|
|
- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies
|
|
Nuusbrief 694
12/04/2018
|
Krities Afrikaans
|
Vandag wil ek my blou skoene dra
Vandag wil ek my blou skoene dra is my rypword-bundel en ’n geskenk aan myself. Ek het dit geskryf vir my eie plesier. Twintig jaar het verbygegaan sedert my vorige digbundel. Twintig jaar waarin ek drugs gelos, ’n gesin begin en nuwe skoene gekry het.
Skrywer: Koos Kombuis
Uitgewer: Naledi
ISBN: 9781928426080
Prys:
R175
|
 |
|
 |
Kompetisie: Hoe maak jy jou kind lief vir lees?
LitNet
Wen
Hoe moedig jy jou kinders aan om ’n boek te lees in ’n tyd waar hulle te veel tyd op hul selfone of rekenaars of voor die televisie deurbring? En hoe kweek jy by hulle liefde vir lees? Stuur vir ons jou raad of wenke teen 4 Mei 2018 en staan ’n kans om ’n opwindende boekpakkie vir jou kind(ers) te wen.
|
 |
Winternachten fokus al hoe meer op transnasionale gesprek in die letterkunde
Willem de Vries, Ton van de Langkruis
Interviews
"Ton van de Langkruis is die hoof van Den Haag se Winternachten-letterkundefees. Vir hom is dit belangrik dat, benewens dié vir die beskouings van politici, wetenskaplikes, joernaliste en meningsvormers in die media, ook skrywers en digters ’n verhoog het. 'Skrywers wat in hul werk kwessies aanroer wat verband hou met die ontwikkelinge in die wêreld en in hul land, het op hul eie manier kundigheid oor hierdie kwessies,' het hy aan Willem de Vries gesê."
|
 |
Van standbeeld naar schandpaal?
Ingrid Glorie
Geschiedenis
"'De wereld heeft vuile handen gemaakt en we zijn daar de laatste jaren anders over gaan denken,' concludeert Van Dis. 'De stem van de gekoloniseerde wordt steeds duidelijker gehoord.'''
|
 |
Aan wie behoort die woorde?
Desmond Painter
Rubrieke
"Dit is waarom ons in ’n land soos Suid-Afrika soveel tyd daaraan spandeer om te baklei oor woorde – hoe hulle gedefinieer moet word, waarna hulle verwys, wie hulle mag gebruik."
|
 |
Strafoplegging vir dummies
Bettina Wyngaard
Rubrieke
"In feitlik elke ander geval, veral by jeugdiges, het direkte gevangenisstraf net daartoe gelei dat hulle ’n opleidingsentrum vir erger misdade binnegaan. Tronke maak mense nie beter nie."
|
 |
Winnie Mandela: ’n enigma
Amanda Gouws
In memoriam
"Die verontmensliking deur ’n onmenslike stelsel is nêrens so goed versinnebeeld soos in die lewe van Winnie Mandela nie."
|
 |
Under glass by Claire Robertson: a review
Coenraad Walters
Reviews
"In the depiction of the building of a farm and a colony, in the contact between different groups of people, in the relationships within a family with their secrets and pettinesses and preferences and loves, Robertson creates another view of a particular piece of South African history for her readers."
|
 |
Tell me your story by Ruda Landman: book launch
LitNet
Books and writers
You are invited to the launch of Tell me your story by Ruda Landman on 19 April in Hyde Park. Ilse Salzwedel will be in conversation with Ruda Landman and Dineo Ndlanzi.
|
 |
My low carb kitchen by Vickie de Beer: reader impression
Louise Viljoen
Books and writers
"Paging through this book, I am struck by the huge variety of easy recipes that consist largely of everyday basics. The colour photographs by Craig Fraser do justice to the delectable food. I cannot wait to try out a few recipes!"
|
 |
PEN Afrikaans Nuusbrief: April 2018
PEN Afrikaans
PEN Afrikaans
Oor: feeste berig oor sukses; Afrikaans, Nederlands en die Vertaalengel 2018; benoemings ingewag vir Neville Alexander-prestige-eerbewyse; wenners aangekondig: UJ-pryse en NB-Uitgewers se Groot Afrikaanse Romanwedstryd; Wat Elke Skrywer Moet Weet: skrywerskontrakte; ’n oorsig van Afrikaanse resensies en boekbesprekings in Maart; nuwe Afrikaanse boeke in April.
|
 |
Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Maart 2018
PEN Afrikaans
PEN Afrikaans
Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Maart 2018 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.
|
 |
South Africa can work by Frans Rautenbach: reader impression
Martin van Staden
Books and writers
"In the midst of what seems like a doubling down of authoritarianism by the South African government – from draconian proposed limits on free speech in the Hate Speech Bill to expropriation without compensation – an antidote arises: a blueprint and vision for a successful and open society. All it takes, simply, is freedom."
|
 |
Self, religie en homeostase: ’n neuroteoretiese verkenning van die vroeë Boeddhisme
Sandra Troskie
LitNet Akademies (Godsdienswetenskappe)
"Die versteuring van emosionele homeostase waarvoor die Boeddha geglo het hy ’n oplossing gevind het, was nie alleen deur ingrypende omgewingsveranderinge teweeg gebring nie, maar ook deur ’n religieuse self- en werklikheidsbeskouing aan die grond van die sosiokulturele stelsels van Noord-Indië in hierdie tyd."
|
 |
The Darling Collection: an interview about a unique arts festival
Naomi Meyer, Jan Grolleman
Lifestyle and entertainment
"People well known to small communities are not always people who are known everywhere, so, to us, the person we greet every day in Spar could be well known. Our selection is random, going with the intuition of knocking on a door or attending events in town to scout."
|
 |
Bybel in Kaaps: Die tien plae (deel 2)
Olivia M Coetzee
Bybel in Kaaps
"Toe stiek Moses sy stok oo Egipte uit en toe lattie Jirre ’n oostewind virrie hele dag ennie hele nag waai. Tienie oggend hettie wind die sprinkane gebring."
|
 |
Nessun dorma
Benni Barker
Fiksie
"Cleo kyk met naguilpupille na haar, haar blou oë groot en wyd in die nag. Sy slaap nie haar katslaap nie. Sy is te bewus van die foltering van gelaaide emosie in die kamer."
|
 |
Hester se Skattebolletjie
Abraham Brits
Fiksie
"Die weke het maande geword en die klein duifie is nie meer klein nie en heet nou Skattebolletjie. Hy ry doodluiters op Hester se skouer, net waar sy haar draai maak."
|
 |
Knysna-brande
Sunelle Geyer
Poësie
"Vir Moses was God
in die braambos"
|
|