|
|
- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies
|
|
Nuusbrief 612
12/08/2016
|
Krities Afrikaans
|
LitNet: Jou betrokke skrywer |
Broedertwis
Wie was reg? Christiaan, wat ten alle koste die vryheidstryd wou voer, of Piet, wat ’n einde aan die smart en lyding van die oorlog wou bring?
Skrywer: Albert Blake
Uitgewer: Tafelberg
Prys: R240
|
 |
|
 |
US-taalbeleid: Taalverwarring
André Coetzee
Universiteitseminaar
"Uit die voorgaande punte behoort dit duidelik te wees dat die beleid onduidelik en selfs onuitvoerbaar is. As hierdie siening reg is, sal dit progressief in die hande speel van ’n Engels-alleen-aanbod oor tyd."
|
 |
Profane ideale en denke in die 4de en 5de eeu na Christus
Gerrit van Wyk Kruger
Seminare en essays
"Met die Edik van Milaan in 313 het keiser Konstantyn ('die Grote') effektief die Christelike godsdiens tot staatsgodsdiens verklaar. Maar dit was eerder ‘n politieke maneuver as wat dit die gevolg was van ‘n innerlike persoonlike bekering."
|
 |
Onderhoud: Dis swaar as 'n ouer sterf
Jennobia Kock, Ansie Lessing, Estelle Kruger
Onderhoude
“Vanuit my persoonlike gesprekke met dié seuns het ek waargeneem dat hulle dikwels hul rouproses uitstel of onderdruk in ’n poging om nie uiting aan hul emosies te gee nie.”
|
 |
Regsalmanak: Die staat moet met "skoon hande" hof toe gaan
Gustaf Pienaar
Rubrieke
"Die hof het beslis dat die staat ook deur hierdie reëls verbind word en wanneer die staat ’n gedingsparty is, moet hy met 'skoon hande' hof toe kom. Waar die staat egter betrokke was by die ontvoering van persone oor landsgrense heen, is dit klaarblyklik nie die geval nie."
|
 |
Boekresensie: Eet reg deur Zelda Ackerman
Maryke Roberts
Resensies
"Daar is soveel ander maniere as kos om jou liefde vir jou kind tot uiting te laat kom. En as jou verweer onmiddellik is, maar dis ál manier wat jy ken, moet jy dadelik jou hande op hierdie boek lê en begin lees."
|
 |
PEN Afrikaans Nuusbrief: Augustus 2016
PEN Afrikaans
PEN Afrikaans
Oor: Protes teen sensuur by die SAUK; die agenda vir PEN Afrikaans se AJV in Pretoria op 20 Augustus 2016 en die toeligting van enkele punte op die agenda – volmagvorms, verwikkelinge rondom kopiereg, die status van Afrikaans en moedertaalonderrig, voorstelle vir ere- en lewenslange lidmaatskap, voorstelle vir 'n nuwe ondervoorsitter vir PEN Afrikaans; nuwe Afrikaanse boeke.
|
 |
Breypen
Jemima Meyer
Poësie
"tog kan sielvolle wolle ruig gebrei ..."
|
 |
Verlos my tog
Izak Mentz
Poësie
"Dra swáár aan gelapte verlede, leë gebede en wat nog ..."
|
 |
Die sendingstasie
Johan J Beyers
Fiksie
"Die heeltyd voel dit asof iemand nét agter my is want ek kan behoorlik sy of haar oë in my rug voel boor."
|
 |
Ma se hoendercurry
Jacqueline Setai
Fiksie
"Robyn luister na sy dronkstap soos sy voete op die vloer sleep. Dit is miskien hoekom haar oupa hier was, dink sy. Om haar te waarsku ..."
|
 |
Olifante om jou stoep
Hennie van Deventer
Blogs
"Nie OP ons stoep nie – genadetjie tog – maar by ons stoep, langs ons stoep, teenaan ons stoep – daar het die jongste 'anderster stoepstorie' hom verlede nag by Tarlehoet ontvou."
|
 |
Interview: Open Book Festival 2016
Frankie Murrey, Naomi Meyer
Books and writers
"You don't need to have a pile of books next to your bed to enjoy the festival – what you need is a desire to listen and to share."
|
 |
Midlands Literary Festival 2016
Darryl David
Lifestyle and entertainment
"KZN's premier book festival, the Midlands Literary Festival, is just around the corner, two weekends away, on 27–28 August."
|
 |
Pretoria se eie BoekeJol en FilmRolfees
LitNet
Feeste
Chris Chameleon, Ruda Landman, Deon Meyer, Coenie de Villiers en ander bekendes is 17 tot 21 Augustus 2016 by ’n unieke fees in Pretoria te sien.
|
 |
Wat om te doen as jy nie by OppiKoppi was nie
Mariet Steinmann
SêNet-briewe
"... en hoe om jouself te oorreed dat waarmee ook al jy besig was in elk geval beter was as om met Blacklung terug te kom en weke te vat om al die stof uit jou alles uit te was."
|
 |
Press release: Montagu Youth Arts Festival 2016
LitNet
Lifestyle and entertainment
The RAD Foundation will once again host the annual Montagu Music, Art, Dance and Drama Festival (MMADD) from 10 to 20 August in Montagu on Route 62. This event is now in it’s 21st year.
|
|