertensiekommunikasie
  
Bioskets: Johann Neethling Vonnisbespreking: Dogmatiese verkenning van die reg op privaatheid kry verdere erkenning in die regspraak Greeff v Protection 4U h/a Protect International 2012 6 SA 393 (GNP)
LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) voorleggingsriglyne LitNet Akademies (Godsdienswetenskappe) - Voorleggingsriglyne LitNet Akademise (Regte) - Voorleggingsriglyne LitNet Akademies (Natuurwetenskappe) - voorleggingsriglyne


  
Uit die LitNet-argief
Probeer meestal vergeet
Andries ''Roof'' Bezuidenhout
2006-10-24
Jy haal deesdae ook bedags asem
Hilda Smits
2006-11-01
Japanse skryfskool
Daniel Hugo
2006-10-18
Die Anatomie-les van dr Tulp (1632)
Joan Hambidge
2006-10-18
Kinderspeletjies
Louis Esterhuizen
2006-08-10
 
Blogs
Prijszang voor slagerszoon met brilletje – Antjie Krog steelt de show in Den Haag
Ingrid Glorie
  
  Vermaak
  
Boekbekendstelling: Zij deur Nico Moolman
– Bloemfontein
Four gruelling rounds await competitors at the first UNISA International Flute and Clarinet competition
  
  VryNet
Vind jou sielsgenoot!
Klik hier om verder te soek.
  
  Bieg
Seksmal – maar het ek my nou vasgeloop?

Voet-fetisj, en ek geniet dit!
 

www.litnet.co.za   twitter      
Indien u nie hierdie brief wil ontvang nie, stuur ’n e-pos aan unsubscribe@litnet.co.za