Can’t see this mail? Click here to view it online

- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies

 

Nuusbrief 685

8/02/2018

E-posadres:

Krities Afrikaans

LitNet: Jou Spoegwolf

Pasverskyn

Afrikaansgids

Hierdie eietydse gids bied taalleiding oor hoe om Afrikaans reg te gebruik en is saamgestel volgens die amptelike Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsdokumente (KABV) vir Afrikaans Huistaal en Eerste Addisionele Taal vir graad 7 tot graad 12. Dié een-stop-taalnaslaanbron verduidelik die taalreëls en riglyne vir spelling en skryfwyse volgens die 2017-uitgawe van die Afrikaanse woordelys en spelreëls op ’n eenvoudige manier. Dit is geskik vir hoërskoolleerders, voorgraadse studente, onderwysers en enigiemand wat meer wil weet oor hoe om te spel en skryf in Afrikaans.

Skrywer: Nicol Faasen
Uitgewer: Pharos
ISBN: 9781868902095
Prys:
R295

Nou op Voertaal

Buchan blameer die duiwel vir Kaapse droogte

Jean Oosthuizen
Flitsberichten

"Die lekeprediker Angus Buchan, wat verlede jaar voorspel het dat Kaapstad se damme volgende maand weer vol sal wees na die droogte, beweer nou die aanhoudende droogte is die gevolg van God se woede."

Menings

Spoegwolf: "Daar is magic in woorde"

Henry Cloete
Musiek

"Ons wil maar net iets vasvang met die musiek. Die musiek skryf maar haarself tussen die biere en bure deur."

We are a country in waiting

Mike van Graan
Opinion

"The postponement of SONA is a metaphor for where we are as a country. We are a country in waiting. The dreams of 1994 and our hopes as citizens have been deferred. Again."

Kroniek van ’n koerantman: ’n onderhoud met Hennie van Deventer

Herman Lategan, Hennie van Deventer
Onderhoude

"Nietemin, die behoefte om in Afrikaans ingelig te word, gaan nie verdamp nie; dalk eerder versterk word deur die toenemende politieke inbreuk op die lewensruimte van ons taal. Vir Afrikaanse e-media voorsien ek dus stelselmatige groei namate rekenaargeletterdheid en -gebruik toeneem."

Is onteiening sonder vergoeding werklik die antwoord?

Ernst Marais
Seminare en essays

"Ondertussen skyn dit onnodig vir grondeienaars te wees om snags wakker te lê. Enoch Godongwana, voorsitter van die ANC se ekonomiese-transformasie-komitee, het na aanleiding van adjunkpresident Ramaphosa se aankondiging gesê dat die ANC eers sal probeer om grondhervorming te versnel voordat daar aan die eiendomsklousule getorring sal word."

Een nieuwe dageraad breekt aan: over verliefdheid, relaties en seks in Zuid-Afrika

Herman Meulemans
NeerlandiNet

"Niels Posthumus heeft een eerlijke bijdrage geleverd tot het debat over het liefdesverdriet van veel Zuid-Afrikanen. Maar het debat woedt niet alleen in Zuid-Afrika. Het woedt in alle hevigheid overal."

Orania, koeksisters en ek

Bettina Wyngaard
Rubrieke

"Wat my egter die meeste bybly van die besoek aan Orania is nie koeksisters nie. Baie van my vooropgestelde idees is op hulle kop gekeer."

Verdien ons dan nie almal die waarheid nie?

Denver Breda
Menings

"Hierdie dag vat my journey my na Stellenbosch, die plek bekend vir sy wynlande wat compete met die beste wynlande in enige dele van die wêreld, ’n plek wat ek ook my huis genoem het vir twee jaar, die plek waar jy wakker skrik met die ruik van pinotage, of as jy net R20 het, kan jy soma drie borrels rooi wyn koop by die bargain, maar ook die plek met die rykste maar ook die armste mense innie land, die plek wat jou behoorlik schizophrenic laat voel, en die plek is Stellenbosch."

Akkordeonaanslag in Antwerpen

Marike van der Watt
NeerlandiNet

"Ik hou van mijn land, maar er is ook veel onzekerheden."

’n Perspektief by die lees en interpretasie van die Oudgriekse mites (deel 2)

Gerrit van Wyk Kruger
Seminare en essays

"Daar bestaan al ’n omvangryke korpus van weergawes, veral in Engels, van die verhale uit die Oudgriekse mitologie. En die meeste daarvan is ook ryklik in kleur geïllustreer deur óf afdrukke uit bewaar geblewe antieke vaasskilderinge of ander realia, óf wat die skeppinge is van moderne kunstenaars, vir wie die veld so verleidelik wyd is soos die oorgelewerde materiaal self."

Zuid-Afrikahuis: Programma, Maart 2018

LitNet
NeerlandiNet

Die Zuid-Afrikahuis in Nederland bied in Maart 2018 ’n interessante program aan. Hier is nog inligting.

Boeke en skrywers

Navigate by Karin Schimke: photos from the launch

Naomi Meyer, Paul Reeves
Books and writers

Navigate was launched at The Book Lounge on 31 January 2018. Paul Reeves captured the evening with his photos.

Sê my, is julle twee susters? deur Hester van der Walt

Deborah Steinmair
Resensies

"Soms is klein groot. Reusagtig. Soms tel jy ’n dun boekie met ’n interessante titel op, soos sê nou maar By Grand Central Station I sat down and wept – of Sê my, is julle twee susters?. En wat jou innerlike landskap verruim om plek te maak vir die weet van ’n handvol mense wat vreesloos geleef het."

A gap in the hedge by Johan Vlok Louw: book review

Janet van Eeden
Books and writers

"The characters and the surroundings are drawn with the accuracy of a master painter, as the author’s descriptions evoke the hopelessness echoed in the area and in the lives of its inhabitants."

Kewerkoningin deur MG Leonard: ’n resensie

Anke Theron
Resensies

"Beslis ’n lekker vakansieleesprojek vir beide seuns en dogters wat van buitengewone avonture hou."

Bonita Avenue deur Peter Buwalda: ’n resensie

François Verster
Resensies

"Dus, ’n familiesage wat vir die Afrikaanse leser aangebied word deurdat Zandra Bezuidenhout, ervare en bekende vertaler, die Nederlandse teks – reeds in 2010 gepubliseer – vernuftig in Afrikaans omgeskakel het."

Drie vroue en ’n meisie deur Hans du Plessis

Irene van Staden
Lesersindrukke

"Du Plessis se roman is met ander woorde ’n hartseer en swaar uitbeelding van ’n harde en genadelose wêreld, maar terselfdertyd ’n pragtige uitbeelding van hoe arm mense mekaar in moeilike tye ondersteun."

Doodloopstraat deur Leon van Nierop: ’n resensie

Org Potgieter
Resensies

Org Potgieter resenseer Leon van Nierop se Doodloopstraat.

Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Rian deur Rian van Heerden

LitNet
Du Toitskloof Wyne | LitNet Eerste Slukkie

LitNet publiseer uittreksels uit boeke wat pas verskyn het. Lees ’n gedeelte uit Rian deur Rian van Heerden, aangebied deur Du Toitskloof Wyne.

Elton die verskriklike April verloor dit deur Carin Krahtz: ’n boekresensie

Anke Theron
Resensies

"Dit is beslis ʼn lekker boek en is vir die jonger leser verteerbaar sonder om oppervlakkig of prekerig te wees. Hopelik hoor ons in die toekoms meer oor Elton April."

Gesant van die mispels en In die stille agterkamer deur Marlene van Niekerk: bekendstelling in Johannesburg

LitNet
Boeke en skrywers

Jy word hartlik uitgenooi na die bekendstelling van Gesant van die mispels en In die stille agterkamer op 1 Maart in Johannesburg. Marlene van Niekerk sal deur Gerrit Olivier aan die woord gestel word.

Van nagwaak tot die sending

Crito
Blogs

"Boonop is die resensie wat my vandeesweek die meeste plesier gegee het, een oor ’n boek wat uit die Engels vertaal is."

Leefstyl

Metode en Tegniek: "Dis net jy in hierdie mal, groteske realiteit"

Henry Cloete
Musiek

"Maar 'Metode en Tegniek' is ook ’n verwysing en spottende tonguitsteek na die dood – spesifiek na selfmoordmetodes en -tegnieke."

Revolting rhymes – deliciously revolting

Reney Warrington
Film

"The animated film Revolting rhymes, based on the 1982 Roald Dahl collection of poems for children, co-animated by Cape Town-based Triggerfish, has picked up critical claim and several awards. It has just been nominated for a 2018 Oscar for best animated short. The film is deserving of all the praise."

Darkest hour: ’n resensie

Emile Coetzee
Film

"Darkest hour is die moeite werd om te kyk. Die dinamika van die verhoudings tussen Churchill en die mense met wie hy daagliks en weekliks in verbinding was, bewys hoe angstig en onseker hy gedurende sy eerste ampstermyn was."

Kopiereg-werkswinkel in Pretoria: 24 Februarie 2018

PEN Afrikaans
PEN Afrikaans

Onthou die datum: Saterdag 24 Februarie 2018! Dit is die dag waarop ’n belangrike kopiereg-werkswinkel in Pretoria gehou sal word vir outeurs, kunstenaars, musikante, filmvervaardigers en die bedrywe wat in hul werk belê.

Somer, son en ... swembadjie

Hennie van Deventer
Blogs

"Somer en son en saffier vir my! So dig die slampamperman C Louis Leipoldt. Wel, vir ons was die somervakansie in Sabiepark somer, son en swembadjie. Vele sorgvrye swemsessies in die bos is agter ons blaaie."

Akademies en skole

Graad 10-wiskundevraestel: vraestel 1

Jeanne-Mari du Plessis
Notas, toetse en vraestelle

Hier is ’n gratis wiskundevraestel en memorandum vir graad 10-leerders.

Skryfwerk

Liefde is ... Inskrywings (V)

LitNet
Skryfkompetisies

Dit is binnekort Valentynsdag en LitNet nooi jou uit om ’n gedig met die tema "Liefde is ..." te skryf. Hier is nog inskrywings wat vir die kompetisie ontvang is. Die kompetisie sluit op 14 Februarie 2018.

Prague, your skin reads like emptiness

Abigail George
Poetry

"The mysteries of my sorrows
are like a constellation beyond
the trees."

Boetiek-kroniek

Jonelle du Toit
Fiksie

"Mev Lantier, een van ons kusdorp se swaeltjies, kom by die winkel in. Op haar heup sit ’n groterige, sjampanjekleurige Franse poedel, wydsbeen soos ’n baba."

Letter to a brother in rehab

Abigail George
Poetry

"I can only think of this.
That you can’t take photographs of
your healing."

"Waar is Nicole?"

John Diergaardt
Fiksie

"Sy kom in die gang van die gemeenskapsaal af in ’n skok-lemmetjiegroen miniromp met gate in, oop middellyf, lae hals, groen stilettohakskoene en ’n wasige skewe pluiskeilhoed. As sy ons familie wou beledig en verkleineer, kon sy nie ’n beter geleentheid gekies het nie."

KONTAK

litnet@litnet.co.za

021 886 5169


© 2018 LitNet. Alle regte voorbehou | All rights reserved