|
|
- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies
|
|

Nuusbrief 572
15/10/2015
|
|
 |
Ithini na lento yenkululeko?
Precious Bikitsha
Essays
"Lo titshala wathetha amazwi kuthi singabafundi abamnyama, wathi 'Buyelani apho nivela khona'." "A teacher once told a group of black children to 'go back to where they belong'." Precious Bikitsha shares her thoughts with LitNet.
|
 |
Breyten Breytenbach bring hulde aan Tienie du Plessis
Breyten Breytenbach
In memoriam
"Wat ek wel weet en baie sterk oor voel, is dat hy een van die heel weinige uitgewers was wat met integriteit en lojaliteit bly werk het as alternatief tot die hegemonie van die polities korrektes – of dit nou politieke ortodoksies of die dwingelandy van groot, monopolistiese maatskappye was."
|
 |
Foto's: Die Afrikaanse Taalmonument word 40
Naomi Bruwer
Afrikaanse Taalmuseum en -monument-portaal
Die Taalmonument se veertigste verjaarsdag is Saterdagaand tydens 'n gesellige geleentheid by die monument gevier. By hierdie geleentheid is die eerste Neville Alexander-prestigetoekennings oorhandig en is die nuwe uitstalling in die besoekersentrum geopen.
|
 |
Afrikaanse Taalraad: Vakature
LitNet
Die Afrikaanse Taalraad-portaal
Die Afrikaanse Taalraad wag aansoeke in vir hierdie betrekking en die sluitingsdatum is 23 Oktober 2015.
|
 |
Blogs
Byt en skop
Karien Brits
"Ek het die voorreg gehad om ’n paar jaar gelede Afrikaans by ’n Poolse universiteit, Adam Mickiewicz-universiteit, in Poznan te gee."
|
 |
Blogs
Woensdag Griffels
tlr
"So af en toe plaas ek net so ‘n poppie soos hierdie een op my webwerf."
|
 |
Homoseksuele predikante: ’n Regs- en morele dilemma
Helena van Coller
LitNet Akademies (Godsdienswetenskappe)
"Die kwessie van homoseksuele predikante, gay-huwelike en gay-legitimasie is van die enkele komplekse juridiese en morele vraagstukke wat die pluralistiese Suid-Afrikaanse samelewing konfronteer."
|
 |
Homoseksualiteit en sewe klassieke Bybelse tekste: Antigay of misverstaan?
Ernest van Eck, Ralph Barnard
LitNet Akademies (Godsdienswetenskappe)
"Hierdie artikel, in oorwegend toegepaste vorm, poog om die debat oor die sewe tekste in die Bybel wat met 'homoseksualiteit' verbind word, so toeganklik moontlik aan nieteoloë bekend te stel. Sodoende kan ’n meer verantwoordelike omgang met die teks van die Bybel moontlik bevorder word."
|
 |
Dis ek, Anna: 'n Moet-sien film
Reney Warrington
Film
"Nie net hanteer dit kindermolestering met ʼn kaal vuis nie, maar dit plaas ʼn paar ander onderwerpe onder die vergrootglas. Patriargie word kwaai bygedam. So ook die apatiese/selfsugtige ma(’s) wat anderpad kyk, en die kerk wat al weer God speel."
|
 |
Darryl David on the Bo(o)kbedonnerd Festival 2015
Darryl David, Naomi Meyer
Interviews
"I always take flak for mixing Afrikaans and English speakers in sessions. But I truly believe one should promote multilingualism. Otherwise you will get only Afrikaans speakers listening to Afrikaans writers and English speakers for English books."
|
 |
kykNET Foxwood-fees bring hulde aan Ingrid Jonker
LitNet
Feeste
Die spesiale multimedia-vertoning Ingrid Jonker Wêreldwyd, is deur Petrovna Metelerkamp saamgestel om die internasionale reikwydte van Ingrid Jonker se werk as digter, skrywer en ikoniese figuur te illustreer.
|
 |
Review: The Baxter Dance Festival 2015
Steyn du Toit
Theatre
"Over the past decade the Baxter Dance Festival has grown from an experimental showcase to the Western Cape’s go-to annual event for what’s new and noteworthy from the local dance fraternity."
|
 |
Who is "Tant Koek"?
Hannelie Coetzee, Naomi Meyer
Art
"My paternal great-aunt 'Tant Koek', as we knew her, never married. She said she lost her love in the war."
|
 |
ATKV-Muziq: The astonishing journey of Junnan Sun
Izak de Vries
ATKV-Portaal
"This is why the ATKV’s competition is so important. Every year I would go online to see who had won and I would listen to that person and decide what I would still need to learn to get better, so that I too could win."
|
 |
Almal van ons is op soek na iets
Stanley Cierenberg
Fiksie
"Toe ek daai rok oor my kop trek en by die toilet se deur uitstap, val die dik vrou se pienk milkshake op haar skoot uit."
|
|