|
|
- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies
|
|
Nuusbrief 633
26/01/2017
|
Krities Afrikaans
|
Koljander, koljander so deur die Bosch
Die stories en resepte wat in die boek opgeskryf is, nooi jou saam op Annatjie se lewensreis – wat begin op die oop vlaktes van die Groot Karoo en eindelik tot ruste kom onder die groot eike van die Muratie-wynlandgoed net buite Stellenbosch. Die nalatenskap word nie net geskets deur humoristiese en hartroerende vertellings nie, maar ook deur deurwinterde staatmakerresepte en wenke.
Skrywer: Annatjie Melck
Uitgewer: LAPA
Prys: R300 |
 |
|
 |
Video: Hermann Giliomee oor die US-taaldebat se pad vorentoe
Naomi Bruwer
Universiteitseminaar | University Seminar
Hermann Giliomee praat oor Afrikaanssprekendes se reg op ’n Afrikaanse universiteit, die mosie by die US-konvokasievergadering op 26 Januarie, en die hofsaak wat in Maart in die hooggeregshof aangehoor sal word.
|
 |
Hermann Giliomee skryf ’n brief aan US-Konvokasie-lede
Hermann Giliomee
Universiteitseminaar | University Seminar
"Dit sal die saak vir Afrikaans aan die US sterk as u en ’n groot getal ander lede van die Konvokasie by die jaarvergadering op 26 Januarie opdaag waar u kan aandui hoe u oor die saak voel."
|
 |
Is djy dom of is djy free, wan dié issie freedomie
Olivia M Coetzee
SA Skoleseminaar | Schools Seminar
“Die Departement van Onderwys lykit vi my warry nie oo hoe en wat by die skole gebeerie, wan as hulle gewarry het dan sal klaskamesie volgeprop wôttie of hulle sal warry oo hoekô daa soe baie kinners uittie skool uit val.”
|
 |
On hair and healing
Precious Bikitsha
Opinion
"When something in my life was changing, my hair, too, had to undergo some form of change."
|
 |
Die taal van vuur
Bettina Wyngaard
Rubrieke
"Vuur is gulsig. Dit verteer als, maar hierdie jaar se vure voel al asof dit uitsoekerig is, asof dit aangetrokke is tot spesifieke teikens."
|
 |
Heinrich Schliemann, opgrawer van Troje en Mukene
Gerrit van Wyk Kruger
Seminare en essays
"Die verhaal van Heinrich Schliemann se ontdekking van Homerus se Troje waar die Trojaanse Oorlog hom afgespeel het in die 12de eeu vC (tradisioneel 1193 tot 1184 vC), lees soos ’n roman."
|
 |
Ontelbaar, oneindig, ewigdurend
Koos Holtzhausen
Menings
"As die bul se gewig deur die loop van een dag meer sou toeneem as wat Milo van Kroton se krag toeneem, sou Milo sy moses teëkom."
|
 |
On-vergeetlike Fanie
Uit Melkbos
Blogs
"Fanie was versot op sy boeke, veral oor die Anglo-Boere-oorlog, sy bonsais, sy skilderye, sy seëls, sy wyn, sy plate, sy knipsels oor vele onderwerpe." |
 |
LitNet Akademies-resensie-essay: Broedertwis deur Albert Blake
Lina Spies
Seminare en essays
"Broedertwis word gekenmerk deur die helder betoog wat Blake uit ’n magdom gegewens opbou, sonder om ooit sy hooftema uit die oog te verloor: die konflik tussen Christiaan de Wet en sy jonger broer, Piet de Wet, tydens die Anglo-Boereoorlog wat hulle vervreemding veroorsaak het en nie ná die oorlog tot versoening gelei het nie."
|
 |
Tien vrae: Te veel sorge deur Hans Pienaar
Hans Pienaar, Naomi Meyer
Skrywersonderhoude
"Daar is ’n ekonomie van sorge – mense koop hulle by mekaar, in ’n soort ruilhandel ... sielkundiges, joernaliste, prokureurs, dominees."
|
 |
Zulfah Otto-Sallies (1961–2016)
Erika Terblanche
ATKV|LitNet-Skrywersalbum
"Wat ek voel en waarin ek glo, moet uitkom, maak nie saak of dit in ’n verhaal, gedig of teaterteks is nie." Lees oor Zulfah Otto-Sallies se lewe en werk.
|
Leefstyl |

|
 |
Saartjie Botha-onderhoud: US Woordfees 2017
Saartjie Botha, Naomi Meyer
US Woordfees
"’n Fees kan net opwindend bly as daar elke jaar nuwighede en verrassings op die program is. Ons is verbind tot die groter gemeenskap van Stellenbosch en is opgewonde om HS Cloetesville se skoolsaal vir die eerste jaar as venue te gebruik."
|
 |
Die Kandidaat en Citizen Kane
Gert Rautenbach
Film
"Die verskyning van Die Kandidaat in 1968 was ’n gebeurtenis in Afrikaanse flieks vergelykbaar met die eerste vertoning van Citizen Kane in Hollywood in 1941."
|
 |
Die agterpaadjies lei na Muratie, via die Woordfees
Izak de Vries
Blogs
Ek was vandag in Hermanus by Annatjie Melck om haar optredes tydens die US Woordfees te bespreek. Daarna is ek Muratie toe; dit is die Melcks se plaas waar haar seun, Rijk, nou voorvat.
|
 |
Bybel in Kaaps: Psalm 91
Olivia M Coetzee
Bybel in Kaaps
"Djy sallie bang wies virrie gevaar vannie naggie,
nog minner virrie pyle wat deurie dag vlieg ..."
|
 |
Uit die argief: Kouekoors
Hennie Aucamp
Fiksie
"Was dit toeval, geluk of bestiering dat hy op ’n gegewe oomblik omgedraai en op ’n gegewe punt die oerbos ingegaan het? Iets meer na links, iets meer na regs, en hy sou nie op Heinz Tegtmeyer afgekom het nie." |
|