|
|
- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies
|
|
Nuusbrief 626
18/11/2016
|
Krities Afrikaans
|
LitNet: Jou woord van die jaar |
Filmverse 2
Die ATKV se suksesvolle digkuns-animasieprojek, Filmverse, word voortgesit met die bekendstelling van Filmverse 2 in September 2016. Die eindproduk is weer 'n DVD, maar die nuwe produksie is meertalig en spog met vier klankbane om van te kies: Afrikaans, Engels, Zoeloe of Sesotho.
Uitgewer: ATKV
Prys: R120 |
 |
|
 |
LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2016
LitNet
LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2016
Wat is 2016 se vernaamste Afrikaanse woorde – woorde wat ontstel, prikkel, of die heersende gesprek saamvat? Laat weet ons teen 6 Desember 2016. Jy kan R1 000 kontant losslaan.
|
 |
Woorde
Crito
Blogs
"Een van daardie resensies wat só lekker lees dat jy die resensent enige dwalings sal vergewe. Dit gaan oor geesdrif vir die skrywer, en begrip vir die verhaal wat sy vertel."
|
 |
Die media het ons almal by die anti-Trump-beweging ingesleep
Rohan Magerman
Rubrieke
"Die Amerikaanse politieke situasie het eintlik niks met my uit te waai nie, maar as ’n persoon van kleur wat enige vorm van diskriminasie ten sterkste afkeur, voel ek dat Trump nog altyd ’n beter kandidaat was as Clinton."
|
 |
Kan ek maar “preek” oorie skoene?
Olivia M Coetzee
Rubrieke
"Djy staan voo drie innie oggend op om jou reg te maak om in daai lyn te loep staan. Ek bedoel nou nie om voo drie innie oggend op te staan en dan in jou kar gan klim en ry nie. Nee, voo drie, wan djy moet eede loep of public transport vat om jou te niem, daa waa djy wil wies."
|
 |
Huldeblyk: Nico Carstens, musikale genie
Schalk D van der Merwe
In memoriam
"Komponis, trekklaviervirtuoos, rockster. Zen. Hy was ’n onortodokse buitestander wat terselfdertyd sentraal staan in populêre Afrikaanse musiek."
|
 |
Jitsvinger, die argitekbek, by die WAT
LitNet
Woordeboek van die Afrikaanse Taal-portaal
Quintin Goliath is ’n rymkletser, skrywer en musikant wat in die bedryf as Jitsvinger bekend staan. Hy is op 18 November 2016 die gas by die volgende Woordpret van die Woordeboek van die Afrikaanse Taal.
|
 |
Pass 'ie torch aan
ATKV
Leefstyl
Die ATKV-tak op Atlantis het besluit om twaalf vroue as fakkeldraers te vereer. Hierdie vroue is pioniers. Hulle is bakens, elkeen dra hulle eie lig na die donkerste dele van die gemeenskap.
|
 |
Gee jou hart vir Richmond
Valda Jansen
Feeste
“Ek wens ek kon al hierdie woorde in hierdie vertrek in my hande opvang en buite in die straat gaan uitdeel. In die kinderhande wat so bakhand staan. Woorde wat sê: ek sien jou raak, ek hou jou vas, neem, dit is my liggaam. Ek wens ons kon die deure óópgooi.”
|
 |
Oor Jans Rautenbach se Jannie Totsiens
Gert Rautenbach
Film
"Jannie Totsiens, die geheime Jannie Totsiens, was die droomwêreld van Uysie se begraafplaas wat uiteindelik soos ’n teaterstel van onder opgerys het vir die wêreld om te sien."
|
 |
Die pêrel in jou oog
Hennie van Deventer
Blogs
"Begin maar by die doodgewone bril. Brille is vandag so gevorderd dat minikameras al ingebou word."
|
 |
Death of a ladiesman
Joan Hambidge
Poësie
"My troebel liefdesverhoudings
sinkopeer met jou droomvervloeide songs."
Joan Hambidge skryf ’n lykdig aan Leonard Cohen.
|
 |
Die feesmaal
Elize Perrin
Fiksie
"Uitgeput soek sy rusplek op die stoel langs die kombuistafel. Die voorskoot was nog ’n laaste geskenk van Herkie voor sy vertrek na die vreemde."
|
 |
ietermago in verkyker
Waldemar Gouws
Poësie
"so sonder adam se hulp benoem
enigmaties én erd- en krimpvarkie"
|
 |
Alcatraz
Anze Bezuidenhout
Poësie
"Swart tralies het
jubelklanke toegespin
terwyl die kras van die seemeeue
die bleek uit my irisse steel ..."
|
 |
In the flesh
Nini Bennett
Fiksie
"Die moederboom wieg en sterf van bo na onder toe af, want die wortelstelsel se hart wroet nederig en na aan die aarde."
|
|