|
|
- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies
|
|
Nuusbrief 663
25/08/2017
|
Krities Afrikaans
|
Paaiboelie
Terwyl Jojo ontrafel wat die waarheid agter die skatryk Eduard Swiegelaar se moord is, dobber die geheime wat al ’n eeu op Crystal Crags verswyg is, boontoe en Zaan, Eduard se weduwee, staan in die brandpunt.
Skrywer: Chanette Paul
Uitgewer: LAPA
ISBN: 9780799385397
Prys: R280 |
 |
|
 |
BoekeJol 2017: ’n oorsig
Annemarie van der Walt
Feeste
"En wat ’n program was dit nie. As die noordelike provinsies se lesers afgeskeep voel omdat die oorwig van veral Afrikaanse skrywers in Kaapstad en omstreke is, was dit hul geleentheid om min of meer almal wat die afgelope jaar of wat ’n boek die lig laat sien het, te ontmoet."
|
 |
BoekeJol 2017: fotoblad 1
Reney Warrington
Feeste
Die BoekeJol het van 16 tot 20 Augustus in Pretoria plaasgevind. Reney Warrington deel ’n paar van haar foto's.
|
 |
BoekeJol 2017: fotoblad 2
Reney Warrington
Feeste
Die BoekeJol het van 16 tot 20 Augustus in Pretoria plaasgevind. Reney Warrington deel nog foto's en video's van die Digmaraton en ander boekgeleenthede.
|
 |
Silwerskermfees 2017: kortfilms
Reney Warrington
Film
"Die 2017 Silwerskermfees het weer eens ’n opwindende versameling films opgelewer. Die gehalte is deurlopend indrukwekkend, en boonop is daar met verskillende genres gewoeker, gespeel en kanse gevat."
|
 |
Welgemeend se “Maand van kuns”
Amanda Botha
Kuns
"Hierdie maand is die fokus op die 'vergete' kunstenaars van die periode van die 1950’s tot die 1970’s wat deel was van die abstraktekuns-beweging wat internasionaal wyd aanklank gevind het."
|
 |
Albert Frost Trio: ’n aand by Die Boer
Stephen Fourie
Musiek
"Albert Frost, Schalk Joubert en Jonno Sweetman vorm die klassieke blues rock-trio wat herinner aan Cream van die laat ‘60’s. Elke lied word gelewer met oorgawe en gereelde improvisasie en die volume word oopgedraai tot na aan die rooi."
|
 |
Midlands Literary Festival 2017: Programme
Darryl David
Lifestyle and entertainment
"The seasons literally and figuratively turn the page from 2 to 3 September when the 8th Midlands Literary Festival, now something of an institution in Howick, takes place at Fern Hill Hotel, one of the jewels of the Midlands Meander."
|
 |
Luna Paige at Towerbosch Earth Kitchen
LitNet
Musiek
Luna Paige will be performing at the Towerbosch Earth Kitchen on Saturday 2 September. Tickets include a delicious Towerbosch Feast Style lunch.
|
 |
A man of Africa. The political thought of Harry Oppenheimer: book review
Bill Nasson
Books and writers
"Kalim Rajab’s collection is a readable and even-handed account of Harry Oppenheimer as a reticent philosopher-capitalist, leading readers to view him within the limits and possibilities of his time, and to appreciate in hindsight the flawed nature of his legacy."
|
 |
Die AWS, 100 jaar: middaguurgesprek (video)
Liné Enslin
Boeke en skrywers
"Frikkie Lombard het op 17 Augustus by die Departement Afrikaans en Nederlands (US) gesels oor die geskiedenis van die Afrikaanse Taalkommissie, die nuwe Afrikaanse Woordelys en Spelreëls (AWS) en wat gebruikers van dié nuwe uitgawe kan verwag."
|
 |
Die laksman se dogter: ’n onderhoud met Gerda Taljaard
Gerda Taljaard, Naomi Meyer
Skrywersonderhoude
"Rosaria onthou ook haar eie jeug, hoe sy as kind deur haar twee ouer susters afgeknou is. Sy besef haar aandeel in haar dogter se middelafhanklikheid, sowel as in haar mislukte huwelik."
|
 |
Stralerjakkers deur Leon van Nierop: ’n resensie
AJ Opperman
Resensies
"Hier hoor jy die karakters se stemme om ’n heel ander rede. En jy sien hulle nes tevore, hoewel in die geestesoog. Hulle het op lug bestaan, spesifiek op weeksdae vir ’n paar jaar, die radiogolwe vol."
|
 |
Susanna M Lingua, Gunstelinge 6: ’n resensie
Yolanda Wessels
Resensies
"Gunstelinge 6 is ’n maklike, ontspannende leeservaring en neem jou op reise na verskillende wêrelddele waar jy teruggeneem word in die tyd en deurentyd herinner word watter belangrike, leidende rol liefde en aanvaarding in ons lewens speel."
|
 |
FIJ van Rensburg (1922–2015)
Erika Terblanche
ATKV|LitNet-Skrywersalbum
"My grondoortuiging is dat skrywers mekaar nodig het. Veral in ’n gemeenskap soos die Afrikaanse. Sonder sy kuns is ’n gemeenskap ’n ongesoute stuk vleis, en sonder voeding van die kant van sy gemeenskap stel dit die skrywer aan die gevaar van bloedarmoede bloot." Lees oor FIJ van Rensburg se lewe en werk.
|
 |
Van Smuts tot Scholtz
Crito
Blogs
"Daar is soveel subtekste en vreemde gewaarwordinge wat by mens opkom terwyl jy die resensie lees, dat ek dit aan lesers sal oorlaat om hulle self te gaan verkneukel daaroor." |
 |
Karoo explorers: interview with Chris Marais and Julienne du Toit
Chris Marais, Julienne du Toit, Menán van Heerden
Books and writers
"Our latest book, Road tripper Eastern Cape Karoo, is what you will not find on Google about the people, the lifestyles, the snippets of history and the best hang-outs for travellers in this magical region."
|
 |
Kan leerders uitstyg bo moeilike omstandighede? Ja, hulle kan!
Petro van Niekerk, Estelle Kruger
Onderhoude
"As kinders by hulle opvoeders die boodskap kan kry dat hulle nooit slagoffers van enige situasie hoef te wees nie, dat hulle altyd ’n keuse kan uitoefen om self verantwoordelikheid op te neem vir hulle eie bestemming, kan dit ontsaglik baie tot innerlike veerkragtigheid bydra."
|
 |
Ommietafel 2017: Die oop-koms van Afrikaans
Izak de Vries
ATKV-Portaal
"Op Donderdag 17 Augustus 2017 het die Vriende van Afrikaans (VVA) en die Afrikaanse Taalmonument hande gevat om ’n gesprek oor die oop-koms van Afrikaans aan te bied – nie soseer oor die toe-koms nie."
|
 |
Jan du Plessis: gesinsman, ingenieur, akademikus, ruimtepionier
Christo Viljoen
In memoriam
"Jan was ’n internasionaal gerespekteerde ruimtedeskundige, en minder as ’n jaar gelede nog, ten spyte van verswakkende gesondheid, een van die hoofsprekers by ’n ruimtekongres van 4 000 afgevaardigdes in Meksiko in September 2016."
|
 |
Stilte en agentskap in die slaweroman Philida van André P. Brink
Shamiega Chaudhari
LitNet Akademies (Geesteswetenskappe)
"In die geval van die onderdrukker word stilte ingespan as ’n wyse waarop die meester sy mag oor sy slawe verseker, terwyl stilte in die geval van die slawe dikwels as verdedigingsmeganisme teen enige vorm van mishandeling of magsmisbruik gebruik word."
|
 |
Skryfkompetisie: Vroue wat my inspireer
LitNet
Skryfkompetisies
In die lig van Nasionale Vrouedag op 9 Augustus nooi LitNet jou om ’n gedig/storie/ware verhaal te skryf oor vroue wat jou inspireer. Hier is die kompetisie-inligting. Die sluitingsdatum is 31 Augustus 2017.
|
 |
Rooi son
Jaco Fouché
Fiksie
"Hy het na die restaurant om ons beduie, die kerse in die papierlanterns, die bamboesplantjies, die afdrukke van Japannese skilderye wat ek toe besef het moontlik nagemaak is. Teen ’n muur was die Japannese vlag met die rooi son daarop. Dit het meteens vreemd in Suid-Afrika gelyk."
|
 |
30 Junie 2016
Jacques de Viljee
Fiksie
"Sy sal terugkom. Sy sal uitvind en terugkom. Sy sal weet dit was ek, hoe ook al sy uitvind. Sy moet net uitvind. En as sy uitvind sal sy weet ek is nou wat sy wou gehad het. Ek moet net seker maak sy vind uit. En dan sal sy terugkom."
|
 |
LAPA Jeugromankompetisie 2017
LAPA Uitgewers
LAPA Uitgewersportaal
Skryf nou in vir die LAPA Jeugromankompetisie 2017! Prysgeld ter waarde van R50 000 is op die spel. Die sluitingsdatum vir inskrywings is 30 September 2017.
|
|