Can’t see this mail? Click here to view it online

- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies

 

Nuusbrief 656

6/07/2017

E-posadres:

Krities Afrikaans

LitNet: Jou outeursreg

Pasverskyn

Groen soos die hemel daarbo

In Bali verbind ’n selfoon-app twee vreemdelinge vir anonieme seks, terwyl die taal op hulle lippe identiteite eggo wat albei reeds agtergelaat het. Kaapstad is vol versteekte ruimtes vir die uitleef van sensuele vryhede, maar in Nederland kom die skrywende Simon te staan teen homself. In Tokio probeer twee expats vrede maak met die land wat hulle van mekaar skei, en in Istanbul staan hy op die grens van die liefde.

Skrywer: Eben Venter
Uitgewer:
Tafelberg
ISBN: 9780624082613
Prys: R260

Menings

Kommentaar deur PEN Afrikaans op die Wysigingswetsontwerp op Outeursreg, 13 van 2017

PEN Afrikaans

Hierdie reaksie op die Wysigingswetsontwerp op Outeursreg, 13 van 2017 sal voorgelê word aan die voorsitter van die Portefeuljekomitee op Handel en Nywerheid. PEN Afrikaans vra dat jy help om die belang van hierdie kommentaar te beklemtoon deur jou naam, of dié van jou organisasie/uitgewery/onderneming, ter ondersteuning hieraan te koppel.

Comments by PEN Afrikaans and PEN SA on the Copyright Amendment Bill, No 13 of 2017

PEN Afrikaans

This response to the Copyright Amendment Bill, No 13 of 2017 will be submitted to the Chairperson of the Portfolio Committee on Trade and Industry before the deadline for comments on the 7th of July 2017. PEN Afrikaans and PEN SA invite you to support this submission.

The Copyright Amendment Bill: an interview with Sadulla Karjiker

Sadulla Karijker, Catrina Wessels
Interviews

"For me, as Chair of Intellectual Property, the Bill represents an attack on intellectual property law from a basis of ignorance. It has the potential to create great uncertainty going forward. It comes down to abolishment of property rights and the depreciation of intellectual property as an economic driver."

Huldeblyk aan Suna Venter

Cobus Bester
In memoriam

"Maar ondanks druk, pleidooie dat jy moet terugstaan, moet rus en skuil, het die skraal vrou met die afgetakelde lyf uitgestaan, voor geloop."

Wit, witter, wittes

Hans Pienaar
Seminare en essays

"Wit mense is weer in die beskuldigdebank, het een van Suid-Afrika se voorste filosowe, Achille Mbembe, ’n paar jaar gelede geskryf. Hulle bevind hulle nog steeds daar."

Leerstoel Zuid-Afrika aan de Universiteit Gent

Yves T'Sjoen
NeerlandiNet

"Het Bestuurscollege van de Universiteit Gent heeft vrijdag 30 junie het voorstel goedgekeurd om vanaf het nieuwe academiejaar 2017–2018 een ambtelijke leerstoel op te richten met de titulatuur Zuid-Afrika: talen, literaturen en maatschappij."

Op die spoor van Vincent van Gogh se verlore oor, 23 Desember 1888

Cas Vos
Seminare en essays

"Van Gogh se geestestoestand het sy lewe lank soos ’n donker wolk oor hom gehang. Die antwoord lê dalk op ’n verrassend ander vlak. Murphy kom tot die slotsom dat Van Gogh sy oor doelbewus en bewustelik afgesny het."

Stories help om navorsing – en menswees – te verstaan

Estelle Kruger, Marguerite Müller, Julian Müller
Onderhoude

"Dit is juis deur fiksie dat dit vir ons moontlik word om uitdrukking te gee aan beide ons negatiewe en ons positiewe ervaringe."

Bloesems van de Zuid-Afrikaanse neerlandistiek

Yves T'Sjoen
NeerlandiNet

"Hoewel het er hartje winter is, laat de studie van de Nederlandse taal en literatuur in Zuid-Afrika dezer dagen veelkleurige bloesems zien."

Sosialisme en die ANC

Jason Lloyd
Rubrieke

"Die ANC se siel blyk ideologies en organisatories uitgehol te wees wat die funksionaliteit van dié organisasie oorhoofs lamlê en sy voortbestaan bedreig."

Seksskandale in die Rooms-Katolieke Kerk

Bettina Wyngaard
Rubrieke

"Geen ander kerk, en geen ander instelling wat met jongmense werk, het ’n vergelykbare rekord met betrekking tot seksuele misdrywe teen jeugdiges nie. Wat dit vererger, is die wyse waarop die kerk dit konstant, oor jare, probeer toesmeer het."

Argiefmateriaal: Idasa / Van Zyl Slabbert

LitNet
Menings

"Die Universiteit Stellenbosch het aangedui dat hulle ’n uitgebreide argief van Idasa- en Van Zyl Slabbert-verwante materiaal sal huisves."

Gespierde Afrikaans

LitNet
Akademies en skole

Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid? LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf. Kyk na ons lesers se voorstelle.

Boeke en skrywers

Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Die wêreld van Charlie Oeng deur Etienne van Heerden

LitNet
Du Toitskloof Wyne | LitNet Eerste Slukkie

LitNet publiseer uittreksels uit pasverskene boeke. Lees ’n gedeelte uit Die wêreld van Charlie Oeng deur Etienne van Heerden, aangebied deur Du Toitskloof Wyne.

UJ-pryse 2017: Commendatio oor Bibi Slippers se Fotostaatmasjien

Karen de Wet
Boeke en skrywers

"Eers het die Afrikaanse poësie ’n 'beiteltjie' (Louw, 1954) gehad, later ’n 'lugdrukboor' (Marais, 2008) en nou Bibi, die literêre hipster. Die een wat weet. Wat weet hoe. Wat die toon aangee, die mode stuur."

UJ-pryse 2017: Bedankingswoord deur Bibi Slippers

Bibi Slippers
Boeke en skrywers

"Ek wil my dankwoord begin waar my boek begin, met ’n aanhaling uit Marcus Boon se boek In Praise of Copying: 'But suppose copying is what makes us human. What then?'"

UJ-pryse 2017: Commendatio oor John Miles se Op ’n dag, ’n hond

Johan Myburg
Boeke en skrywers

"Maar ’n nóg groter vreugde van kreatiewe skryfwerk is wanneer dié skrywer die leser nooi tot kreatiewe leeswerk."

UJ-pryse 2017: Bedankingswoord deur John Miles

John Miles
Boeke en skrywers

"Die warboel van ’n lewe moet getem word tot verhaal, maar iets van die oorspronklike chaos sal bly kleef."

Kleure van die liefde, saamgestel deur Corlia Fourie: ’n resensie

Yolanda Wessels
Resensies

"Kleure van die liefde is allesbehalwe jou tipiese, stroperige liefdesverhale en verdien ’n plekkie op jou boekrak – vir daardie geleenthede waar die dag te lank was, die lewe dalk te veel, en jy net ’n paar minute het om te ontsnap."

Die diepblou see deur François Loots: ’n resensie

Dewald Koen
Resensies

"Die diep blou see is ’n fyn gestileerde roman wat die leser op ’n reis neem na ’n belangrike tydperk in die Suid-Afrikaanse geskiedenis."

Superma (en ander mites): ’n onderhoud

Chantelle de Wet, Naomi Meyer
Skrywersonderhoude

"Jy moet doen waarmee jy gemaklik is en wat vir jou werk, en alhoewel mens luister na raad, het jy die reg om kinders (as jy hulle wil hê) op jou eie manier, met lekkerkry, klaar en groot te kry."

My pad met die doodsengel deur Belinda Bras-Nel: ’n FMR-resensie

Riette Rust
Resensies

"Belinda Bras-Nel tree al jare lank in verbinding met geliefdes wat hulle reeds in die hemelse dimensie bevind. Om dié rede ervaar sy daagliks die pyn en worsteling van naasbestaandes wat haar vir nadoodse boodskappe raadpleeg."

Offerlam deur Chanette Paul: ’n lesersindruk

Louise Viljoen
Boeke en skrywers

"In Offerlam wiggel Chanette Paul ’n klomp balle in die lug soos ’n bedrewe jongleerder. Dit sit nie in elke skrywer se pen om ’n ingewikkelde verhaal wat oor drie generasies strek en vanuit vier uiteenlopende perspektiewe vertel word, so behendig te verwoord nie."

Na smaak

Crito
Blogs

"Dis té vroeg in die vakansie om nou betrokke te raak by die ou geseur oor objektief en subjektief. Crito wil maar net sê dat hy met ’n heerlike krieweling begin lees het aan Marius Crous se resensie van Uittogboek, die nuwe bundel deur Johan Myburg (Boeke24)."

LitNet Akademies

Mag, die staat en die kerk in Suid-Afrika

Johann Rossouw
LitNet Akademies (Godsdienswetenskappe)

"Suid-Afrikaanse Christelike leiers is oënskynlik meer besorg oor voete in die kerk as oor ’n wesenlike getrouheid aan die kernwaarhede van die Christendom, en die noodwendig uitdagende, verontrustende en selfs revolusionêre implikasies wat dit het."

Die invloed van selfgerigteleergereedheid op die aanleer van die blindtiktegniek

Elsie Lubbe
LitNet Akademies (Opvoedkunde)

"Die QWERTY-toetsbord word wêreldwyd gebruik om data op rekenaars in te tik. Mense wat oor die blindtiktegniek ten opsigte van toetsbordvaardigheid beskik, is in staat daartoe om data baie vinniger in te tik."

Leefstyl

Die storie kies jou: ’n Gesprek oor Kunste Onbeperk se volgende Teksmark

Mercy Kannemeyer, Hugo Theart, Amee Lekas
Teater

"In Suid-Afrika moet ons ook nooit ophou om unieke maniere te vind om sosiale kwessies aan te pak nie. Teater is vir mense ’n manier om genesing te vind. Mense kom teater toe om te ontvang en hulle soek nuwe antwoorde."

20th Century Women: ’n filmresensie

Suzette Kotzé-Myburgh
Film

"20th Century Women is nie ’n uitstaande fliek nie, daarvoor is die struktuur te los en rammelrig, maar dit het ’n groot, warm hart. Gaan kyk gerus."

Johnny Clegg: The Final Journey-toer

Stephen Fourie
Musiek

"Johnny Clegg is ’n ware seun van Afrika en 'n Suid-Afrikaanse legende. Ons sê tot siens, maar nie vaarwel nie."

The Fantastic Grifizzi Brothers at the Athletics Club in Fish Hoek

LitNet
Teater

"Designed and produced by Richard Griffin and the uber-talented team that brought South Africa Madame Zingara and a string of iconic eateries and bars, this dynamic and inclusive concept showcases a unique theatrical, food and outdoor experience for people of all ages."

Die nag van Legio deur PG du Plessis

LitNet
Teater

Die nag van Legio is vanjaar by die Innibosfees en ook die Vrystaatse Kunstefees. Hier is nog inligting.

Grahamstown National Arts Festival 2017 presents Bridges by Guy Thesen

LitNet
Art

"The fifty black-and-white woodcuts and their corresponding vividly painted woodblocks make up a large body of work that will be exhibited for the first time at the Grahamstown National Arts Festival in 2017."

Uit die argief

"Literature enables you to examine your life": Michelle McGrane interviews Antjie Krog

Michelle McGrane
2006-08-23

"Poetry has an element that cannot be planned, or thought up, or achieved through diligence or intellect."

Skrywersberaad Breyten Breytenbach (Junie 2000)

Breyten Breytenbach
2000-06-01

"My enigste verweer is dat ek as kakofoonspeler maar net die kakofonie probeer vergesel."

Young Voices: The 2004 South African Online Writers' Conference

LitNet
2004-10-01

"My Memory, followed by My Place, My Generation, My Body and ending with My Voice."

Skryfwerk

Nuusberig as lykdig (by die dood van Suna Venter)

Clinton V du Plessis
Poësie

"En op bladsy een sit jy:
stukkend soos Sirië,
en weerloos teen mag"

Bybel in Kaaps: Die Tien Gebooie

Olivia M Coetzee
Bybel in Kaaps

"Djy sallie anner gode het as ekkie. Djy sallie vi jou beeldjies innie vorm van ienige iets wat boe innie hiemel of onner oppie aarde of wat onner innie waters is, maakie."

Wenners van die nasionale skryfwedstryd van die Bloemfonteinse Skrywersvereniging (BSV) bekend

Corlietha Swart
Skryfsake en rubrieke

Die Bloemfonteinse Skrywersvereniging (BSV) se jaarlikse nasionale skryfwedstryd het weer vanjaar kort onder 1 000 inskrywings opgelewer. Hier is die wenners.

Press release: Beginners’ Playwriting Workshop

LitNet
Lifestyle and entertainment

Siyasanga Cape Town Theatre Company will be presenting a Beginners’ Playwriting Workshop at Artscape on Saturday 15, Sunday 16 and Saturday 22 July 2017.

Skole

Graad 3, 2016: Vraestelle en memoranda (beskikbaar vir die vakke Afrikaans, Engels, Xhosa, Sotho en Wiskunde)

LitNet
Notas, toetse en vraestelle

Is daar ’n graad 3-leerder in jou huis? Hier is gratis eksamenvraestelle en memoranda vir Afrikaans, Engels, Xhosa, Sotho en Wiskunde.

KONTAK

litnet@litnet.co.za

021 886 5169


© 2017 LitNet. Alle regte voorbehou | All rights reserved