| |
| LitNet Akademies (Skole) |
 |
Mentorprogramme
ATKV en SBA |
’n Opvoeder is ’n mentor. Die ATKV en die SBA sien dit raak en bied programme aan wat mentorskap slyp. LitNet nooi ook ander organisasies wat die belange van Afrikaanse leerders op die hart dra om ons lesers oor hul aktiwiteite in te lig. |
| |
 |
Projek-fokus
SBA-projekte |
Die SBA se onderskeie programme bied noodsaaklike ondersteuning vir leerders, onderwysers en skole. Lees verder oor hierdie programme op LitNet se skoleblad. |
|
 |
| SBA-loopbaangids |
Met hierdie waardevolle gids wil die SBA jongmense prikkel om talent raak te vat en gepaste opleiding te kry in eie en ander tale. |
|
 |
| SBA-leesprogramme |
Die SBA ondersteun verskeie leesprojekte wat daarop gemik is om leervaardighede by kinders op voorskoolse, laerskool- en hoërskoolvlak te bevorder. |
|
|
|
| LitNet Akademies: Gespreksruimte |
 |
YouTube-onderhoud
Michael le Cordeur |
Michael le Cordeur gesels oor sy akademiese agtergrond en loopbaan. Hy praat ook oor die belangrikheid van moedertaalgebaseerde tweetalige onderwys (MTGTO). Le Cordeur wys ook op die verband tussen MTGTO, nasiebou en positiewe identiteitsvorming. Hy fokus veral op ’n moontlike MTGTO-beleid vir Afrika-tale. |
|
|
|
Nuwe skryfwerk | New Writing |
 |
Snars poëtika
En dis als te danke aan die winter |
Bibi Slippers
"Weet iemand van koejawelgedigte wat reg laat geskied aan hierdie wondervrug? Leef die koejawel, onsigbaar êrens, in die Afrikaanse poësie?" Bibi Slippers bepeins die rol van die koejawel in die digkuns. |
|

|
Poësie
|
• o, goedertierenheid (se moer) – Waldemar Gouws
• Meditasie, siekte – Joan Hambidge
|
|

|
Vervaldatum-kompetisie
Seereis
|
Anna Ahllers
Die skielike kilte wat van êrens teen haar kom aandruk, laat haar ril en Naomi trek die handdoek stywer om haar vas. Gaan druk haar lyf teen die reling en staar na die golwe wat van die boeg af wegsteier. |
|

|
|
|
|
| Kuns |
 |
SA-illustreerders
Alida Bothma |
Alida Bothma; Bibi Slippers
Alida Bothma het ’n allemintige 160 boeke op haar kerfstok. Sy is een van Suid-Afrika se geliefde kinderboekillustreerders, en ook bekend as visuele kunstenaar. Hier deel sy haar illustrasies en die stories agter die prentjies met LitNet-lesers. |
| |
|
| |
| Nederlands | Dutch |
 |
Schrijvers
Nolens krijgt Prijs der Nederlandse Letteren |
De Vlaamse dichter en dagboekschrijver Leonard Nolens (Bree, 11 april 1947) ontvangt dit najaar de Prijs der Nederlandse Letteren. Aan de prijs is een geldbedrag verbonden van 40 000 euro. |
|
|
|
| Boeke en skrywers |
 |
Nuus Kortlyste vir die 2012 Media24 Boeke Literêre Pryse en Jan Rabie Rapport-prys aangekondig |
Media24 Boeke is trots om die kortlyste vir hul 2012 Literêre Pryse en die Jan Rabie Rapport-prys aan te kondig. Die pryse word jaarliks aan plaaslike skrywers toegeken om literêre uitnemendheid te vier. |
|
 |
Foto's Amper elders word op Stellenbosch bekendgestel |
Naomi Bruwer
Louis Esterhuizen se jongste bundel, Amper elders, is Saterdag 21 Maart by Protea Boekwinkel op Stellenbosch bekendgestel. |
|
 |
ATKV Skrywersalbum
Dan Roodt (1957–) |
Erika Terblanche
“Ek was ’n kritikus van die ou stelsel en ek is ’n kritikus van die nuwe een: die ANC en die kwasi- Engelse linksgesindes.” Lees oor Dan Roodt in LitNet se ATKV-Skrywersalbum. |
|

|
|
 |
Crito
Oor baie en min woorde |
"Dis soos brug. Iemand wat die eerste keer in groot geselskap speel, is geneig om aan die praat te gaan. Die ou hande aan die tafel weet van min woorde en harde slae wat val." |
|
 |
Kompetisie
Skryf 'n lokteks of ontwerp 'n boekomslag |
Om hul 40ste herdenking te vier het Picador 15 van hulle klassieke titels laat herontwerp om ’n pragtige versamelbare stel te vorm. LitNet het twee van hierdie stelle Picador Classics om weg te gee
. |
Klik op die skakels om die eerste inskrywings in hierdie kompetisie te bekyk.
|
• Sweet-lokteks – Tisha Steyn
• Nagmerrie in Houghton Heights – Ingrid Brunkhorst Hurrell
• Paella Plaas se voëlverskrikker – Ingrid Brunkhorst Hurrell
|
|
|
| |
| NB-Uitgewersportaal |
 |
LitNet Akademies-resensie-essay
Kopwond deur Anthony Feinstein – die waarheid as fiksie beleef |
Alexander Strachan
Meer as twee dekades na die Grensoorlog verskyn daar meteens ’n hele string boeke oor hierdie onderwerp. Alexander Strachan lees Kopwond deur Anthony Feinstein en soek antwoorde op 'n reeks vrae wat die boek by hom ontlok. |
|
 |
Lokprent
Agter die skerms |
Christo Gerlach gesels oor sy boek, Agter die skerms. |
|
 |
Wenner aangekondig
LitNet-blokraai |
Kyk wie is die wenner van die Pansegrouw Superblokraaiwoordeboek. |
|