|
|
- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies
|
|

Nuusbrief 576
12/11/2015
|
|
 |
US-rektor praat sy hart uit oor #FeesMustFall
Wim de Villiers, Jean Oosthuizen
Onderhoude
Jean Oosthuizen gesels met die Universiteit Stellenbosch se rektor, Wim de Villiers, om uit te vind hoe hy oor die #FeesMustFall-veldtog voel en hoe dit hom en die universiteit geraak het.
|
 |
Kuns: die stiefkind van skoolvakke
Corlie de Kock, Jean Oosthuizen
Onderhoude
Kunsonderrig by skole speel dikwels tweede viool vergeleke met vakke soos wiskunde en wetenskap. Jean Oosthuizen gesels met Corlie de Kock, 'n kunsonderwyseres, oor die belangrikheid van kuns as skoolvak.
|
 |
Vrede na bekgeveg oor boeke
Jean Oosthuizen, Izak de Vries
Onderhoude
Was boekvrate, skrywers en uitgewers 'n bietjie dun van nerf toe hulle verlede week so uitgevaar het teen Standard Bank se Nitesh Patel?
|
 |
Ruimteskip onwelkom in die Kaap
Julian Melck, Jean Oosthuizen
Onderhoude
'n “Ruimteskip” dreig om op een van die stad se historiese geboue te land. Jean Oosthuizen gesels met Julian Melck oor die Melck-skuur in Kaapstad.
|
 |
Die 81ste PEN International-kongres in Québec, Kanada
PEN Afrikaans, Danie Marais
PEN Afrikaans
Bettina Wyngaard en Danie Marais het as afgevaardigdes van PEN Afrikaans die 81ste PEN International-kongres in Québec, Kanada, tussen 13 en 16 Oktober vanjaar bygewoon.
|
 |
Taal en identiteit
Karien Brits
Blogs
"Miskien was dit makliker om ‘n Pool te wees omdat hulle volgens die geskiedenis die verontregdes was (die teikens van Duitsers en Russe). Ek hoef nie skuldig oor my 'verlede' te voel nie."
|
 |
Sit op die gat!
Varkspek
SêNet-briewe
"Hier rondom die middel van die 1970's het ek vir ses maande in Kimberley gewerk en in 'n kasarm van 'n selfsorg losieshuis gewoon ..."
|
 |
Lekker lag ou grote
Hennie Fritz
SêNet-briewe
"Goeie komedie en lekkerlagstories was nog altyd op die meeste van ons se lysie van voorkeure ..."
|
LitNet Akademies: geakkrediteerde artikels |
 |
Hersieningsvraestelle, gratis op LitNet
Kommentaar van lesers
Notas, toetse en vraestelle
Daria: "Dankie, mens sukkel so om vraestelle te kry. Dit is seker die beste manier om jou werk te oefen en te sien waar jy sukkel. Baie dankie."
Anna Joseph: "Ek verwelkom graag hulp omdat ek in 'n multigraadklas grade 4,5, en 6 opvoeder is." |
 |
Hoor jy die wind
Stefan Viljoen
Kuberklas Kreatief
"Hoor jy hoe huil die wind/ [...] miskien is sy hart ook gebreek vandag"
|
 |
Gebroke harte
Stefan Viljoen
Kuberklas Kreatief
"lewe, nutteloos soos 'n derde wiel/ 'n hart sonder emosies"
|
 |
Denneboom
Anton Döckel
Poësie
"Vreemdheems uit plek skuins/ van koes vir ’n xenofobiese wind/ in ’n wêreld vir fynbos bedoel."
|
 |
Knysna
Stephen Symons
New writing
"I’ve abandoned this poem/ to watch a kite weighted/ by a flower pot/ inhale and exhale."
|
 |
Jy het gekom
Floris A Brown
Poësie
"O reën, o reën, o reën/ jy het gekom ..."
|
 |
Vredestrein
Floris A Brown
Poësie
"'n Mensetrein hardloop deur ons land/ Worcester na Pretoria liefde warm."
|
 |
Julius Malema
Abigail George
New writing
"Malema, my Noah’s Ark./ My Jonah’s Whale./ The Johannesburg people’s patriarch./ My country of ice cream."
|
|