|
| Boeke & skrywers |
 |
Uitnodiging | Invitation
Karoo Book | Boek Bonanza |
An exciting line-up of authors and books awaits you at the Karoo Book Bonanza, presented by LitNet, this Sunday in Beaufort West.
Hierdie Sondag word daar by die Karoo Boek Bonanza gesels oor ekokritiek, Haai Karoo en die karretjiemense. Aangebied deur LitNet. |
 |
LitNet Akademies-resensie-essay
God? bestudeer godsdiens vs wetenskap |
Sandra Troskie
Die sogenaamde "Godboek", God? Gesprekke oor die oorsprong en uiteinde van alles, bekyk die verhouding tussen wetenskap en religie.
|
 |
Biebouw-resensie
Fyn porselein – te min krake |
Bibi Burger
"Vir wat dit is, is Fyn porselein ’n kwaliteit-boek – aan te beveel vir mense wat hou van Die uurwerk kantel en soortgelyke boeke oor vroue se lewens, en mense wat soek na ’n paar ure se moeitelose vermaak."
|
 |
ATKV Skrywersalbum
Gideon Joubert (1923—2010) |
Erika Terblanche
“Die skryf van Die groot gedagte het my tot rus gebring. Ek het ongelooflike insigte gekry wat my hele lewensuitkyk verander het. Dit het my ’n gelowige mens gemaak.” |

|
 |
Boekgesprek
Kan mens letterkunde uit 'n klip tap? |
Waldemar Gouws
Waldemar Gouws vra oor Helize van Vuuren se resensie van The Cambridge History of South African Literature: "Sal die Franse Akademie dit oorweeg om rotskuns op Franse bodem as letterkunde te herdefinieer? Sal Van Coller ‘n nuwe hoofstuk tot Perspektief en profiel oor Suid-Afrika se prentjiesberge inisieer? Sal dit polities korrek wees? Soos 'regstellende aksie'?" |
 |
| Skrywersfoto's deur Johan Kotzé |
Johan Kotzé wys vir LitNet-lesers sy digitale skrywersalbum.
|
 |
LitNet-blog: Crito
’n Nuwe lente |
|
|
| English |
 |
Opinion
Eish! The succession is with us again |
FM Lucky Mathebula
"As the murky road to Mangaung assumes a character of a dog-eats-dog fight, unlike a pig that eats its offspring, the ANC needs to demonstrate that its known resilience is equally fit to withstand conditions of legality, 'ruling-party-ness' and incumbency." |
 |
Festival
Open Book 2012: Constructive Engagement
|
Elzette Steenkamp
At the 2012 Open Book Festival Michela Wrong and Jillian Reilly explored the complexities surrounding writing about Africa as outsiders in a session titled “Constructive Engagement”. |
 |
Review
A state of grace on the Crocodile Flats
|
Jonathan Amid
"The people of Crocodile Flats are in dire need of something to lift their spirits – and a vision of pious purity and pure piety by a young girl is just the ticket." |
|
|
| Clover Aardklop |
 |
Teater: Resensie
"You can't go home again" – Mylne se Huis toe imponeer as satiriese kragtoer |
Ihette Jacobs
Huis toe fokus op ’n wrede en psigologiese kompetisie tussen die karakters, deurweek met seksuele spanning, emosionele impotensie, Oedipus-begeertes, eensaamheid en isolasie, skyn en werklikheid ... |
 |
|
Wenners van pryse by Clover Aardklop Nasionale Kunstefees aangekondig |
| "Op dees aarde het sowel die AngloGold Ashanti Fyngoud-prys vir die beste Afrikaanse aanbieding as die Clover Soveel Beter-prys vir die beste algehele aanbieding gewen." |
 |
Fotoblad
Clover Aardklop 2012 |
| Die Clover Aardklop Nasionale Kunstefees het van 2 tot 7 Oktober op Potchefstroom plaasgevind. Nerize Raath het foto's geneem. |
 |
Opinie
Aardklop: Pram-stoter-paradys |
Louise Pieterse
"Gelukkig vir rock-liefhebbers het die Bult se gewilde kuierkroeë weer eens die kans gegryp om voordeel te trek uit die stampvol strate ..." |
 |
Teater: Resensie
Op dees aarde: Basson bring hulde aan Reza de Wet met dié teaterjuweel |
Ihette Jacobs
"Die produksie handhaaf ’n meesterlike balans tussen skynbaar ligte humor en onderliggende spanning." |
|
|
| LitNet Akademies |
 |
LitNet Akademies: Geesteswetenskappe
Die woordrivier: ’n Model ter bevordering van gemeenskapseie woordkuns |
Anneretha Combrink
"Daar is ’n gebrek aan stemme, stories en skrywers in Suid-Afrika wat verteenwoordigend is van verskillende tale, kulture en gemeenskappe. Gemeenskapseie woordkuns is woordkuns, hetsy fiktief of nie, wat uniek is aan spesifieke gemeenskappe." |
 |
LitNet Akademies-gespreksruimte
LitNet Akademies (Regte): Linda Schoeman-Malan gesels met George Pelser en Christa Rautenbach |
Linda Schoeman-Malan; George Pelser; Christa Rautenbach
Linda Schoeman-Malan gesels met George Pelser en Christa Rautenbach oor hulle LitNet Akademies-artikel "Begrafnisregte in die konteks van die Afrika-gewoontereg en die rol van die testamentopsteller". |
 |
|
Oproep om artikels: Karoofokus vir LitNet Akademies |
|
LitNet Akademies beoog ’n reeks artikels oor onderwerpe rakende die Karoo en wag voorstelle vir artikelvoorleggings in. |

|
LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) onder redakteurskap van Francis Galloway is nou oop vir voorleggings. Ontvang direk
R10 000 per gepubliseerde artikel. Klik hier vir voorleggingsriglyne. |
|
LitNet Akademies (Natuurwetenskappe) onder redakteurskap van Dirk Laurie is nou oop vir voorleggings. Ontvang direk R15 000 per gepubliseerde artikel. Klik hier vir voorleggingsriglyne. |
|
LitNet Akademies (Regte) onder redakteurskap van Johann Neethling is nou oop vir voorleggings. Ontvang R15 000 per gepubliseerde navorsingsartikel en R3 000 per gepubliseerde aantekening of vonnisbespreking. Klik hier vir voorleggingsriglyne. |
|
|
| |
| Hygliteratuur |
 |
Hygliteratuur
Die meisie by die stopstraat |
Koos
"Nou die Saterdag is ek op pad huis toe toe 'n meisie by die stopstraat vir my waai." |
 |
Bieg
Niks vertroue meer in die gereg oor nie |
Tanecia
"Dis ’n lang storie, maar ek sit ook tans met meer as een saak by die Hof. Ek was vandag weer daar en sit vanaand met dikgehuilde oë." |
|