|
|
- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies
|
|
Nuusbrief 636
16/02/2017
|
Krities Afrikaans
|
Uitgerys
Wat maak jy vir die mense wat jy liefhet? Bak vir hulle iets heerlik uit dié buitengewone resepteboek. Mareli deel haar beste suurdeeggebak-resepte: daar is resepte vir basiese brode; brood vir ontbyt; bolletjies, rolletjies en stokkies; brood vir braai; platbrode; gevulde brode; soetbrode en brode wat pronk. Selfs vir oorskietbrood het sy wonderlike planne. Sy verduidelik ook hoe om jou eie gisplantjie te kweek, asook hoe om die basiese prosesse van gisting, knie, rys, vorming en bak onder die knie te kry.
Skrywer: Mareli Visser
Uitgewer: Human & Rousseau
Prys: R300 |
 |
|
 |
Alex Hamilton: An interview about the US Woordfees 2017
Alex Hamilton, Steyn du Toit
Lifestyle and entertainment
“The local art world is currently undergoing a spring season. There are currently more working, or career artists in South Africa than ever before. This creates a wonderful positive creative energy.”
|
 |
The Vivid orphan
Gerrit Rautenbach
Lifestyle and entertainment
"Volunteering to help those in need is indeed noble. Yet, more often than not, it is the volunteer benefiting the most ..."
|
 |
Boerneef sing Palissandertaal by US Woordfees 2017
LitNet
US Woordfees
Die toonsettings van Boerneef en C Louis Leipoldt wat in hierdie konsert gebruik word, word omlyn deur die spreektaal van digters wat grootgeword het in die Hantam, Bokkeveld en die Sederberge.
|
 |
Moulood-un-nabi @ Mashidul Quds
Izak de Vries
Geestelik
At a time when the world was threatening to build walls and institute travel bans, I was offered a bridge of kindness, I was offered food, water and hospitality. / Ek is toegelaat om die binneste van die moskee te betree en is totale vryheid gegun.
|
Toetse, vraestelle en notas |
 |
Graad 5-wiskundevraestel: kwartaal 1
Marise Oberholzer
Notas, toetse en vraestelle
Hier is ’n graad 5-wiskundevraestel en memo wat leerders kan help om die eerste kwartaal se werk onder die knie te kry.
|
 |
’n Getuigskrif oor die LOK-simposium
Hanneke Basson
SA Skoleseminaar | Schools Seminar
“Jy gesels met mense wat jou daaglikse frustrasies, roetine en merklading verstaan. Dit voel soos familie.”
|
 |
Die kring van spotters
Olivia M Coetzee
Rubrieke
"Ek het nooit gedink aan Monopoly in soe ’n way nie, wan daa is mos net grond, daa issie mense nie. Is net djy, met jou reënboog-coloured geld, die anne spelers wie djy moet beat, die bank ennie eiendom wat djy moet koep."
|
 |
#SONA2017: die jaar van eenheid in aksie
Bettina Wyngaard
Rubrieke
"Vryheid van spraak, vryheid van die media en die reg van verkose LP’s om hul mening te lug is bakermatte van ’n demokrasie. Dis als gisteraand vernietig, in diens van ’n giggelende keiser sonder klere."
|
 |
Die DA en sy ideologiese krisis
Jason Lloyd
Rubrieke
"Die gevaar van ideologie lê opgesluit in ’n ou spreekwoord wat deur die Britse historikus AJP Taylor losweg geformuleer is: 'Jou ideologie is soos jou eie asem: jy kan dit nie self ruik nie.'"
|
 |
Margriet van der Waal, bijzonder hoogleraar Zuid-Afrikaanse letterkunde, cultuur en geschiedenis
LitNet
NeerlandiNet
"Als bijzonder hoogleraar aan de Universiteit van Amsterdam zal Van der Waal zich richten op de studie van het Afrikaans, in het bijzonder de Afrikaanse literatuur binnen de context van de Zuid-Afrikaanse samenleving in heden en verleden. Het gaat daarbij om literaire teksten in de brede zin van het woord vanuit de culturele, maatschappelijke en historische context."
|
 |
PG du Plessis (1934– )
Erika Terblanche
ATKV|LitNet-Skrywersalbum
"Dit lyk altyd vir my gevaarlik wanneer skrywers meer vir hulle medeskrywers te sê het as vir hulle lesers." PG du Plessis se ATKV | LitNet-Skrywersalbum is nou bygewerk.
|
 |
Sink deur Brett Michael Innes: ’n resensie
Martin Botha
Resensies
"Die gedetailleerde beskrywings van die karakters, hul gedagtes en hul uiterlike en innerlike wêrelde in die roman bied ’n uiters waardevolle toevoeging tot die tragedie wat Sink is."
|
 |
LitNet Eerste slukkie: Sink deur Brett Michael Innes
LitNet
Boeke en skrywers
LitNet publiseer voortaan uittreksels uit pasverskene boeke. Dié lusmakers verskyn op LitNet as eerste slukkies. Proe nou aan Brett Michael Innes se Sink, in Afrikaans vertaal deur Elna van der Merwe.
|
 |
Uit die LitNet-argief: Uitverkiesing en evangeliese spiritualiteit
Vincent Brümmer
LitNet Akademies (Godsdienswetenskappe)
"Ten spyte van sporadiese protes was die neiging in die Kerk oor die algemeen om die evangeliese spiritualiteit uit te leef en terselfdertyd die uitverkiesingsleer as ortodoks Gereformeerd formeel te onderskryf sonder om die konsekwensies daarvan te aanvaar. Dat hier ’n teenstrydigheid bestaan het, is gewoon aanvaar sonder om dit te probeer oplos."
|
 |
Bybel in Kaaps: Psalm 49
Olivia M Coetzee
Bybel in Kaaps
"Moetie jou daaoor steer as anners ryk wortie,
dat hulle besittings baie wortie;
wan hulle vat niks saamit hulle wanne hulle sterfie."
|
 |
Intiemer tongval
Pieter Verster
Poësie
"net jakobregops is trots
as kappertjies vergeel in die sagte wind,
soos intiemer woorde."
|
 |
Dit is nie paartyd nie
Dawid de Villiers
Fiksie
"My bed ’n drie by ses, ’n plek van veiligheid sonder eise, maar ook ’n sel van afsondering, futiliteit en toenemende wanhoop."
|
 |
Tandeborsel
Charles Marais
Poësie
"Ek kook en was en lees en slaap en tel nie dae of ure nie."
|
 |
Dad's car
Babatunde Fagbayibo
New writing
"On my way to work this morning, I drove behind
an old Jaguar, the same one Dad had mentioned
was his dream car."
|
 |
Drumbeat
Babatunde Fagbayibo
New writing
"... the drumbeat
will remind you of the debt
of being awake."
|
 |
Gedigkompetisie: huis, woning, tuiste
LitNet
Skryfkompetisies
Bykans 250 inskrywings is reeds ontvang. Daar is nog tyd tot die 28ste Februarie om in te skryf en jou gedig op LitNet te sien. |
|