Can’t see this mail? Click here to view it online

- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies

 

Nuusbrief 655

29/06/2017

E-posadres:

Krities Afrikaans

LitNet: Jou prys

Pasverskyn

Om te skryf

Kursusse in die skryfkuns word deesdae oral aangebied: by taaldepartemente aan universiteite, en ook deur skrywers self. Maar al wil jy hoe graag die fyner kunsies van skryf onder die knie kry, is dit nie altyd moontlik om een van hierdie kursusse by te woon nie. Nou is daar vir jou ’n gids as jy graag in Afrikaans wil skryf.

Skrywers: Vertaal en aangepas deur verskeie Suid-Afrikaanse joernaliste en vakkenners
Uitgewer:
Van Schaik
Prys: R319

Pryse

Breyten Breytenbach: oorhandiging van die 2017 Zbigniew Herbert-letterkundeprys

Jerzy Koch, Karen Kuhn
Seminare en essays

"Breyten lees sy verse voor in Afrikaans en die klanke skuur soos Herbert se vis teen my hart en diafragma en gee ’n tong en stem vir Afrikaans ver anderkant haar grense. Breyten, in oormaat geluk en in oormaat dankie dat jy eenheid deur Afrikaans bevorder."

Wenners van Media24-boekpryse vir 2017 bekend

LitNet
Boeke en skrywers

"Die wenners van die Media24 Boeke Literêre Pryse vir 2017 is Donderdag 22 Junie in Kaapstad bekend gemaak." Hier is die wenners. Kyk na kort video's van die geleentheid.

Akademiepryse 2017: Stellenbosch-bekroningsgeleentheid

Naomi Bruwer
Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns

Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns het Woensdag 22 Junie op Stellenbosch hul suidelike bekroningsgeleentheid aangebied. Vyftien pryse is by dié geleentheid oorhandig.

Video: Antjie Krog se toespraak by die ontvangs van die Hertzogprys 2017

LitNet
Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns

Antjie Krog het op Woensdag 22 Junie die Hertzogprys vir poësie by die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns se Stellenbosch-bekroningsgeleentheid in ontvangs geneem. Die prys is toegeken vir haar bundel Mede-wete. Hier is ’n video van haar toespraak.

Press release: Winners of the 2017 Sunday Times Literary Awards announced

LitNet
Books and writers

The 2017 winners of the Sunday Times Literary Awards were announced on 24 June.

Menings

Die “gees” van Dakar leef voort (ook met verskille)

Martie Retief-Meiring
Menings

"Baie insigte, waarskuwings, navorsing, diep denke en selfs drome is by die konferensie/regstelling/'wake' geuiter. Die gees van Dakar blyk tog nog meer as ’n mite te wees. Die eens vermaledyde gangers is steeds, dalk steekse, tog ernstige denkers."

Van Dakar tot Stellenbosch 30 jaar later

Jean Oosthuizen
Menings

"’n Hewige bekgeveg het die afgelope naweek tydens die laaste gesprek van die seminaar losgebars toe Breyten Breytenbach ’n knuppel in die hoenderhok gegooi het. In sy laaste toespraak het hy skerp te velde getrek teen die huidige stand van sake in die land."

76 ruikers: ’n soort storie vir Jeugmaand 2017

Julian Jansen
Menings

Julian Jansen was in standerd 5 (1976) op Laerskool Dr GJ Joubert in die Strand toe hy bewus geword het van die landwye studenteprotes teen Afrikaans in skole. Hy skryf hierdie bydrae vir Jeugmaand 2017.

Die onskuld van Suid-Afrika se jeug

Bettina Wyngaard
Rubrieke

"Ons jongmense glo aan ’n demokrasie. Hulle glo dat veranderinge met die maak van ’n kruisie teweeggebring kan word. Selfs terwyl hulle ontnugter is deur hierdie spesifieke regering, is daar nog steeds geloof in die konsep van ’n regering."

Leerders se behoeftes versus die druk op onderwysers om self te presteer

Estelle Kruger, Milton van Wyk
Onderhoude

"Ek het deur my onderwysloopbaan eerstehands bepaalde kritiese dilemmas ervaar. Van die dilemmas is dat die betekenis van onderwys radikaal verander het en dat dit uitsluitlik gemik is op prestasie, uitsette en effektiwiteit."

“Die weg van eer en die weg van grootheid”

Yves T'Sjoen
NeerlandiNet

“Jan Celliers is van alle contemporaine Afrikaanse schrijvers het meest vertegenwoordigd in de Utrechtse oorlogstijdschriften.”

VraNet: Noodhulp en medikasie

Erika Drewes, Liné Enslin
Onderhoude

Watter noodhulpitems en medikasie moet altyd in jou kas wees? Is dit belangrik vir jong volwassenes om daagliks vitamienaanvullings te neem? Is dit sinvol om jou simptome op Google op te soek ten einde vas te stel hoekom jy vreemd of siek voel? Liné Enslin gesels met Erika Drewes.

Waarom sielkundiges sélf ook emosionele versorging benodig

Izanette van Schalkwyk, Naomi Meyer
Onderhoude

"Dié eerlike erkentenis en dapperheid tot volgehoue selfsorg om [as sielkundiges self] te floreer, word dan ook die spieël vir ander."

Gespierde Afrikaans

LitNet
Akademies en skole

Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid? LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf. Kyk na ons lesers se voorstelle.

Boeke en skrywers

Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Moordhuis deur Madelein Rust

LitNet
Du Toitskloof Wyne | LitNet Eerste Slukkie

LitNet publiseer uittreksels uit pasverskene boeke. Lees ’n gedeelte uit Moordhuis deur Madelein Rust, aangebied deur Du Toitskloof Wyne.

Vlerke vir almal deur Marion Erskine: ’n onderhoud

Daleen Venter, Marion Erskine
Skrywersonderhoude

"Dis so maklik om nou op ’n tamatiekissie te klim en jou opinie vanuit die veiligheid van jou huis te gee. En dis nóg makliker om so ’n kuberboelie se kommentaar te like en saam te lag wanneer daar nie vir jóú gelag word nie. My ma het my egter een ding geleer: ’n Grap is ’n grap wanneer albei partye lag."

Om te skryf: Veral in Afrikaans! Veral in Afrikaans!

Herschelle Benjamin
Resensies

"Die boek dek verskeie areas, van skryf oor jouself tot skryf oor die wêreld – kuns, media, om te definieer, om te oorreed en om te vertel. Met aspekte van taal, kultuur en ervarings wat gedek word, is hierdie boek ook meer as lekker om nét as prosa vir vermaak te lees."

Om te skryf: Leer terwyl jy oor kenners se skouers loer

Marlies Haupt
Resensies

"In Om te skryf is voorbeelde van goeie skryfkuns in verskillende style deur bekende plaaslike sowel as oorsese skrywers, joernaliste en akademici opgeneem. Die idee is dat die skryfstukke in Om te skryf jou nie net lei nie, maar inspireer."

African Library: Who will catch us as we fall by Iman Verjee

Annie Gagiano
Books and writers

"The Indian community of Kenya comes into strong focus in this recent novel, part family saga, part social analysis and part romance, set mainly in Nairobi and combining idealistic hope with some strongly satirical exposures of the city’s and the society’s ugly underbelly."

Die Herero-opstand 1904–1907 deur Gerhardus Pool: ’n FMR-resensie

JC de Villiers
Resensies

"’n Objektiewe skrywe van ’n verskrikkende werklikheid is sterker as enige fiksie. Ons is veel dank verskuldig aan die skrywer vir hierdie deeglik-nagevorsde verhaal."

Hunger eats a man: een recensie

Herman Meulemans
NeerlandiNet

"Veeleer dan een roman, is dit meesterwerk een sociografie van de bovenste plank. Twee leefgemeenschappen komen tot leven als fijne steentjes in een mozaïek, kleurig en vol contrast."

Sirkus deur Irma Venter, ’n resensie

Madri Victor
Resensies

"Die verhaal spring nie net tussen vertellers nie, maar ook tussen die hede en verlede. Dit is ’n fynuitgewerkte program, met perfekte ruimte en beligting, musiek en tegniese opset, wat die gehoor verras, vermaak, gespanne en in afwagting hou."

Nuut by LAPA in Junie

LAPA Uitgewers
LAPA Uitgewersportaal

Bunny Chow, romerige marog, smoorsnoek, soetsuurlewer, vetkoek, isidudu, mashonza (mopaniewurms), wildspastei en botterhoender; gooi hierby ’n uitstekende riller en lekker liefde, dan weet jy hoe om die winter warm te maak!

Radbraak deur Jolyn Phillips: voorlesing

LitNet
Boeke en skrywers

Jy word uitgenooi na ’n voorlesing deur Jolyn Phillips uit haar debuutbundel Radbraak op 19 Julie in Kaapstad. Sy sal deur Petra Müller bekendgestel word.

Narsiste, psigopate, stalkers en sadiste deur André le Roux: bekendstelling

LitNet
Boeke en skrywers

Jy word uitgenooi na die bekendstelling van Narsiste, psigopate, stalkers en sadiste deur André le Roux op 27 Julie, waartydens hy met Elmari Rautenbach in gesprek sal wees.

Firepool by Hedley Twidle: book launch

LitNet
Books and writers

You are invited to the launch of Firepool in Cape Town, where author Hedley Twidle will be in conversation with Rebecca Davis.

Satiries

Crito
Blogs

Satire is ’n genre waar, om Kerry E Wagner se wyse woorde effens te verdraai, ’n mens maklik verbeelding met intelligensie kan verwar.

Leefstyl

Jou troudag: Kompetisiewenner aangekondig

LitNet
Wen

Lesers het vir LitNet vertel hoe hulle ideale troudag sal lyk en spesiale herinneringe aan hul groot dag gedeel. Die wenner van die kompetisie is Clari Niemand. Baie geluk!

Gifted: ’n filmresensie

Suzette Kotzé-Myburgh
Film

"Hierdie film word hoog aanbeveel vir kykers wat ’n stewige drama verkies."

Vrystaat Kunstefees 2017: Kleinboer tussen tradisie en moderniteit

Johann Rossouw, Naomi Meyer
Feeste

"Omdat Kleinboer se fiksie so outobiografies is, behoort sy drie boeke saam gelees te word, nes elkeen van ons van ons lewe slegs as een lang verhaal met kleiner hoofstukke sin kan maak."

Eid in Bonteheuwel

Izak de Vries
Blogs

Eid-al-Fitr vier die einde van Ramadaan, die vastydperk. Izak de Vries deel sy foto's van Eid saam met Koelsoem Kamalie en haar familie en vriende.

LitNet Akademies

Plekspesifieke digitale literatuur: samespel en wisselwerking in nuwe kontekste

Franci Greyling
LitNet Akademies (Geesteswetenskappe)

"Die snelveranderende tegnologiese omgewing bied nuwe skeppende en publikasiemoontlikhede vir skrywers en kunstenaars, soos plekspesifieke digitale literatuur, waarin multimodale tekste op ’n spesifieke plek met digitale toestelle beskikbaar gestel word en die konkrete plek deel van die leeservaring word."

Vonnisbespreking: Die nuwe onregmatigheidstoets: ’n Trojaanse perd wat delikteregbeginsels bedreig?

Johan Potgieter
LitNet Akademies (Regte)

"Die partye was dit eens dat die skool, wat die paaltjie op die speelgrond geplant het om ’n jong boompie te stut, ’n regsplig gehad het om beserings te voorkom. Onregmatigheid het dus vasgestaan."

Skryfwerk

Die rooi leunstoel

Andre Hamersma
Fiksie

"Hier by ons in Huis Najaar praat mense in die alledaagse wandel nie juis oor die hiernamaals nie. Die verwisseling van die tydelike met die ewige is in enige ouetehuis redelik algemeen."

Klara Majola – ’n palinode

Joan Hambidge
Poësie

"Klara Majola, hiermee ’n herbesoek
in hierdie ondraaglike skemertyd"

Lenteskool en skryfkompetisie vir skrywers van romantiese fiksie

LitNet
Slypskole

"Die ATKV-Skryfskool van die Noordwes-Universiteit, in samewerking met die liefdesverhaaluitgewer LAPA, bied van Donderdag 14 tot Saterdag 16 September 2017 ’n slypskool in die skryf van liefdesverhale aan." Hier is nog inligting.

US Woordfeesbundel in derde jaar

LitNet
US Woordfees

Die US Woordfeesbundel, wat baie goed deur lesers en skrywers ontvang en gesteun is, beleef in 2018 sy derde jaar. Die sluitingsdatum vir inskrywings is 30 September 2017. Hier is meer inligting.

KONTAK

litnet@litnet.co.za

021 886 5169


© 2017 LitNet. Alle regte voorbehou | All rights reserved