Can’t see this mail? Click here to view it online

- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies

 

Nuusbrief 634

2/02/2017

Krities Afrikaans

LitNet: Jou seminaarkamer

Pasverskyn

Alles het niet kom wôd

’n Splinternuwe digbundel deur ’n gerekende en opspraakwekkende Kaapse digter. In Alles het niet kom wôd dig Nathan Trantraal oor die onderwerpe wat hy in Chokers en survivors met sy kenmerkende energie en emosie belig het. In sy tweede bundel dig Trantraal oor Afrikaans, oor klas, ras, en die politiek, maar neem nou ook seksualiteit, en die religieuse en stedelike milieu waarin hy grootgeword het, in oënskou. ’n Outobiografiese en kontroversiële bundel deur die wenner van die Ingrid Jonkerprys.

Skrywer: Nathan Trantraal
Uitgewer: Kwela
Prys: R200

Menings

Wanneer Ouma en Oupa die kinders grootmaak – ’n gesprek

Issie Jacobs, Susan Brink, Naomi Meyer
Onderhoude

Dit is die begin van ’n nuwe skooljaar. Wie sien smiddae om na die kinders? Issie Jacobs en Susan Brink gesels met Naomi Meyer oor hul navorsing rondom die versorgende rol wat baie grootouers in hul kleinkinders se lewens speel en oor hul artikel in LitNet Akademies.

Behoort Trump mure of brûe te bou?

Bettina Wyngaard
Rubrieke

"Die parallelle met Hitler kan nie geïgnoreer word nie. Trump is demokraties verkies. Hy is verkies op ’n veldtog van vervreemding, diskriminasie en uitbuiting van andere."

Afrikaans: Is strydros-uitputting besig om in te sluip?

Bettina Wyngaard
Rubrieke

"Wat is daar wat ons trots maak om Afrikaans te wees?"

#FeesMustFall: vervreemding en protes

Wynand Greffrath, André Duvenhage, Menán van Heerden
Onderhoude

“Staatsingryping, wat outonomie direk bedreig, vergrote toegang en dus meer studente, swakker befondsing, verlies aan vermoë as gevolg van talle faktore en sosiale en politieke onstabiliteit is besig om die universiteitswese in Suid-Afrika in gevaar te stel.”

Verstaan ons studente se verset?

Attie van Niekerk
Universiteitseminaar | University Seminar

"Dikwels is dit ons onkunde, ons blindheid vir die Ander, ons onvermoë om buite ons eie denkraamwerk te kan dink en die Ander te ontmoet, wat die grootste oorsaak is daarvan dat ons goedbedoelde pogings onbedoelde skade aanrig."

Kettinggesprek: Wannie Carstens gesels met Frank Hendricks oor Kaaps in fokus

Wannie Carstens, Frank Hendricks
Skrywersonderhoude

"Standaardafrikaans is volwaardig Afrikaans en so ook Kaaps."

Press release: PEN Afrikaans supports Thulani Msimang | PEN Afrikaans staan by Thulani Msimang

PEN Afrikaans
PEN Afrikaans

"PEN Afrikaans repeats its call that the harassment of Msimang be stopped and that all actions against him, including, but not limited to the disciplinary hearing, be stopped immediately."

US-konvokasie 2017: US se taalstryd duur voort

Jean Oosthuizen
Universiteitseminaar | University Seminar

"Die felheid en intensiteit waarmee die taaldebat aan dié universiteit die afgelope paar jaar gevoer word, het verskeie kere na vore gekom tydens die vergadering."

US-konvokasie 2017: toespraak deur Jan Heunis

Jan Heunis
Universiteitseminaar | University Seminar

"Die uitdaging is om te besef dat ’n aanspraak om in ’n moedertaal onderrig te word, ’n regverdige, grondwetlik-gefundeerde aanspraak is."

US-konvokasie 2017: toespraak deur Wim de Villiers

Wim de Villiers
Universiteitseminaar | University Seminar

"Ons beskou diversiteit as ’n voorvereiste vir uitnemendheid. Blootstelling aan ’n groter verskeidenheid mense en idees verruim die denke en verryk ons uitsette."

US-konvokasie 2017: videogreep van Wim de Villiers oor die US-taalbeleid

Naomi Bruwer
Universiteitseminaar | University Seminar

Kyk ’n kort videogreep, wat spesifiek aansluit by die US-taaldebat, uit Wim de Villiers se toespraak by die US-konvokasievergadering 2017.

US-konvokasie 2017: videogreep van Christo Viljoen oor die US-taalbeleid

Naomi Bruwer
Universiteitseminaar | University Seminar

Christo Viljoen, vorige voorsitter van die US-konvokasie, het by die US-konvokasievergadering 2017 kortliks oor die US-taalbeleid gepraat.

Uit die argief: O moenie huil nie, o moenie treur nie, die Stellenbosse boys kom weer!

Joan Hambidge
Seminare en essays
Het die vrae rondom die US-taaldebat die afgelope jare verander? Lees Joan Hambidge se reaksie (in 2006) op die boek ’n Vaste plek vir Afrikaans, 2006.

Leefstyl

Program: Adam Small-fees, Pniël

LitNet
Feeste

Hier is die voorlopige program van die Adam Small-fees wat 24–26 Februarie 2017 in Pniël plaasvind.

 

Die vlammende fez

Lindi-Heila Smit, Naomi Meyer
Feeste

Lindi-Heila Smit vertel vir Naomi Meyer van Die vlammende fez – ’n produksie wat by die US Woordfees, die KKNK en die Suidoosterfees te sien is.

Bevrore landskappe en bewegende beelde: die Tromsø Internasionale Filmfees

Martin Botha
Film

"Die toegesneeude stad met sy ryk kultuuraktiwiteite en ’n wêreldklas filmfees is ’n besliste moet op enige filmliefhebber en reisiger se spyskaart."

Dazzling stellar line-up for 2017 Fugard Bioscope season

LitNet
Teater

Now in its sixth phenomenally successful year, the Fugard Bioscope presents screenings of the world’s best theatre, opera and ballet productions to be enjoyed from the comfort of a Fugard Theatre seat.

Filmresensie: Manchester by the sea

Suzette Kotzé-Myburgh
Film

"Dis kleurloos en uitsigloos – ’n briljante studie in onderbeklemtoning van begin tot einde."

Twelfth Night by Maynardville, ’n resensie

Danie Botha
Teater

"Dié opvoering en die individue daarin kan gerus bekroon word."

Boeke en skrywers

History Matters by Bill Nasson – a book review

Paul Murray
Books and writers

"If Dudley was never meant to wave the magical fairy wand, to turn Nasson from a self-confessed numerical and scientific dunce into an Einstein, then he definitely succeeded in inspiring him to become a formidable historian. History matters is scientific proof!"

Boekresensie: By die nag se wit kant in deur Etienne Terblanche

Dewald Koen
Resensies

"As akademikus en wydbelese individu beskik dié digter oor ’n wye verwysingsraamwerk en liefde vir die kreatiewe skryfkuns."

Uit die argief: Kleinboer vertel hoe hy sy hart op boeke verloor het

Kleinboer
Boeke en skrywers
In 2011 het Kleinboer aan LitNet vertel hoe hy sy hart op boeke verloor het.
Bekendstelling van Lig wankelend: Die wese van die liefde en lewe van Utte Reuter

LitNet
Boeke en skrywers

Kom deel ’n aand van literatuur, musiek, pizza en wyn om die heruitreiking van Lig wankelend: Die wese van die liefde en lewe van Utte Reuter deur Gerard Scholtz te vier.

Post mortem deur Pieter Fourie: ’n resensie

Temple Hauptfleisch
Resensies

"Hy is ’n belangrike, invloedryke en kleurryke figuur wie se werke nie net opgevoer behoort te word nie, maar ook bestudeer moet word."

Lesersmening: Hermann Giliomee – ’n Outobiografie

Pierre Hugo
Menings

“Met sy jongste boek (sy negentiende), Hermann Giliomee: Historikus – ’n Outobiografie, word Hermann Giliomee se plek as ’n vooraanstaande geskiedkundige bevestig; ’n reputasie wat aangevul is deur sy rol as publieke intellektueel waarmee hy met sy leersame besprekings van aktuele sake ’n geslag ingeligte lesers help kweek het.”

LitNet Akademies

Mens-plant-verbintenisse in Die sideboard (2014) van Simon Bruinders

Susan Meyer
LitNet Akademies (Geesteswetenskappe)

"Natuurelemente word beskou as in besit van aktiewe krag en nie as passiewe sosiale konstruksies en objekte vir menslike uitbuiting nie."

Akademiese kennisgewings

Werkwinkel-persverklaring: Tydskrif van die Lae Lande en Suid-Afrikaanse Studies

LitNet
Akademies en skole

Die redakteurs van Werkwinkel nooi u hartlik uit om kennis te maak met die nuutste uitgawe van die tydskrif vir Nederlandse en Suid-Afrikaanse studies.

Vakature: Lektor / senior lektor / medeprofessor / professor in Afrikaans en Nederlands by Noordwes-Universiteit

LitNet
NetWerk

Aansoeke vir hierdie betrekking word ingewag. Sluitingsdatum: 15 Februarie 2017.

Skryfwerk

Bybel in Kaaps: Psalm 7

Olivia M Coetzee
Bybel in Kaaps

"as ek my tjommie kwaad aangedoenit
of my vyand gerob het sonne enige riede
dan lat my vyande my agtena sit en inhaal ..."

LAPA Jeugromankompetisie 2017

LAPA Uitgewers
LAPA Uitgewersportaal

Skryf nou in vir die LAPA Jeugromankompetisie 2017! Prysgeld ter waarde van R50 000 is op die spel.

Wêreldreisiger

André van der Berg
Poësie

"’n Wêreldreisiger drentel selfbewus verby
met gedagtes oor Madrid en ’n skouersak van Berlyn"

3 5 8 13 ...

André van der Berg
Poësie

"soet soos turksvye
koel soos fonteine"

Dit was nie ek nie

Nini Bennett
Fiksie

"Eindelik bly ek net gehipnotiseer sit en staar na die oorstuk wat met ’n wil en ego van sy eie handel."

Skole

Indeks: notas, toetse en vraestelle

LitNet
Notas, toetse en vraestelle

Hier is al die gratis studiemateriaal vir skole wat op LitNet beskikbaar is, gelys volgens graad.

Graad 4-wiskundevraestelle: kwartaal 1

Marise Oberholzer
Notas, toetse en vraestelle

Hier is drie gratis wiskundevraestelle en -memorandums vir graad 4-leerders.

Ontdekkingsreisiger

Dorette Bester
Kuberklas Kreatief

"Soos ’n uitvlug uit Egipte, kies hy koers na wat hy glo die enigste beloofde land is. Die motorfiets brom opgewonde."

KONTAK

litnet@litnet.co.za

021 886 5169


© 2017 LitNet. Alle regte voorbehou | All rights reserved