|
|
- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies
|
|
Nuusbrief 604
17/06/2016
|
Krities Afrikaans
|
Kruispaaie: Afrikanerkeuses in die 19de en 20ste eeu
Het moderne Afrikaners dit in hulle om binne die praktiese beperkings ’n herwonne toekoms te skep? Of sal hulle sagkens, soos ’n kers onder ’n maatemmer, uitgedoof word?
Skrywer: Leopold Scholtz
Kraal-uitgewers
Prys: R220
|
 |
|
 |
Die antidemokratiese denkstroom by universiteite
Christi van der Westhuizen
Universiteitseminaar
"Die tydbom van klasse-ongelykheid waaroor ek en ander ontleders al lank skryf, is besig om te ontplof, maar die ontploffing het onverwagte aspekte en blyk nou meer omvangryk as klas te wees." |
 |
It’s time to decolonise Afrikaans
Eusebius McKaiser
Opinion
"So what’s up with the hesitation to speak Afrikaans publicly? Or to conduct interviews about politics in Afrikaans? Or speak about the magic of books in Afrikaans?"
|
 |
Regsalmanak: Nasionale Wet op Veld- en Bosbrande
Gustaf Pienaar
Rubrieke
"Die Kanadese bosbrande is die grootste en duurste ramp wat dié land in menseheugenis getref het. In die stad Fort McMurray, waar die brand ontstaan het, is 2 400 strukture – dit is ongeveer 10% van die stad – vernietig. Ruim 80 000 mense moes vir hul veiligheid vlug."
|
 |
Onteieningswetsontwerp: ongrondwetlik of noodsaaklik?
Annelize Crosby
Seminare en essays
"Die wetsontwerp maak voorsiening vir die onteiening van eienaarskap teen vergoeding en nadat ’n billike proses gevolg is. Dit bepaal nêrens dat persone summier uit hulle huise gesit kan word ... sonder ’n hofbevel nie."
|
 |
LitNet Akademies-resensie-essay: Wat nou, Suid-Afrika? deur Theuns Eloff
Johann Rossouw
Resensies
"Wat taal betref, is die universele probleem dat baie ouers, asook politici en amptenare, die rol wat moedertaal speel in die kognitiewe ontwikkeling van kinders ontken. Deur die oorgang na Engels te vroeg en onbegeleid te maak, verwoes ons kinders se vermoë om werklik te kan leer en verstaan."
|
 |
Belangrike aankondiging: LitNet Akademies
LitNet Akademies sal voortaan R9 000 betaal vir elke nuwe voorlegging wat vanaf 1 Julie 2016 ontvang en vir publikasie aanvaar word, en R4 000 kontant per nuwe gekeurde vonnisbespreking of aantekening.
Besoek die LitNet Akademies Kitsgids vir nog inligting.
|
Einstein-kompetisie, aangebied deur LitNet Akademies |
 |
Einstein-kompetisie: Riandi Müller
Riandi Müller
Einstein-kompetisie
Riandi is ’n kunsgeskiedenis-meestersstudent aan die Noordwes-Universiteit. Sy geniet kuns en reis, sowel as enigiets wat daarmee gepaard gaan.
|
 |
Einstein-kompetisie: Nina Müller van Velden
Nina Müller van Velden
Einstein-kompetisie
Nina het in 2014 'n MTh in Nuwe Testament aan die Universiteit Stellenbosch binne die program Gender, Gesondheid en Teologie voltooi.
|
 |
Einstein-kompetisie: Giselle Botha
Giselle Botha
Einstein-kompetisie
"Die verlede is onlosmaaklik deel van ons taalerfenis, maar wat met die kennis van die verlede gedoen word, bepaal wat in die toekoms gebeur."
|
 |
Einstein-kompetisie: Liezl Dick
Liezl Dick
Einstein-kompetisie
Liezl is 'n doktorsgraadstudent in die Departement Opvoedkunde aan die Universiteit van die Vrystaat.
|
 |
Einstein-kompetisie: Gideon Wentink
Gideon Wentink
Einstein-kompetisie
Gideon is verbonde aan die Afrikasentrum vir Rampstudies van die NWU. Hy het sy voorgraadse studie in kommunikasie aan dieselfde universiteit behaal.
|
 |
Einstein-kompetisie: Noreth Muller-Kluits
Noreth Muller-Kluits
Einstein-kompetisie
Noreth het 'n groot passie vir hierdie tema, aangesien sy eerstehands gesien het hoe ouers en families met beperkte ondersteuning moes aanpas by gestremdheid.
|
 |
Grafskrif
Estelle Rubow
Poësie
"eens trotse adel van die grotes
wat megafauna heet Rhinocerotidae"
|
 |
genoeg getreur
Christo Meyer
Poësie
"sy treur nie meer nie haar trane het opgedroog"
|
 |
Die bok van Hilton
Louis Nell
Fiksie
"Elke aand was sy die life of the party, maak seker die manne drink baie shooters, want dis waar mens die meeste geld op maak, maar haar body shots was nie meer so gewild soos vroeër nie."
|
 |
Skedelkis
Anton Döckel
Poësie
"... ’n warrelstroom geklits soos ’n melkweg agter my."
|
 |
Stomdys
Jaco Fouché
Fiksie
"Waarin glo ons? Aarde. Waarin glo ons? Aarde. Terug Aarde toe, terug Aarde toe, terug Aarde toe."
|
 |
Woorde
Renier Palland
Poësie
"Ek en jou woorde ken mekaar."
|
 |
Kerk inniebos
Hennie van Deventer
Blogs
"Waar anders as in die Krugerwildtuin?"
|
 |
Teaterresensie: A voice I cannot silence
Maryke Roberts
Teater
"As teater die waghond van die massas is, kan mens net hoop dat hierdie toneelstuk se boodskap – die verlengstuk van Paton se vergeefse boodskap en die versugtinge van soveel ander – een vir een mense se harte sal draai."
|
 |
Uit die argief: Agaat deur Marlene van Niekerk
Chris van der Merwe
Uit die argief
Agaat vra wel van die leser inspanning, 'n langdurige konsentrasie, maar dit is ryklik die moeite werd. Dit is 'n monumentale werk, 'n tour de force.
|
|