|
|
- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies
|
|

Nuusbrief 587
18/02/2016
|
Krities Afrikaans
|
 |
Teks en teorie: Leser se spel met teks, of teks se spel met leser?
Henning Snyman
Seminare en essays
"Die interpretasie van 'n literêre teks is 'n bedryf wat lesers, akademici en studente as lewensbrood ervaar. Die teorie bly nie agter nie, en menige teoretiese benadering tot 'n teks het al gekom, gegaan, en is dan maar weer opgevolg deur 'n ander. Vir studente het hierdie skaakspelery een groot nadeel: hulle gaan dikwels weg van die universiteit met een benadering, maar hoor dan later dat daardie benadering nou weer verouderd is."
|
 |
Onderhoud: Coach Loffie
Eugene Eloff, Jean Oosthuizen
Skrywersonderhoude
"Kry kontinuïteit en help Suid-Afrikaanse rugby om weer momentum te kry. Alles is nie verlore nie; inteendeel, ons het ongelooflike talent in ons land ... dis ons bate ... ons moet weer bo uitkom!"
|
 |
Regsalmanak: Geldige testament of nie?
Gustaf Pienaar
Rubrieke
"En dan, net voor hy die testament afsluit, kom die hartverskeurende paragraaf 'Aan my kinders' – en dan noem hy hulle name – 'vir wie ek so lief was wat my heeltemal vergeet het; het ek van vergeet'."
|
 |
Uit my platerak
Hennie van Deventer
Blogs
"Die eerste keer in donkiejare het ek my half-vergete langspeelplate een vir een uit die stokou radiokabinet in my studeerkamer gehaal."
|
 |
Interview with Sydda Essop: Karoo Kitchen
Herman Lategan, Sydda Essop
Books and writers
"Food, people and stories haunt me all the time. I am always intrigued and excited about what people eat wherever I find myself."
|
 |
Van Ouma Tjoerie se boude tot Madiba se hand
Izak de Vries
Blogs
"Marlise Scheepers, ’n oudjoernalis en opgeleide sjef, is eintlik in murg en been ’n storiemens. Haar boek is dus ’n storieboek. Dit gaan oor helde soos Brian Lara en Nelson Mandela, maar dit gaan ook oor gewone oumas wat nie so goed in die kombuis was nie."
|
 |
Literêre prestige: Die geval Eleanor Baker
Marian Human-Nel, Hennie van Coller
LitNet Akademies (Geesteswetenskappe)
Het die vroulike perspektief en tematiek in Eleanor Baker se werk haar plek in die kanon negatief geraak? Marian Human-Nel en Hennie van Coller ondersoek Baker se literêre prestige.
|
 |
US Woordfees 2016: Gesprek met die skeppers van Liewe Heksie: Flower Power
Christiaan J de Swardt
US Woordfees
"Flower Power was bloot ‘n logiese titel, om ‘n paar redes: die silwerroos se krag en die stryd waarom die hele verhaal gaan. Dit suggereer onmiddellik dis nie net op kinders gemik nie; dis familieteater én dit lewer sosiale kommentaar met die fokus op die ‘goedheid’ – wat spruit uit die oorwinning van die onvermydelike stryd, waarin die goeie die bose moet oorwin."
|
 |
New era for Vergenoegd unveiled
Clifford Roberts
Lifestyle and entertainment
"The team has launched some new initiatives on the farm to complement the famed 'duck parade' – a morning and afternoon display of hundreds of Indian Runner ducks."
|
 |
Ronelda S Kamfer: Pijn is voor iedereen hetzelfde
Jooris van Hulle
Uit die argief
"Met haar bundel Noudat slapende honde (2008) werd de bruine Afrikaanse dichteres Ronelda S Kamfer in Zuid-Afrika ingehaald als de nieuwe sensatie. Haar poëzie werd al snel vergeleken met die van om Antjie Krog."
|
|