Can’t see this mail? Click here to view it online

- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies

Nuusbrief 585

04/02/2016

Krities Afrikaans

LitNet: Jou suiwer goud

Boeke en skrywers

Suiwer goud: Errol Tobias gesels oor die groen en goud

Errol Tobias, Jean Oosthuizen
Onderhoude

"Kwota en meriete sit nie langs een vuur nie."

Lesersindrukke: Errol Tobias: Suiwer goud deur Errol Tobias

Heindrich Wyngaard
Boeke en skrywers

"Hierin lê dan die groot waarde van Tobias se boek: dat dit ’n allerbelangrike bydrae lewer tot die skamele versameling van boeke oor die land se 'niewit' rugbyhelde van weleer."

Liefde, seks, Vlam in die sneeu en Tristia

Izak de Vries
Seminare en essays

"Selfs al is jy bekend met die storie ... Vergeet dit. Jy ken nie eens ’n breukdeel van die verhaal nie."

Skrywersonderhoud: Jerzy Koch gesels oor A History of South African Literature: Afrikaans Literature 17th – 19th Centuries

Jerzy Koch, Tertius Kapp
Skrywersonderhoude

"Kom ons sê daar is twee basiese perspektiewe op die literatuur in Suid-Afrika: die eksklusiewe siening en die inklusiewe. Al twee het voor- en nadele, bring nuwe insigte, maar verberg iets op ander plekke."

Boekresensie: Ver in die wêreld, sushi deur Koos Kombuis

Piet Croucamp
Resensies

"Ek lees Koos Kombuis, want dit laat my dink."

Boekresensie: Recce – Kleinspan-operasies agter vyandelike linies deur Koos Stadler

Linda de Jager
Resensies

"Recce word sterk aanbeveel – selfs vir lesers wat nog nie boeke oor die bosoorlog verken het nie – oor dit ’n eerlike perspektief bied op ’n era wat so baie Suid-Afrikaners se menswees help vorm het."

"What's a Gruffalo?" An interview about Julia Donaldson

Tarryn Talbot, Naomi Meyer
Books and writers

"The Gruffalo, Julia’s most recognised title globally, has been translated into 43 languages (excluding the Zulu version currently in translation). Publishers understand that translations of children’s books are very important, for children to identify the words that they hear daily, see the words written down in books in their own language."

Lesersindruk: Submission deur Michel Houellebecq

Willem Krog
Boeke en skrywers

"Die boek is natuurlik gehul in omstredenheid, omdat dit verskyn het op die dag van die aanval op die Charlie Hebdo-kantore in Parys met Houellebecq op die voorblad van daardie dag se uitgawe van die Hebdo-publikasie."

PEN Afrikaans Nuusbrief: Februarie 2016

PEN Afrikaans
Kerneels Breytenbach

Oor: Ledegeld en die beplande aanlyn register vir PEN Afrikaans-lede; ons twee wenners/kandidate vir die 2016 PEN International New Voices-kompetisie; die 2016-US-konvokasievergadering; die stand van Afrikaanse boekresensies; nuwe Afrikaanse boeke in Januarie en Februarie 2016; die sluiting van Leserskring

Mauritz Lotz se Kaleidoscopic is next level

Izak de Vries
Blogs

"Ek volg Lotz al vandat ek ’n laaitie was, maar ek het nooit eintlik besef hy is so geweldig veelsydig nie. Met Kaleidoscopic plaas hy hom myns insiens in die geselskap van mense soos Peter Gabriel en Mike Oldfield."

Menings

US-taaldebat: “Ons sal luister, maar ons sal nie stilbly nie”

Jean Oosthuizen, Jan Heunis
Universiteit Seminaar

Jean Oosthuizen het met die nuutverkose president van die US-konvokasie, Jan Heunis, gesels om uit te vind watter rigting hy wil inslaan.

’n Plek waar ek tuis voel: Carien Smith gesels met Franci Greyling oor haar navorsing en Mooirivier: weerspieëling en weerklank

Carien Smith, Franci Greyling
Onderhoude

"Die betekenis en gevoel wat met sin van plek vereenselwig word, word oa opgebou deur persoonlike ervarings, stories en inligting oor die plek, en die wisselwerking tussen individu, gemeenskap en plek. My eie sin van plek, wat tydens die navorsing verdiep het, het sonder twyfel in die vormgewing van die werk neerslag gevind."

Onderhoud: Marise Oberholzer vertel hoe jou kind wiskunde onder die knie kan kry

Marise Oberholzer, Naomi Meyer
Skole

"Daar is mense wat begrippe in wiskunde maklik onder die knie kry en ander wat langer neem om dieselfde begrippe te bemeester. Ek sien egter gereeld met my klasse hoe kinders skielik lief raak vir wiskunde en dan begin presteer. Die kinders vir wie wiskunde nie so natuurlik kom nie, kan met baie herhaling en baie oefen ook goed presteer."

Regsalmanak: Regte van ’n ongeborene

Gustaf Pienaar
Rubrieke

"Die Romeine het geleer: 'Nasciturus pro iam nato habetur quotiens de commodis eius', wat, vry vertaal, beteken: '’n Ongebore kind word geag reeds gebore te wees wanneer dit in sy belang is.'"

Regsalmanak: Die bloedige hand erf nie

Gustaf Pienaar
Rubrieke

"In die meeste beskaafde regstelsels word geleer dat 'n persoon nie voordeel uit sy wandade mag trek nie. So reël die erfreg van baie lande dat 'n moordenaar verbied word om van sy slagoffer te erf."

Meet Girl 16

Durbanville Kinderhuis
Blogs

"Hallo. Welkom by ons blog. Besoek ons asseblief gereeld om die kinders in die Durbanville Kinderhuis te leer ken. Ons mag nie altyd name noem nie, maar kom kyk gerus hoeveel die inwoners wel oor hulleself sê. Hier deel ’n sestienjarige meisie haar hart met ons."

Nederigheid se voet!

Hennie van Deventer
Blogs

"Linnaeus het prontuit verklaar dat nog nooit ’n groter plant- of dierkundige geleef het nie en dat sy stelsel van klassifikasie 'die grootste prestasie op die ganse terrein van die wetenskap' was."

Leefstyl

US Woordfees 2016-onderhoud: Plant vir my 'n boom, André

Deborah Steinmair, Naomi Meyer
US Woordfees

"Uiteindelik is dit, soos altyd, Ingrid wat na vore tree; verlore, gebroke, behoeftig, aangrypend, veeleisend, betowerend."

Onderhoud: Alex Hamilton maak kuns meer toeganklik

Alex Hamilton, Ilza Roggeband
kykNET Portaal

Alex Hamilton, visuelekunskurator van die US Woordfees, gesels met Ilza Roggeband oor sy benoeming in die kategorie Beste Prestasie in Visuele Kuns by vanjaar se kykNET Fiëstas.

Filmresensie: ’n Pawpaw vir my darling

Suzette Kotzé-Myburgh
Film

"’n Mens vra jou af hoe word ’n film gemaak van ’n storie wat vanuit ’n hond se gedagtes gerapporteer word, en regisseur Koos Roets verstom jou met hoe maklik hy dit laat lyk."

Greg Sherwood by die Hemel-en-Aarde Pinot Noir-viering

Maryke Roberts
Kos en wyn

"Ek is mal oor die elegansie, selfbeheersing, geskiedenis en ouderdomswaardigheid van die ou landgoedere. Dit fassineer my." Maryke Roberts gesels met Greg Sherwood.

LitNet Akademies geakkrediteerde artikels

Geregtelike en wetgewende reaksies op seksuele misdade deur en teen kinders in Suid-Afrika en die potensiële gebruik van herstellendegeregtigheidspraktyke

Rushiella Songca, Michelle Gail Karels
LitNet Akademies (Regte)

"In hierdie voorlegging word regsprekende en wetgewende reaksies op seksuele misdrywe wat deur en teen kinders gepleeg is, ondersoek. Daar word aangevoer dat tradisionele bestraffende reaksies op verskillende vorme van seksuele misdaad ondoeltreffend is."

Depolarisering van onderrig en navorsing: Besinning deur aksienavorsing by ’n tradisionele universiteit

Linda du Plessis
LitNet Akademies (Opvoedkunde)

"Erkenning van die akademieskap van onderrig en leer as ’n navorsingsnis het die potensiaal om die gehalte van opleiding by universiteite, skole en ander opleidingsgeriewe te verbeter."

LitNet Akademies: Kitsgids

LitNet
LitNet Akademies

LitNet Akademies se kitsgids tot al die belangrikste inligting.

Skryfwerk

Laat ek my taal nie verloor nie

Vincent Oliphant
Poësie

"My taal is die lewende lint ..."

Totsiens Knysna
Jaco Botha
Poësie

"Al daardie water en wind van miljoene jare
skeur in een oomblik deur sy brose hart"

Verlange
Jaco Botha
Poësie
New writing: The break-up

Karina Magdalena Szczurek
New writing

"It was in this moment that I realised that I was missing something vital in this whole set-up. That there was a silence between us as well."

Uit die argief

Uit die argief: De rest is gevit

Gerrit Komrij
Uit die argief

"De poëzie is leerzaam. De poëzie is het beste geschiedenisboek, het beste dagboek, de beste sleutel tot een samenleving." Lees Gerrit Komrij se toespraak by die SAVN-kongres, 11 Julie 2001.

Uit die argief: Seizoenen

Margreet Spoelstra
Uit die argief

"Ik sprokkel late stukjes
zomer in fragmenten
geel. De lente laat ik heel.
Het schuchter groen – nog nooit
kon ik wat aarzelt breken."

Uit die argief: De Vlindermaand een beangstigend boek

Fred de Vries
Uit die argief

"De meeste lezers vinden het prettig dat De vlindermaand ze een ‘kijkje in de keuken’ van de Zuid-Afrikaanse samenleving geeft." Fred de Vries in gesprek met Ariëlla Kornmehl oor haar boek De vlindermaand.

Onderlangs

Hygliteratuur: Meer reën in die Vrystaat

Wilde Will
Hygliteratuur

"Vir ‘n oomblik is die beeld gevries."

KONTAK

litnet@litnet.co.za

021 886 5169


© 2016 LitNet. Alle regte voorbehou | All rights reserved