Can’t see this mail? Click here to view it online

- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies

Nuusbrief 569

23/09/2015

LitNet: Jou boheemse boer

Boeke en skrywers

Eugène Marais, die Boheemse Boer in Londen

Jean Oosthuizen, Carel van der Merwe
Skrywersonderhoude

Een van die talle raaisels oor die lewe van die beroemde Afrikaanse letterkundige Eugène Marais handel oor sy jare in Londen toe hy in die regte studeer het. In ’n opspraakwekkende boek wat pas deur Tafelberg uitgegee is, kom die skrywer, Carel van der Merwe, met talle verrassende ontdekkinge vorendag wat hy met vers en kapittel staaf.

Boekresensie: Split deur Debbie Loots

Elsibe Loubser
Resensies

"... dit is ’n boek vir belese mense, mense wat hou van intellektuele prikkels, wat oor die samelewing nadink, wat oor verhoudings en kwessies van seksualiteit nadink, wat hoop om intelligente afleidings te maak."

Foto's: Tuin van digters 2015

Naomi Bruwer
Boeke en skrywers

Tuin van digters 2015 het die afgelope naweek op Wellington by die Breytenbach Sentrum plaasgevind.

Resensie: Boomkastele: ‘n sprokie van ‘n stadsmens deur Schalk Schoombie

Johan Anker
Resensies

"Boomkastele, die debuutroman van Schalk Schoombie, is tegelykertyd ‘n moderne sprokie, ‘n roman oor die lewe in die stad en ‘n versameling van ‘n verskeidenheid hedendaagse tekste wat op verrassende wyse in die lewe van uiteenlopende karakters geïntegreer word ..."

AHM Scholtz (1923–2004)

Erika Terblanche
ATKV-Skrywersalbum

"’n Skrywer sonder ondervinding en mensekennis sal ’n swak skepper van lewendagge gedagtes op papier wees." AHM Scholtz se skrywersalbum is nou volledig bygewerk.

PEN Afrikaans: Voorsittersverslag by die Algemene Jaarvergadering 2015

Kerneels Breytenbach
PEN Afrikaans

Kerneels Breytenbach het in die voorsittersverslag van PEN Afrikaans aktuele kwessies soos die Open Stellenbosch-debat en die voorgestelde wysigings aan die kopieregwetgewing aangesny.

PEN Afrikaans: Bestuurder se verslag en vooruitskouing

Danie Marais
PEN Afrikaans

Danie Marais het by PEN Afrikaans se Algemene Jaarvergadering die vereniging se bedrywighede en vooruitsigte uiteengesit.

Video: US Woordfees Leeskring – Madri Victor gesels met Barbara Joubert

Naomi Bruwer
US Woordfees

Madri Victor gesels met Barbara Joubert, kosredakteur van Sarie, oor haar kookboek Kostalgie by die eerste US Woordfees Leeskring.

Boekresensie: En toe kom Tom deur Edward van de Vendel

Elanie Bieldt
Resensies

"Oor die algemeen sal die boek diereliefhebbers van 'n lekker storie voorsien, met 'n spannende klimaks en 'n gelukkige einde."

Boekresensie: Voetspore op die ewenaar deur Johan Badenhorst

Dawid de Wet
Resensies

"’n Mens beleef jou reisdrome as jy hierdie dagboek lees en staan verstom oor wat die span al alles bereik het."

IBBY Honours List for 2015 and 2016

Izak de Vries
Books and writers

On 17 September 2015 IBBY SA announced the six South African books nominated to represent our country at the IBBY World Congress that will take place in Auckland, New Zealand, during 2016. Read more about, and see photos of, the announcement.

IBBY-toekennings: LAPA gloei van trots

LAPA Uitgewers
LAPA Uitgewersportaal

"Die bekroonde skrywer Fanie Viljoen se jeugroman Uit is deur die Suid-Afrikaanse been van IBBY (International Board on Books for Young People) as ereboek in die kategorie vir Afrikaanse jeugliteratuur aangewys."

LAPA se nuwe boeke vir September 2015

LAPA Uitgewers
LAPA Uitgewersportaal

LAPA Uitgewers bied iets vir elke smaak gedurende September 2015!

Naspers Lite

Crito
Blogs
"Vir my gevoel sou Wiese se resensie meer doeltreffend gewees het as hy voorbeelde van die transformasie, waaroor die meeste essays in die bundel handel, in meer kritiese detail kon bespreek het."

LitNet Akademies

Vonnisbespreking: Die toepassing van die gemeenregtelike in duplum-reël tydens gedingvoering, grondwetlike proporsionaliteit en die skeiding van magte

IM Rautenbach
LitNet Akademies (Regte)

"Wanneer daar selfs op so ’n hoë vlak meningsverskille tussen regters bestaan sonder dat feite aangebied word om die standpunte te staaf, word aanbeveel dat die standpunt van appèlregter Willis in die hoogste hof van appèl in die Paulsen-saak gevolg word, naamlik dat die hof ’n diskresie behoort te hê om die in duplum-reël in gepaste omstandighede gedurende gedingvoering te laat geld of nie te laat geld nie."

Huisies aan die Rand: Ekokritiek en in die besonder stedelike ekokritiek as lens vir die lees van sewe gedigte met Johannesburg as agtergrond

Corné Coetzee
LitNet Akademies (Geesteswetenskappe)

Sewe gedigte met Johannesburg as agtergrond word aan die hand van verskillende vertakkings van ekokritiek bespreek.

Is navorsing oor slawerny vandag nog steeds relevant?

Carien Smith, Chris de Wet
Onderhoude

"Daar is vandag steeds miljoene mense wat hulself in ’n vorm van slawerny, dwangarbeid, of 'trafficking' bevind. Dus kan die krities-teoretiese studie van slawerny, soos in die geval van doulologie, ons ook help om hedendaagse slawerny beter te verstaan en te bekamp."

Menings

Abafundi abathetha iAfrikaans bangaziva njani ukuba bona bangafundiswa mhlawumbi ngesiXhosa? | How would Afrikaans-speaking students feel if they were taught in the medium of Xhosa?

Tessa Dowling, Precious Bikitsha
Seminars and essays

"Mhlawumbi uyazibuza ukuba singayenza njani na le nto yokuphuhlisa iilwimi zesiNtu ukuze zibe kumgangatho ofanayo neAfrikaans?" | "Perhaps you are asking yourselves what we could do to improve African languages so that they reach the same level as Afrikaans?"

Open South Africa for local languages

Hans Pienaar
Seminars and essays

"I am all for transformation. Which is why I believe Stellenbosch University should remain Afrikaans."

Open Stellenbosch: Beyond the rainbow, towards a change of climate

Mike van Graan
Seminars and essays

"Constitutions are about the 'promised land'; ours is certainly not a magic wand that has wiped out our history and made us all equal. To achieve this 'promised land' we need to be pragmatic, generous and human in our approaches to move from where we are, from what we have inherited, to what we would collectively like to be."

Afrikaans – an African language?

Ernst Kotzé
Seminars and essays

"The African nature of Afrikaans is internationally recognised by institutions such as the Research Institute for Languages and Cultures of Asia and Africa (ILCAA), where Afrikaans has also been accommodated as an African language."

Polisie-selfdood: ’n verbode onderwerp

Bettina Wyngaard
Rubrieke

"Geen statistiek berei mens daarop voor dat iemand wat jy vir ’n groot deel van jou lewe ken, sy eie lewe kan neem en terselfdertyd sal probeer om ’n geliefde se lewe te neem nie."

Gehoorsaamheid aan ’n hoër gesag

Reggie Nel
Seminare en essays

"’n Mens sou kwalik die optredes van Juju en die EFF op dié stadium as burgerlike ongehoorsaamheid beskou, en tog is dit moontlik dat hul oortreding van parlementêre reëls miskien ’n voorbode is van iets meer omvangryk. Onderwerping aan die staat kan tog nie beteken ’n meedoen aan praktyke wat as onregverdig en gewelddadig ervaar word nie."

Krugerwildtuin se grensomskrywing

Gustaf Pienaar
Rubriek

Waar begin en eindig die Krugerwildtuin?

Onderhoud met Geraldine Reymenants, afgevaardigde van die Vlaamse regering in Suid-Afrika

Geraldine Reymenants, Naomi Meyer
NeerlandiNet

"Zuid-Afrikanen zijn erg open en hartelijk, en blijven vaak optimistisch – ook als ze met kleine of grotere uitdagingen worden geconfronteerd."

Bitter van verloor

Hennie van Deventer
Blogs

"Nee, dis tog ondenkbaar. Maar in die doodsnikke bly hulle op ons doellyn. Die bal skiet vleuel toe en hy rond af."

Leefstyl

Van Coke Kartel: "Ons het regtig nie te veel oor die songs en hoe dit moet klink gemediteer nie"

Henry Cloete
Musiek

"Alhoewel ons min live speel, is ons weer geolie na een rehearsal. As ’n band eers ’n band is, verdwyn daai moeilik."

Manny Walters: "I’m still grinding"

Henry Cloete
Musiek

"I have learnt and understood that monetising any art form comes with a lot of challenges ..."

Clover Aardklop 2015: Woema van ‘n Windgat Wyfie

LitNet
Clover Aardklop

"Van die eerste oomblik dat Surtie-Richards op die verhoog verskyn tot by haar laaste buiging het sy die gehoor in die palm van haar hand."

Die Afrikaanse Taalraad vier Erfenisdag met ’n riel en ’n saampraat op ’n hoë noot!

LitNet
Die Afrikaanse Taalraad-portaal

Die Afrikaanse Taalraad (ATR) hou vir die eerste keer ’n nasionale taalberaadfees by die Kunstekaap-teater op Erfenisdag, 24 September, om die ryk, gedeelde erfenis van die een kultuurtaal te vier.

Onderlangs

Hoekom, vriende, verduidelik vir my?

Vrou van Pretoria
Bieg

"Help asb. Dit maak my mal."

KONTAK

litnet@litnet.co.za

021 886 5169


© 2015 LitNet. Alle regte voorbehou | All rights reserved