View this mail online here



LitNet: Jou taal
Nuusbrief | Newsletter 384
27.01.2012
 
 

  LitNet Akademies (Geesteswetenskappe)
’n Oorweging van die sosiopolitieke kragte wat inwerk op die betekenis en toepassing van die diskresionêre taalklousule van die Suid-Afrikaanse grondwet – Koos Malan

“Indien die Suid-Afrikaanse grondwet oor ’n taalklousule beskik het wat in besonderhede uiteengesit het op welke wyse die inheemse tale hanteer en bevorder moet word, kon dit ’n belangrike rol gespeel het om hierdie tale te ondersteun en verengelsing teen te werk.”

  
  Briewe
’n Aand in die Karoo
Yuri Thumbran
Ope brief aan die Afrikaanse akademici
Elmarie Westerink
Elmarie Westerink, bewys die Groot Trek dat die Afrikaner nie saamstaan nie?
Jan Rap
Die DASO-plakkaat
Jan Rap
Gemengde paartjies, homoseksualiteit en rassisme
FB
Die pleister-dominee
Johan P Boshoff
Elim
Yuri Thumbran

  article
  
  Meeste kommentaar
Koringfees op Orania
Thomas
Chris Dippenaar en die Prediker
Kobus
Chris Dippenaar en die Prediker II
Kobus
Dwelmbase voer heerskappy
Jaco Fourie
Ope brief aan Johan Kotzé
Adriaan
Die gemors by UJ ens
Jan Rap
Die pleister-dominee
Johann P Boshoff
Oor Johan Kotzé, vergiffenis en Tutu
Kobus
Agnostici se pogings om God te ontleed
Kobus
Die DASO-plakkaat
Jan Rap

  
  LitNet-blogs
My groentetuin
Bileam se donkie
Amperse kaping
Perdebytjie
Rustige Luis hou hygroman-dagboek in die Kaap
Ons kinders verlig ons
Rissiepit Ru
10 m lange kamera
Izak de Vries
Vrouebors: Beste argitektoniese skepping van alle tye
Ouboet se stoep

  
  Meeste gelees
Top 11-hygliteratuurverhale van 2011
Ingrid Botha
Ope brief aan Johan Kotzé
Adriaan
Naughty pictures
Lady Chatterley
RedHeart se vrou moet na porn sites gaan
Piet
Sweet Dreams
Brett Beiles
US Woordfeesprogram 2012
LitNet
My fantasie-kompetisie: Japannese fees
Charles Barnard
Rocky
Grootsnoek
Die skildery
Ghjee69
Die begin van ’n volmaakte ononderbroke genotsirkel
Ian Hendrix

 
article
  
  LitNet Akademies-gespreksruimte
article
Onderhoud
Jaap Steyn gesels met Pieter Kapp oor die vestiging van Afrikaans as onderrigtaal aan die Universiteit Stellenbosch

“Die groot verskil tussen toe en nou is die geestestoestand waarin Afrikaanse mense verkeer het, en tans weer verkeer ...”

  
  Boeke en skrywers
article
Biebouw-resensie
7 Dae: Meyer ken die kuns van woordverleiding
Martie Retief-Meiring

“Wat is dit met Bennie Griessel? Gaan hy ewig die martelgat bly, al is hy nou ’n Valk?” Martie Retief-Meiring lees sonder ophou aan 7 Dae.

Boekgesprek
7 Dae by die Griessels
Henry Cloete

Tank en Trog sit in ’n woonstel in die stadskom. Die reis-skaakstel staan ongebruik op die tafel. Iewers kreun ’n asbak. Die nuwe Deon Meyer-roman 7 Dae het onlangs onder hul albei se oë deurgeskuifel ...
article
Nuwe boeke
Nuut by LAPA Uitgewers

Vars uit LAPA Uitgewers se drukpers

ATKV Skrywersalbum
Melanie Grobler (1942–)
Erika Terblanche

“Ek dink nie die poësie gaan in die eerste instansie oor verstaan nie. Poësie is soos musiek wat jy moet toelaat om van jou besit te neem sodat dit emosioneel tot jou spreek.”
article
Boekgesprek
Maak kinderboeke jou nuwejaarsvoorneme
JB Roux

“Dis tyd vir die kleingoed om terug te keer skool toe. En vir sommiges om vir die heel eerste keer aan die genade van ’n (hopelik) liefdevolle en bekwame graad 1-juffrou oorgelaat te word.”

  
  Sing 'it Bands
article
YouTube
Why Dance, You're on Fire picked their winning entry

YouTube video clip with Dance, You’re on Fire discussing their decision to record “Blackout”.

  
  Menings
article
Rubriek: Hotnotsgot
Die onafwendbaarheid van ouderdom
Jason Lloyd

“Miskien sou dit erg neerslagtig wees om aan die begin van 2012 oor die onafwendbaarheid van die dood te skryf.”

Rubriek: Die punt is
Phuthuma-aandeelhouers moet verkieslik nog vasbyt
Michael le Cordeur

“Beleggers van die Phuthuma Nathi fase 1- en 2-aandeleskemas moet vasbyt, die beste is nog op pad.”
article
SeminaarKamer
Nog steeds ’n kwessie van ras en kleur
Robert J Pearce

“Alles hang af van wie die klassifiseerder is, wie geklassifiseer word en hoe daar geklassifiseer word.”

Comic strip
BlackSheepTV #13: Limpopo

Limpopo government's payroll ...

article
Rubriek: Hotnotsgot
Melvin Whitebooi: mag sy siel in vrede rus
Jason Lloyd

“Die gerespekteerde Afrikaanse veteraan-joernalis Melvin Whitebooi se dood in November 2011 het ’n groot leemte in die Afrikaanse joernalistiek gelaat – veral in swart Afrikaanse joernalistiek.”

  
  NeerlandiNet
article
Rubriek: Refleksies
Mooi letters vir ’n nuwe begin
Carina van der Walt

“Letters is die basis van elke woord, van elke sin en vervolgens van elke aaneenskakeling van woorde.”

  
  Nuwe skryfwerk | New writing
article
Poësie
Hannah Arendt, circa 1963
Jaco Barnard-Naudé

Nóg ’n sigaret smeul lui in ’n asbak
langs die Olivetti op die lessenaar
voor die venster: Manhattan geraam

• Twee verse vir Eugene
Johann de Lange

• Allegro
De Waal Venter

• Meditasie, tyd
Joan Hambidge

• as dit nou nie so ’n gemis was nie, nè?
Waldemar Gouws

  
Food and wine
article
Murray’s Food Trail
The Beaufort West Trail
Paul Murray

“Arriving in Beaufort West in the middle of summer means there has to be an oasis somewhere – I find it every time.”

  
  Wen! | Win!
article
Exclusive Books Summer Sale

The Exclusive Books Summer Sale starts nationwide on Friday 27th January. LitNet is giving away two book hampers with compliments of Exclusive Books.
  
  Taaldebat | Language Debate
article
SeminaarKamer
Rooi kaarte: Reaksie deur Marié Heese

“Ons stel voor dat 'n landwye simbool gebruik word as teken van ondersteuning aan inheemse taalregte, insluitend Afrikaans.”

Christo Viljoen lewer kommentaar op Jason Lloyd se rubriek: Stellenbosch moet verengels.
article
Onderhoud
Die nuwe hoof uitvoerende beampte van die SBA, Danie van Wyk, in gesprek met Naomi Meyer

“Moedertaalonderrig is ononderhandelbaar en die SBA sal ’n ernstige versoek tot die onderwys-owerhede rig om die inheemse tale te ontwikkel.”

  
  Books and writers
article
Interview
Margie Orford, author of Daddy’s Girl, in conversation with Janet van Eeden

Janet van Eeden tries to get into the mind of South Africa's female krimi writer supreme, Margie Orford.

Review
Gallows Hill not a match for Daddy's Girl
Janet van Eeden

Gallows Hill is the fourth novel in the Clare Hart series, which has made Margie Orford one of this country’s most successful crime novelists.
article
Review
Being flows in Malikhanye
Kyle Allen

Malikhanye is Mxolisi Nyezwa’s third collection of poetry, continuing his trend of potent and highly lyrical poetry containing the reality of a landscape that is both political and personal, both painful and beautiful, in writing filled with intense and startlingly evocative imagery.”

A Private Affair – Love comes at a price
Louise Anne Buchler

  
  NetKeuse | NetSelect
article
Marita van der Vyver se ses bestes

Vandeesweek kies Marita van der Vyver haar gunsteling-kuierplekke op die wêreldwye Web.

  
  Woordfees
article
Topverkopers by die US Woordfees in die eerste week

’n Week nadat die US Woordfees se kaartjieverkope by Computicket geopen het, lyk die topverkopers so ...

• Bly op hoogte van al die jongste Woordfees-nuus met LitNet se spesiale Woordfees-afdeling!

  
  Skryfsake | Writing matters
article
Skryfskool
LitNet | Sanlam Resensiekliniek by die US Woordfees 2012

As jy ’n boekliefhebber is wat sterk opinies vorm terwyl jy lees, is jy dalk net ’n gebore resensent. Kom leer hoe om goeie resensies te skryf!
article
LitNet Akademies-gespreksruimte
Die LitNet Akademies-resensie-essay
Etienne van Heerden

LitNet Akademies wag kreatiewe, skerp essays van 1 800 tot 2 500 woorde in.

• ATKV Prosa-skryfkompetisie 2012

• Call for submissions for the 4th FEMRITE Regional Women Writers’ Residence

• 2012 Maskew Miller Longman Literature Awards Writers’ Workshops

• 2013 Maskew Miller Longman Literature Awards

article
Skryfkompetisie
Skryf ’n draak-sprokie en wen!

LitNet nooi jou om ’n kort sprokie te skryf waarin ’n draak voorkom.

  
  Film
article
Filmresensie
Pink ’n traan weg vir Cruise se waagmoed
Jacques Liebenberg

“Loshande die beste ding van die vierde Tom Cruise-doen-James Bond-episode is die feit dat Brad Bird, skepper van The Incredibles, sy kans aan die stuur van ’n groot konsessie-uitreiking – en dié keer met regte akteurs – kry.”
article
Film-rubriek: Fliekvlooi
Beginners is alles wat ’n fliekkyker kan vra
Suzette Kotzé-Myburgh

“Hierdie film is al maande lank op ons kringloop, en geen wonder nie, want dis iets baie besonders.”

• Spectacular costumes set to dazzle audiences when Nataniël’s stage show hits the big screen.

  
  Vintage@LitNet
article
Oom Toon in die sop
Hannes Steyn

“Die netjies-geklede kaalkop omie se naam was dalk Antonius of so iets, maar vir almal in Brixton hier gedurende die sestigerjare was hy oom Toon.”

  
  TV | Entertainment
article
Robinson Regstreeks: Onderwys

Vanaand kyk ons na skole, met die klem op taal en toelating. Wie besluit en hoe kan dit die kwaliteit van onderrig beïnvloed?
 

www.litnet.co.za   twitter