Can’t see this mail? Click here to view it online

- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies

Nuusbrief 586

11/02/2016

Krities Afrikaans

LitNet: Jou Bo-Kaapkombuis

Leefstyl

Bo-Kaap Kitchen: Q&A with Craig Fraser

Craig Fraser, Herman Lategan
Food and wine

"Bo-Kaap Kitchen is a collection of recipes from residents of the Bo-Kaap, the people who live in the area, those inhabitants who have a history there, a cultural connection to it. It is not a collection of recipes from a chef or a restaurant; this is food of and from the people. Not only is it their food, but it is also their stories, it is a slice of history through personal experiences."

Bertie Coetzee by US Woordfees 2016: "Die senuwees sal erg knaag so ’n ruk voor die show"

Henry Cloete
US Woordfees

"As mens lanklaas gespeel het, is lirieke soos daai koedoe in die skemer agter ’n haakbos – as jy hom uit die hoek van jou oog kyk, dan sien jy hom, maar sodra jy vir hom kyk, verdwyn hy."

Schalk van der Merwe by US Woordfees 2016: "So ’n produksie is ’n rare ding"

Henry Cloete
US Woordfees

"Dit maak my as kitaarliefhebber vreeslik opgewonde – hierdie gaan baie goed op die oor wees!"

Teaterresensie: The tragedy of Othello, the Moor of Venice

Danie Botha
Teater

"Vanaf die vierde bedryf tot aan die laaste woorde van die vyfde ervaar ons die hoogtepunt van die aanbieding. Soveel emosionele intensiteit, soveel afwagting wat spanning skep."

US Woordfees 2016 interview: Rainbow Scars by Mike van Graan

Mike van Graan, Naomi Meyer
US Woordfees

"Scars are not only physical. Hurt – and therefore, scars – may take emotional, psychological and intellectual forms too."

Murray’s Food Trails: Ranoushe, Lebanese Restaurant Bar, Waterfront, Cape Town

Paul Murray
Food and wine

"It’s proof that some of the nicest dishes are from uncooked food, simple to make, and so tasty."

Fiëstas: Regstreekse uitsending van glansaand

kykNET Portaal

Hierdie produksies, heelwat daarvan te sien by vanjaar se US Woordfees, is benoem vir Fiësta-toekennings: "Son. Maan. Sterre. het agt benoemings gekry, Amper, Vrystaat, Die dag is bros en In glas het elk vyf benoemings, Liewe Heksie: Flower Power en Skuldeiser spog met vier benoemings elk, Santa Gamka met drie benoemings en Buite blaf die honde swart, Nie as ek sing nie: Laurika Rauch en Al lê die berge nog so blou het elk twee benoemings gekry."

Riaan Nieuwenhuis: "Ek het gemik vir ’n rou en swaar klank"

Henry Cloete
Musiek

"Die stem is natuurlik ook ’n instrument, maar met woorde as alledaagse kommunikasie val die musiek vir my grotendeels in ’n ander kategorie."

Menings

Die dekolonisering van kennis

Gert van der Westhuizen
Universiteit Seminaar

"Dekolonisering van kennis beteken dan om die volle diversiteit van kennis in ons samelewing in die kurrikula, dit is die inhoud van onderwys soos in handboeke vervat, te weerspieël."

Amsterdam kry Zuid-Afrikahuis terug

Ingrid Glorie
NeerlandiNet

"Op 11 Februarie gaan die Zuid-Afrikahuis in Amsterdam weer oop na ’n lang tyd van renovasie en interne reorganisasie. Troue besoekers kan nie wag om die resultaat te sien nie, en veral: om die biblioteek, argiewe, klaskamer en kulturele ruimte weer in gebruik te neem nie."

The art of saam-mekaar-andersmaak: Breyten Breytenbach in response to Lis Lange's letter

Breyten Breytenbach
University Seminar

"Now why would South Africa decide to go the opposite, reactionary, outdated, self-negating way of trying to impose the hegemony of the imperial tongue? As if that would somehow hide the real problems that we avoid facing at our peril!"

Die viserektor van die UV se reaksie op Breytenbach se US-konvokasietoespraak

Lis Lange
Universiteit Seminaar

"Knowledge in the blood is 'n navorsingsgebaseerde studie om te probeer verstaan waarom 'n geslag van jong wit Suid-Afrikaners wat nog nooit apartheid of die mees traumatiese aspekte van die Afrikanergeskiedenis beleef het nie, so gegrond is in 'n diskoers van identiteit, vrees, wanhoop en bitterheid."

Regsalmanak: Teologie-proffie wat slegs sy Bybel en ’n sannageweer op sy naam gehad het ...

Gustaf Pienaar
Rubrieke

"Toe die Regter [...] vir Adriaan Pont ná die uitspraak vir ’n lys van sy besittings vra, was sy antwoord kort en klaar: al wat hy besit, is sy Bybel en sy sannageweer."

Voor my in die klas

Hennie Fritz
SêNet-briewe

"Jy staan voor my in die klas
by jou tafel, met jou moedertaal ..."

Ek word hartseer as my familie weggeneem word

Durbanville Kinderhuis
Blogs

Wat wil jy word as jy groot is? "Ek wil ’n sokkerspeler word."

Boeke en skrywers

Oor resensiekuns, ’n stuiwer

Francois Verster
Boeke en skrywers

"Die herrie wat oor ’n resensie van Chanette Paul se Offerlam losgebars het, het tot gesprekke tussen lesers gelei en so ook tussen skrywers."

Probleme en kopsere: Resensies, boekeredakteurs en resensente

Crito
Blogs

"Tot in die verste hoekies van Facebook is mense sleggesê. Nuwe drome het ontstaan, bondgenootskappe is gesmee. Ek kry hoop hieruit. Staan ons op die vooraand van ’n oplewing in die boekekritiek? Mag dit so wees!"

Martin Steyn (1976–)

Erika Terblanche
ATKV-Skrywersalbum

"Die skrywer is maar die koord wat stories aanmekaar bind."

Bekendstelling: Uiteindelik vry deur Michael Lapsley

Naomi Bruwer
Boeke en skrywers

Uiteindelik vry: My reis van vryheidsvegter tot geneser deur Michael Lapsley, SSM is onlangs by die Teologie-fakulteit op Stellenbosch bekendgestel.

Jeugresensie: Lewende planeet: Verstaan en bewaar biodiversiteit

Johannes Meyer
Boeke en skrywers

Om die ensiklopedie Lewende planeet te wen, stuur teen 23 Februarie 2016 ’n e-pos aan LitNet met die titel "Lewende planeet".

US Woordfees 2016: Francois Verster oor Omega, oor en uit

Francois Verster, Naomi Meyer
Skrywersonderhoude

"Ontnugter? Glad nie – ek het nie diensplig gedoen en gedink dit sal ’n piekniek wees nie, en ek het ook nie gedink die kommunistiese aanslag was ’n Rooikappiestorie nie."

Kinderboekweggee saam met Protea hierdie Valentynsweek

LitNet
Wen

Wen een van twee boekpakkies met kinderboeke wat deur Protea uitgegee is. Stuur ’n e-pos aan LitNet wat ons teen Valentynsdag bereik. Hier is nog besonderhede.

Liewer begrafnis as troue

Jean Oosthuizen
In memoriam

Jean Oosthuizen deel herinneringe aan die viering van Cas Bakkes se lewe verlede naweek in die Paarl.

Die meisie op die dak

Izak de Vries
Blogs

"Net toe Estelle dink die lewe kan werklik nie erger nie, ontmoet sy vir Aiden. Aiden wys haar die sterre. Hulle sien ’n verskietende ster en Aiden laat haar wens."

Akademies en skole

Opgeroepte betekenis in literêre vertaling: Die vertaling van dialek en register in Die swerfjare van Poppie Nongena deur Elsa Joubert

Maricel Botha
LitNet Akademies (Geesteswetenskappe)

"In literêre tekste is die wyse waarop inligting oorgedra word dikwels ewe belangrik as die inhoud, aangesien dit onder andere inligting verskaf oor die taalgebruikers en taalgebruikskontekste." Maricel Botha kyk krities na die vertaling van dialek en register in The long journey of Poppie Nongena (Elsa Joubert 1980), die Engelse vertaling van Die swerfjare van Poppie Nongena (1978).

USAN 2016: Die skep van ’n nuwe geslag akademiese leiers

Frederick Botha
Akademies en skole

"Die referate was gekenmerk deur uiteenlopende temas, wat ’n bevestiging van die diverse en dinamiese aard van die kongres was."

Die verhouding tussen navorsing en onderrig by universiteite – 'n gesprek

Linda du Plessis, Estelle Kruger
Onderhoude

Linda du Plessis kyk krities na die verhouding tussen onderrig en navorsing by universiteite: "Leer kan sonder onderrig plaasvind, maar onderrig kan nie sonder leer plaasvind nie."

Wiskundehulp: Faktorisering vir graad 10-leerders

Marise Oberholzer
Skole

Graad 10-wiskundeleerders: hier is 'n gratis werkkaart en memorandum waarmee jy faktorisering kan bemeester.

LitNet Akademies: Kitsgids

LitNet
LitNet Akademies

LitNet Akademies se kitsgids tot al die belangrikste inligting.

Skryfwerk

Afrikaners

Vincent Oliphant
Poësie

"Julle was van kleintyd af
in my lewe,
in lewende lywe,
maar veraf,
soos wolke wat verbydryf."

Vladimir Nabokov

Abigail George
New writing

"Remainders of the day
locked away inside the
health of a scientific sun."

Bendeverwant

Vincent Oliphant
Poësie

"Die skote
is die bloedige interpunksie
in 'n gewonde verhaal."

Die bloed vloei op die Vlakte

Llewellyn LM MacMaster
Poësie

"Die bloed vloei op die Vlakte
waar die lewe goedkoop en waardeloos geword het,
nie net van slagoffers, maar ook van die geweldenaars ..."

Uit die argief

Uit die argief: Die lesbiese vrou en homoseksuele seun van Martinus Nijhoff

Etienne Britz
Uit die argief

“As jy wil leef, moet jy jou verliese kan oorleef.” – Netty Nijhoff. Etienne Brits skryf oor die interessante verhouding tussen die bekroonde Nederlandse digter Martinus Nijhoff en sy lesbiese vrou, Netty.

Uit die argief: #blackface en die fascisme van misplaaste politieke korrektheid

Izak de Vries
Menings

Izak de Vries het in 2014 die Tukkies-insident van #blackface in oënskou geneem.

Onderlangs

Hygliteratuur: Sonbrand

Wilde Will
Hygliteratuur

"Die wind skarrel oor die sand, elke nou en dan, maar andersins is dit ‘n sonbakoggend op die strand, met die golwe wat met reëlmaat inkom en weer langsaam terugtrek."

KONTAK

litnet@litnet.co.za

021 886 5169


© 2016 LitNet. Alle regte voorbehou | All rights reserved