View this mail online here



LitNet: Jou Aardklop
Nuusbrief | Newsletter 467
04.09.2013
   
 

  Clover Aardklop 2013
Geon Nel is Die goëlaar

"Daniël kan hulle help – hy praat met die afgestorwenes. Oftewel, dit is wat hy hulle laat glo, maar eintlik is dit oëverblindery. Of so het Daniël geglo …" Geon Nel gesels met Naomi Meyer oor Die goëlaar.
Lelia Etsebeth gesels oor Bokkie Botha

Bokkie Botha betree vanjaar die verhoog by Clover Aardklop. Naomi Bruwer het vir Lelia Etsebeth oor hierdie eenvrou-komedie uitgevra.
Saartjie Botha beloof om die gehoor te bekoor

Saartjie Botha is die vervaardiger van drie produksies wat vir die eerste keer te sien is by vanjaar se Clover Aardklop. Ineke Coetzee het met haar daaroor gesels.
Tien skole ding mee om die titel van ATKV-Tienertoneelwenner

Toneelgroepe van tien hoërskole ding mee om die gesogte titel van ATKV-Tienertoneelwenner vir 2013. Lizané Basson vertel wat die gehoor kan verwag.
Clover Aardklop 2013: Volledige program

Die Clover Aardklop Nasionale Kunstefees se program bied ’n wye verskeidenheid produksies – musiekkonserte, kuns, film, teaterproduksies, boekgesprekke en nog meer!
Theo Kleynhans gesels oor die omvangryke kunsprogram

Clover Aardklop bied vanjaar 'n omvangryke kunsprogram aan, moontlik gemaak deur die ATKV. Kunskurator Theo Kleynhans gesels daaroor.



 


 
  Briewe
Talent
Jan Rap
Oor anekdote en kliniese toetse
Charl le Roux
Robert Cohen: Klopstock, or The Distant Sound
Johannes Comestor
My oorle ma se kerrie en rys
Pieter
Vir die aspirantgenetikus: begin in die kombuis
Angus
Koo mixed veg (L!!!)
oester
Bemoedigende nuus vir Jan Rap
George
Die vakunie-vloek
Jaco

  
  Hierdie week se LitNet   Akademies-navorsers
Bioskets: Joan-Mari Barendse
Die miskruier, hoop en die verlede – Miskruier (2005) deur Jaco Botha as kritiese distopiese roman
Bioskets: Kobus Krüger
Oneindigheid as
religie-relativerende en -insluitende horison

  
   Blogs
Blog jy al by LitNet?
Klik op die prentjie hier onder met die bloggers se name, registreer, en voeg jou naam by die lys.
article

  
article
LitNet Akademies
Hulpvideo
Wat is LitNet Akademies? Hierdie hulpvideo gee ’n vinnige oorsig van LitNet se geakkrediteerde akademiese joernaal.

 
  Vermaak
 
Tuin van Digters 2013
14 September 2013
Book launch: Into the Hitherto Unknown
7 September
Uitnodiging: DJ Opperman-gedenklesing 2013
26 September
Namibiese Woordfees 2013: The Lesson
4 September
Eye-catching portraits at Art.b gallery
4 September
Franz Schubert song cycle at Unisa
8 September

  
  
  VryNet
Vind jou sielsgenoot!
Klik hier om verder te soek.
  
  LêNet
Projek DIY – MaKriek
  Bieg
Om vroue se onderklere te dra
Boeke en skrywers | Books and writers
article
Book Chat
Found in Translation
Mike Nicol, Jaco Botha

A casual conversation between Of Cops & Robbers author Mike Nicol and Jaco Botha, who translated the novel into the Afrikaans as Dieners & Donners.
 
article
Review
Staring down the barrel: Mike Nicol’s Of Cops & Robbers
Jonathan Amid

"Whether you read his latest work as a playful homage to the hard-boiled heroes of the 1930s, find the crossing of boundaries between fact and fiction a source of interest, or just want to read a white-knuckle thriller about the not-quite state of the nation, Nicol’s your man."
 
article
Onderhoud
'n Gesprek oor Snowdrops
AD Miller, JB Roux

AD Miller se eerste boek, The Earl of Petticoat Lane, is ’n niefiktiewe werk en word as ’n “family memoir” beskryf. Sy eerste roman, Snowdrops, speel in Rusland af en is benoem vir die Man Booker-prys. JB Roux het met hom gesels toe hy onlangs in Suid-Afrika was.
 
article
Boekpryse
Kortlyste van die M-Net-toekennings 2013 weerspieël die betowering van Suid-Afrikaanse skryfkuns
Innovering en waagmoed kenmerk die kortlyste van M-Net se Literêre Toekennings vir 2013. Die kortlys vir die M-Net-toekennings, wat gekies is uit altesaam 96 romans in al 11 amptelike tale, reflekteer weer eens die betowering van Suid-Afrikaanse skryfkuns.
 
article
ATKV-Skrywersalbum
EB Grosskopf (1888–1949)
Erika Terblanche

Ernst Grosskopf het bekendheid as skrywer verwerf met sy kortverhale, maar veral met sy klassieke jeugverhaal, Patrys-hulle, wat op sy eie jeugherinneringe gegrond was.
 
article
Blog
Wilma se week
Crito

Crito resenseer resensies oor:
Hierdie mens, deur Wilma Stockenström
’n 101 bakgat maniere om te lewe en te sterwe, deur RR Ryger
Valsrivier, deur Dominique Botha
Monument, deur Maretha Maartens.
 
LAPA-Uitgewers
article
Foto's
LAPA Uitgewers hou partytjie in Kaapstad
Izak de Vries

LAPA Uitgewers het op 30 Augustus 'n partytjie gehou waar Japie Gouws LAPA se visie aan LAPA se skrywers, die media, handelaars en medewerkers oorgedra het. Die funksie het in die Kunstekaap Skouburg plaasgevind. Izak de Vries het foto's geneem by die geleentheid.
 
article
Foto's
Sophia Kapp daag vroue uit om hul regte op te eis
Izak de Vries

Die skrywer Sophia Kapp het op 29 Augustus 2013 in Valhalla Park, ’n arm gemeenskap op die Kaapse Vlakte, ’n pleidooi gelewer vir vroue om hul regte op te eis. Sy het statistiek van die Wêreldgesondheidsorganisasie aangehaal wat getoon het dat een uit elke twee vroue in Suid-Afrika aangerand of seksueel misbruik sal word gedurende haar leeftyd.
"Vrees het nie 'n kleur nie": Sophia Kapp se toespraak op die Kaapse Vlakte
Boekbekendstellings by die Tulbagh Lentefees
 
NB-Uitgewers
article
Competition
Writers and journalists – do you you have the beginnings of a book in your bottom drawer?
Entries for the City Press book award of R60 000 are now open. The award is made annually to enable a writer to complete a non-fiction manuscript.
 
article
Uitnodiging: Karoo-kantate deur Marié Heese word bekendgestel
LitNet

Karoo-kantate is Marié Heese se eerste jeugverhaal in meer as twee dekades. Tafelberg en Protea Boekwinkel nooi jou na die bekendstelling op 21 September.
 
LitNet Akademies
article
Geesteswetenskappe
Die miskruier, hoop en die verlede – Miskruier (2005) deur Jaco Botha as kritiese distopiese roman
Joan-Mari Barendse

"In hierdie artikel word daar geargumenteer dat Miskruier (2005) deur Jaco Botha hoofsaaklik as ’n kritiese distopie beskou kan word as gevolg van die wyse waarop die verlede hanteer word in die roman."
 
article
Godsdienswetenskappe
Oneindigheid as religie-relativerende en -insluitende horison
Kobus Krüger

"Die slotsom is dat dié model ’n belowende metafisies-mistieke horison bied om die groot verskeidenheid historiese religieë positief met mekaar in verband te bring, krities te relativeer en bevestigend saam in te sluit."
 
article
LitNet Akademies: Jongste volledige joernaaluitgawe

Die jongste LitNet Akademies-joernaaluitgawe is nou in pdf-formaat beskikbaar. Gaan kyk watter artikels in die voorste Afrikaanse akademiese aanlyn navorsingsbron verskyn het.
article

LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) onder redakteurskap van Francis Galloway is nou oop vir voorleggings. Ontvang direk
R10 000 per gepubliseerde artikel. Klik hier vir voorleggingsriglyne.
LitNet Akademies (Godsdienswetenskappe) onder redakteurskap van Pieter GR de Villiers is nou oop vir voorleggings. Ontvang direk R10 000 per gepubliseerde artikel. Klik hier vir voorleggingsriglyne.
LitNet Akademies (Natuurwetenskappe en Basiese wetenskappe) onder redakteurskap van Dirk Laurie is nou oop vir voorleggings. Ontvang direk R15 000 per gepubliseerde artikel. Klik hier vir voorleggingsriglyne.
LitNet Akademies (Regte) onder redakteurskap van Johann Neethling is nou oop vir voorleggings. Ontvang R15 000 per gepubliseerde navorsingsartikel en R3 000 per gepubliseerde aantekening of vonnisbespreking. Klik hier vir voorleggingsriglyne.
 
article
Die Deleen Bekkerprys vir die beste TV-draaiboek of Rolprent-draaiboek in Afrikaans
Die prys, wat uit R50 000 kontant en 'n 9 kt goue medalje bestaan, word toegeken aan die beste draaiboek wat in die voorafgaande twee jaar gebeeldsend is (in die geval van die TV-draaiboek) of vertoon is (in die geval van 'n Afrikaanse rolprent-draaiboek).
 
article
Universiteit Stellenbosch: Nagraadse programme in Vertaling
LitNet

Lees nog omtrent die nagraadse diploma in Vertaling, die honneursprogram in Vertaling, en die MA- en PhD-programme in Vertaling.
 
Kuberklas
article
Poort van die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns nooi hoërskoolleerders om te skryf
Poort is 'n projek van die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns wat ten doel het om skeppende skryftalent in Afrikaans by hoërskoolleerders aan te moedig.
 
Feeste | Festivals
article
Onderhoud
Tuin van Digters 2013: Theo Kemp gesels oor die program
Theo Kemp, Naomi Bruwer

Die Breytenbach Sentrum op Wellington bied op 14 September die Tuin van Digters aan. Naomi Bruwer het by Theo Kemp uitgevind wat alles by die fees aangebied word.
Tuin van Digters 2013: Program
 
article
Skryfskool
Namibiese Woordfees 2013: Slypskole met Riana Scheepers
Riana Scheepers

Riana Scheepers is een van die skrywers wat gedurende die Namibiese Woordfees 2013 slypskole aanbied. Sy deel foto's van vorige slypskole en boekgesprekke met LitNet se lesers.
Namibiese Woordfeesprogram 2013
 
article
Win
Open Book Festival 2013: Tickets giveaway!
LitNet is pleased to announce that the Open Book Festival 2013 is giving away ten tickets to two events to each of two events at this year’s festival.
Open Book Festival 2013: Programme
 
Vermaak | Entertainment
article
KlankKas-onderhoud
Jak de Priester bring N1 van my hart na Aardklop
Henry Cloete

"Ek is ’n groot aanhanger van die animasiekunstenaar Diek Grobler se werk en dit was my idee om hom deel te maak van my produksie."
 
article
Fliekflooi
Resensie: Elysium word hoog aanbeveel
Suzette Kotzé-Myburgh

Neill Blomkamp doen dit weer! Met District 9 het die fliekwêreld behoorlik kennis geneem van hierdie Suid-Afrikaans-gebore regisseur, en Elysium behoort sy reputasie finaal te vestig.
 
article
Musiek
Fokofpolisiekar – en nou's dit al tien jaar later
Amber Kriel

"Tussen die groen wingerde van Durbanville se plase lê die Hillcrest-landgoed knus in die hoek weggesteek. Vanaand tree die stout seuns (of mans, eerder) van die Afrikaanse rock-toneel hier op."
 
article
Teaterresensie
Briljant, vermaak uit die boonste rakke
Albert Maritz

The bear en The proposal: Vir hierdie vermaak ry mens van ver af. Dis twee kort stukke, uit die pen van Tsjechof, so dis net reg vir lekker sit en vermaak word soos jy lank laas vermaak is.'
 
Menings | Opinion
article
Kettinggesprek
Kaalvoet oor die highway
Alfred Schaffer, Clinton V du Plessis

Die skrywers Clinton V du Plessis en Afred Schaffer het mekaar by Cradock se Olive Schreiner-fees raakgeloop en 'n gesprek het posgevat wat eenvoudig op LitNet voortgesit moes word ...
 
article
Rubriek: Hotnotsgot
Johannes Kraalshoek se Engels en elke ghetto waarbinne ons almal leef
Jason Lloyd

"Dié laakbare handeling, veral teenoor weerlose armes, laat my dink aan ’n uitspraak van Achille Mbembe (wat ek effens aangepas het): ons almal leef in ons eie intellektuele ghetto’s. Dit is egter nie net beperk tot ons denksfeer nie, maar waar ons fisiek bly."
 
article
Opinie
Té eerlik om stemme te werf?
Mieke Vlok

"Die pleidooie vir eerlikheid in die Suid-Afrikaanse politiek weergalm al jare deur die geskiedenisboeke. Op Woensdag 21 Augustus het Suid-Afrikaners uiteindelik dié gesogte eerlikheid gekry toe AgangSA se leier, Mamphela Ramphele, haar persoonlike finansies bekendgemaak het."
 
article
Promosie-artikel
Meeste huisrowe met hulp van binne uitgevoer
Dis ’n alombekende feit dat ’n groot hoeveelheid huisrowe met hulp van binne uitgevoer word.
 
Sanlam Sing 'it
article
Liriekskryfwerkswinkel
Skaaf aan jou lirieke met Koos Kombuis, Hunter Kennedy en Luna Paige
LitNet bring vanjaar vir jou 'n eksklusiewe geleentheid om by SA se bekendste liriekskrywers en musikante te leer!

Plek: Paul Bothner Music N1 City
Datum: 6 September 2013
Tyd: 10:00–14:00
Kaartjies kos R300.

Skakel 021 886 5169 of stuur 'n e-pos aan singit@litnet.co.za om te bespreek.
 
article
Lees lirieke | Read lyrics
Lees die jongste inskrywings
Read the latest entries
Langafstand
deur Nini van der Walt
The Escape
by Adam Jerrett
Melkplaas
Albert Maritz
Life is just a dream
Rashid Martin
Weer
Tanja Kruger
The magic is gone
JV Cele
 
Nuwe skryfwerk
article
Reispapier
Wil ons ooit helde wees?
Rentia Bartlett-Möhl

In die werklikheid vermy ons dikwels misdadigers en skurke, maar waarom nie wanneer ons lees nie? Rentia kyk hierdie week na die fiktiewe figuur van die antiheld.
 
article
Poetry
The born-frees
Baipedi Mosebi

"What worth is your bravery?
As I’m surrounded by poverty
What for was all that chivalry?
I’m a born-free, for I stand proudly jobless."
To Whom It May Concern, by Celia Claase
 
article
Poësie
poesie oepsie bedoel poësie
Hennie Meyer

Hennie Meyer laat woorde en beelde op papier met mekaar ... omgaan.
 
article
Fiksie
Die kerkraad slaan gat om
Johan Horn

"Oom Koos van Rensburg sit in sy blou Ford Fairlane onder die enigste stukkie koelte, nie te ver van die konsistorie af nie waar die kerkraadsvergadering om drie-uur moet begin."
 
 
  


www.litnet.co.za   twitter      

 

Indien u nie hierdie brief wil ontvang nie, stuur ’n e-pos aan unsubscribe@litnet.co.za