| |
| NB-Uitgewersportaal |
• Wenners: NB-Uitgewers se Groot Afrikaanse Romanwedstryd
|
 |
Groot Afrikaanse Romanwedstryd: Onderhoud Die werklikheid wil fiksie word – Ingrid Winterbach oor haar wenmanuskrip in die GAR |
Bibi Slippers; Ingrid Winterbach
Ingrid Winterbach is onlangs aangewys as die wenner van die Groot Afrikaanse Romanwedstryd. Sy gesels met Bibi Slippers oor vertwyfeling, die Suid-Afrikaanse werklikheid, en lewende wesens van allerlei aard. |
|
 |
Groot Afrikaanse Romanwedstryd: Onderhoud Geen kriptiese kitsbevrediging hier nie – Chris Karsten gesels oor sy manuskrip vir die GAR |
Bibi Slippers; Chris Karsten
Chris Karsten gesels met Bibi Slippers oor die strekking van spanningsfiksie, wat hy van die joernalistiek geleer het en die kopskuif wat met verplanting saamgaan. |
• Commendatio – ’n Man van min belang
|
|
 |
Groot Afrikaanse Romanwedstryd: Onderhoud ’n Bietjie kranksinnigheid – Jaco Fouché gesels oor sy GAR-manuskrip |
Bibi Slippers; Jaco Fouché
Jaco Fouché vertel vir Bibi Slippers waarom Ingrid Winterbach kop en skouers bo ander skrywers uitstaan, en waarom hy reken daai Shakespeare ou gaan êrens kom in die lewe. |
• Commendatio – Liefste Lena
|
|
 |
Groot Afrikaanse Romanwedstryd: Onderhoud Om te durf aanhou skryf – Carié Maas gesels oor haar manuskrip vir die GAR |
Bibi Slippers; Carié Maas
Carié Maas is onlangs met die debuutprys bekroon in die Groot Afrikaanse Romanwedstryd. Sy vertel vir Bibi Slippers van haar regte-egte debuut (wat onlangs herontdek is in ’n boks vol wisseltande en handgemaakte Kerskaartjies), en die mag van fiksie, humor en poësie om ons te red. |
• Commendatio – Koljander
|
 |
Foto’s NB-Uitgewers se Skrywerspartytjie 2012 |
Alwyn van Zyl; Naomi Bruwer
NB-Uitgewers se jaarlikse skrywerspartytjie is Donderdag 15 Maart by Café Paradiso in Kaapstad gehou. |
|
 |
Press release Appointment of James Woodhouse as Publisher of Kwela Books |
NB Publishers is pleased to announce the appointment of James Woodhouse as Publisher of Kwela Books, effective from 1 April 2012. |
|
 |
Boekbekendstelling Herinneringe aan Parys |
Human & Rousseau nooi jou vriendelik uit na die bekendstelling van Herinneringe aan Parys deur André P Brink. Die bekendstelling vind op Donderdag 29 Maart by The Book Lounge plaas. |
|
|
| Boeke en skrywers |
|
 |
Resensie
Die woord leef in Vaarwel, my effens bevlekte held
|
Henning Snyman
Henning Snyman lees Johann de Lange se bundel Vaarwel, my effens bevlekte held en bevind die werk rigtinggewend. Snyman sê: "Die woorde in De Lange se werk 'beteken' nie net nie, dit 'be-teken', en sodoende kom daar telkens nuwe betekenisse uit die verse." |
|
 |
Crito
Tipies versigtig |
| Crito lees stip aan twee resensies deur twee teoloë. |
 |
Boekbekendstelling
Kom ontmoet vir Riette Rust |
Protea Boekhuis, Naledi en Wordsworth Books, Willowbridge, nooi u hartlik uit na die bekendstellings van ’n Lyf onthou en Lang bene & Lipstiek deur Riette Rust op Donderdag 29 Maart 2012, 18h00 vir 18h30 by Wordsworth Books, Willowbridge. |
|
 |
ATKV Skrywersalbum
Zuretha Roos (1941–) |
Erika Terblanche
Zuretha Stefanie Roos (gebore Coetzer) is op 21 September 1941 op Joubertina in die Langkloof in die Oos-Kaap gebore, waar haar ouers albei onderwysers was. |
|
 |
Rubriek: Refleksies
Vriendskap en ander klein jakkalsies |
| Wat is anders aan die Nederlandse Boekenweek 2012 (14 tot 24 Maart) in vergelyking met ander jare? Die tema vanjaar is "Vriendschap en andere ongemakken". Dit geld vir vriendskappe in die literêre wêreld, maar ook vir vriendskappe daarbuite. Verder word die Boekenweekgeschenk vir die eerste maal deur ’n Vlaamse skrywer geskryf. |
|
|
| Nuwe skryfwerk | New Writing |
 |
Snars poëtika
Verse vir spreeusterftes en vertroosting |
Bibi Slippers
Gedigte word gebore omdat daar nie in gewone taal ’n manier is om te sê hoe dit voel as ’n klein spreeutjie se laaste asem teen jou palm aanslaan nie. |
|
Poësie
die swemmer nog ver van die wilde kus |
DW Gouws
alleen en nietig kompak
op ’n najaarsagtermiddag
beur jy ’n kort trog deur die water |
| Diepgang |
Johann de Lange
’n Nuwe kwatryn uit die pen van Johann de Lange
|
|
|