|
|
- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies
|
|
Nuusbrief 619
29/09/2016
|
Krities Afrikaans
|
History Matters
Resembling a pudding of spicy plums, this is a perfect book for anyone interested in South Africa and its history, and in a broader appreciation of tweaking the tail of life in the past.
Writer: Bill Nasson
Publisher: Penguin
Price: R210 |
 |
|
 |
"Standing up for injustices"? – Nine notes on #FeesMustFall
Ian Glenn
University Seminar
"The South African movements of 2015–2016 show some of the dangers and difficulties of negotiating in the new media world and of moving from representative student government to a post-truth social media environment where there are no formal gatekeepers."
|
 |
Verlore in vertaling
Bettina Wyngaard
Rubrieke
"Dié wat protesteer en geboue vernietig, is in die minderheid. Tog word almal dieselfde behandel, en dit lei tot ongeregtigheid, en onregverdigheid, wat weer lei tot verdere protes."
|
 |
Skeuring van die ANC?
Jason Lloyd
Rubrieke
"Daar is, reg of verkeerd, ʼn ontluikende narratief onder sommige Suid-Afrikaners dat dit onafwendbaar is vir die ANC om in die afsienbare toekoms te skeur om hom van sy huidige verknorsing te bevry en te steriliseer."
|
 |
Foto's: kykNET|Rapport-boekpryse 2016
Naomi Bruwer
Boeke en skrywers
Die wenners van die kykNET|Rapport-boekpryse – die grootste pryse van hul soort in Afrikaans – is op Erfenisdag, Saterdag 24 September 2016, in Kaapstad bekend gemaak.
|
 |
Commendatio: kykNET|Rapport Fiksiewenner 2016
Frederik de Jager
Boeke en skrywers
"In Brandwaterkom bring Alexander Strachan nie net die Anglo-Boereoorlog en die Grensoorlog opwindend in een verband saam nie, maar bring hy ook oorlogstemas en die strukturele eksperiment van sy hele oeuvre tot ’n nuwe verdieping."
|
 |
Commendatio: kykNET|Rapport Niefiksiewenner 2016
Irma du Plessis
Boeke en skrywers
"Donker stroom se statuur berus op verbeeldingryke en vasberade argiefnavorsing, gerugsteun deur knap en soomlose integrasie van sekondêre literatuur, noukeurige en oorwoë ontledings, en die handhawing van ʼn onderspeelde, geloofwaardige outeurstem."
|
 |
Commendatio: kykNET|Rapport Filmprys 2016
Gerrit Schoonhoven
Boeke en skrywers
"’n Goeie dag vir boomklim verdien om die filmprys te wen. Dis boonop bekostigbaar om te vervaardig, en met dié dat die verhaal ’n paar dae voor Kersfees afspeel, is dit ’n gegewe dat dit ook by die loket sal presteer."
|
 |
Die religieusiteit van J.C. Smuts met verwysing na Holism and evolution
Callie Joubert
LitNet Akademies (Godsdienswetenskappe)
"Hy het sy holisme gevoer tot op die punt waar hy eie bevryding en verligting in homself gevind het as die toppunt van sy eie kreatiewe evolusie. Holisme was vir hom die sleutel tot die verstaan van die heelal, die wêreld waarin hy geleef het, persoonlikhede en die Bybel."
|
 |
Aardklop 2016: Kristalvlakte
LitNet
Feeste
Amy Jephta: "Mense kan partykeer in Kaapstad rondloop met blinddoeke. Daar's ’n ander wêreld aan die ander kant van die N2 wat hulle nooit aan hoef te dink nie."
|
 |
Abrup
Johann de Jager
Poësie
"Kwantumfisika
word nanotegnologie ..."
|
 |
Boemelaarbraai
Gideon C du Toit
Poësie
"Vanaand as jou verwaandheid oor die bulte verdwyn,
en die kole van jou braaivleisvuur in die ounag wegkwyn,
dan kruip ons uit die skadu's op die gras
langs die parkering waar ons jou motor oppas."
|
 |
Skoon rekord
Gideon Brückner
Fiksie
"Hoekom staan die wit kollig bo hom stil? Hoekom die gordyne wat in blou voue om hom hang?"
|
 |
Blou Maandag
Andries Meyer
Kuberklas Kreatief
"my blou Maandag
dra ’n paar kinders op haar heup
ruil doeke om in Durbanville
terwyl Morningstar se gunshots
deur ABBA uitgedoof word ..."
|
 |
Praat die waarheid, selfs al bewe jou stem
Leia French
Kuberklas Kreatief
"Ja, dit vat moed om jou waarheid te praat, maar soms vat dit ook moed om stil te bly en ’n ander mens se waarheid te verstaan en te aanvaar."
|
|