Can’t see this mail? Click here to view it online

- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies

 

Nuusbrief 661

10/08/2017

E-posadres:

Krities Afrikaans

LitNet: Jou verwagtinge

Fresh off the press

On Record – Popular Afrikaans Music & Society, 1900–2017

In On Record, Van der Merwe investigates the interplay between popular music and the unfolding of Afrikaans culture politics from the start of the twentieth century to the present. It includes a search for the earliest recorded Afrikaans songs and documents subsequent phases of music development that reflect the agency of ordinary individuals – artists and listeners – against a background of fundamental societal and political change. It regards both the music mainstream and the alternative, and reveals, among other things, historical cases of compliance and resistance regarding the master narrative of Afrikaner nationalist ideology, the attempts by cultural entrepreneurs to establish authority over popular Afrikaans culture, class tension, lasting racial exclusivity, protest and censorship, and the post-apartheid invocation of Afrikaner nostalgia and white victimhood. Ultimately, On Record provides an uninterrupted account, and a critique, of the entire history of recorded popular Afrikaans music up to the present.

Writer: Schalk van der Merwe
Publisher: African SUN MeDIA

ISBN: 9781928357117
Price: R350

Menings

Oorspanne verwagtinge en die wantrouedebat van 8 Augustus 2017

Theo Venter
Seminare en essays

"President Jacob Zuma het reeds vir hom ’n plek in die Suid-Afrikaanse geskiedenis staangemaak as die mees omstrede staatshoof sedert 1910 en dit is duidelik dat hy aan sy pos as leier van die regerende party en staatshoof klou sonder dat die ANC as politieke party weet wat om met hom te doen. Die wantrouedebat het daardie punt net weereens bevestig."

8/8/8: ’n Epog vir die nuwe Nuwe Suid-Afrika?

Bettina Wyngaard
Rubrieke

"Die syfer 8 is die aankondiger van ’n begin, iets nuuts wat gebeur. En op die agste dag van die agste maand word die agste mosie van wantroue in die Gekaapte-in-chief, Zuma, aangehoor."

Op soek na balans: ’n dag by die openbare sittings oor die Wysigingswetsontwerp op Outeursreg

Catrina Wessels
Seminare en essays

Op Dinsdag 1 Augustus het belangstellendes en belanghebbendes by die parlementsgebou aangemeld vir die eerste dag van die openbare sittings oor die opspraakwekkende Wysigingswetsontwerp op Outeursreg. Catrina Wessels gee ’n oorsig van die dag se gesprekke.

Teater van die rand: enkele gedagtes oor Fringe-teater in Suid-Afrika

Mareli Stolp
Teater

"Fringe-teater word aangebied op die buitewyke van tradisies en aanvaarde praktyke. Daar kom ’n soort energie daarmee saam, om skeppend te wees aan die buitekant van wat reeds bekend is, om gereken of aanvaar te word."

Swart-op-swart rassisme: steeds ’n taboe onderwerp

Bettina Wyngaard
Rubrieke

"As ’n nasie het ons geleer om rassisme te ontbloot waar ons dit ook al mag vind. Maar selfs nou nog is daar een taboe waaroor ons nie praat nie: swart-op-swart rassisme. Ons wys baie vinnig wit-op-swart rassisme uit."

Afrikaans op school in Nederland en Vlaanderen

Yves T'Sjoen
NeerlandiNet

“Studenten kunnen in Gent een vak Afrikaanse taal- en letterkunde volgen. De Universiteit Gent is de enige academische instelling in België waar dat kan. In de opleiding Taal- en Letterkunde, meer specifiek binnen een traject Nederlands, is Afrikaans een van de populaire keuzevakken.”

The Dalai Lama in Botswana: an interview

Herman Lategan, Karen Fitzgerald
Opinion

"A local neuroscientist from Pretoria, Karen Fitzgerald is one of the organisers of a conference that will be held in Gaborone, Botswana, which His Holiness the 14th Dalai Lama will attend. With this historic visit by the Dalai Lama, Botswana is his only planned destination in Africa."

Uitnodiging: Bestekopname – digitisering van Afrikaanse publikasies

LitNet
Menings

Daar is verskeie nasionale en internasionale instansies wat tans – om verskeie redes – Afrikaanse materiaal digitiseer. Alle instansies wat gemoeid is met of belang het by die digitisering van Afrikaanse bronne word na ’n gespreksgeleentheid op 16 en 17 Augustus in Pretoria genooi.

Boeke en skrywers

Die wêreld van Charlie Oeng: ’n LitNet Akademies-resensie-essay

Louise Viljoen
Resensies

"Van Heerden bou in hierdie roman met ’n uitnemende verbeeldingskrag, kennis en vernuf ’n wêreld wat vir jou nuwe perspektiewe op ou vraagstukke open. Die wêreld van Charlie Oeng is ’n waardige toevoeging tot ’n gedugte oeuvre."

Apartheid: Britain’s bastard child by Hélène Opperman Lewis: book review

Vicki Trowler
Books and writers

"I came to this book interested in inter-/transgenerational trauma, as a South African, and read it as a case study of the Afrikaner as a particular case of such trauma. I left unconvinced, which is a pity."

Collective Amnesia deur Koleka Putuma: Nederlandse recensie

Herman Meulemans
NeerlandiNet

"Collective Amnesia laat ons de stem horen van de born-frees. De poëzie van Koleka Putuma is flamboyant en uiterst direct. De jonge dichteres komt geweldig stoer over, maar ik denk dat zij een klein hartje heeft."

Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Paaiboelie deur Chanette Paul

LitNet
Du Toitskloof Wyne | LitNet Eerste Slukkie

LitNet publiseer uittreksels uit boeke wat pas verskyn het. Lees ’n gedeelte uit Paaiboelie deur Chanette Paul, aangebied deur Du Toitskloof Wyne.

kykNET-Rapport Boekpryse: Kortlyste aangekondig

LitNet
Boeke en skrywers

"Ná maande van intense leesplesier deur die keurders is die kortlyste vir vanjaar se kykNET-Rapportpryse sowel as die Jan Rabie-Rapportprys vir nuwe skryfwerk pas bekend gemaak."

Accident by Dawn Garisch: an interview

Dawn Garisch, Naomi Meyer
Books and writers

“I think effective fiction writing stems from some personal disturbance ​that the author extrapolates into another very different imaginative scenario. This means that the emotional experience of the writing feels authentic, and that the author can explore her dilemmas outside the confines of her own life.”

Marie Luttig-gedenklesing: Daniel Hugo lewer lesing oor vertaling

LitNet
Afrikaanse Taalmuseum en -monument-portaal

Vertaling – en om voltyds in Afrikaans te werk – is die tema van vanjaar se Marie Luttig-gedenklesing, met die bekende digter, vertaler en skrywer Daniel Hugo as gasspreker, op Maandag 14 Augustus 2017 in die Paarl.

Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Julie 2017

PEN Afrikaans
PEN Afrikaans

Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Julie 2017 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.

PEN Afrikaans Nuusbrief: Augustus 2017

PEN Afrikaans
PEN Afrikaans

Oor: nog ’n boekbonanza van Taalgenoot; die PEN Afrikaans Vertaalfonds – Engelse reglement en ’n onderhoud met Marga Stoffer; AVBOB-poësiekompetisie; verwikkelinge rondom die Wysigingswetsontwerp op Outeursreg; Universiteit Stellenbosch in die hof oor sy taalbeleid; ledegeld en PEN Afrikaans se AJV op 16 September; kortlyste vir die kykNET-Rapport Boekpryse en die Jan Rabie-Rapport Prys; ’n oorsig van Afrikaanse resensies en boekbesprekings in Julie; nuwe Afrikaanse boeke in Augustus

Rules and regulations for the PEN Afrikaans Translation Fund

PEN Afrikaans
PEN Afrikaans

This fund’s main objective is to promote Afrikaans literature internationally by generating more translations and translated publications of noteworthy Afrikaans works. Applications for funding will be considered twice a year. The two deadlines for applications are 15 May and 15 November of each calendar year.

Vet feetjies vlieg nie deur Kristel Loots: Foto's van die bekendstelling

Helené Prinsloo
Boeke en skrywers

"Italiaanse trooskos, wyn en glinsterende vlerke het die boek weerklink – ’n joligheid so lekker mens sou dink die Funky Feetjie het dit self opgetower!"

The twinkling of an eye by Sue Brown: book launch

LitNet
Books and writers

You are invited to the launch of The twinkling of an eye on 15 August in Cape Town. Author Sue Brown will be in conversation with Karina Szczurek.

Wilma Stockenström (1933–)

Erika Terblanche
LitNet|ATKV-Skrywersalbum

Wilma Stockenström het in hierdie week 83 geword. Lees oor haar lewe en skryfloopbaan in die LitNet|ATKV-Skrywersalbum.

Leefstyl

Aardklop 2017: ’n onderhoud met Alexa Strachan

Alexa Strachan, Naomi Meyer
Feeste

"Ons glo aan balans, en dat elke feesganger sy eie feeservaring moet kan saamstel. Die meer as 35 teaterproduksies, 35 musiekkonserte, 40 gesprekke, 7 uitstallings, die musiekverhoë en 440 stalletjies op die feesterrein spreek hiervan."

Aardklop 2017: ’n fees na #hartelus

LitNet
Feeste

"Met meer as 25 debuutwerke wat hierdie jaar aangebied word, kan mens nie anders as om nou reeds jou dagboek volgens die feesdatums te beplan nie."

Ou stokke, diep wyn

Gerrit Rautenbach
Kos en wyn

Ouwingerd is ’n term wat al hoe meer aftrek kry by wynmakers en -liefhebbers. Gerrit Rautenbach is onlangs genooi om ’n klompie wyn van uitgesoekte ou wingerde te proe. Dit was aangebied deur die Ouwingerdprojek en hulle het ’n storie te vertel.

Venter en Nystrøm: Musici in verset teen die massamens

Willem de Vries
Musiek

"Vervreemding in musiek is niks nuuts nie, maar tog: Die wyse waarop Venter en Nystrøm verrassende klankpalette skep en bymekaar voeg, vra van ’n gehoor om, weg van die konsertsaal, ánders te luister."

The Mystery of Irma Vep: ’n resensie deur Danie Botha

Danie Botha
Teater

"Die ouditorium is vir jou gepak! Die meerderheid van die groot openingsaandgehoor sal later orent spring of steier vir ’n ovasie. Laasgenoemde klink nes die dreunings en die 'ontploffings' wat telkens onheil aankondig oor lord Edgar en lady Enid se landgoedwoning op Mandacrest."

Gif/Poison/Ityhefu: an interview with Erwin Maas

Erwin Maas, Naomi Meyer
Lifestyle and entertainment

"At its core, any great piece of theatre has an innate universality in it that people all over can relate to. That’s why certain pieces are being done in numerous languages, and all over the world, again and again. Gif is such a piece."

Afrikaans: Grensloos oor genres heen

ATKV
ATKV-Portaal

Kom kuier op 12 Augustus in die Drostdy-teater vir ATKV-Crescendo se musiekproduksie Grensloos 2017. Puik musiek. Grensloos oor genres heen en in Afrikaans.

Press release: Open Book Festival programme 2017

LitNet
Feeste

The seventh Open Book Festival will take place from 6 to 10 September at The Fugard Theatre, District Six Homecoming Centre, A4 Arts Foundation, PH Centre, Central Library Cape Town, Elsies River Library, Kuyasa Library and The Book Lounge from 10:00 to 21:00 each day.

Press release: Comics Fest programme at Open Book Festival 2017

LitNet
Feeste

Comic Fest will take place on 9 September from 09h30 to 18h00 and on 10 September from 09h30 to 17h00 as part of the Open Book Festival 2017.

Press release: #cocreatePOETICA ‒ Celebrating the spoken word through collaboration at Open Book Festival 2017

LitNet
Feeste

Following the enormous success of the collaboration between Poetica and #cocreateSA last year, #cocreatePOETICA will once again be part of the seventh Open Book Festival from 6 to 10 September 2017.

Persvrystelling: “En al die bome van die veld sal in die hande klap”

LitNet
Kuns

"Bome word gereeld as metafoor vir verskeie aspekte van die lewe in die digkuns gebruik. Veral in die Afrikaanse letterkunde is daar baie gedigte oor ons inheemse bome te vinde. Deur die gedigte saam met die bome uit te stal, ontstaan daar ’n samespraak tussen gedig en skildery."

LitNet Akademies

Oorwegings vir die dekolonisering van die verwante musieksoorte van Westerse en Suid-Afrikaanse kunsmusiek

Etienne Viviers
LitNet Akademies (Geesteswetenskappe)

"Die ideologie van dekolonisering sal vorentoe nog strawwer druk op die ewewig van ons universiteite, skole en breër samelewing uitoefen as wat die ‘nuwe’ Suid-Afrika se ideale van versoening en transformasie nog ooit gedoen het."

Neurowetenskaplike insigte oor leer en wording aan die hand van twee gevallestudies

Petro van Niekerk
LitNet Akademies (Opvoedkunde)

"Indien opvoeders in voeling is met hulle eie waardevoorkeure en affektiewe dimensies, waaronder ook emosionele intelligensie en vermoë om ander te motiveer of te inspireer, kan hulle ’n groot invloed uitoefen op hulle leerders se volwassewording."

Skryfkompetisies

Skryfkompetisie: Vroue wat my inspireer

LitNet
Skryfkompetisies

In die lig van Nasionale Vrouedag op 9 Augustus nooi LitNet jou om ’n gedig/storie/ware verhaal te skryf oor vroue wat jou inspireer. Hier is die kompetisie-inligting. Die sluitingsdatum is 31 Augustus 2017.

 

AVBOB-poësiekompetisie: Ek wou nog sê ...

LitNet
Skryfkompetisies

AVBOB het ’n nuwe poësiekompetisie met die tema Ek wou nog sê ... geloods. Gedigte kan in enige van Suid-Afrika se amptelike tale ingeskryf word en skrywers ontvang R300 vir elke gedig wat gekeur word vir publikasie op die kompetisiewebwerf.

67 woorde vir Mandela-dag 2017: kortlys

LitNet
Skryfkompetisies

"Hier is die 20 finaliste van die Mandela-dag skryfkompetisie. Altesaam 140 inskrywings is ontvang."

KONTAK

litnet@litnet.co.za

021 886 5169


© 2017 LitNet. Alle regte voorbehou | All rights reserved