View this mail online here



LitNet: Affer innie pad
Nuusbrief | Newsletter 488
12.02.2014
   
 

  Menings

US Woordfees 2014:
Affer innie pad

Leatitia Solomons, Hilton Andries,
Naomi Meyer


"Anyways, onse mense loep kuier ookie in Mostersdrif nie – net as daa’ ’n job of ’n ding vir die special Cloetesville-talent gevra word."

Johan Combrink-gedenklesing:
Willem Fransman oor Afrikaans se ander baadjie

Willem Fransman

"Weer raak ek verlief – maar dié keer op ’n Taal – ’n Taal wat net ons in die townships praat."

Johan Combrink-gedenklesing: Eldridge Jason oor Afrikaans se ander baadjie
Eldridge Jason

"Ons moet mense laat besef dat skeef, krom Engels jou kind nie ’n voorsprong in die lewe gee nie."

Essay:
Hoe sê jy, Ma?

Koos A Kombuis

Koos Kombuis se ma is in Desember dood, maar hy hoor haar vandag praat.

Regsalmanak:
Toon van den Heever

Gustaf Pienaar

"Ag jou groottoon, man."

  LitNet Akademies

LitNet Akademies Gespreksruimte:
Leesgoed van ons akademici


Watter tekste vind ons akademici interessant? LitNet Akademies vra hulle uit oor die top drie leesgoed wat die afgelope jaar indruk gemaak het.

Lees wat kies Piet Croucamp, Elbie Adendorff, Dirk Laurie en Chris van der Merwe.

Geesteswetenskappe:
Kwessies van mite en moraliteit by G.R. von Wielligh se Boesman-optekeninge

Jean Lombard

"Von Wielligh noem uitdruklik dat die ‘onbeskaafde’ Boesman oor nie veel meer as bygeloof beskik nie. Uit ’n noukeurige lees van die inleidings word dit egter duidelik dat hy veel meer waardering vir die Boesmans se godsdiensbelewing het as wat hy bewustelik toegee."

Regte:
Die repudiëring van ’n erfenis deur die insolvente erfgenaam – ’n vervreemding of nie?

Leonie Stander, Juan Redman

"Die doel van die ondersoek is om onlangse regspraak aan die hand van toepaslike beginsels van die erfreg en insolvensiereg, asook die standpunte van skrywers in hierdie verband, te bespreek en te ontleed."

  Vermaak

KlankKas-onderhoud:
Lochner de Kock: "Die kreef is al gewoond daaraan om skuinsweg te swem."

Henry Cloete

"Alles is semibiografies ..."

Teaterresensie:
Death of a colonialist

Emma Kotze, Renata Redelinghuys

Meer as ooit ’n plek in Suid-Afrika ...

Filmresensie:
Faan se trein

Reney Warrington

A bit creepy?

KlankKas-onderhoud:
Hunter Kennedy: "Ons het dinge heel anders aangepak as voorheen ..."

Henry Cloete

Die Heuwels Fantasties slaan 'n nuwe rigting in.

Music Festival:
RAMfest 2014


This year sees our local talent sharing the stage with international heavyweights like Biffy Clyro, Killswitch Engage, Foals and Trivium. With a line-up like this, featuring over 50 bands and DJs on 4 stages, the weekend of 6–9 March promises to be a musical treat.

  Boeke en Skrywers

LitNet Akademies-resensie-essay:
Die Small weg – Gedagtes rondom Adam Small, Klawerjas

Gunther Pakendorf

Resensie:
Die Goue Banana deur Linza de Jager

Deborah Steinmair

“Hierdie klein novelle skitter soos ’n swart diamant ...”

Wen:
Beste boekomslag van die afgelope 15 jaar: Inskrywings


Kies jou gunsteling-boekomslag van 'n roman wat die afgelope 15 jaar in Suid-Afrika verskyn het en wen 15 boeke met LitNet en US Woordfees 2014!

Kyk na die inskrywings!

Resensie:
Spoorvat – ’n resensie deur Naòmi Morgan

Naòmi Morgan

"Die verlede is nie net ver nie, maar ook stil."

Bibliofiel Xavier Nagel
Xavier Nagel, Naomi Meyer

"Ek is boekbefok – boeke is my lewe."

ATKV-Skrywersalbum
Leandré Hanekom (1948–2010)

Erika Terblanche

"As die ink in my are dun raak, skryf ek nagte deur ..."

LAPA-Uitgewersportaal:
Toegepaste seerowers: LAPA Uitgewers se nuwe interaktiewe storie-app


Almal weet daar is net mooi niks waarvoor seerowers bang is nie. Maar toe iets op die dek van haar pa se skip erger as die asem van ’n hamerkophaai begin ruik, vermoed Sanmarie daar is dalk één ding wat haar seerower-pa en sy dapper bemanning hoendervleis gee ...

  Nuwe skryfwerk

Reispapier:
Een duisend smeltende sonne op 'n middag

Rentia Bartlett-Möhl

Rentia oor Yoko Ono en hoe ons breine in die informasie-era werk.

Poësie | Poetry:

Hipsters & Hounds
IngridJ

46664
Neeltjie Swanepoel

Fiksie:
Aftree langs die Serpentine

Pietman Roos
2014-02-11

"Die punt van die roeispaan sak saggies in die rivier en stoot kalm die bootjie van die wal weg."


Poësiekompetisie:
Netdigters 2.0


@kuberklong
André Kriel

Die breingevaar
André de Wet

Halloskiphallo
Chris de Villiers

Wisselstroom
Maritza du Preez

  Onderlangs: Ouderdomsbeperking – Geen onder 18

Hygverhale:
Seevakansie

Cheetah

"Dit is die derde dag van ons seevakansie. Marie, skoonsus en vriendin wil vandag gaan shop in Shelley Beach."

Driesaam
Cheetah

Bieg:
Ek bieg nie, ek vra raad

Mevrou Ex

"My eksman het, toe ek swanger was met sy jongste kind, gesê hy is gay. Wie het raad oor die komplekse verhouding met sy man – en oor die geld wat hy my en die kinders skuld?"

Die mongrel in die Merc
Vonkiedool



  
Hierdie week se LitNet Akademies-navorsers
Bioskets: Jean Lombard
Kwessies van mite en moraliteit by G.R. von Wielligh se Boesman-optekeninge
  
Bioskets: Juan Redman
Die repudiëring van ’n erfenis deur die insolvente erfgenaam – ’n vervreemding of nie?
  
Bioskets: Leonie Stander
Die repudiëring van ’n erfenis deur die insolvente erfgenaam – ’n vervreemding of nie?
  
LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) voorleggingsriglyne LitNet Akademies (Godsdienswetenskappe) - Voorleggingsriglyne LitNet Akademise (Regte) - Voorleggingsriglyne LitNet Akademies (Natuurwetenskappe) - voorleggingsriglyne


  
Blogs
Jan Blohm
Elly
Reg gehoor?
Crito
Die hoofmeisie
vega
G vir Tina
Heul met Henry
Die wonder van tyd
Net ek
  
Briewe
Die operasie
Sandvelder
Skepping
CM
Wie dien u in die kerk, wêreld / God
Barend Smit
Hou tog asseblief net op
Reusedwerg
Herbert Lottman: Albert Camus: A Biography
Johannes Comestor
Miere
Varkspek
Gespikkelde fenomeen
Trienie
Ja. Apartheid het wél bestaan
Maya
  
  Vermaak
  

Woordfees 2014: 5Maestros

3rd annual Pop Up Picnic in Cape Town

kykNET Fiëstas 2014: Uitblinkers glinster nou regstreeks op kykNET!

  VryNet
Vind jou sielsgenoot!
Klik hier om verder te soek.
  

 

www.litnet.co.za   twitter      
Indien u nie hierdie brief wil ontvang nie, stuur ’n e-pos aan unsubscribe@litnet.co.za