|
|
- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies
|
|
Nuusbrief 678
7/12/2017
|
Krities Afrikaans
|
LitNet: Jou woord van die jaar |
Ramaphosa: The man who would be king
Now, as Jacob Zuma’s presidency enters its final stretch, Ramaphosa has re-entered politics and is one of a handful of candidates to take over as ANC president and as president of South Africa. Should he succeed, he will take over a country that has been battered by years of corruption and misrule which flourished under Zuma. The question that everyone is asking is: Can the man in the middle lead from the front? Ray Hartley, author and seasoned journalist, attempts to answer that question by looking at how Ramaphosa has handled the key challenges he has faced in the unions, in business and in politics.
Author: Ray Hartley
Publisher: Jonathan Ball
ISBN: 9781868428342
Price: R240 |
 |
|
 |
Kaaps: deel van die standaard?
Candice Jantjies
Seminare en essays
"Met ons gebrek aan gestandaardiseerde taalnorme en -reëls, hoe kan ons akademies voortbou en Kaaps as onderrigtaal in skole implementeer? As ons kyk na die diverse en invloedryke nalatenskap van hierdie simbiotiese taalvariëteit van Afrikaans, behoort ons onsself vir ons nalatigheid teenoor Kaaps te skaam."
|
 |
16 jaar ná die dood van Marike de Klerk
Frikkie Wallis
Menings
"Sy het FW deurentyd ondersteun – selfs nadat sy verhouding met Elita Georgiades, die vrou van ’n Griekse skeepsmagnaat, op die lappe gekom het."
|
 |
“Nooi”, “sambreel”, “amok”: taalerfenis van die Kaapse slawe
Menán van Heerden
Menings
Vrydag 1 Desember was die 183ste herdenking van die vrystelling van slawe (1834). Op Dinsdag 5 Desember het taal- en VOC-navorser Helena Liebenberg ’n lesing by die Afrikaanse Taalmuseum aangebied oor die slawe se bydrae tot die ontwikkeling van Afrikaans. Luister hier na die hele gesprek.
|
 |
Sewes
Frans Rautenbach
Rubrieke
"Ek kan nie help om te glo dat Neil Powell in sy lewe nog nooit ’n sewesspan met rassekwotas in sy agterkop gekies het nie. Hy het gewoon die beste span vir elke wedstryd of toernooi gekies."
|
 |
David Whyte: Hoe bring jy diepte na jou gesprek?
Marié Jacobs
Menings
"Begin deur met jou volle aandag na die grond te kyk. Begin met die gesprek sonder om al die antwoorde te hê. Ons dink ons kan die pad sien, tot aan die einde. Maar die pad verskyn en verdwyn, verskyn en verdwyn."
|
 |
Ondersteuning van onderwysers aanlyn: ’n onderhoud
Estelle Kruger, Christa van Staden
Onderhoude
"Ek dink juis aanlynleeromgewings bied ’n manier om onderwysers in afgeleë gebiede te bereik en by die groter Suid-Afrikaanse onderwysergemeenskap te betrek. Tegnologie is geduldig, en berg artefakte van gesprekke, en dus hoef onderwysers nie die hele tyd aanlyn te wees om saam te leer nie."
|
 |
Jeugfiksie en 'n verkenning van die natuur: ’n onderhoud
Estelle Kruger, Henriëtte Loubser
Onderhoude
"Werklike belewenis van die natuurlike omgewing is nie noodwendig vir kinders in stedelike gebiede beskore nie. Om in ’n digte woud te gaan stap en onbevange daar te kan speel, is deesdae bykans onvoorstelbaar."
|
 |
Johannes Calvyn (III)
Gerrit van Wyk Kruger
Seminare en essays
"Calvyn het ’n fyn lyn betree tussen die rol van die godsdiens en die gemeenskap en die regte van die staat waarin daardie gemeenskap hom bevind. Calvyn was van mening dat die Bybel hier geen bloudruk vir die mens gee nie."
|
 |
SJ Naudé (1970–)
Erika Terblanche
ATKV|LitNet-Skrywersalbum
“As mens skryf – vir my in elk geval – ondersoek jy nuanses van menslikheid. Dis heeltemal ’n ander soort waardestelsel as dié waar dit gaan oor geld.” Lees oor SJ Naudé se lewe en werk.
|
 |
Skepelinge: Aanloop tot ’n roman deur Karel Schoeman: ’n resensie
André Wessels
Resensies
"Maar soos wat die geskiedenis ’n debat sonder einde is en geen skryfwerk dus eintlik ooit voltooid is nie, moet die leser ook hier self die roman verbeeld, die legkaart voltooi, die karakters verder uitbou, en ook onthou dat ons ’n noue band met die see het."
|
 |
Spertyd deur Elsa Joubert: bekendstellingstoespraak
Etienne Bloemhof
NB-Uitgewersportaal
"En met watter verstommende intellek het ons nie hier te make nie! Nie alleen sê Spertyd meer as byna enige ander boek wat ek ken oor die oudwordproses nie, maar – en dit sê die skrywer self – 'Dis eintlik ’n boek oor die menslike bestaan.'"
|
 |
Spieëlbeeld: ’n onderhoud met Franz Marx
Amanda Botha, Franz Marx
Skrywersonderhoude
Franz Marx: "Om te skryf en te verwoord, dis eintlik die kern van my loopbaan en uiteindelik het ek nou my eerste boek in die hand."
|
 |
Shisanyama: ’n onderhoud met Jan Braai
Jan Braai, Naomi Meyer
Skrywersonderhoude
"Braai is die woord wat hierdie aksie van saamkom rondom ’n vuur en kos maak op die vuur en sy kole in al 11 tale in die land beskryf. Dis iets wat elke liewe Suid-Afrikaner al gedoen het, ongeag taal, kultuur of geloof."
|
 |
Rooi haring deur Schalk Schoombie: ’n FMR-resensie
Danie Botha
Resensies
"Dis asof ’n ingeligte verteller ons opwindend voorstel aan die karakters en gebeurtenisse dramaties beskryf. Schoombie is ’n ervare en bekroonde dramaturg, akteur en joernalis. Dit blyk uit die uitstekende dialoog, hoogs geslaagde beeldspraak, toeganklike paragraafbou en ritmiese sinne waarin sommige woorde rym of allitereer."
|
 |
Afrikaanse resensies en boekgesprekke in November 2017
PEN Afrikaans
PEN Afrikaans
Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in November 2017 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.
|
 |
Persvrystelling: Gratis kinderboek teen geweld in vier Suid-Afrikaanse tale!
LitNet
LAPA Uitgewersportaal
"LAPA Uitgewers en die bekroonde skrywer Wendy Maartens het pas aangekondig dat die prenteboek Drie hoera’s vir Denver gratis, en in vier Suid-Afrikaanse tale, in PDF-formaat beskikbaar gestel word as deel van die veldtog 16 dae van aktivisme teen geweld teen vroue en kinders."
|
 |
Filosofie en die skrifkultuur
Hercules Boshoff
LitNet Akademies (Geesteswetenskappe)
"Die menslike oor is volgens Pythagoras nie ingestel om hierdie konstante simfonie te hoor nie. Wat hy as 'klank' ervaar, is eintlik ’n kakofonie in die simfonie. Dit vereis ’n spesiale ingesteldheid om die ware simfonie, die logos, van die kosmos aan te hoor."
|
 |
"Ek voel anders as ander mense": inskrywings
LitNet
Skryfkompetisies
"Ek voel anders as ander mense" was LitNet se mees onlangse kompetisie vir skoolleerders. Hier is die inskrywings wat vir die kompetisie ontvang is. Die kompetisie het op 30 November 2017 gesluit.
|
 |
All ears
Sunelle Geyer
Poetry
"One aspect of freedom is
access to different views
to listen is to exercise such freedom"
|
 |
skoenlapper
Nicolaas Geldenhuys
Poësie
"die blou oë van erik holm
talm
by ’n skoenlapper"
|
 |
Brak
Sidney Gilroy
Fiksie
"’n Lorrie snel verby. Sy krimp ineen; glip uit my hande en skiet verward in ’n rigting. Ek keer haar net betyds. Die verbeelde karkas is vir my té bekend. Ek laai haar op."
|
 |
Die voorgenome huwelik
Wietz Marais
Fiksie
"Dit is die konflik tussen hom en sy gesin wat my gewoonlik by hulle sake intrek, soos nou, want vir hom is alles swart-en-wit en vir liefde is daar nie werklik ruimte nie. Dit is nie beheerbaar genoeg nie. Die natuur van die mens, veral as dit kom by liefde, kan nie in sy wil in reg geskreeu en geïnspekteer en gekritiseer word nie."
|
 |
Pretoria
Simone Vorster
Poësie
"Ek wil vir jou
’n jakarandaboom pluk –
vir studentedae
vol bloeisels geluk"
|
 |
bosgroet
Susanne Pike
Poësie
"toe die great sadness
skadu’s oor my woorde trek
en ek net lig-lig aan jou lyf
kon raak"
|
 |
vyeboom
Susanne Pike
Poësie
"daar bloei groen vruggies, my lief
aan ons somervyedroom"
|
 |
Bydraes vir Die sjokoladeshow word ingewag
Riana Scheepers
Skryfsake en rubrieke
"Die sjokoladeshow is ’n unieke geleentheid vir skrywers om hul werk op die verhoog te sien. Gaan koop jou gunstelingsjokolade, sit voor jou rekenaar, en skryf!"
|
 |
Persvrystelling: Taalmonument toenemend ’n moet-sien vir gemeenskap en toeriste
LitNet
Afrikaanse Taalmuseum en -monument-portaal
Michael Jonas: "Wat veral opval, is dat variante van Afrikaans wat die afgelope eeu nie tot hul reg gekom het, nou ’n bloeitydperk beleef. Die totaliteit van Afrikaanssprekendes is besig om die taal te eien, tot almal en veral die taal se voordeel. ’n Diverse groep Afrikaanssprekendes is besig om hul stemme te vind."
|
 |
fliekNET 2017/2018: hoogtepunte
LitNet
kykNET Portaal
Vanaf 16 Desember 2017 tot 12 Januarie 2018 is fliekNET weer op DStv-kanaal 198 te sien. Hier is die hoogtepunte.
|
 |
kykNET Fiësta-benoemings 2018
LitNet
kykNET Portaal
Die kykNET Fiëstas vereer jaarliks die werk wat die afgelope feesjaar opgelewer het en vanjaar het weer vir ’n ryk oes gesorg. Hier is die benoemdes vir 2018 se toekennings.
|
 |
Boeiende artikels en resensies uit Taalgenoot Winter 2017
PEN Afrikaans
PEN Afrikaans
Dit is vir PEN Afrikaans ’n groot plesier om weer Taalgenoot se boekverwante inhoud met die vriendelike vergunning van hul redaksie te kan deel. Hierdie artikels en resensies is nie elders digitaal beskikbaar nie.
|
|