Can’t see this mail? Click here to view it online

- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies

Nuusbrief 574

29/10/2015

LitNet: Vlam in die sneeu

Boeke en skrywers

Flame in the Snow – the love letters of André Brink and Ingrid Jonker

Karin Schimke, Naomi Meyer
Books and writers

"She still scratches at me. I wish I could interview her." – Karin Schimke, journalist and poet, on her translation of some remarkable love letters.

Skrywer van die week: Ingrid Jonker

LitNet
Uit die argief

"Wees jy die pad waarlangs ek weer/ kaalvoet oor die dubbeldorings loop/ na waar die varing en die varkblom bloei/ – die gousblom kranse oor die velde knoop"

Richmond: Wat’s die telling?

Clinton V du Plessis
Boeke en skrywers

"BookBedonnerdfees 20 – Departement Kuns en Kultuur (Noord-Kaap) 0."

Fotoblad deur Darryl David: BookBedonnerdfees 2015

Darryl David
Boeke en skrywers

Darryl David staan pa vir die Richmondfees. Hy deel sy feesfoto's van vanjaar.

Fotoblad deur Chanette Paul: BookBedonnerdfees 2015

Chanette Paul
Boeke en skrywers

Skrywer Chanette Paul deel haar Richmondfeesfoto's.

Jeugresensie: Spooksoene deur Troula Goosen

Zoe Salzwedel
Resensies

"Wat sal jy doen as jy ‘n geheimsinnige uitnodiging kry na die hotel op Skimbaai?" 'n Hoërskoolleerder resenseer Troula Goosen se jeugroman.

Jeugresensie: Lotta se lewe – my skilpad kruip uit sy dop deur Alice Pantermüller

Suzanne Swart
Resensies

Dit is die een katastrofe ná die ander in Lotta se lawwe lewe. 'n Laerskoolleerder resenseer die vyfde kinderboek in die Lotta-reeks.

Abraham Phillips (1945–)

Erika Terblanche
ATKV-Skrywersalbum

“As al die taal se sprekers hande vat en Afrikaans met liefde, eerlikheid en billikheid praat en uitbou, sal niemand hom kan stop of seermaak nie.”

African Library: Wife of the Gods by Kwei Quartey

Annie Gagiano
Books and writers

"This fine example of the detective genre is strongly recommended to readers – not only for its clever plot, but also for its richer insights."

LAPA se nuwe boeke vir Oktober 2015

LAPA Uitgewers
LAPA Uitgewersportaal

LAPA Uitgewers bied iets vir elke smaak gedurende Oktober 2015.

Ná die storm

Crito
Blogs

&quo "Met die verskyning van die jongste boek oor die enigmatiese Eugène Marais het die skrywer, Carel van der Merwe die bykans onmoontlike reggekry: hy lewer ’n bydrae tot die Marais-oeuvre wat selfs Leon Rousseau nie kon regkry in Die groot verlange nie."

vlam-sneeu-728x90-AFR

Menings

#feesmustfall kan bydra tot ’n beter Suid-Afrika

Jean Oosthuizen, Piet Croucamp
Onderhoude

"Suid-Afrika is vandag beter af as ’n maand gelede, danksy die woede en angs van die swart middelklas."

#feesmustfall: Lesse uit die verlede

Hans Pienaar
Seminare en essays

"Een van die temas wat bearbei moet word in die debat wat gaan kom, is dié van taal. Daar sal geen transformasie wees as opvoeding bloot gaan verswart en verengels nie."

#feesmustfall: Betogersgids 101

Izak de Vries
Seminare en essays

"Julle kán universiteite onherroeplik, en ten goede, verander as julle slim dink. Ek het nie die antwoorde nie. Gaan vind die antwoorde."

Juggling die glasballe van ’n demokrasie

Bettina Wyngaard
Rubrieke

"Die toegewing van die presidensie om nie enige fooiverhoging in werking te stel in 2016 nie, voel soos ’n Pyrrhiese oorwinning. Niks het regtig verander nie. ’n Aankondiging dat die regering groter finansiële steun aan tersiêre inrigtings sal verleen, sou meer betekenisvol gewees het."

#FeesHaveFallen – Wat nou?

Lindie Koorts
Seminare en essays

"Mens kort nie ’n graad om te weet die regering se aankondiging dat universiteitsgelde nie nou verhoog gaan word nie, die probleem net uitstel nie."

#feesmustfall: Learning from protests past

Mike van Graan
Seminars and essays

"These divisions and the myriad of voices emanating from them, as well as the temptation to pursue more demands on the back of a major victory, present the student leadership at each institution and the collective leadership across the country with major challenges, but also with the opportunity to show what this country has been lacking for so long: leadership!"

Fotoblad: #feesmustfall-betoging in Londen

Nielen de Klerk
Menings

Honderde mense in Londen het in solidariteit met die #feesmustfall-betogings na die Suid-Afrikaanse hoëkommissariaat in Londen opgeruk.

De recente Zuid-Afrikaanse studentenprotesten vanuit een Vlaams studentenperspectief

Dario Rens
Seminare en essays

"Studentenprotesten hebben zich doorheen de geschiedenis van Zuid-Afrika ettelijke keren bewezen als aankondigingen van grote veranderingen. De toekomst moet uitwijzen of ook deze protesten dat zullen doen."

Must fees fall?

Dirk van der Merwe
Seminare en essays

"‘n Graad is ook nie die sleutel tot kitsrykdom nie. Terloops, ek ken ‘n elektrisiën wat báie meer geld maak as ek met my twee grade. Sy totale studiekoste was heelwat minder as myne en hy kon baie gouer die arbeidsmark betree as ek."

’n Verklaring deur PEN Afrikaans rakende #feesmustfall | A statement by PEN Afrikaans regarding #feesmustfall

LitNet
PEN Afrikaans

"Daar is ongetwyfeld vrae te vra oor die koste van opvoeding, maar ons is ewe bewus daarvan dat iemand langs die pad moet betaal."

Kan ons meertaligheid bekostig? (2) Taal en transformasie

Blogs

Karien Brits

"Ek lê eksamen af in mensgeskiedenis.
Ek stotter en stamel."

Chaos by skole oor ANA’s

Paul Colditz, Jean Oosthuizen
Onderhoude

Die jaarlikse nasionale assesseringstoetse by skole het vanjaar chaos in die onderwyssektor veroorsaak toe die vyf onderwysvakbonde hul lede opdrag gegee het om dit te boikot. Jean Oosthuizen het by Paul Colditz gaan aanklop om uit te vind waaroor die bohaai gaan.

Geestelike geletterdheid en die sekspolisie

Louis van der Riet
Seminare en essays

"Ons maak foute in die kerk. En dit is goed so. Want is worsteling (dood) en vreugde (opstanding) nie die enigste manier om ons te verlos van onsself nie – van wie ons dínk ons is en van ons vals keuses nie?"

God se Woord verander nie. Of hoe?

Ralph Barnard
Seminare en essays

"Dit is dus 'Bybels' dat die kerk se siening oor sake verander. In die geval van die NGK se sinodebesluit oor gays het die kerk erns gemaak met die nuwere kennis uit die sielkunde en psigiatrie. Hierdie wetenskappe het ons geleer dat gaywees ’n normale seksuele variant is en nie ’n geestesafwyking nie."

Regsalmanak: Uberrima fides by versekeringsooreenkomste

Gustaf Pienaar
Rubrieke

"Kortweg: Jy mag nie lieg nie."

Waters waar vis is

Hennie van Deventer
Blogs

"By die Fisherman’s Pub kan jy maar ’n stukkie vis gaan koop – dis waarlik so vars dat die naasbestaandes nog nie eens weet dit is daar nie!"

LitNet Akademies: geakkrediteerde artikels

Wanneer jou kantoorgebou herbou word terwyl jy werk: ’n Studie oor die invloed van epistemologiese, politieke en nasionale veranderinge op onderwysersopleiding in afstandsonderrig

Anna Hugo
LitNet Akademies (Opvoedkunde)

"Die doel van die artikel is om van die kennis en ervaring wat oor die jare opgedoen is, beskikbaar te stel vir nuwelinge in die veld van onderwysersopleiding."

Outeuridentifikasie: ’n Forensies-taalkundige ondersoek na Afrikaanse SMS-taal

Lezandra Grundlingh
LitNet Akademies (Geesteswetenskappe)

"Die doel van die huidige navorsing was om te bepaal tot watter mate dit moontlik is om vas te stel of ’n spesifieke individu die outeur van ’n spesifieke, beperkte stel (Afrikaanse) SMS’e is."

Kennisgewings

Inligting omtrent die Jan H Marais-prys vir 2016

LitNet
Akademies en skole

Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns wag nominasies in vir die Jan H Marais-prys vir 2016. Die prysgeld bedra R500 000.

Prestasiebeurs van die Van Ewijck-Stigting weer beskikbaar

LitNet
NeerlandiNet

Daar kan weer aansoek gedoen word vir die Van Ewijck-Stigting se Prestasie-prys wat nou verhoog is van R50 000 tot R75 000. Aansoeke moet die Sekretaris voor 31 Oktober bereik.

Navorsers en fasiliteerders vir kort projek oor moedertaalonderrig gesoek

LitNet
PEN Afrikaans

Twee Afrikaanssprekende navorsers en twee fasiliteerders word vir ’n korttermyn-navorsingsprojek oor Afrikaans as onderrigtaal op skoolvlak gesoek.

Skole

Skerpskryf in Afrikaans

Jean Oosthuizen
Skole

"Nie net onder moedertaalsprekers van Afrikaans nie, maar ook by diegene wie se tweede taal Afrikaans is, heers daar ’n aansteeklike opgewondenheid oor die taal wat kleur en kultuurgrense oorskry. As dit is hoe die jongmense van vandag Afrikaans ervaar, hoef daar geen vrees te bestaan vir die toekoms van Afrikaans nie."

Uitslae: Sanlam WOW Spelfees

LitNet
US Woordfees

Die land se beste spellers in Afrikaans wen speel-speel.

ATKV-Spelathonfinaal: Afrikaans as Huistaal

LitNet
ATKV-Portaal

Die nasionale finaal van die ATKV-Spelathon vir Afrikaans as Huistaal het op 24 Oktober by die Leeuwenhof Akademie in Bedfordview plaasgevind.

Skryfwerk

Miere

SP Benjamin
Fiksie

"Laatnag loop ek kombuis toe. Of is dit die miere wat my dra, sleep? In die donker kombuis sit hulle rondom die tafel."

23 October 2015, South Africa

Abigail George
New writing

"I remembered/ Bantu education./ Hector Pieterson./ Youth taking to the streets."

Die Stones van Suid-Afrika het die naweek in Tulbach gespeel

Louis Duvenage
SêNet-briewe

"Meanwhile brand die universiteit | maar iemand sal betaal ..."

Leefstyl

Kunsonderhoud: Cobus van Bosch oor Geheue

Cobus van Bosch, Naomi Meyer
Kuns

"[D]ie ABO was die eerste 'media-oorlog' – joernaliste van oor die wêreld het soontoe gestroom en selfs gewone soldate het vir die eerste keer kameras saamgedra – daar is baie visuele materiaal en dit was makliker as tevore om iets gepubliseer te kry."

Ouers, moenie in die teater mors nie!

Izak de Vries
ATKV-Portaal

"Ouers, moenie oor die tieners treur nie! Die jongmense is beter as wat ons dink!"

Connell Cruise: "I’m still discovering the kind of artist I’d like to be"

Henry Cloete
Musiek

"I try not to think about 'following up' albums with new albums; the creativity has to flow naturally, and above all it must be real."

Onderlangs

Wat staan 'n vrou te doen?

Gefrustreerde vrou
Bieg

"Hy loop nie rond nie, maar ..."

KONTAK

[email protected]

021 886 5169


© 2015 LitNet. Alle regte voorbehou | All rights reserved